The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Nerf - Af Cottage & Rooms | TravelGround
+96

Nerf - Af Cottage & Rooms

22 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 22 reviews for Nerf - Af Cottage & Rooms
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Ellen-maud B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellen-maud B
With spouse/partner

Wat 'n voorreg om by Nerf-Af te kon bly, ons waardeer die fynste detail in alles!

Ons is hartlik ontvang deur Serina, Nerf-Af is 'n plek waar mens dadelik tuis voel, omring met kunstige dekor en pragtige rustige tuin, dis 'n fees vir die sintuie en voel soos 'n skat wat ons ontdek het. Baie dankie vir die heerlikste beskuit. Ons gaan vir almal vertel en beslis weer daar wil bly!

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Wonderlike terugvoer, baie dankie Ellen-maud! Jou resensie op jul verblyf in die Queen's Kamer, is vir ons so verblydend! Dit weerspeel die hart waarmee ons graag ons gaste wil ontvang en slegs die beste ervaring en rustigheid wil gee.
Jul altyd welkom!
Vriendelike groete.
Eugene en Serina.

Nerf - Af Cottage & Rooms
Marene V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marene V
Family with young children

Heerlik gerus!

Pragtige kothuis in 'n stil straatjie. Oulike speelparkie reg langs die kothuis wat perfek was vir ons 4 jarige seuntjie.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Soo bly jul kon die PAASnwk hier by ons geniet! Die stilte en rustigheid in ons omgewing en speelpark met voël lewe maak dit die ideale wegbreek vir gesinne.
Julle is altyd welkom!
Groete.

Nerf - Af Cottage & Rooms
Jaco K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco K
With spouse/partner

Uitsonderlik

Hierdie is regtig ‘n juweel. Ons het so lekker gekuier. Net wat die siel nodig het.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Baie dankie vir jou opbouende terugvoer op jul verblyf hier by ons Nerf-af-Cottage. Bly jul tydjie hier by ons was vir jul sielskos.
Jul altyd welkom.
Vriendelike groete.

Nerf - Af Cottage & Rooms
Ernst J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernst J
Family with young children

Fantasties!

Ons het so lekker gebly! Serina is wonderlik en niks is te veel moeite nie. Die blyplek is pragtig, goed ingerig en dis rustig. Die parkie langsaan was "n hit" met ons dogtertjie. Ons sal dit beslis aanbeveel en weer gaan kuier. Die beddens is baie gemaklik en die styl van die kothuis is amazing.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie en terugvoer op jul verblyf hier by ons Nerf-af Kothuis. Jul reaksie verskaf vir ons groot vreugde! Dit was lekker om jul te ontmoet.
Hoop ons sien jul gou weer.
Altyd welkom!

Nerf - Af Cottage & Rooms
Marguerite L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marguerite L
Family with teenagers

Heerlik gekuier. Pragtige huis. Goeie geriewe en lekker ligging.

Baie netjiese cottage met pragtige dekor en 'n lekker atmosfeer. Het heerlik gekuier en sal beslis die verblyf aanbeveel. Baie dankie!

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Ons is baie bly dat jul lekker gekuier het en die tyd hier by ons geniet het.
Vriendelike groete.

Nerf - Af Cottage & Rooms
Jeanette W - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette W

'n Baie vreugdevolle en aangename verblyf.

Aangesien my man herstel het na 'n operasie, het ons baie tyd by ons huisie deurgebring en dit was op sigself baie aangenaam en ontspanne. Serina is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou en dit was 'n vreugde om haar te leer ken. ’n Pragtige plekkie.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Jeanette, baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer en resensie van jul verblyf hier in ons Nerf-af-Kothuis. Ons is bly julle kon hier ontspan. Dit was lekker om jul te leer ken. Dankie ook vir n baie netjiese Kothuis. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete.

Nerf - Af Cottage & Rooms
Danielle J - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danielle J
With friends

Ons spesiale dag was net meer spesiaal gemaak.

Vir ons troue en trou-voorbereiding het ek sowel as my twee strooimeisies by Nerf-af gereed gemaak. Serina het dit vir ons so mooi en spesiaal opgemaak. Ons het ook na ons troue daar geslaap en die strooimeisies het van die suites geboek omdat ons toe meer mense is. Die dekor en atmosfeer van Nerf-af het die perfekte agtergrond geskep vir pragtige fotos en alles wat mens moontlik kon benodig was die huis mee toegerus. Ons sal definitief terugkom vir ons huweliksherdenking jaarliks.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Danielle, dit was vir ons die grootste voorreg om deel te kon wees van jul Huweliksdag, en vreugde om 'n mooiste bruid op Nerf-af se werf te kon hé.
Ons is baie bly dat julle die mooiste fotos kon neem hier in ons Vintage Franse Kothuis en ook buite in ons Tuin.
Ons sien uit om jul terug te ontvang.
Liefde en geluk op jul lewenspad.
Eugene en Serina.

Nerf - Af Cottage & Rooms
David R - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David R
With spouse/partner

Stilte en vrede.

Goed geleë en baie netjiese kothuis. Volledig toegerus met ook buite braai. Stil omgewing en tog naby strand. Kan Nerf Af aanbeveel.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

So bly julle kon die stilte en rus hier in ons Nerf-af Kothuis geniet. Dit was vir ons n voorreg om jul te ontvang. Dankie vir die opbouende resensie.
Waardeer die terugvoer.
Jul is altyd welkom.

Nerf - Af Cottage & Rooms
Elize V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize V
Family with young children

Heerlike verblyf vir enige vakansietyd.

Baie goed ingerig, gerieflik, netjies en skoon. Sentraal geleë. Sal dit beslis vir families en vriende aanbeveel.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Baie dankie vir jul resensie en goeie terugvoer van jul verblyf by ons Nerf-af Kothuis. Ook vir jul aanbeveling.
Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien jul gou weer. Vriendelike groete.

Nerf - Af Cottage & Rooms
Corne G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne G
Family with teenagers

Top-klas.

Soos voorheen het ons heerlik gekuier by Nerf Af. Baie skoon en netjies en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer kom kuier.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Corné, Baie dankie!
Hierdie terugvoer op jul verblyf hier in ons Nerf-af-Cottage, is vir ons n groot inspirasie. Dit is heerlik om jul vir n tweede keer te akkommodeer.
Jul is altyd welkom!!
Groete.
Eugene en Serina

Nerf - Af Cottage & Rooms
Lizelle K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle K
With friends

Lieflike huisie, warm atmosfeer, uitstekend toegerus, hoog aanbeveel.

Ons verblyf was aangenaam en ons beveel Nerf - Af heelhartig aan. Die huisie is keurig en met aandag ingerig, dis luuks maar ook aards, die omgewing is pragtig, die gasheer en gasvrou professioneel, dis privaat, rustig en baie gerieflik geleë. Ons wil graag weer kom kuier!

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Wonderlik! Baie dankie vir jou terugvoer en resensie op ons Nerf-Af-Kothuis. Dit is vir ons verblydend om so 'n goeie reaksie op ons verblyf en dekor te kry. Bly jul het lekker gebly.Dit is ons hart om gaste welkom en gemaklik te laat voel. Dankie ook vir 'n baie netjiese en skoon kothuis, toe jul uit is.
Jul verseker baie welkom om weer te kom kuier.
Groete.
Eugene en Serina.

Nerf - Af Cottage & Rooms
Carina S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina S
With spouse/partner

Fantastic!

Can confidently recommend Nerf - Af!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Kan met baie vrymoedigheid Nerf - Af aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Baie dankie vir jul uitstekende reaksie op jul lekker bly by ons Nerf-af-Cottage.
Bly dat jul ons unieke Vintage-Franse leefstyl so waardeer en geniet het.
Hoop ons sien jul gou weer!
Groete.
Eugene en Serina

Nerf - Af Cottage & Rooms
Brenda B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda B

Wonderful night's sleep.

It was a blessing to sleep in such comfortable beds. The ultra modern, stylish cottage, set in a peaceful suburb, is quite literally picture-perfect.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

What a remarkable review! Thank you Brenda. So glad you enjoyed sleeping on our quality beds and cotton percale bedding. Your review really blesses our hearts. Would love to have you back in the near future.
Best wishes,
Eugene and Serina.

Nerf - Af Cottage & Rooms
Corne G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne G
Family with young children

Smaakvolle, gemaklike verblyf.

Aangename kothuis, goed toegerus en baie gerieflik vir 4 mense. Ons het heerlik gebly en selfs langer aangebly as beplan. Sentraal geleë en veilig!

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Baie dankie vir jul opbouende resensie op ons Nerf-af-Kothuis. So bly jul kon as 'n familie ontspan en gemaklik saam kuier. Familie-tye is vir ons n groot prioriteit.Dit is ons hart om net die beste vir ons gaste te bied. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete.
Eugene en Serina.

Nerf - Af Cottage & Rooms
Irma R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma R
With spouse/partner

Fantastic!

It is a great treat to stay here, thank you very much for being our go-to place in the Overberg.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies!

Dit is 'n groot bederf om hier tuis te gaan, baie dankie julle is ons go-to-plek in die Overberg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Wonderlik om te hoor Irma! Dankie dat jul ons Nerf-af-Cottage kies hier in die mooiste Overberg Streek. Hoop ons sien julle sommer baie dikwels in die toekoms.
Hier raak vreemdelinge ons vriende. Dankie ook vir heerlikste bederf van vars naartjies van jul Plaas af!

Nerf - Af Cottage & Rooms
Roxine L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roxine L
With spouse/partner

Comfortable and cosy.

Thank you to Serina and Eugene who made us feel very welcome. The cottage is so cute and fully equipped with all the necessities. Will definitely recommend Nerf - Af!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en cosy.

Baie dankie aan Serina en Eugene wat ons baie welkom laat voel het. Die cottage is so oulik en is ten volle toegerus met al die noodsaaklikhede. Sal beslis Nerf - Af aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Dear Roxine,

Baie dankie, ons is bly om te hoor julle hou van ons Franse 'vintage' styl en dat julle die naweek in die kothuis geniet het.

Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete,
Eugene en Serina

Nerf - Af Cottage & Rooms
Pieter V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With friends

Prentjiemooi cottage naby Hermanus en omgewing.

Nerf-Af is 'n prentjiemooi cottage naby aan Hermanus en omgewing. Die afwerkings en geriewe is fantasties en het die gasheer aan alles gedink. Dankie vir alles, jul sal ons beslis weer sien!

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Dankie Pieter. So bly dat julle jul aand se verblyf by ons Cottage so geniet het. Dit is werklik ons hart om ons gaste tuis te laat voel. Bly jul hou van die styl en afwerking.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete.
Eugene en Serina.

Nerf - Af Cottage & Rooms
Pierre L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre L
With friends

Fine accommodation, central location.

Nerf-Af is really a wonderful house, exquisitely furnished, equipped with everything a traveller might need. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Keurige verblyf, sentraal geleë.

Nerf-af is werklik ‘n wonderlike huis, keurig gemeubileer, toegerus met alles wat ‘n reisiger mag nodig hê. Hoog aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Goeie dag Pierre,

Baie dankie vir jou goeie terugvoer en positiewe ervaring van ons Nerf-af-Cottage. Dit is ons doel om net die beste vir ons reisigers te bied.
Hoop ons sien jul gou weer.

Groete.
Eugene en Serina.

Nerf - Af Cottage & Rooms
Egbert D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Egbert D
Family with teenagers

Wonderlike naweek in 'n smaakvolle kothuis - beveel Nerf-Af ten sterkste aan!

Wat 'n wonderlike vonds! Eugene en Serina het met soveel sorg en keurigheid - en groot respek en liefde vir erfenis en herkoms - 'n pragtige plek geskep; heeltemal privaat agter die hoofhuis, en ten volle toegerus (tot WiFi). Hul gasvryheid laat jou dadelik tuis voel. Dit was voorwaar 'n heerlike afsaal vir 'n ewe lekker naweekkuier en allermins ons laaste besoek.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Goeiedag Egbert,

Baie dankie vir jou goeie en opbouende resensie op ons Cottage.
Baie bly dat julle het die naweek geniet het.Hoop om julle gou weer te sien.
Dankie ook dat julle die Cottage so netjies agtergelaat het. Waardeer baie!
Was vir ons n plesier om jul te ontvang.

Groete.
Eugene en Serina


Nerf - Af Cottage & Rooms
Izak O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak O
With friends

Die moeite werd. Sal dit defnitief aanbeveel.

Baie lekker en sal definitief weer besoek.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Hi Izak. Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om jul te ontvang. Baie bly dat julle drie mans as vriende n aand van lekker-kuier en braai by ons Kothuis kon geniet.
Hoop ons sien jul gou weer!

Nerf - Af Cottage & Rooms
Alicia V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Alicia V
With spouse/partner

Safe, child-friendly.

We enjoyed our stay and the owners were friendly and considerate. We weren't aware that the cottage is on the same property as the owners' house, but nonetheless we enjoyed our weekend there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilige, kindervriendelike plekkie.

Ons het baie lekker gebly en die eienaars is baie vriendelik en bedagsaam. Ons was nie bewus die kothuis is op dieselfde perseel as die eienaars nie, maar nietemin het ons die naweek daar baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Baie dankie vir jou resensie op ons Nerf-af Kothuis. Ons is baie bly dat jul lekker gebly het.

Nerf - Af Cottage & Rooms
Chantal K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal K
With spouse/partner

Gorgeous cottage.

The cottage is just gorgeous! The attention to detail and the thought and love put into building the cottage and all the furniture and decor makes the cottage feel like home away from home. Eugene and Serina were great hosts, and readily available to assist with any requests. The queen bed was really comfortable, we slept so well! The house contains all amenities you could possible need, and there was even some fire starters and wood for us to enjoy a braai. All in all a great stay and highly recommended.

Nerf - Af Cottage & Rooms's response

Hi Chantal,

Thank you so much for your encouraging review and recommendation on our Cottage. It really explains the heart that we put into building and decorating, also the quality and homely stay that we like to provide for our guests. It was lovely to host you and your husband. We trust that we will see you in the near future.

Regards,

Eugene & Serina

Nerf - Af Cottage & Rooms
was R750
From R638
per night (for 2 people)
was R750
From R638
per night (for 2 people)
was R750
From R638
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 14 Bosplasie Crescent, Onrus River, 7201, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfae2768a1bb88e692faf2ac5f4af1789139f6d2dcb21c030ae3f4a499ddeb68a846591a4dcea333b2166c2982141ab853897?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, now From R638  per night (for 2 people) 22 5 1 5 14 Bosplasie Crescent Onrus River 7201 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.41108 19.18541
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!