Net Genade
Review Summary
Chris R - Jan 2021
Overall score
Karoo-juweel.
Lourien M - Dec 2020
Overall score
Onvergeetlik
Frans L - Dec 2020
Overall score
Netjies, georganiseerd en rustig.
Esther B - Oct 2020
Overall score
Heerlike rustige omgewing, met gemaklike vriendelike verblyf.
Willem E - Sep 2020
Overall score
Stilte, rus en vrede.
Fransé C - Sep 2020
Overall score
Rustigheid in die Karoo.
Net Genade's response
Baie dankie Fransé vir jou vriendelike kommentaar. Net Genade wil graag meer as net verblyf aan ons gaste bied, ons bied graag 'n tuiste aan elke besoeker. Dit was 'n plesier om jou onder ons dak te hê.
Esther en Barend
Riana R - Dec 2019
Overall score
Full of character and well equipped.
Net Genade's response
Baie dankie Riana vir jou baie positiewe kommentaar. Dit is vir ons net 'n vreugde om gaste van oral oor te ontvang en aan ons mooi dorpie bekend te stel.
Liz K - Oct 2019
Overall score
Convenient overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike oornagverblyf.
Baie vriendelik ontvang, ons was 5 volwassenes, netjies en skoon. Perfek vir 1 nag oorbly, baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Net Genade's response
Baie dankie Liz. Julle is enige tyd weer welkom. Vriendelike groete, Esther en Barend.
Andre R - Oct 2019
Overall score
Mooiste dorpie en geskiedenis. 'n Moet vir enige rout trip.
Net Genade's response
Baie dankie André. Dit was net 'n vreugde om jou en jou gesin te ontvang. Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Groete, Esther en Barend.
Arie F - Sep 2019
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Net Genade's response
Dankie aan my naamgenote, vir jul positiewe kommentaar. Julle is, soos al ons gaste, altyd weer welkom. Groete, Esther en Barend.
Stephanus Z - Sep 2019
Overall score
Good location and informed host.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging en ingeligte gasvrou.
Ons het ons verblyf by Net Genade baie geniet. Esther het ons sonder moeite vertel van Merweville en ons die kerk binne genooi en die geskiedenis vertel. Baie dankie, Esther, vir jou vriendelikheid as gasvrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Net Genade's response
Baie dankie vir jul vriendelike kommentaar. Ons waardeer dit opreg. Groete, Esther en Barend.
Andrew F - Aug 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Net Genade was een van daai loop nie elke dag so 'n plekkie en gasvryheid raak nie. Ester is 'n puik gasvrou en haar kennis wat sy gedeel het was baie leersaam. Sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Net Genade's response
Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Dis lekker om naamgenote hier in ons mooi dorpie Merweville te ontvang.
Altyd welkom.
Groete,
Esther en Barend
Viljoen V - Jul 2019
Overall score
Full marks all the way.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Volpunte regdeur.
Die perfekte adres in Merweville. Ruim en privaat. Lekker leeskamer. Pragtige uitsig oor die kerk en die Merweville-koppies. Een van daardie huise wat jou innooi. Esther was 'n gasvrou 1000.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Net Genade's response
Goeie dag Viljoen,
Baie dankie. Dit is so maklik om gawe gaste te ontvang en van diens te wees. Julle is enige tyd weer welkom. Esther en Barend
Anja D - Jun 2019
Overall score
Wens ons kon langer kuier.
Net Genade's response
Baie dankie Anja vir jul baie vriendelike en positiewe kommentaar. Ons probeer regtig om elke gas na die beste van ons vermoë te huisves en tevrede te stel. Pas daardie pragtige dogtertjie van julle mooi op. Sy is kosbaar. Groete Esther en Barend
Fanie V - Jun 2019
Overall score
Nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker en rustig.
Heerlik stil en rustig met baie vriendelik en gawe mense in Merweville.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Net Genade's response
Dankbaar dat jul die rustigheid geniet het. Ons gaste se gerief is vir ons baie belangrik.
Groete,
Esther en Barend
Johannes P - Apr 2019
Overall score
Aangenaam.
Net Genade's response
Baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Esther en Barend
Velesca F - Apr 2019
Overall score
'n Ongelooflike unieke ervaring in 'n pragtige dorpie met die mooiste geskiedenis.
Net Genade's response
Sal wonderlike wees om jul by die Dankfees te sien. Kom besoek ons gerus weer.
Groete,
Esther en Barend
Stefan N - Apr 2019
Overall score
Heerlike verblyf in Merweville.
Net Genade's response
Baie dankie Stefan vir jul vriendelike kommentaar. Dit was goed om julle te ontmoet en by ons te ontvang.
Groete,
Esther en Barend
Belinda M - Jan 2019
Overall score
Troeteldiervriendelik, ruim, skoon en netjies.
Net Genade's response
Baie dankie Belinda vir jou vriendelike kommentaar. Jy en jou hele "familie" is altyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Esther en Barend.
Cathy Y - Dec 2018
Overall score
Wonderlike ervaring met vriendelike, hartlike gasvrou.
Net Genade's response
Baie dankie Cathy vir jou uiters vriendelike kommentaar. Julle voel soos my kinders!
Vriendelike groete,
Esther en Barend
Pieter B - Dec 2018
Overall score
Karoo-gasvryheid.
Net Genade's response
Hallo Pieter,
So jammer ek het jou baie vriendelike kommentaar iewers gemis! So dankbaar dat jul tevrede was met die verblyf en ons dorp geniet het. Sien julle graag weer.
Vriendelike groete,
Esther en Barend
Louw B - Dec 2018
Overall score
Baie netjies en skoon.
Net Genade's response
Hallo Louw,
Ek is baie bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Ons probeer regtig ons bes om al ons besoekers tuis te laat voel in die rustigheid van ons mooi dorpie.
Groete,
Esther en Barend.
Angelique V - Dec 2018
Overall score
A must for all!
Net Genade's response
Angelique baie dankie vir jul vriendelike kommentaar. Ons waardeer dit opreg en sien jul graag weer. Groete Esther en Barend
Barry P - Nov 2018
Overall score
Peaceful and quiet, wonderful place where you can find yourself again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en stil, wonderlike plek waar jy jou siel weer kan vind.
Die plek is skoon, alles beskikbaar en netjies gewees. Die gasvrou was baie vriendelik en gaaf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Net Genade's response
Beste Barry,
Ons is baie bly dat julle tevrede was met die verblyf. Dit is lekker om uiteindelik die mens agter die naam op die besprekingskalender te ontmoet en hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Esther en Barend
Anna-marie V - Oct 2018
Overall score
Absolute vrede.
Net Genade's response
Baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Julle is altyd weer welkom.
Merweville groete Esther en Barend
Lydia E - Oct 2018
Overall score
Friendly reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs.
Netjiese, skoon eenheid. Ongerieflik met om deur een slaapkamer te loop na die badkamer en kombuis. Dit was heerlik om die Karoostilte te beleef.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Net Genade's response
Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ja, die Karoo-stilte is die 1 ding waaroor almal saamstem tenspyte van moontlike ander verskille en voorkeure. Vriendelike groete, Esther en Barend.
Louise R - Sep 2018
Overall score
We had a great stay, the house is very neat, centrally located and the beds were warm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik gekuier, die huis is baie netjies, sentraal en die beddens was heerlik warm.
Die huis was super skoon en netjies, reg oorkant die pragtige kerk. Ons twee jong kinders het dit ook vreeslik geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Net Genade's response
Liewe Louise, ek is baie bly julle het jul naweek geniet ten spyte van die bittere koue. Ek is veral ook bly die kinders het die verblyf geniet. Groete tot volgende keer, Esther en Barend.
Suzan J - Sep 2018
Overall score
Dit was heerlik, pragtig, hartsmense.
Net Genade's response
Baie dankie Suzan. Julle is altyd meer as welkom. Kom gerus weer hier aan. Vriendelike groete, Esther en Barend.
Ursula C - Aug 2018
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Baie vriendelik, hulpvaardig, beslis die moeite werd. Lekker om te ontspan. Esther is 'n wonderlike gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons verblyf heerlik te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Net Genade's response
Baie dankie vir jul vriendelike kommentaar. Ek is dankbaar vir elke gas wat hul verblyf geniet. Dit is waaroor dit in Merweville gaan - rus en vrede.
Susan V - Jul 2018
Overall score
Alles by Net Genade was piekfyn, baie dankie.
Net Genade's response
Baie dankbaar dat julle jul verblyf geniet het. Gawe gaste is vriende wat mens pas ontmoet het. Vriendelike groete Esther en Barend
Ferdie V - Jul 2018
Overall score
Neat. Everything we needed was there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en alles wat ons benodig was beskikbaar.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Net Genade's response
Baie dankie vir jul vriendelike kommentaar. Gesinne is altyd welkom by ons. Groete Esther en Barend.
Francois D - Jun 2018
Overall score
Comfortable stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike verblyf.
Gerieflike oornagverblyf. Karoostilte en rustigheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Net Genade's response
Baie dankie. Ons is altyd bly indien gaste hul verblyf geniet. Vriendelike groete, Esther en Barend.
Annette S - May 2018
Overall score
Puik, vriendelik en perfek geleë.
Net Genade's response
Baie dankie dat julle ons Dankfees met ons kom deel het. Dit was vir ons 'n voorreg. Vriendelike groete, Esther en Barend.
Rassie E - May 2018
Overall score
Uiters netjies en skoon.
Net Genade's response
Baie dankie vir jul vriendelike kommentaar en dat ons deel was van jul reisplan. Vriendelike groete, Esther en Barend.
Daan D - Apr 2018
Overall score
Ruim, skoon, vriendelike en gawe mense, lekker kos, ons gaan weer.
Net Genade's response
Baie dankie vir jul vriendelike kommentaar. Ons verwelkom julle enige tyd weer.
Merweville groete,
Esther en Barend
Lisa C - Apr 2018
Overall score
Prakties, karaktervol en vriendelik.
Net Genade's response
Baie bly dat julle jul verblyf geniet het en dat ons van diens kon wees. Dit is net 'n plesier.
Groete Esther en Barend
Wattie W - Mar 2018
Overall score
Uitstekende gasvryheid.
Net Genade's response
Baie dankie, ons waardeer jul vriendelike kommentaar opreg. Groete, Esther en Barend.
Monique H - Mar 2018
Overall score
Stil en rustig!
Net Genade's response
Ons is baie bly dat julle jul verblyf by ons, asook ons dorp, geniet het.
Vriendelike groete,
Esther en Barend
Flip J - Feb 2018
Overall score
Baie goed.
Net Genade's response
Baie dankie vir jul vriendelike kommentaar. Ons waardeer jul ondersteuning opreg.
Vriendelike groete,
Esther en Barend
Kolie S - Dec 2017
Overall score
Rustige oornagplekkie.
Net Genade's response
Gawe gaste maak dit maklik.
Vriendelike groete,
Esther en Barend.
Rudolf R - Dec 2017
Overall score
Rustigheid in gemak.
Read moreNet Genade's response
Goeie vriende maak dit moontlik dat alles goed afgeloop het ten spyte van my afwesigheid en dat julle en die hondjies jul verblyf geniet het. Julle is altyd welkom.
Groete,
Esther en Barend.
Hannes C - Dec 2017
Overall score
Karoostilte en ryp sterre.
Net Genade's response
Eerstens is ek so jammer dat ekself nie hier kon wees om julle te ontvang en 100% seker te maak dat alles netjies en in orde is nie. Netheid is ons prioriteit.
Vriendelike groete,
Esther en Barend
Wena C - Dec 2017
Overall score
Dit het alle verwagtings oortref!
Net Genade's response
Dit is net 'n groot plesier. Dankie dat julle Net Genade gekies het, ons waardeer dit baie. Dit is so jammer dat ons nie persoonlik kon ontmoet nie. Esther en Barend
Heinie K - Dec 2017
Overall score
Onvergeetlik.
Net Genade's response
Merweville omhels graag sy besoekers, want julle is vir ons baie spesiaal. Ek is baie bly julle het dit geniet. Esther en Barend
Carla P - Dec 2017
Overall score
Unieke kerktoring-toer.
Net Genade's response
Baie dankie. Baie bly julle het die toring toer geniet.
Groete,
Esther en Barend
Reinhardt A - Oct 2017
Overall score
A pleasant place to stay in a beautiful Karoo village.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Aangename blyplek in 'n pragtige Karoo-dorpie.
Goed toegeruste, skoon en netjiese gastehuis met 'n aangename gasheer wat uit haar pad gaan om ons gemaklik en tuis te laat voel in die pragtige Karoo-dorp Merweville. Baie dankie, ons maak weer eendag 'n draai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Net Genade's response
Baie dankie. Julle was 'n gemaklike en vriendelike groep. Vriendelike groete, Esther en Barend.
Elsabé M - Oct 2017
Overall score
Rustig, vreedsaam met ouwêreldse gasvryheid.
Net Genade's response
Baie dankie vir julle vriendelike kommentaar. Ons is bly julle het die rus en stilte geniet. Groete, Esther en Barend.
Kobus B - Oct 2017
Overall score
Clean and tidy accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf skoon en netjies.
Baie oulike en rustige dorp. Mooi karakter.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Net Genade's response
Baie dankie. Ons waardeer julle positiewe kommentaar veral omdat ons julle, weens omstandighede, nie persoonlik kon ontvang nie.
Vriendelike groete
Esther
Suzanne B - Aug 2017
Overall score
Lieflike Karoo-stilte.
Net Genade's response
Liewe vriende,
Hier in die karoo word ons gaste sommer dadelik vriende. Ons is dankbaar dat julle lekker gebly het by Net Genade en waardeer julle positiewe kommentaar.
Vriendelike groete,
Esther en Barend Fourie
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 33 Voortrekker Street, Merweville, 6940, Western Cape
- All ages welcome