The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Nettie's Overnight Accommodation | TravelGround
+22

Nettie's Overnight Accommodation

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 42 reviews for Nettie's Overnight Accommodation
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Herman G - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman G
With spouse/partner

Aangename mense en baie innoverend, selfs eie blommetuin.

Sou net graag eie kombuis wou gehad het.

Henry K - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry K
With spouse/partner

Luuks.

Baie netjiese plek, skoon en met meer as genoeg detail in en om die plek.

Herman V - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman V
With friends

Pragtige akkommodasie in Springbok.

Allés wat jy benodig vir jou oorslaap.

Martha B - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha B
With spouse/partner

Lekker gerus.

Vriendelike gasvrou wat ons mooi gehelp deur ons te help waar om alles in die omgewing te besigtig en 'n uitmuntende aandete op Okiep te geniet.

Elmare V - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmare V
With spouse/partner

Vriendelik, hulpvaardige gasvrou, netjies en skoon.

Vars melk in die koelkas was 'n verrassing.

George S - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George S
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly.

Plek is skoon en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 2 dae oorgeslaap. Nettie en Oom Jan is baie vriendelik en behulpsaam. Laat mens regtig tuis voel. Hul stap 'n ekstra 2 myl om jou tuis te laat voel. Veral vir die klein goedjies wat hul ekstra doen. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Elzana B - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzana B
With spouse/partner

Netjies, skoon, rustig en vriendelike diens.

Ons het heerlike hier gekuier, die verblyf was mooi, netjies en skoon en ons is baie vriendelik ontvang. Ons sal beslis weer hier kom oorbly.

Jj N - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jj N
With spouse/partner

Fantastic.

We were welcomed in a way that made us feel at home. The exterior of the accommodation is beautifully decorated and our room was more than we expected. We had a super overnight stay, and slept well. Nettie was always very quick to respond to any questions. All-in-all, wonderful stay. Would definitely recommend it.

Petra R - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petra R
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou, Jan en Jeanette. Die kamer was baie netjies, goed toegerus en smaakvol gemeubileer.

Bets J - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bets J
With spouse/partner

Warm welcome and good rest.

Warm blankets and soft bed. Everything provided that makes an overnight stay successful.

Gino V - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gino V
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam, alles is beskikbaar naby die winkels.

Baie netjies en veilig en hulle is baie gasvry. Ons kon kom en gaan soos ons wil en 'n warm bad in die winter was perfek.

Gerry J - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerry J
With spouse/partner

Very pleasant stay.

Nettie was very helpful and accommodating. The place was also comfortable and we had a very pleasant stay. Thank you to Nettie and Jan.

Wikus C - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wikus C
With spouse/partner

Wonderlike, mooi plek. Was aangenaam verras met die hele plek.

Dankie dat julle ons wisselvallige datums kon hanteer. Lekker dat ons in ag geneem is weens ons omstandighede. Dankie vir ekstra tree met die koue nag.

Louwtjie H - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louwtjie H
With friends

Heerlik ontspanne.

Pragtige mense. Sal weer daar gaan bly. Was 200% tevrede.

Pieter M - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter M
With spouse/partner

Juweel van Nammakwaland.

Ons het heerlik gebly in 'n baie netjiese en ruim gastekamer. Ontvangs was vriendelik en as ons ooit weer in Springbok sou oorbly sal ons beslis Nettie se gastehuis gebruik. Sterk aanbeveel.

Anne-marie I - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie I
Individual traveler

Rustig. Baie skoon en higiënies. Smaakvol gemeubileer. Heerlike ondervinding.

Niks by te voeg nie. Goeie ondervinding.

Riaan M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan M
With spouse/partner

Pragtige plek en baie vriedelike diens.

Goeie waarde vir geld.

Melanie S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie S
With spouse/partner

Uitstekend.

Gasvryheid uit die boonste rakke, een van die mees netjiese gastehuise waar ons nog gebly het. Klein dingetjies maak 'n verskil, soos beskuit saam met jou koffie of tee, en melk in die yskassie. Ons sal enige tyd weer daar oorslaap as ons in Springbok-area is.

Lenie B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lenie B
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

Ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam. Die geriewe was uitstekend.

Valerie S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Valerie S
With spouse/partner

Fantasties, veilig en rustig.

Baie baie behulpsame en vriendelikste hosts.

Elsabe W - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsabe W
With spouse/partner

Baie rustige omgewing, skoon en netjies en vriendelike ontvangs.

Het tuis gevoel. Pragtige tuin.

Esmarelda Reed R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmarelda Reed R
With friends

Very nice place.

I will definitely go back there.

Louw R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louw R

Rustig met gasvryheid uit die boonste rakke.

Die kamers is netjies en die braaiarea is baie lekker met al die kanaries se gesing. Die diens is puik en die gasvryheid uit die boonste rakke! Ons sal definitief weer daar gaan oornag.

Nico B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nico B
With friends

Baie mooi kamers, elektriese komberse en verwarmer in kamer was heerlik aangesien dit baie koud was.

Vriendelike gasvrou en eggenoot. Mooi tuin en braaigeriewe. Die trein met diere in tuin iets besonders. Net jammer geen kombuisgeriewe in kamers nie.

Frederik D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frederik D
With spouse/partner

Uitstekende diens en netjies.

Baie geniet. Vriendelik en behulpsaam.

Brenda S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda S
With spouse/partner

Felt very secure and the place was neat as a pin. Very friendly host and hostess.

Very comfortable accommodation. Welcome was warm and everything was explained clearly.

Johan L - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan L
With friends

Skoon en netjies.

Die akkommodasie is netjies en skoon en van uitstekende gehalte.

Jaap V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaap V
With spouse/partner

Puik!

Baie mooi, skoon, netjies.

Marianne R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marianne R
With spouse/partner

Very good.

Over night stay was pleasant as well as the restaurant where we had dinner.

Dawie J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie J
With spouse/partner

Voel soos jou eie huis.

Mense baie gasvry. Baie lekker gekuier. Sal enige tyd aanbeveel.

Charlotte K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte K
With spouse/partner

Vriendelik, warm ontvangs. Netjies en goed ingerig.

Pragtige plekkie. Huislik. Goed ingerig en skoon.

Zenith L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zenith L
Family with young children

Great stay

Good company. Oom Jan and Nettie are the best in Springbok. Will see them again.

Gawie G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gawie G
With friends

Stunning people and super clean.

Good customer service and safe area.

Danie O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie O
With spouse/partner

Uitstekend, goeie fasiliteite.

Baie gasvrye mense en behulpsaam. Netjies, skoon en veilig.

Betsie B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsie B
With spouse/partner

Gasvry, goeie diens en baie skoon.

Silwerskoon, motor agter hekke toegesluit, goeie veiligheid en ligging tot die middedorp. Baie lekker gebly en gekuier.

Cliff C - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Cliff C
With spouse/partner

Haar worshonde is belangriker as haar gaste.

Ons moes buite in bitterkoue braai, terwyl sy wel 'n binnebraai het. Maar haar worshonde is binne, dan kan ons nie in gaan nie. Die lakens van beide kamers het erg suur geruik.

Sinead S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sinead S
Family with young children

Lovely.

Very friendly owners. Lovely setup and so peaceful. Safe and secure and child-friendly. Will definitely go back.

Carl L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl L
With spouse/partner

Goeie diens, veilig en baie skoon.

Kamer en badkamer is silwerskoon. Veiligheid is baie goed, motor agter hekke gesluit. Naby aan middedorp. Lys van restaurante in dorp word verskaf, baie handig. WiFi is puik. Dankie vir 'n aangename verblyf.

Bruno J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bruno J
On business

Very good.

All good, but I would suggest internet.

Alan D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alan D
With spouse/partner

Gemaklik.

Baie gemaklik en lekker gebly. Vriendelike eienaars. Baie veilig.

Magy R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magy R
With spouse/partner

Exactly what we wanted.

Jeanette and Jan are the perfect hosts. We were warmly welcomed and after a long journey was able to shower and relax. The flat is neat and tasteful. It had everything we needed. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies wat ons wou gehad het.

Jeanette en Jan is die perfekte gasheer en gasvrou. Ons is vriendelik ontvang en kon na die lang pad 'n heerlike stort vat en ontspan. Die woonstel is verskriklik netjies en smaakvol gemeubileer. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Minnie D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minnie D
With spouse/partner

Definitely the best accommodation I have ever been.

Thank you Jeanette for the warm welcome to a beautiful and clean flat. We enjoyed it a lot and will recommend it to our friends.

Nettie's Overnight Accommodation 's response

Dear Minnie,

Thank you for the nice comments, you made my day.

Regards,
Jeanette

Nettie's Overnight Accommodation
From
R780
per night (sleeps 2)
From
From R780
per night (sleeps 2)
From
R780
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Kokerboom Street, Springbok, 8240, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD1ANCRduOOZEbEqCjAeaWr00ivjNFChrgJ3MDrrNnZ3oyZbMan?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R780  per night (sleeps 2) 42 5 1 5 1 Kokerboom Street Springbok 8240 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.66536 17.89132
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!