Nettle Tree
Review Summary
Mare W - May 2022
Overall score
Comfortable, friendly and very clean.
Monica V - Jan 2022
Overall score
Pragtig, netjies, skoon en gerieflik.
Danie B - Jan 2022
Overall score
Uitstekend.
Magriet J - Sep 2021
Overall score
Rustige verblyf.
Leandra K - Mar 2020
Overall score
Baie goeie diens en het ons tuis laat voel vir die aand.
Susan F - Jan 2020
Overall score
A great place to stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Puik blyplek!
Vriendelike gasvrye ontvangs. Als wat nodig is. Baie netjies en skoon. Vir seker weer my blyplek as ek Bloem besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nettle Tree 's response
Baie dankie Susan. Kom enige tyd weer.
Mandy S - Jan 2020
Overall score
We enjoyed our stay at Nettle Tree very much.
Nettle Tree 's response
Thank you for the good review. I am glad you enjoyed your stay. It was great to have you here.
Delaine J - Dec 2019
Overall score
Baie vriendelike en tegemoetkomende ontvangs.
Nettle Tree 's response
Dankie Delaine. ek waardeer die positiewe terugvoer. Altyd weer welkom.
Xavier J - Dec 2019
Overall score
We enjoyed our stay.
Willan T - Nov 2019
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Ons het vir vriende in Bloemfontein gekuier en was nie veel in die eenheid nie, dit was 'n lekker plek om te slaap en te kan skrop. Die kombuis het nie 'n stoof nie maar is steeds goed genoeg uitgerus, maar braaigeriewe was aangebied vir ons. Die lugversorging was wonders op ons songebrande velle.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eddie L - Oct 2019
Overall score
Very neat for a reasonable price in a very quiet area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies vir 'n sakpasprys in 'n baie still gebied.
Baie lekker selsorg-gastehuis wat ek sal vir enige iemand sal aanbeveel. Selfs die eienaar is baie vriendelik en baie behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Natasha E - Oct 2019
Overall score
Baie lekker vir 'n gesin of groep pêlle. Die kuier-area is lekker gesellig en die plekkie is baie netjies.
Nomi M - Oct 2019
Overall score
Warm verwelkoming.
Karl M - Sep 2019
Overall score
Baie tevrede.
Gert S - Sep 2019
Overall score
Everything was as on the website.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was soos op die webblad beskryf.
Ons is baie vriendelik ontvang en het alles in orde gevind - heerlik geslaap. Ons sal beslis weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nettle Tree 's response
Groot plesier, Gert. Julle is enige tyd weer welkom.
Martin J - Aug 2019
Overall score
Professional and friendly.
Nettle Tree 's response
Thank you for your positive review.
Ruan D - Aug 2019
Overall score
Vriendelike mense, ruime oorslaapplek vir gesin.
Nettle Tree 's response
Baie dankie Ruan.
Lizelle V - Jun 2019
Overall score
Gerieflik, gesellig en netjies. Ideaal vir 'n gesin.
Nettle Tree 's response
Baie dankie Lizelle. Bly julle het lekker gebly.
Johann P - May 2019
Overall score
Werklik waarde vir geld.
Nettle Tree 's response
Dankie Johann. Bly julle verblyf was goeie ervaring.
Jean B - Apr 2019
Overall score
Ideaal vir oorslaap.
Read moreNettle Tree 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir my lekker om gaste te laat welkom en tuis voel. Ja, Nettle Tree word geadverteer sonder TV. Wi-fi is uncapped en altyd beskikbaar. Kom gerus weer. Groete
Monique E - Mar 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld, skoon en gemaklik.
Baie dankie, ons het lekker gekuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fanie D - Feb 2019
Overall score
Dit is net waarvoor ons gehoop het en sal beslis weer daarvan gebruik maak in die toekoms.
Nettle Tree 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Altyd weer welkom.
Andre B - Jan 2019
Overall score
Aangename ervaring.
Nettle Tree 's response
Baie dankie. Bly julle het lekker gebly.
Andriette V - Jan 2019
Overall score
Gerieflik en netjies.
Nettle Tree 's response
Dankie Andriette. Kom gerus weer.
Lauren V - Dec 2018
Overall score
Very friendly welcoming arrival and very informative.
Nettle Tree 's response
Thank you, Lauren.
Leon P - Dec 2018
Overall score
We enjoyed our stay at Nettle Tree very much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker by Nettle Tree gebly.
Ons is baie vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Ons kon vir ons kosmaak. Daar is 'n yskas met melk, koue water, ens. Tydens beurtkrag kon ons kerse gebruik en hul het vir ons nog ligte aangedra. Baie dankie, ons sal Nettle Tree aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marinda L - Nov 2018
Overall score
Gemaklik.
Marisa F - Nov 2018
Overall score
Perfect place!
Nettle Tree 's response
Thank you Marisa. Glad you enjoyed your stay. Always welcome again.
Lindi L - Nov 2018
Overall score
Very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Die eienaar het baie moeite gedoen. Woonstel was netjies en 'n lekker grootte. Sal dit definitief aanbeveel en self ook weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nettle Tree 's response
Dit is 'n groot plesier. Julle is altyd weer welkom.
Marli V - Nov 2018
Overall score
Ons het baie lekker gebly!
Nettle Tree 's response
Dankie Marli. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer.
Melanie F - Oct 2018
Overall score
Privaat, skoon, veilig en bekostigbaar!
Nettle Tree 's response
Baie dankie Melanie. Dit was lekker om jou hier te hê.
Lizzy V - Oct 2018
Overall score
Tranquil and exactly what we wanted.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was rustig en presies soos ons dit wou gehad het.
Hermine is baie vriendelik en behulpsaam. En ons het meer gekry as wat ons by voringe gastehuise gekry het. Waarde vir geld. Ek beveel Nettle Tree Gastehuis met 'n geruste hart aan vir enige iemand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nettle Tree 's response
Dankie Hettie. Ons waardeer dit.
Myburg O - Sep 2018
Overall score
Quiet and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker stil en veilig.
Netjies en veilig en vriendelike eienaars.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nettle Tree 's response
Baie dankie. Bly jy het lekker gebly.
Etienne K - Sep 2018
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Nettle Tree 's response
Dankie Ettienne. Ons hoop om jou weer hier te sien.
Pethro G - Sep 2018
Overall score
Pleasant and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en gerieflik.
Vriendelike ontvangs. Eienaars baie behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dawie J - Sep 2018
Overall score
Netjies en skoon en baie billik.
Anél D - Aug 2018
Overall score
Uitstekende gasvryheid, skoon, veilig, alles wat mens nodig het.
Nettle Tree 's response
Baie dankie, Anel, altyd weer welkom.
Adriaan D - Jul 2018
Overall score
Gerieflik, ruim en netjies.
Nettle Tree 's response
Baie dankie.
Wally V - Jul 2018
Overall score
Rustige atmosfeer en vriendelike diens.
Natasha V - Jul 2018
Overall score
Enjoyed the stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Netjies en skoon, sal weer van Nettle Tree gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronell F - Jun 2018
Overall score
We had a very nice stay and will definitely recommend it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.
Die woonstel was baie netjies en sal definitief weer daarvan gebruik maak. Bekostigbaar en vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel H - Jun 2018
Overall score
Was baie ontspanne en het veilig en tuis gevoel.
Herma P - Jun 2018
Overall score
Sentraal geleë, oulike woonstel met basiese bykomstighede en baie goeie waarde vir geld, op 'n veilige erf by hartsmense.
Read moreHp G - Jun 2018
Overall score
Lovely, hospitable and homely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, gasvry en huislik!
Die gasvryheid is van die hoogste gehalte. Daar is heerlike privaatheid en dit voel nie of mens saam met ander op 'n erf is nie. Ek sal hierdie plek met 'n lekker gemoed aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hilda F - Jun 2018
Overall score
Uitstekend!
Carla W - Jun 2018
Overall score
Wonderful service. Very neat. Will definitely recommend this place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike diens. Baie netjies. Sal plekkie definitief aanbeveel.
Goeie gasvryheid. Wonderlike ervaring gewees. Baie goeie diens en pragtige plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lu-amy B - Jun 2018
Overall score
Nice
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Stil, rustige plek. Baie wonderlik, pragtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shereen H - May 2018
Overall score
Very comfortable and neat.
Willemien M - May 2018
Overall score
Uitsteukend.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 2 Paul Roux Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9302, Free State
- All ages welcome