The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Newlands Country Lodge | TravelGround
+132

Newlands Country Lodge

51 reviews
Self Catering

Review Summary

3.5 out of 5from 51 reviews for Newlands Country Lodge
Cleanliness
3.7/5
Service
3.7/5
Location
2.9/5
Safety
3.7/5
Value for money
3.6/5
Marlein M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlein M
With friends

Heerlik - baie dankie

Hierdie was 'n baie lekker plekke om te oornag en was baie veilig en glad nie raserige omgewing nie, dit was baie lekker gewees, baie dankie vir die goeie diens.

Newlands Country Lodge's response

Dankie Marlein. Ek is baie bly jy het dit by ons geniet. Hoop ons sien jou weer

Newlands Country Lodge
Anna S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna S
With friends

Wonderlike ervaring.

Waarde vir geld, diens wonderlik en lekker atmosfeer.

Henry K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Henry K
Family with young children

Seker maar oukei vir 'n oornagpunt.

Vlieë drae mens weg! Eenheid kon beter skoongemaak wees.

Marilize H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marilize H
Family with young children

Although the location was a bit out of town and the gravel road uncomfortable, the accommodation is very neat.

Everything was very clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alhoewel die ligging bietjie uit die dorp en die grond pad ongemaklik was, is die akkommodasie baie netjies.

Alles was baie mooi skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rinette E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Rinette E
With friends

Stop op pad huis toe.

Lekker gekuier saam met vriende by Newlands.

Louis L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Louis L
With spouse/partner

Ons derde keer daar en geniet elke keer ons verblyf daar.

Netjiese chalets met lugversorger het ons verblyf weer eens aangenaam gemaak. Ek kan Newlands met alle eerlikheid aanbeveel.

Louis S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Louis S
Family with young children

Mediocre accommodation for very short stay.

Very strange location for a lodge because you have to drive through a township which is hardly recognised by Google Maps and it took us two hours before phoning the owner who kindly directed us to the actual place where we needed to be. The owner and the lady that assisted us did all in their power to make it a pleasurable stay, but all the flies that we had there was unbearable. You could not eat a single meal without 40 flies surrounding your plate at any one time. Also disappointed because the photographs on the web do not paint the updated picture of what you get when you arrive which is not a beautiful dam with water and greenery, but total drought-stricken grey brown and red sand with a great effort to create a grass patch to walk on. It is not very accessible and safely accessible to and from the lodge because you have to drive through township and that in itself is very high risk as we got lost in the township that evening trying to get to our destination. As I have said before by the owner and the lady assisting all efforts were made to make us comfortable and at any time when you needed help they were there to help you, but that does not cover up the fact that it's a very strange very uneasy location for a lodge where a family needs to drive and to what lengths you have to go to actually get there safely. The gentleman that was manning the entrance to the lodge, or should I say, the farm was polite and helpful and one could not fault him in any way whatsoever. My suggestion would be to try and make a safer route to that lodge, but definitely reconsider your visit there because of the influx or infestation of flies everyday. The screens that they had put in the house is still futile against the fight of these little pests that bother you. Should you decide to go through, make sure you are equipped with some sticky fly catchers and lots of Doom fly spray and a electronic bug shock catcher. With all the said, I would like to still thank the owner and the lady that helped us for assisting as best they can to make our stay as pleasurable as possible and I can say the one thing that does not lack is service, the service is very good. Thank you.

Mathilde S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mathilde S
With spouse/partner

Proximity to noisy location the only negative point.

Appropriate for a 1-night stay if en route or business in Kimberley, not a relaxing farm stay. The proximity of a large Kimberley informal settlement increases noise levels especially on weekends, especially if you book one of the apartments. The chalets/cottages are a bit further away and may be more peaceful.

Neels V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Neels V
Family with teenagers

Rustige omgewing met mooi grasperke.

Veiligheid is altyd 'n kwessie en siende dat die eenhede op 'n plaas is sou mens verwag om miskien 'n alarm of paniekknoppie beskikbaar te hê, andersins heerlik gebly.

Pieter L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter L
With friends

Great stay-over for birdwatchers.

Try to find a shortcut to this place otherwise you have to drive through the Kimberley slums which is very dirty.

Newlands Country Lodge's response

Thank you very much for the review.
We are in the process of opening a road directly from the N12 to the lodge so that you dont have to drive pass the informal settlement. Unfortunately there is a bridge with a height restriction which will restrict suv's with roof racks on but a Fortuner or Land Cruiser can go through with ease.

Newlands Country Lodge
Louise B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Louise B
With friends

Daar is verbetering nodig.

Mens moet deur 'n informele nedersetting reis om daar te kom - gaste behoort vooraf daaroor ingelig te word. Weens 'n Eskom-probleem met 'n transformator was daar geen warm water beskikbaar tydens ons verblyf nie. Daar is ook nie 'n steunplan in plek vir sulke gebeurlikhede nie, bv 'n kragopwekker. Ons was wel voorsien van skotteltjies om in te bad met kookwater vanaf die ketel. Die DStv se kanale was geblok en was TV kyk ook buite die kwessie.

Joan A - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joan A

Nice, quiet place. Relaxing.

Service was friendly from all the staff at the gate to the rooms. Received everything we asked for. Place was neat and clean. Will recommend it to friends and family.

Newlands Country Lodge's response

Thank you for the review Joan, and we hope to welcome you again soon at our establishment.

Newlands Country Lodge
Jolene B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jolene B
Family with teenagers

Plek is netjies, skoon en nuut.

Net bietjie te vêr uit die dorp.

Gemma-leigh R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gemma-leigh R
With spouse/partner

So groot seën om in natuur te kan sit en om nog steeds in luuksheid te slaap (baie meer werd as wat ons betaal het).

Dit was so lekker om saam met ons honde te gaan. Ook 'n beeldskone plaas waar hulle net kon rondhardloop. Dit was definitief die moeite werd om van Bloemfontein af te ry vir dié naweek!

Newlands Country Lodge's response

Baie dankie Gemma!

Ek is so bly julle het dit geniet, en ek hoop julle kom kuier sommer gou weer. Dit was vir my net so lekker om te sien hoe julle ontspan het.

Newlands Country Lodge
David F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
David F
With spouse/partner

Dit was aangenaam.

Die plek is baie rustig, net die swembad wat aandag moet kry.

Newlands Country Lodge's response

Baie dankie vir die terugvoering, David. Ons waardeer dit baie.

Newlands Country Lodge
Hannes D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Hannes D
Family with teenagers

Teleurstellend.

Nie wat voorgehou word op advertensie nie. Ligging nie goed nie. Verblyf tussen store en werkersverblyf. Eenhede nie op standaard vir die prys nie. Geen waaier of lugreeling in eenheid 15 gewees nie. Moes gaan melk koop in die lokasie om te kan koffie drink. Geen stoele om op stoep te sit nie. Perdemis reg rondom die eenhede op die gras. Na 'n lang reis is dit nie hoe mens wil rus nie. Kussings so dun soos 'n halwe telefoonboek. Eenheid was skoon gewees maar nie weer vir ons nie.

Newlands Country Lodge's response

Hello Hannes. Baie dankie vir die bespreking en ook vir die terugvoer. Hoop 2018 is n goeie jaar.

Newlands Country Lodge
Catherine S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catherine S

Ons het dit baie geniet.

Die kinders wou graag swem. Ek persoonlik sal 'n swembad voorstel. Dis altyd lekker om bietjie te swem, veral in die hitte van die Noord-Kaap. Verder was dit baie aangenaam. Ons het dit baie geniet.

Newlands Country Lodge's response

Dankie Catherine, ek waardeer die terugvoering. Ek hoop 2018 hou net die beste in vir julle. Ons het ongelukkig nie op die oomblik die mannekrag om 'n swembad te onderhou nie, maar ons planne vorentoe is om 'n kanaal te bou van die dam af wat deur die perseel gaan loop. Dit sal 'n geleentheid aanbied om bietjie af te koel daarin. Hopelik val ons planne in plek en sal ons teen volgende somer dit hê. Groete

Newlands Country Lodge
Lawrence M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Lawrence M
With friends

Baie onaangename ondervinding.

Eerstens sou ons nie met die bespreking voortgegaan het as ons vooraf ingelig is dat ons deur 'n informele woonbuurt moes reis om by die Lodge uit te kom. Met ons aankoms was die sleutel tot ons eenheid soek na 'n oproep na die bestuurder - sy bly nie op die perseel nie - sodat sy met die wag kom praat het na ons 20 minute gewag voordat die sleutel gevind is. Die rede - die dame wat die eenheid skoonmaak het vergeet om die sleutel by die hek in te handig. Die eerste indrukke van die wooneenhede was 'n bietjie van 'n skok - voor een wooneenheid was die helfte van die stoep volgepak met leë bierbottels. Die eerste indruk van ons eenheid was dat dit ‘moeg’ was. Die potte en panne en eetgerei was in 'n haglike toestand en ons het ons eie gerei gebruik. Daar is 'n wag by die hek maar die eenhede is nie beveilig met 'n sekuriteitsheining nie - gegewe die omgewing was ons nie heeltemal op ons gemak nie. Ons reis baie en het geen probleem om vir goeie standaard verblyf 'n premie te betaal nie. Die Lodge sal ons beslis nie weer sien nie.

Newlands Country Lodge's response

Hello Lawrence en baie dankie vir die terugvoer.

Ek vra weereens omversoning vir die sleutel wat nie by die hek was op julle aankoms nie, sowel as die bierbottels op een van die ander gaste se stoep.

Ek wil darem net daarop wys dat ek wel in 'n e-pos op 07.12.17 wel aan julle genoem het van die pad na die lodge toe:

"Ons is op 'n kleinhoewe gelee en die enigste pad na ons toe gaan verby 'n informele area wat nie altyd so skoon is nie. Ek wil almal asb verseker dat die pad en area baie veilig is, en dat die lodge baie netjies en veilig is. Ons het 24 uur sekuriteit op die perseel, en al ons eenhede het veiligheidshekke as ekstra versekering. Moet asb nie dat die pad julle afskrik nie, dis veilig!"

Baie dankie vir die terugvoer, ek het dit opgeneem met die personeel.

Vriendelike Groete,
Hanelie

Newlands Country Lodge
Danie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Danie V
Family with teenagers

Ruim en netjies.

Hannelie, dankie duisend vir 'n onverbeterlike aandete asook heerlike padkos, met soveel moeite gedoen vir die lang pad die volgende dag. Die plekkie as sulks: ruim en redelik netjies en skoon. Linne en handdoeke skoon en het heerlik gerus.

Newlands Country Lodge's response

Baie baie dankie! Julle moet n heerlike Kersfees he, en hoop om julle binnekort weer te sien.

Newlands Country Lodge
Hannes V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hannes V
With spouse/partner

Nie wat op internet adverteer was nie.

Netjiese, gerieflike akkommodasie. Maar ons verwagtinge was 'n gastehuis op 'n plaas met 'n uitsig soos op die webtuiste. Ongelukkig is ons nie daar geplaas nie. Die pad na die "plaas" laat 'n mens wonder.

Rika S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Rika S
With spouse/partner

Dirty.

The environment is anything but safe. Drive through very dirty area to get there. From a distance everything looks very beautiful, but the inside of the units are dirty. Full of dead flies. Microwave filthy. Shower head sprays over the shower door with the result that the whole bathroom is wet. Satellite TV not enabled. Patio dirty, can't braai there. Cutlery not enough for 4 guests as we discussed. 1 would have to eat and wait for cutlery once until someone else is done.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vuil

Die omgewing is alles behalwe veilig. Ry deur baie vuil area om daar uit te kom. Op die oog af lyk alles baie mooi, maar die binnekant van die eenhede is vuil. Vol dooie vlieë. Mikrogolf smerig. Stortkop spuit bo-oor stortdeur met die gevolg die hele badkamer is nat. Sateliet-TV nie geaktiveer nie. Stoep vuil, kan nie daar braai nie. Eetgerei onvoldoende vir 4 gaste soos wat ons bespreek het. 1 sou moes eet en wag vir messegoed sodra die een klaar is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Newlands Country Lodge's response

Hallo Rika. Baie dankie vir die terugvoering.
Ek is baie jammer om te hoor dat dit so gelyk het. Ek was op verlof in die tyd wat julle bespreek het, maar ek gaan dit definitief opvolg. Weereens vra ek om verskoning vir enige ongerief.

Vriendelike groete
Hanelie

Newlands Country Lodge
Tania K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tania K
Family with teenagers

Vreedsaam

Dit was baie rustig in die natuur/plaasskepping, die kinders was verregaande oor die klein vulletjie en sy mamma.

Anke C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anke C
With spouse/partner

Oulike plek - veral as jy met 'n dier reis.

Hierdie verblyf is goeie waarde vir geld. Mens ry deur 'n slegte gebied vir 'n rukkie maar die verblyf self is baie veilig. Was perfek vir ons wat met ons hond reis. Sal graag weer daar bly.

Bennie V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Bennie V
With spouse/partner

Such a beautiful new place but the location is totally unacceptable.

The reception was by a security guard and we had to complete the froms. The unit was not prepared at all even though we arrived after 14:00. Reeked of smoke so we had to call the owner. We were moved to a different unit and we were able to move in at 15:00. The unit was well equipped, but the cutlery was dirty. Looks as though the manager just leaves the units to the cleaners. They advertise it as Newlands Country Lodge, but no one knows of such a place. It is 10 from the town and you have to contatly drive through informal settlements. When we asked around no one knew about the place and after phone calls to the owner we learned it was called Newlands Farm. The sign post indicates that it is private property, not a Country Lodge. We were two families who stayed there and the remaining 6 units were occupied by construction workers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Baie mooi nuwe plek maar sy ligging is totaal onaanvaarbaar.

Ons is ontvang deur die sekuriteitswag waar ons die vorms moes voltooi. Ons eenheid was glad nie gereed nie alhoewel ons na 14:00 daar was. Die eenheid het so na rook geruik dat ons die eienaar moes skakel. Ons is na 'n ander eenheid verskuif waar ons na 15:00 eers kon intrek. Die eenheid was goed toegerus, maar die eetgerei was vuil. Dit wil voorkom asof die bestuur van die eenhede aan die skoonmakers oorgelaat word. Die plek word geadverteer as Newlands Country Lodge, maar niemand weet van so plek nie. Dit is geleë 10 km buite die dorp en jy moet deurgaans deur informele nedersettings ry. By navraag het niemand die plek geken nie en na telefoonoproepe na die eienaar was die plek se naam Newlands Farm. Die naambord dui aan dat dit private eiendom is en nie 'n Country Lodge is nie. Ons was twee gesinne wat daar geslaap het en die ander ses eenhede was beset deur konstruksiewerkers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Karin M
With friends

Netjiese nuwe plek, maar nie op standaard nie.

Ons was 4 volwassenes. Daar was net 3 handdoeke, maar geen stortmatte nie. Die bestuurderes het opgedaag. Ons het vir haar gesê dat die sleutel vir die veiligheidshek gebreek was, en dus nie die hek kan sluit nie (dit was nie gesluit gewees toe ons daar gekom het nie). Die braaisif en braaiplek was vol duiwemis en nie bruikbaar nie. Sy het net "jammer" gesê maar niks gedoen nie en gery. Daar is geen bedlampe nie, geen asblikke in die slaapkamers/badkamers nie. Daar is nie voldoende kookgerei en eetgerei vir 4 mense nie, en net een double sofa vir 4 persone.

Tersia S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Tersia S
With spouse/partner

Good value for money for ovenight stay.

Little plade was well appointed and very neat. Bad location expecially if you need to find it after dark. There should be more signs so you know you are on the right way. Only reason I woulnd't recommend it is because of the location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld vir oorslaap.

Plekkie was goed ingerig en baie netjies. Ligging baie sleg veral as jy dit in die donker soek. Sou hou van meer baken punte om te weet jy is op die regte pad. Sal dit slegs nie aanbeveel agv die ligging.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Minnie S - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Minnie S

Ons het die eenheid baie gerieflik en netjies gevind, baie dankie.

Die eienares was baie vriendelik en behulpsaam en ons het dit baie waardeer dat sy vir ons etes gereël het en ons nie na 'n lang reis nog plek moes gaan soek om te eet nie. Ek sal Newlands Country Lodge beslis aanbeveel.

Newlands Country Lodge's response

Baie dankie! Dit was baie lekker om julle hier te he!

Newlands Country Lodge
Nelmari V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Nelmari V
With friends

Not recommendable.

The units allocated to us were right next to long term contractors who were not considerate to the other guests and were noisy during the night until the wee hours of the morning (around 6:00). This facility is not for those looking for a peaceful vacation. The road to the accommodation is not for the faint hearted as it leads through an informal settlement, especially not if you're driving in the late afternoon. No signs to indicate their location and we passed their gate a few times. Took a while to teach the owner over the phone to ask for help. The units are cold with no heaters or aircon available. Not much bedding. Luckily we brought extra blankets. The showers in both units need attention. Tiles have old dirt and the whole bathroom is wet when you've finished showering. Only basic TV channels available, not ideal for someone who wants to relax in front of the TV after a long journey. Kettles also crusted with old dirt, so wasn't sure if they were safe to use. The photos online are misleading. Wouldn't recommend them at all. Other accommodation we used at cheaper rates offered more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie aanbeveelbaar.

Die eenhede wat aan ons gegee is, is reg langs langtermyn kontrakteurs wat glad nie aan ander dink nie - hulle het vreeslik geraas die aand en vroeg die volgende oggend weer (om en by 06:00). Hierdie fasiliteit is nie vir mense wat met vakansie 'n bietjie rustigheid soek nie. Die pad na die verblyf is sleg en om deur die informele verblyfarea te ry is nie 'n grap - veral nie aanbeveelbaar wanneer jy laatmiddag daarheen reis. Daar is geen aanwysingsborde om aan te dui waar hulle geleë is nie, en het ons 'n paar keer verby die hek gery. Kon ook nie die eienaar dadelik opspoor telefonies om te help. Die eenhede is koud, en geen verwarmers/aircon is beskikbaar. Die beddegoed is ook maar min. gelukkig het ons ekstra komberse by ons gehad. Die stortgeriewe in beide eenhede kort aandag (was swart aangepak op teëls, en mors vreeslik - badkamer is onder water wanneer jy klaar is). Die TV-kanale wat beskikbaar is, is maar baie basies en nie vir iemand wat dalk voor TV wil ontspan na 'n lang rit. Ketels ook vreeslik aangepak en wonder mens of dit veilig is om dit te gebruik. Foto's op webtuiste is misleidend - sal hul glad nie aanbeveel. Ander verblyf wat ons gebruik het vir goedkoper pryse het meer gebied.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Randell B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Randell B
With spouse/partner

Private and safe.

Was just a bit cold without the heaters, but apart from that it was fantastic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Privaat en veilig.

Effens koud gekry a.g.v. verwarmers wat nie beskikbaar was, maar verder was dit fantasties.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Newlands Country Lodge's response

Baie dankie mnr Bezuidenhout. Hoop om julle weer te sien!

Newlands Country Lodge
Eleonore H - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eleonore H
With friends

Awesome.

It is so peaceful and clean. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Dit is so rustig en skoon. Sal weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Newlands Country Lodge's response

Baie dankie vir die kuier! Hoop ons sien julle binnekort weer.

Newlands Country Lodge
Anneke H - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneke H
With spouse/partner

So peaceful away from the noisy city.

We had a great time with the horses neighing in the background and waking up with the cock crow. Unfortunately the road leading there isn't great - you to go through an informal part of the city. Also not the ideal road if you only get there after 19:00 at night. Communal DStv and TV mentioned. We were only able to get/see one channel, just 200 (SuperSport Blitz). Hanelie said there would be a kettle in the unit and she even sent us pictures of a kitchenette (with kettle), but there wasn't any kettle. We had to boil water on the small stove or in the microwave. Also no bin in the unit. Luckily we brought a black bag for our trash. The next morning after they cleaned the unit, they just put one new black bag in the kitchen. By the end of April the nights are quite cool in Kimberley. No extra towels for the beds. Luckily we had an extra blanket in the car. Very nice accommodation. Enough space in the unit and it was very clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig, weg van stadslawaai.

Ons het heerlik gebly met die perde wat runnik en haan wat jou wakker kraai. Die pad daarheen is ongelukkig nie baie lekker nie - moet deur 'n informele deel van die stad ry. Ook nie die ideale pad indien jy eers na 19:00 die aand daar aankom nie. Die gedeelte DStv en TV word genoem. Ons kon geen kanaal sien/soek nie, slegs 200 (Super Sport Blitz). Alhoewel Hanelie gesê het daar daar 'n ketel in die eenheid is en ook 'n foto van die "kitchenette" (met ketel) gestuur het, was daar nie 'n ketel nie. Ons moes water kook op die 2-plaatstoof of in die mikrogolf. Daar was ook nie 'n asblik in die eenheid nie. Ek het gelukkig 'n swartsak saamgevat en ons gemors daarin gegooi. Die volgende oggend nadat ons eenheid skoongemaak is, was daar net 'n nuwe swartsak in die kombuis. Einde April is die aande reeds koel in Kimberley. Daar was nie ekstra komberse vir die beddens nie. Gelukkig het ek ekstra komberse in die kar gehad. Die verblyf self was lekker. Groot genoeg eenheid en baie netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Newlands Country Lodge's response

Baie dankie vir die kuier! Hoop ons sien mekaar binnekort weer.

Newlands Country Lodge
Annelize E - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize E
Family with teenagers

Neat and clean, everything you need is there.

Pillows was mushy and not enough. Also no extra blankets for a cold night. No broom to clean up mess. Other than that, no complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon, alles wat mens nodig het is daar.

Kussings was baie pap/dun en nie genoeg nie. Ook geen ekstra komberse vir 'n koue nag nie. Geen besem om darem so bietjie gemors skoon te maak nie. Verder geen klagtes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Newlands Country Lodge's response

Baie dankie vir die kuier, dit was baie lekker om julle hier te hê.

Newlands Country Lodge
Gert V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Gert V
With spouse/partner

We were disappointed.

The bedding weren't clean and insufficient. One pillow case was torn. There were no plugs for the bed lamps. In comparison to other accommodation in the same price range, it wasn't up to standard and we won't book here again or recommend it. The photos are misleading.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons was teleurgesteld.

Die beddegoed was onvoldoende en nie skoon nie. Een kussingsloop was geskeur. Daar was geen kragproppe vir die bedliggies nie. Vergeleke met ander verblyfplekke in dieselfde prysklas was dit nie op standaard nie en ons sal nie weer hier bespreek of aanbeveel nie. Foto's op webtuise is misleidend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kerneels F - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Kerneels F
With spouse/partner

Neat place, friendly hostess, but wrong location.

Was a shock driving through the informal settlement and then, not far from the neighbourhood is the farm. It's very neat with a friendly hostess and is worth the money. Unfortunately we didn't like the location and it was a shock driving through the slum to get to our accommodation. The house is 300 m from a train track and the people in the informal settlement's music is quite loud, so it's not a good place to relax. I would recommend it to contractors who've worked hard and just want to rest, but aren't on holiday. Unfortunately I won't recommend it to friends and acquaintances.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese plek, vriendelike gasvrou maar verkeerde ligging.

Wat 'n skok om deur 'n lokasie te ry en toe nie ver van die woonbuurt af begin die plaas, dis baie netjies met 'n vriendelike gasvrou en die plek is die geld werd, ongelukkig hou ons nie van die ligging nie en was dit 'n skok om deur 'n lokasie te ry om by jou slaapplek uit te kom en dan bly jy nog teen die lokasie, so om en by 300 meter van die huis loop 'n treinspoor en die mense in die woonbuurt naby se musiek is nogal hard, dus nie goed as jy wil sit en ontspan nie, ek sal die plek aanbeveel vir kontrakteurs wat hard gewerk het en dan net wil rus, wat nie op 'n vakansie daar is nie. Ongelukkig beveel ek nie die plek aan vir my vriende en kennisse nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Manfred E - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Manfred E
Family with young children

Short stay with no linen change.

No linen change.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was kort maar die beddegoed was nie vervang nie.

Die beddegoed was nie vervang nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Newlands Country Lodge's response

Baie dankie vir die bespreking en die terugvoer.

Newlands Country Lodge
Lynette M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Lynette M
Family with young children

It was very nice, beautiful lodge.

We had a good time. Bedding was clean. The shower needs attention, but other than that, we had a blast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker, baie mooi landgoed.

Dit was goed genoeg vir die twee aande wat ons daar was. Beddens was skoon en genoeg vir almal. Die stort kan bietjie aandag gegee word. Andersins was alles goed. Lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicolene D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicolene D
Family with young children

Beautiful place.

I have to thank you for all the help to meet our needs by fixing your accommodation at an earlier date. Beautiful place, just a pity that the flies were such a nuisance.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek.

Ek moet dankie sê vir die hulpvaardigheid om ons tegemoed te kom en ons verblyf te vervroeg. Pragtige plek, maar ongelukkig is die vlieë so bietjie lastig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

William K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
William K
Family with teenagers

So many flies and the mattress was uncomfortable.

At least 100 flies shared the unit with us. We had to buy poison. The double mattress in Unit 1 was uncomfortable we couldn't sleep on it. We had to wonder if the owner ever even tried it? Furthest away from the shops and you drive through an informal settlement to get there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vlieë en ongemaklike matras.

Daar was ten minste oor die 100 vlieë binne in die unit. Ons moes gaan gif koop. Die dubbelbedmatras van unit 1 was so ongemaklik ons kon nie daarop slaap nie. Mens wonder soms of die eienaar self al daar gaan lê het. Dit is aan die verste kant van alle winkels en jy ry letterlik deur die informele settlement om daar uit te kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Newlands Country Lodge's response

Hello William

Baie dankie vir julle bespreking en terugvoering. Ons maak daadwerklike planne met die vlieë probleem, en ek neem ag op die matras. Ons sal dit regmaak, Weereens dankie.

Newlands Country Lodge
Dawie C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dawie C
With friends

Peaceful and away from noise.

I think the place is ideal for those of us wanting to get away from the city's noise and just recharge our batteries.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en weg van geraas.

Ek dink die plekkie is ideaal vir ons wat wil wegkom van die stad en die lawaai en batterye opcharge.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Newlands Country Lodge's response

Dankie Dawie, dit was baie lekker om julle hier te hê.

Newlands Country Lodge
Anelie S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Anelie S
Family with young children

This place is beautiful, but the bed is worn out.

The sleeping arrangements were quite neat and you can see the place has been revamped recently. The only problem is that the double bed was worn out. The springs poked and prodded us so that we couldn't sleep past 01:00 and decided to get up and leave earlier than we had planned. We also couldn't reach the manager to ensure we use the correct gate. Maybe mention that the accommodation is on the outskirts of town and that you have to drive through a rough part of town to get there. Please check the mattresses!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plek is pragtig, maar die dubbelbed is gedaan.

Die slaapplek was heel netjies en jy kan sien dat dit onlangs oorgedoen is. Die enigste probleem wat ons gehad het was dat die dubbelbed gedaan was. Die springs het in jou lyf ingedruk, wat op die ou end gemaak het dat ons net na 01:00 nie meer kon slaap nie en besluit het om op te staan en vroeër te vertrek as wat ons beplan het. Ons kon ook nie die bestuurder in die hande kry om seker te maak oor die korrekte hek om te gebruik nie. Julle moet dalk ook noem dat dit aan die buitewyke van die dorp is en dat mens deur 'n redelike slegte gedeelte van die dorp moet ry om by die bestemming uit te kom. Laat kyk asb. na die matrasse!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Newlands Country Lodge's response

Hi Anele, baie dankie vir die bespreking sowel as die terugvoering. Ek sal daadwerklik plan maak met die matras en dit vervang. Mooi bly.

Newlands Country Lodge
Thea P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea P
With spouse/partner

Neat, can recommend it.

We enjoyed it a lot at Newlands Country Lodge. They can also provide a freezer facility, which we needed for the extra fish we brough with. Place was neat, and met our expecations. I will recommend them anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en kan hom aanbeveel.

Ons het dit baie geniet by Newlands Country Lodge. Hulle kon ook voorsiening maak vir vriesfasiliteit wat ons nodig gehad het vir ekstra vis wat ons saamgebring het. Plek was netjies, en het aan ons verwagting voldoen. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Newlands Country Lodge's response

Hi Thea, baie dankie vir julle bespreking en terugvoering. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Newlands Country Lodge
Lynne D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynne D
Family with teenagers

Exceptionally pleasant surprise.

The road on the way there makes you believe that you're on the wrong road. The signboard outside also only reads Newlands Farm. It is confusing. Maybe they should put up a sign or tell people that the entrance is Newlands Farm 2. But we will stay there from now on, every time. It is an incredible place with everything you can possibly think of, and it's luxurious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters aangename verrassing!

Die pad soontoe kan 'n mens laat dink dat jy op die verkeerde pad is. Die bord buite sê ook net Newlands Plaas. Dis verwarrend. Miskien moet hul net 'n bord opsit of vir mense sê dat die ingang Newlands Farm 2 is. Maar ons sal van nou af altyd daar bly. Dis 'n ongelooflike plek met alles wat jy moontlik aan kan dink en luuks.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Newlands Country Lodge's response

Hello Lynne

Baie dankie vir julle bespreking en terugvoering. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Ek gaan kyk om borde op te sit wat die aanwysings sal makliker maak.

Newlands Country Lodge
Louise V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louise V
Family with teenagers

Beautiful place with loads of potential.

All of the basics were there and we could see that an effort was made with the new chalets. It was just very hot and with only one fan in the unit, it got a bit much. Aircons or at least a working fan for every rooms is recommended. The horses stole my kids' hearts and it was a sweet bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi plek met baie potensiaal.

Al die basiese benodighede was daar en ons kan sien dat daar probeer moeite gedoen is met die nuwe chalets. Dit was net baie warm en met net een waaier in die eenheid was die hitte te veel. Lugversorgers of ten minste 'n waaier vir elke vertrek sal aanbeveel word. Die perde het my kinders se hart gesteel en dit was 'n oulike bonus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Newlands Country Lodge's response

Hello Louise. Baie dankie vir julle bespreking en terugvoering. Die lugversorging is in die pyplyn vir die nuwe jaar, so hopelik sal dit binnekort uitgesorteer wees. Mooi bly.

Newlands Country Lodge
Marc J - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marc J
With spouse/partner

Vlieë is 'n probleem en watertoevoer nie na wense nie.

Besef dis op 'n plaas, maar vlieë is 'n probleem. Watertoevoer-installasie voldoen nie heeltemal aan die vraag na gebruik nie. Baie moeilik om watertemperatuur te reguleer as jy stort en toilet het konstant geloop.

Newlands Country Lodge's response

Hello Marc

Baie dankie vir die bespreking en die terugvoering. Mooi bly en hoop ons sien julle weer binnekort.

Newlands Country Lodge
Marie S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marie S
With friends

Very friendly and helpful.

Pleasant overnight stay. Everything required was supplied. Rooster gave us a wake-up call at 03:45. Otherwise quiet and safe. Will recommend.

Newlands Country Lodge's response

Thank Marie. was a pleasure to have you here. I will have a word with that rooster hahaha. Keep safe!

Newlands Country Lodge
Josef F - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Josef F
Family with young children

Baie rustig en pagtige natuurskoon!

Newlands Country Lodge is 'n baie netjiese plek! Pragtige perde wat op jou voorstoep wei, hoendertjies wat met hul kuikens op die grasperk kos soek. Wonderlike plek om te kom rus van die stad se gejaag. Baie dankie, dit was 'n wonderlike ervaring!

Newlands Country Lodge's response

Dankie Madalein,

Was heerlik om julle hier te he. Mag die Nuwe jaar vrede, liefde en voorspoeg inhou!

Newlands Country Lodge
Ciska F - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ciska F
With friends

We enjoyed it a lot.

It is a very nice place. I know that it's relatively new places and that they are still busy equipping it, but there was a shortage of blankets. It is winter now and very cold next to the dam and there is only 1 duvet on each bed but no blankets. They also have to take a look at the kitchen equipment, there wasn't enough pots or pans and no casserole dishes for braai meat, there are also no salad bowls. The only things they have to pay attention to is the kitchenware and extra blankets. The chalet we were in only had 2 chairs in the sitting room, no chairs at the kitchen table so that you could sit and eat. There were also only 2 chairs, but the chalet caters for 4 people. It is winter now and too cold to sit outside. Other than that it was lovely and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit baie geniet.

Dit is 'n baie lekker plek. Ek weet dat dit nuwe plekke is en dat hulle nog besig is om die plekke in te rig, daar was net 'n tekort aan komberse. Dit is nou winter en baie koud langs die dam, daar is net 1 duvet op elke bed, daar is geen ekstra komberse nie. Verder moet hulle ook kyk na hulle kombuisware wat hulle voorsien, daar is nie genoeg potte en panne nie, daar is ook glad nie casserole bakke vir braaivleis nie, daar is ook geen slaaibakke nie. Al wat hulle moet opskerp is hulle kombuisware en dan ekstra komberse, in die chalet waar ons ingeboek was, was daar net 2 stoele in die sitkamer, geen stoele binne waar jy by die kombuistafel kon sit en eet nie. Daar is net 2 stoele maar die chalet cater vir 4 persone, dit is nou winter en dit is baie keer te koud om buite te sit. Verder is dit 'n lieflike plekkie en waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Newlands Country Lodge's response

Baie dankie Ciska. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Ek maak werk van al die aanbevelings! Baie dankie vir die terugvoering!

Newlands Country Lodge
Anita C - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Anita C
Family with young children

Not good value for money at all.

The place was not easy to find. It was dark no lights at all. They forgot that we had our daughter with us so she had to share a bed. Very sparsely furnished. Only 2 chairs to sit on for a unit that sleeps 4. Shower was not cleaned, kettle had lime scale on it. Could advise that there is no TV, when travelling with kids this does make a huge difference. Would not recommend it.

Juanita V - May 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Juanita V
Family with young children

Pateties.

Ek het alreeds 'n e-pos oor ons nare ondervinding geskryf. Nadat ons 'n kwotasie ontvang het van R900 vir die 2 eenhede en ons die deposito van R450 oorbetaal het soos versoek word, is ek 2 dae later gekontak deur Hanelie om my mee te deel sy het 'n fout gemaak. Maar dat sy dit so sal hou. Uit ordentlikheid bied ek aan om die verskil te betaal en sy sê dis R250. Ek sê aan haar, "so dis R125 per chalet" en sy sê ja. Ek reël met my boetie en hy sê dis reg. Met hulle aankoms daar deel sy hulle mee dat hulle net R200 moet betaal. Hy betaal dit sonder om 'n kwitansie te ontvang en vra haar of sy doodseker is, want hy is seker daar is meer uitstaande en sy verseker hulle dis als. Sy loop na haar voertuig en kom terug en sê dat sy wel 'n fout gemaak het en dat hulle nog R650 skuld. Hy betaal dit aan haar en ontvang weer nie 'n kwitansie nie. Met ons aankoms daar deel hy mee wat hy betaal het en ek sê "daar is 'n fout". Ek skakel haar en sy sê hy het net R650 betaal. Ons gaan als na en tel sy geld in sy beursie en sy strokies op en sien dat hy wel R850 betaal het. Ons skakel haar weer en sy sê nog steeds, "nee, dit was net R650". Ek los dit daar. Ons eenhede was 'n gemors. Ons yskas was vuil. Dit was net vlieë. Geen handdoeke nie. Die borde is ge-"chip". Die beddegoed stink en daar was geen warm water in eenheid 7 die Sondagoggend nie. Ons het wel die stortkop in eenheid 7 afgehaal omrede ons 2 2-jariges het wat nie kan stort nie en het hulle probeer was en net vergeet om dit terug te sit. Die lugversorger is iets uit 'n ander era. Het hom nie eers aangeskakel nie, want niemand weet hoe werk die ding nie en was te bang vir dit. Nadat ons 'n klagte aangegee het, antwoord sy terug dat ons die ligte aan gelos het en die een sleutel saamgevat het, wat ons vergeet het om in te handig. Ons het haar gevra vir 'n adres om dit met die vinnige pos te stuur met geen reaksie nie. Sy het dit ook laat blyk asof als nou ons skuld is en dis die rede dat ons geen deposito terug ontvang nie. So, dit was glad nie 'n goeie ondervinding vir ons nie. Jammer.

Newlands Country Lodge's response

Ek is jammer dat u so voel. Ek het u ook reeds geantwoord met n epos. Ek het net R650.00 ontvang en nie R850.00 nie, soos ek vir u en mnr Van Vuuren verskeie kere op die aand en ook op my eposse en boodskappe verduidelik het. Ek het ook fotos aangestuur van hoe u die eenhede gelos het, met elke liewe lig wat brand, en die lugverkoeler wat aan gelos was, handdoeke op die vloer, en die emmer en mop op die sitkamervloer.Ek moes 20 eenhede krag vervang waar ons eenhede gemiddeld 4 eenhede krag n aand gebruik. Ek kon ook nie wag vir die sleutel nie, ek het gaste gehad die Maandagaand wat n sleutel moes he. Daarom het ek op my eie onkoste n ander sleutel laat maak. U hoef geen onkoste aan te gaan om die sleutel te pos nie, dis onnodig. Ek hoop dat dit dan nou hierdie aangeleentheid afsluit en dat u vorentoe akkommodasie sal kry wat u verkies.
Groete
Hanelie

Newlands Country Lodge
Anina L - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anina L
Family with teenagers

Bekostigbaar met alles wat jy nodig het.

As jy nie omgee om 'n paar kilometer buite die stad te bly nie, is dit die perfekte akkommodasie. Die eenheid is ruim en het alles wat jy nodig het.

Annelize B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize B
Family with teenagers

Baie aangenaam!

Ek is regtig mal oor die plekkie. Dit is vir ons ingerig en aangepas vir ons aantal gaste. Hanelie het uit haar pad gegaan om ons op ons gemak te laat voel, Ek sal beslis weer soontoe gaan!

Newlands Country Lodge's response

Baie dankie Annelize! Dit was 'n plesier om julle hier te hê! Ons hoop ons sien mekaar gou weer!
Groete,
Hanelie

Newlands Country Lodge
From R600
per night (sleeps 4)
From R600
per night (sleeps 4)
From R600
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 78 people
  • Check-in: 11:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Midlands Road, Kimberley, 8306, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ifUtyQFjpLaboW8jSXNbwgA0duMILtZAqyluFBcY4BRd7hZyo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (sleeps 4) 51 5 1 4 Midlands Road Kimberley 8306 Northern Cape 0860 022 102 11:00-17:00 10:00 -28.653565275162 24.730663150549
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!