Dinokeng Accommodation at Ngata Safari Lodge | TravelGround
+27

Ngata Safari Lodge

Game Lodge

Review Summary

4.4 out of 5from 17 reviews for Ngata Safari Lodge
Cleanliness
4.4/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.2/5
Tiaan J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tiaan J
With spouse/partner

Baie netjies, privaat en gemaklik.

Ngata se ligging is in die middel van Dinokeng, lekker naby alles. Die badkamers en kampterrein was mooi, skoon en netjies.

Chris M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Chris M
With spouse/partner

Tente is goed uitgelê, res van Lodge bietjie vervalle.

Sien sterre.

Hendrik B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hendrik B
With spouse/partner

Amazing.

Service was great and quaint. The food was good and the stay was clean and neat. Staff were friendly and we felt at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing.

Die diens was baie goed en oulik die kos was lekker die verblyf was skoon en netjies die staff was vriendelik ons het tuis gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilze P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ilze P
With friends

Friendly staff who will certainly go the extra mile for guests!

The rules of the lodge say only 1 tent or 1 caravan per site. However, our fellow campers had 4 tents and 1 caravan on 2 pitches. A bit of a double standard. Ablution facilities are far too few for the number of campers!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike personeel wat vir seker ekstra myl stap vir gaste!

Die reëls van die lodge sê slegs 1 tent of 1 karavaan per staanplek. Ons mede-kampers het egter 4 tente én 1 karavaan op 2 staanplekke gehad. Dubbele stel reëls. Ablusiegeriewe skiet ver tekort vir aantal kampers!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ngata Safari Lodge's response

Liewe Ilze,
Dankie vir u terugvoering.
Ongelukkig was daar 'n situasie met u mede-kampers se staanplekke en moes ons improviseer om ons gaste so goed moontlik te akkommodeer sonder om hul weg te wys. Ons vra om verskoning as dit u enige ongerief veroorsaak het.
Ons is trots op ons kliëntediens en soos in die opskrif van u resensie geskryf word, stap ons die ekstra myl vir ons gaste.
Ons vra om verskoning vir die ongerief en hoop dat u, ten spyte van die oorvol kampterrein, u verblyf by ons geniet het.
Vriendelike groete,
Melanie
Ngata Safari Lodge

Ngata Safari Lodge
Alexandra R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alexandra R
With spouse/partner

Gemaklik, rustig en elke sent werd.

Fantastiese plek, met verskriklike goeie diens gelewer deur vriendelike en hardwerkende staf. Dis baie rustig en jy voel asof jy in jou eie klein wêreld is met mense wat jou hanteer asof jy die enigste persone daar is. Die eienaar self is baie hands on en gesels vreeslik lekker. Die mobile spa was die beste keuse vir 'n lekker rustige en ontspannende dag. Sara die manager, ken die hele reservaat en gee die beste raad. Sy maak ook seker jy is 100% gelukkig en dat jy oor niks hoef te bekommer nie. Sy hanteer alles rustig en professioneel. Ek sal definitief weer na Ngata toe kom. Mens maak vinnig vriende met al die staf en raak skoon gemaklik in jou chalet. Baie dankie Ngata vir 'n onvergeetlike tyd.

Ngata Safari Lodge's response

Baie dankie vir die wonderlike terug voer! Ons is bly julle her dit geniet.

Groete van,
Ngata.

Ngata Safari Lodge
Zandrie V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zandrie V
With spouse/partner

It was the most wonderful breakaway.

It is the best breakaway we've ever had and we will go back again and take family with.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is die wonderlikste wegbreek ooit.

Dit is die lekkerste wegbreek wat ons al ooit gehad het en ons gaan weer teruggaan en die hele familie saam vat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre S
With spouse/partner

Baie lekker tentverblyf in die Bosveld en vriendelike personeel. Baie smaaklike etes!

Dit was baie lekker om in so tent te bly en Bosveld te geniet, veral as die reën op die tentdak val en deur die nag 'n leeu te hoor brul of die jakkalse wat huil. Ontbyt wat ingesluit was in die verblyf was baie lekker en voldoende maar onthou net enige iets wat jy ekstra vra tydens ontbyt word bygevoeg by jou rekening. Personeel en veral Sara was baie vriendelik en behulpsaam. Net jammer daar is geen braaifasiliteit nie alhoewel ek dink daar is 'n moontlikheid vir so iets, sou baie graag 'n vuurtjie wou gemaak het met die son wat sak oor die Bosveld! Ook baie lekker met die eienaar gesels en meer oor die bewaring van die gebied en diere gehoor. Bewaring is baie na aan die hart en word baie ernstig opgevat deur wildbewaring en eienaars.

Ngata Safari Lodge's response

Baie dankie! Ons is bly julle her dit geniet.

Groete,
Elize.

Ngata Safari Lodge
Jolanda V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolanda V
With spouse/partner

Really enjoyed it.

We really enjoyed it. Excellent food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie geniet.

Ons het die baie geniet. Kos is puik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ngata Safari Lodge's response

Baie dankie vir jou terugvoer, en ons hoop om julle weer te verwelkom!

Ngata Safari Lodge
Christiaan D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan D

Goeie kommunikasie en baie bekostigbaar.

Baie goeie waarde vir geld.

Ngata Safari Lodge's response

Baie dankie vir jou boodskap en terugvoer! Hoop om julle weer by Ngata te sien te in die nabye toekoms!

Ngata Safari Lodge
Werner V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner V
With spouse/partner

Uitstekende geriewe. Ongelooflike ligging en 'n onvergeetlike naweek.

Die hele naweek was ongelooflik. Dis staf is vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is spesiaal. Die kos en onderfinding was 100%. Ideaal vir 'n naweek weg.

Ngata Safari Lodge's response

Baie dankie.

Ngata Safari Lodge
Germaine K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Germaine K
With friends

Heerlik, rustig.

Ons het heerlik gekamp saam met vriende. Alles was skoon en die swembad was 'n lafenis in die hitte. Sal aanbeveel dat hulle nog bome plant, ons staanplek was in die son. Bosveld pragtig groen!

Ina C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ina C
With spouse/partner

Why do they have to mow the lawn on a Saturday or weekend if campers wanted to enjoy nature's sounds an silence?

Otherwise, we enjoyed our stay.

Ngata Safari Lodge's response

Good day,

We sincerely apologize for this. Usually this does not happen but unfortunately or shall I say fortunately we’ve had a lot of rain during the week lately and we couldn’t do our usual schedule. I will def look into this to assure this doesn’t happen again.
Kin regards
Elize Morin
Ngata Safari Lodge.

Ngata Safari Lodge
Chantal M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chantal M
With spouse/partner

Peace and quiet of the bush and nature.

Very tranquil and private, found the camping sites clean and neat. The tented accommodation looks just as nice. The lodge is clean and there is also a restaurant. Camping site has a nice braai, electricity, and covered parking. Checked out the elephants who walked around the camp the entire morning with a cup of coffee in hand. Will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die rustigheid van die bos en natuurskoon!

Baie rustig en privaat, het die kamplekke besonders skoon en netjies gevind. Die tentverblyf lyk net so lekker. Die lodge is skoon en het ook 'n restaurant. Die kampplek het 'n heerlike braaier, kragpunt en afdak vir jou kar. Het heel oggend na olifante wat om die kamp loop gesit en staar met 'n koffie in die hand. Sal beslis weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paul J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul J
With spouse/partner

Excellent bush break.

This lovely campsite is about 40 min drive from Pretoria and easily accessible. Just make sure you know about the daily conservation fee to Dinokeng which is payable at the gate as you leave the reserve. There is a little bit of road noise, but it is quiet in the evening. Stands are level with a braai and grid and tap. We could only find one dustbin at the ablution. The ablutions were clean, but we could never sort out the gas hot water system, no matter how you try to mix the water, either cold or piping hot. Our neighbors complained about the same issue. There is a small swimming pool and guests can make use of the lodge restaurant. The camp perimeter is secured with a electric fence. We really enjoyed our stay and will definitely return as soon as we can.

Janel J - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Janel J
Family with teenagers

Peaceful atmosphere.

We stayed for 2 nights in Ngata Safari Lodge. It was a peaceful getaway. The tents are well equipped and clean. Restaurant's food was great. Thanks to Sara and her team for the friendliness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer.

Ons het vir 2 nagte gebly by Ngata Safari Lodge. Dit was 'n heerlike rustige wegbreek. Die tente is pragtig ingerig en baie skoon. Die restaurant se kos is puik. Dankie vir julle vriendelikheid Sara en span.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Odette N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette N
With friends

'n Pragtige oord, wonderlike ondervinding.

Wonderlike, stil kamparea. Baie behulpsame staf en pragtige omgewing.

Yzelle V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Yzelle V
With spouse/partner

Bed en ontbyt, maar jy kan net die goedkoopste ontbyt op die spyskaart kies teen R40 per persoon nadat ons R2900 betaal het vir 2 nagte.

Die tente is te naby aanmekaar, geen privaatheid nie. Die idee van Dinokeng is om die Afrika-bos in Gauteng te ervaar. Ngata slaag glad nie daarin om dit te bied nie. Regtig geen waarde vir geld nie.

Ngata Safari Lodge's response

We would like to thank you for your response. We apologise that your experience wasn't what you expected it to be. We haven't had this complaint from other guests to date. Our Ngata Special Breakfast is a full breakfast we offer at a very good rate and it is mentioned in our quotes that this is what we include for breakfast.
The weekend of Heritage Day we had a full house along with a local artist, playing a wide variety of music, providing entertainment in Celebration of Heritage Day. All guests enjoyed themselves and the entertainment provided.
As for the tents being too close to each other, again we are so sorry that you feel this way. Again, We've not had any complaints of this nature before. In regard to security this was a better option for us.
We pride ourselves in our Quality of Food and strive to deliver the best Service and Consistency in Service. Please look at other reviews on Booking.com and Facebook to show proof of the standard we are striving to Achieve.
We are open to discuss this with you further should you wish to. Please feel free to contact us directly at any time.
Kind regards,
Elize Morin.

Ngata Safari Lodge
From R350
per night (sleeps 4)
From R350
per night (sleeps 4)
From R350
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 40 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Dinokeng Game Reserve, Rust de Winter Road, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZmU2ZDRhLTBlNTQtNDcyZS04M2U5LTRhZGQ1YzJjYzkyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R350  per night (sleeps 2) 17 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Rust de Winter Road 0400 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.355963 28.370076
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com