Nhlambanyathi Lodge
Review Summary
James G - Apr 2018
Overall score
Nhlambanyathi Lodge is net awesome, eienaars gaan regtig uit hul pad vir hul gaste.
Read moreBarne S - Oct 2017
Overall score
Aangenaam, vriendelike gasvryheid.
David V - Dec 2016
Overall score
Pateties.
Nhlambanyathi Lodge's response
Ek dink nie dit is regverdig wat gesê is nie. Nêrens word geadverteer dat die eenheid 'n lugverkoeler in het en is ook nie voor gevra nie. Wat word verwag vir die prys wat betaal is? Woorde van die kliënt was, dis reg hulle soek net slaap plek. Hulle is die volgende oggend hier uit sonder om 'n woord te sê. Sondwana is platteland area en ons sukkel om alles reg te hou, maar doen ons bes. In die vervolg meneer, moet dalk vra vir alles wat jy in soek en dan sal jy hy die regte plek bespreek en ons nie sleg maak nie.
Groete
Jacky O - Jan 2016
Overall score
Die rustigheid, vriendelikheid en netheid is tops.
Nhlambanyathi Lodge's response
Dankie Jacky
Ons het dit baie geniet om julle hier te hê. Julle is awesome mense.
Groete
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: Off the A1108 Road, Mbazwana, 10 km from Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
- All ages welcome