The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Nigramoep Slowliving Guest Farm | TravelGround
+71

Nigramoep Slowliving Guest Farm

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 7 reviews for Nigramoep Slowliving Guest Farm
Cleanliness
4.6/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Shannon V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shannon V
With friends

Pragtig, ontspannend en top gasvryheid.

Ons hele ervaring by Nigramoep was sorgloos. Ons is op so gasvrye manier ontvang en amper gevoel soos familie vriende. Die huisies was skoon en interessant. Die kuier area was baie gemaklik met 'n pragtige uitsig en 'n rustige gevoel. Die plaas self is pragtig met verskeie stap roetes. Ons sal beslis weer terugkeer.

Nigramoep Slowliving Guest Farm's response

Baie dankie Shannon, ek hoop dat jul weer vir ons op Nigramoep sal kom kuier

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Bertie N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertie N
With friends

Farm living at its best.

What a spectacular place, mountains and views for days. Owner is very welcoming and communication was amazing. Thanks Suzette.

Nigramoep Slowliving Guest Farm's response

Thank Bertie you are welcome to visit us again.

Kindest regards

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Lize B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lize B
With spouse/partner

'n Outentieke plaaservaring van Namakwaland in blomtyd.

Soos die naam sê is dit voorwaar 'n plek wat jou tot rustigheid en eenvoud dwing. Suzette, Johanna en Marius was ongelooflik behulpsaam en die perfekte gashere. Hul opregtheid en passie vir die plaas en omgewing was 'n groot deel van ons onvergeetlike ondervinding. Ons kon ook nie vir beter veldgidse op die blommetoere vra nie. Nigramoep kruip werklik in jou hart in. Ons was tydens die Lente se blommetyd daar en is soveel ryker daar weg. Die plaas sal ons vir seker weer sien en ons sal mense saambring volgende keer!

Nigramoep Slowliving Guest Farm's response

Ons sien uit om jul weer te ontvang. Baie dankie!

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Lize K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize K
With spouse/partner

Flower trip

Beautiful place, beautiful people. Simple, but convenient. The ride on the pipe car was the highlight. Best guided tour. We will come again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Blommekyk

Pragtige plek, pragtige mense. Eenvoudig, maar gerieflik. Die rit op die pypkar was 'n hoogtepunt. Beste begeleide toer. Ons kom weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nigramoep Slowliving Guest Farm's response

Dankie Lize. Jul is baie welkom om Nigramoep weer te besoek.

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Hilda B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda B
With friends

Ongelooflike gasvryheid, pragtige blomme en omgewing.

Uitstekende waarde vir geld.

Nigramoep Slowliving Guest Farm's response

Hallo Hilda

Jul kuier met ons is mooi in ons harte gebêre.

Mooi loop.

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Ansie C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie C
With friends

Besoek hier is 'n wonderlike, unieke belewenis.

Jou sorge bly ver agter sodra jy hier aankom. Unieke verblyfopsies en die akkommoderendste, hulpvaardigste gashere. Elkeen moet in hul lewe 'n paar dae hier vertoef.

Nigramoep Slowliving Guest Farm's response

Baie dankie Ansie hoop dat jul ons weer sal besoek.

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
Madri L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madri L
With spouse/partner

Wonderlike mense en beeldskone natuur.

Wat 'n spesiale plek! Suzette en haar familie is pragtige mense en sal ons beslis weer sien. Hulle doen regtig baie moeite met hulle gaste en hanteer jou asof jy al 'n jarelange vriend is. Huisies is baie goed ingerig en netjies.

Nigramoep Slowliving Guest Farm's response

Baie dankie Madri ons hoop dat jul ons weer sal besoek.

Groete

Suzette

Nigramoep Slowliving Guest Farm
From
R900
per night (sleeps 4)
From
From R900
per night (sleeps 4)
From
R900
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 36 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Nigramoep, Off the R355, 60 km from Springbok, 8240, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWhZMIT5JDRLpgouMtnp1plkgED42yBXio0pH8JGJ2WlqfO4xHo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night(sleeps 4) 7 5 1 5 Farm Nigramoep Off the R355 8240 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.532802523951 17.585297226906
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!