Nikella Guest House
Review Summary
Andrew B - Oct 2020
Overall score
Another brilliant location.
John K - Jan 2020
Overall score
Very neat and affordable for travellers who just want to sleep over.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en bekostigbaar vir reisigers wat net oorslaap.
Al probleem is dat die dienste nie hulle volle aandag kry. By aankoms was niemand daar om ons te ontvang nie. Ook nie 'n WhatsApp om te sê hulle sal tussen die en die tyd nie daar wees nie. Dan het ons nie toegang gehad tot die stoep en swembad nie. By navraag het hulle seun, wat kom oopsluit, gesê hulle sal oor 'n uur terug wees en dan oopsluit. Wel dit het vir my gevoel ek bly in iemand se huis as 'n bywoner .
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tercia M - Apr 2017
Overall score
It was very pleasant, even though it was so quick.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heeltemal aangenaam, al was dit ook so gou.
Die gastehuis was netjies en skoon. Die ontvangs was vriendelik en gasvry, nes mens verwag van 'n vakansiedorpie teen die Weskus. Dit was 'n plesier en ek sal dit aan my vriende voorstel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nikella Guest House's response
Hi Tercia
Baie dankie vir die mooi review
Nico
Nikella BB
Jerry B - Sep 2016
Overall score
Very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Lekker area, lekker groot kamer, ontbyt uit boonste rakke. Sal definitief weer daar oorslaap in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anja V - May 2016
Overall score
Rustig, waarde vir geld en aandag aan detail onverbeterlik.
Andre V - Apr 2016
Overall score
Dit was awesome.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 6 Ellenboog Street, Vredenburg, 7380, Western Cape
- No children under 18