No 5 on Franschoek
Review Summary
Walter B - Feb 2020
Overall score
Great value.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde.
Vriendelike diens en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Walter B - Feb 2020
Overall score
Friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik.
Professioneel en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Debbie V - Dec 2019
Overall score
Rustig.
Heinie J - Sep 2019
Overall score
Netjiese geriewe en baie lekker ontbyt.
Sune E - Aug 2019
Overall score
Beautiful accommodation with friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige verblyf met vriendelike diens.
Die kamers was baie mooi, met soveel aandag aan die ekstra detail soos verhitte komberse en ekstra handdoeke. Die gasvrou is 'n absolute fees met haar vriendelike persoonlikheid en bereidwilligheid om jou tyd by hulle so gemaklik as moontlik te maak. Die ontbyt was ook heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Runet C - Aug 2019
Overall score
Fantasties!
Caren C - Jun 2019
Overall score
Safe, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, skoon en netjies.
Die gastehuis is geleë in 'n rustige en veilige omgewing. Die kamers is baie skoon en netjies en het selfs 'n mikrogolfoond en eetgerei. Die ontvangs is baie warm en vriendelik en Mary maak die heerlikste ontbyt! Ek sal definitief weer hier kom oornag. Dankie vir die vriendelike ontvangs en puik diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tracey T - Jun 2019
Overall score
Extremely comfortable, tranquil and friendly, helpful staff.
Eduard V - Jun 2019
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Vriendelike ontvangs. Kamer was skoon en netjies. Die omgewing voel veilig. Ontbyt was smaaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Letitia G - Nov 2018
Overall score
Uitstekende verblyf.
Lm G - Nov 2017
Overall score
Aangename, rustige verblyf in 'n veilige area.
Marcelle S - Feb 2017
Overall score
Very pleasant accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf!
Netjiese kamers - volledig toegerus, ideaal geleê vir ons behoefte, rustige atmosfeer, vriendelike gasvrou en werkers, heerlike ontbyt! Verblyf aan te beveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marinda R - Aug 2016
Overall score
Nice accommodation with delicious breakfast!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, aangename verblyf en hul ontbyt was fantasties!
Goed toegeruste gastehuis met veilige parkering en kamer. Gesellige bankie buite kamer en ook koi-visse om te ontspan. Hul ontbyt wat 'n vrugteslaai insluit en heerlike eier-en-tamatie-omelette was fantasties. Vriendelike personeel en gasvrou. Baie dankie, het lekker daar gebly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois V - Jun 2016
Overall score
Great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Vriendelik, skoon, veilig en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helene M - May 2016
Overall score
People that care about their visitors.
Melina J - Mar 2016
Overall score
Perfectly acceptable accommodation in a relaxing and quiet neighbourhood.
Ernest T - Nov 2015
Overall score
Ontvangs was goed. Kamer ingerig met die geriewe wat ek benodig.
Johan R - Aug 2015
Overall score
Lekker!
Yvette V - Jul 2015
Overall score
Baie lekker geslaap en heerlike ontbyt geëet.
Arie V - Jan 2015
Overall score
The rooms were fully compliant to 4-star standard.
Heinrich S - Dec 2014
Overall score
Dit was baie lekker!
Dawie M - Dec 2013
Overall score
Baie lekker en rustig gewees
Nico V - Nov 2013
Overall score
'n Gerieflike en smaakvolle kamer wat op stil, privaat tuintjie uitloop.
Henri W - Nov 2013
Overall score
Ons het vriendelike diens en eersteklas verblyf geniet.
Marie V - Aug 2013
Overall score
Gerieflik en veilig.
Gideon D - Aug 2010
Overall score
Most enjoyable - friendly and professional service.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 13:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 Franschoek Lane, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
- No children under 12