Norfolkden Strandhuis
Review Summary
Ludwig K - Oct 2019
Overall score
Baie lekker.
Lesley O - Aug 2019
Overall score
Gerieflik.
Hajiera W - Aug 2019
Overall score
I would and have recommended Norfolkden Beach house to many.
Kurt D - Jul 2019
Overall score
Peaceful and comfortable.
Lucresia B - Jun 2019
Overall score
Fantastiese plek met alles wat jy nodig het.
Marius M - Jun 2019
Overall score
Nice accommodation.
Deidre P - May 2019
Overall score
Nice peaceful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustige plek.
Perfekte plek vir groot gesin, groot groep mense. Makeer bietjie op touch, maar dis al.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bernadette T - May 2019
Overall score
Very nice and beautiful house.
Norfolkden Strandhuis's response
Dear Bernadette,
Thank you for visiting and staying at Norfolkden again and for your positive review and feedback. It was an abosolute pleasure having your family at Norfolkden.
Regards,
Leatitia
Heloise A - Apr 2019
Overall score
Perfek sentraal in Voëlklip, genoeg spasie.
Norfolkden Strandhuis's response
Hi Heloise
Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om dankie te se dat julle gebruik gemaak van Norfolkden beachhouse die afgelope paasnaweek en vir jou openlike en eerlike resensie wat jy na afloop van die naweek aan ons deurgegee het.Ons streef daarna om so ver moontlik n positiewe ervaring te bied aan al ons kliente en terugvoer word altyd opreg waardeer en gebruik ons dit as n maatstaf om verbetering aan te bring in ons diens en oor die algemeen waar nodig.
U is welkom om ons 'n e-pos te stuur met spesifieke terugvoer sodat ons hulle dienooreenkomstig kan aanspreek.
Groete,
Leatitia
Colette L - Apr 2019
Overall score
Ek sal weer daar gaan bly.
Norfolkden Strandhuis's response
Dankie vir die mooi woorde, Colette. Dit was lekker om julle by ons te ontvang.
Groete,
Norfolkden Strandhuis
Solomon D - Mar 2019
Overall score
Aangename ontvangs. Leticia was heeltyd beskikbaar vir enige navrae. Sy het haar bes probeer om ons verblyf lekker te maak.
Norfolkden Strandhuis's response
Hi Solomon,
Dankie vir jul terugvoer. Dit was heerlik om julle by Norfolkden te ontvang. Baie dankie ook vir jul aangename vriendelikheid. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Leatitia
Rosilda C - Feb 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
My gesin en nog 'n paar familie lede het die afgelope naweek gebly by Norfolkden. Die kinders het dit vreeslik geniet om rond te hardloop op die groot grasperk terwyl die groot mense heerlik kuier om die vuur. Huis is netjies, groot en het als wat mens benodig. Die strand is ook loopafstand wat 'n bonus is. Dankie Leatitia vir jou gasvryheid. Ons hoop om gou weer te kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Norfolkden Strandhuis's response
Goeiedag Rosilda,
Dit was regtig n groot plesier om julle daar te he. En ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom by Norfolkden binnekort.
Dankie vir die respek en dat julle so mooi na ons huis gekyk het en vir julle vriendelikheid.
Groete
Leatitia
Nico L - Feb 2019
Overall score
Great house, couple of let-downs.
Norfolkden Strandhuis's response
Dear Nico,
We do thank you for the feedback. since it is our goal and we strive to create the best possible experience for everyone visiting Norfolden Beach house it is always good to receive feedback on how we can better our services. We do therefore apologize for the oversight on the one bed sheet. We will follow also follow up and address the issue of the noise levels.
Much appreciated.
Regards
Leatitia Hattingh
Bernadette T - Nov 2018
Overall score
I had a nice and peaceful stay.
Romarques B - Nov 2018
Overall score
Great weekend.
Shumine V - Oct 2018
Overall score
Baie lekker plek om te ontspan.
Antanya O - Sep 2018
Overall score
Very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Rustig. Ruimte vir kinders en naby see.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francis V - Aug 2018
Overall score
Waarde vir geld.
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 13:00 to 22:00
Check-out: 11:00 - Address: 62 10th Street, Hermanus, 7200, Western Cape
- All ages welcome