The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Numbi Hills | TravelGround
+65

Numbi Hills

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 12 reviews for Numbi Hills
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Marizane H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizane H
With spouse/partner

Very convenient and clean.

We had a wonderful stay and nothing was too much trouble. Jakes warmly welcomed us and shared a lot of information about the area. Would definitely recommend Numbi Hills.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en skoon.

Ons het heerlik gebly en niks was te veel moeite nie. Jakes het ons hartlik ontvang en baie inligting oor die omgewing gedeel. Sal Numbi Hills beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Numbi Hills's response

Hi Marizane.
Dankie vir julle twee vriendelike mensies. Ek hoop ek sal julle weer sien, want julle moet die Jacuzzi kom toets.
Alles wat mooi is tot 'n volgende keer.
Hartlike groete
Jakes

Numbi Hills
Jeanine M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine M
With friends

Uit die boonste gestoeltes en lekker gebly.

Ons het vreeslik lekker gebly, alles word voorsien, van borde, koppies tot messe en vurke, braaibak en selfs 'n pak ys wat vir jou wag in die vrieskas. Vreeslike gasvrye mense en vriendelik.

Numbi Hills's response

Hello Jeanine.
Baie dankie vir die terugvoer en ons is so bly julle het dit geniet.
Ons hoop om julle weer te sien.
Warem Groete
Bekkie / Jakes

Numbi Hills
Neels G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Neels G
Family with teenagers

Baie lekker gebly.

Jakes doen baie moeite om te verseker sy gaste is tevrede. Die eenheid is baie lekker ingerig. Ek kan verseker die plek aanbeveel.

Numbi Hills's response

Hello Neels.
Ek is so bly julle het dit geniet. Ons hoop julle kom kuier weer by my.
Warem Groete
Jakes

Numbi Hills
Nalize V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nalize V
With spouse/partner

Accessible, comfortable accommodation with good service.

We had a very comfortable stay. The owners were very helpful and hospitable. Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Toeganklike, gemaklike verblyf met goeie diens.

Ons het baie gerieflik en gemaklik gebly. Die eienaars was behulpsaam en gasvry. Sal enige tyd weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lize G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lize G
On business

Baie lekker gebly.

Kamer was skoon en netjies. Het alles wat benodig was. Sal weer daar oornag.

Werner R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner R
With spouse/partner

Baie lekker gebly en baie vriendelike mense.

Sal definitief weer hier bly wanneer ons weer Wildtuin toe gaan.

Geline D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geline D
With spouse/partner

Gerieflik met alles wat mens nodig mag hê en baie vriendelike diens.

Ons was 2 nagte by Numbi Hills en was heeltemal tevrede met ons verblyf. Die oulike huisie waarin ons gebly het was nuut gebou en skoon. Die weer was fantasties so die waaiers was genoegsaam, maar ek kan dink in die middel van die somer sal 'n lugversorging nodig wees. Jakes is baie vriendelik en behulpsaam met die regte plattelandse gasvryheid.

Mariette D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette D
Family with teenagers

Als wat ons nodig gehad weg van die huis.

Dit was baie lekker daar.

Yolande V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yolande V
Family with young children

Friendly people. Clean accommodation.

We have enjoyed our stay at Numbi Hills.

Lien R - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lien R
With friends

Netheid, gasvryheid, gerief en vriendelike ontvangs was uitstekend. Baie dankie vir aangename herinneringe.

Ons gasvrou, Bekkie, het ons baie gul en hartlik ontvang, die eenheid vir ons oopgemaak en alles uit gewys. Alles was skoon en goed toegerus. Stoep is 'n heerlike kuier area. Sal verseker weer daar wil tuis gaan! Dankie aan Bekkie en haar hulpvaardige seun.

Ansa T - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansa T
With spouse/partner

Baie gerieflik en gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Alles was gerieflik en netjies. As daar iets tekort was, het hulle dadelik verskaf. Amper soos familie gevoel. Selfs paar dae nadat ons weg was, onthou dat dit my moeder se verjaardag is en vir haar 'n boodskap gestuur. Sal enige tyd Numbi Hills aanbeveel. Dit was 'n heerlike kuier!

Rj B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rj B
With spouse/partner

Ons het 4 nagte gespandeer by Numbi Hills.

Numbi Hills was netjies, skoon en gerieflik. Braai-area was elke dag skoongemaak en die eenheid is volledig toegerus vir 4 mense. Bekkie doen beslis moeite, is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik geslaap. Die verblyf is naby Hazyview, Krugerwildtuin-hekke (op privaat eiendom) en dit was baie gerieflik om vandaar af te ry elke dag. Die verkeer op die R40 is bietjie besig verby die akkommodasie maar ook nie heeltemal 'n probleem nie. Sal beslis weer gaan kuier.

Numbi Hills's response

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Ons hoop ons sien julle gou weer!
Groete,
Bekkie


Numbi Hills
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: R40 Road, Numbi Park, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf03533e368b2cb3761a6270c420087956bc5a3de8899145458742d5ca6362d1b613659f448d6b10058a393d49a430d473440?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 12 5 1 5 R40 Road Numbi Park 1242 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -25.0675 31.107777777778
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!