Namaqualand Accommodation at Nuwefontein Gastehuis | TravelGround
+23

Nuwefontein Gastehuis

3 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 3 reviews for Nuwefontein Gastehuis
Cleanliness
4.7/5
Service
5.0/5
Location
3.7/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.3/5
Alta S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alta S
With spouse/partner

Dit was stil, rustig en gemaklik.

Oor die algemeen geen klagtes.

Faan J - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Faan J
With spouse/partner

Sielerus op sy beste.

Ek moet eerstens die drie sterre vir "ligging" verklaar. Die gastehuis is nie op of naby enige hoofroete nie en daarom kan mens eintlik nie die kategorie sonder meer beoordeel nie. As jy 'n wegkomplek soek is die ligging egter perfek. Die gasheer en gasvrou (Etienne en Evelyne) is twee vriendelike mense en hulle gasvryheid eie aan die streek. Ons is bederf met tuisgebakte beskuit en ons vuur het net gebrand toe Evelyne vir ons 'n heerlike vuurwarm brood kom neersit. Ek is beïndruk met die ekovriendelike wyse waarop die huisie ingerig is ─ sonkrag en gas. Moet egter nie bekommerd wees dat jy sal hoef in te boet op gerief nie. Daar is 'n 220V-kragpunt waar selfoon- (egter geen ontvangs nie) en kamerabatterye herlaai kan word. Ek het weliswaar verwys na "huisie", maar daar is 'n baie goed toegeruste kombuis, sit/leefkamer, gerieflike slaapkamer en heerlike braaistoep. Jou voertuig kan weliswaar nie in 'n ommuurde toesluitarea geparkeer word nie, maar ek twyfel of daar die afgelope jaar 'n vlieg vermoor is.

Clive W - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Clive W
With friends

Very friendly, location a bit out the way

Clean and very adequate overnight accommodation. Particularly impressed by solar powered generation.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Nuwefontein, Kotzesrus, 8204, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMmE1OGQzLTcyMGItNGEwNS05YmJlLWEyZmNhYzI4MGY3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 3 5 1 5 Nuwefontein Kotzesrus 8204 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.961947249703 17.835665345192
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com