The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Nuwerus Overnight Accommodation | TravelGround
+10

Nuwerus Overnight Accommodation

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 11 reviews for Nuwerus Overnight Accommodation
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.2/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Ian O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian O
With spouse/partner

Netjies en skoon.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die bed was die gemaklikste ooit. Netjies en skoon.

Corlene K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Corlene K
With spouse/partner

Home away from home.

Very neat and just what you need when you're just sleeping over. The bed was great and I wanted to take it home with me. Thank you for a great stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Home away from home.

Baie netjies en net wat mens nodig het vir iemand wat net wil oornag. Daardie bed slaap hemels wou die bed saam huis toe neem. Baie dankie vir die lekker bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Claudia B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudia B
With spouse/partner

Uitstekend.

Smaakvol, skoon en netjies, ideaal toegerus. Gulhartige gasvryheid en baie veilig. Sal dit beslis kan aanbeveel en sou graag weer daar oornag.

Nuwerus Overnight Accommodation's response

Dankie, ek is baie bly as my gaste tevrede huistoe gaan.

Nuwerus Overnight Accommodation
Karina V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karina V
With friends

Baie gawe en gesellige plek.

Gasvrou was tegemoetkomend en het baie gou op e-posse geantwoord. Baie bekostigbaar.

Nuwerus Overnight Accommodation's response

Ek is baie bly dat julle die oorslaap hier geniet het.

Nuwerus Overnight Accommodation
Allison L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Allison L
With spouse/partner

Very convenient, neat and we felt at home.

Will definitely recommend Nuwerus and visit them again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik, netjies en ons het baie tuis gevoel.

Sal definitief Nuwerus aanbeveel en hulle weer besoek. Die plekkie is netjies en die eienaar is ongelooflik vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nuwerus Overnight Accommodation's response

Dankie Allison, dit is altyd vir my 'n plesier om my gaste tevrede te stel en tuis te laat voel.

Nuwerus Overnight Accommodation
Ludwig V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ludwig V
Individual traveler

Baie gerieflik en baie netjies.

Bekostigbare en ruim verblyf. Omgewing is stil en Tulbach se besienswaardighede is binne stapafstand. Vriendelike en gasvrye eienaar. Tee, koffie, melk, beskuit en selfs twee soorte ontbytpap is verskaf. Nuwerus word hoog aanbeveel.

Nuwerus Overnight Accommodation's response

Baie dankie Ludwig, dit was 'n groot plesier om jou hier te ontvang. Ek streef daarna om my kliënte so gemaklik en huislik as moontlik te laat voel.

Nuwerus Overnight Accommodation
Daniel K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel K
Individual traveler

Baie gerieflik en gemaklik.

Die gasvrou was baie gaaf en het uit haar pad gegaan om my verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Nico T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico T
With spouse/partner

Dit was wonderlik.

Baie dankie vir ‘n baie lekker tyd by Nuwerus overnight accommodation. Baie dankie aan Hannelie Allen vir ‘n warm ontvangs en alles wat ons nodig gehad het was daar. Die kersie op die koek is dat ons ‘n toesluit garage gekry het.

Hildegard L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hildegard L
Individual traveler

Just what one needs for a quick sleepover.

Very quaint place with everything one needs for an overnight stay. After the place I booked at let me know that they made a mistake with the bookings, Nuwerus was a lifesaver. Safe parking in a garage, coffee and rusks, cereal for the morning and the most comfortable pillows!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap.

Baie oulike plekkie met alles wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap. Nadat die verblyf wat ek aanvanklik geboek het, laat weet het hulle het 'n fout gemaak met bookings, het Nuwerus tot my redding gekom. Veilige parkering in motorhuis, koffie en beskuit, pap vir die oggend, en die lekkerste kussings!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nuwerus Overnight Accommodation's response

Beste Hildegard,

Ek is baie bly dat jy tevrede en gelukkig was met Nuwerus. Dit was 'n groot plesier vir my om jou hier te hê.

Nuwerus Overnight Accommodation
George V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
George V
With spouse/partner

Ongemaklik.

Alhoewel ons veiligheid nie bedreig was nie, het die ligging verdag voorgekom. Die fasiliteite was ook nie wat by ander verblyfplekke aangebied word nie. Geen TV nie. Geen WiFi nie. Geen lugreëling nie. Net waaier in amper 40 grade se hitte, ook nie so modieus soos ander plekke nie. Die gasvryheid het egter opgemaak vir die verblyf.

Nuwerus Overnight Accommodation's response

Ek is baie jammer dat julle nie veilig gevoel het in die omgewing nie. Nuwerus is al langer as 10 jaar in die bedryf en hier was nog nooit 'n geval waar enige iemand bedreig gevoel het nie. Parkering in 'n veilige toesluit motorhuis is een van my spesiale geriewe wat ek aanbied.
Die advertensie op TravelGround wys baie duidelik dat daar geen TV, Wi-Fi en lugreëling is nie, maar dat daar wel 'n waaier is.
Binne die volgende maand gaan die badkamer opgradeer word met 'n stort en alhoewel ek nie ingestel is om modieus te wees nie, is my diens aan gaste 'n skoon en gemaklike plek om hul kop neer te lê, na 'n hopelike heerlike dag in Tulbagh.

Nuwerus Overnight Accommodation
Anton D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton D
Individual traveler

Very nice.

Very nice to stay here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie lekker om hier te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 42 New Street, Tulbagh, 6820, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMWY3NzAxLTFhZTgtNDJkYy04MWFiLTEzYjJkMjAxYjI4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 11 5 1 5 42 New Street Tulbagh 6820 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.288042718795 19.141721008321
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!