The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at O So Kozi | TravelGround
+46

O So Kozi

65 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 65 reviews for O So Kozi
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Thys L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys L
With spouse/partner

Pragtige plekkie! Wonderlike ontvangs en vriendelikheid wat jou sommer dadelik laat tuis voel.

Fantastiese mense en plekkie, baie gerieflik met alles wat nodig is, loopafstand strand toe en na die restaurant. Ek moet dit noem as jou verblyf oor 'n Sondag strek kry jy die beste vars gebakte skons vroegoggend wat jou laat wens dis elke dag Sondag, yummy.

Franklin S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franklin S
With spouse/partner

Uitstekend!

Ons het baie lekker gebly en die plek is toegerus met alles wat ons sou nodig. Sal definitief daar weer gaan kuier.

Charl P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charl P
With spouse/partner

Verblyf bied alles wat jy nodig het en is sommer naby die pragtige strand.

Baie goed toegerus met alles om paar dae te bly. Dankie ook vir die bederfies wat daar was! Dankie Dave en Christine vir jul vriendelikheid!

Hannes  - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes
With spouse/partner

Netjies, skoon, spesiaal, bederf, vriendelik, pragtige see-uitsig.

Na die vriendelike verwelkoming het ons geweet ons gaan lekker bly. Lekker mense, lekker blyplek, lekker bederf, ten hoogste aanbeveel. Dankie David en Christine vir 'n onvergeetlike vakansie.

Lynette M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette M
With spouse/partner

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Baie goeie ligging met 'n vriendelike en gasvrye ontvangs en bederfies. O so Kozi het bygedra tot 'n wonderlike vakansie by Keurboomstrand!

Esua D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esua D
With spouse/partner

We were warmly welcomed and stayed in a well-equipped unit near the beach.

David and Christians were friendly and spoiled us greatly. They have an eye for detail and beautifully furnished the unit. It is within walking distance of the beach, with a cosy restaurant, Enrico's, overlooking the sea. We found the location great, and from there we discovered the beautiful coastline of Bitou. It is not too far from Knysna or the Tsitsikamma National Park, with many attractions and activities in between. We would definitely like to stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons is vriendelik ontvang en het lekker gebly, in 'n goed toegeruste eenheid naby die strand.

David en Christene was vriendelik en het ons baie bederf. Hulle het 'n oog vir detail en het die eenheid pragtig ingerig. Dis binne loopafstand van die strand, met 'n gesellige restaurant, Enrico's, wat oor die see uitkyk. Ons het die ligging goed gevind, en ons het van daar af die pragtige kuslyn van Bitou ontdek. Dis nie te ver van Knysna of die Tsitsikamma Nasionale Park nie, met heelwat besienswaardighede en doendinge tussenin. Ons sal beslis weer daar wil bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annamarie B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie B
With spouse/partner

Baie privaat en rustige omgewing.

Baie dankie aan David vir sy moeite en voorbereiding. Dit was baie genotvol en lekker privaat met lekker braai en kuier in aand buite. Die sitkamer met uitkyk op see was groot bonus. As jy wil relax en rustigheid ervaar bespreek nou! Baie sterkte aan Christine wat herstel van operasie, was great om jou te ontmoet.

Liezel L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel L
With spouse/partner

Heerlik gebly by 'n pragtige plekkie.

Christine en David het ons baie welkom laat voel. Alles was netjies en gerieflik. Ons was mal oor die voëltjies en pragtige blomme in die tuin. Ons het lekker sjerrie en muffins gekry toe ons daar aangekom het. Sondagoggend het ons heerlike scones vir ontbyt gekry. Die uitsig is pragtig en dit is baie naby aan die strand. Ons wil definitief weer teruggaan, maar dan vir langer as net 1 aand.

Paul L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul L
With spouse/partner

Gasvrye, netjiese, goeie waarde verblyf met die geluid van seegolwe as jy gaan slaap.

Van die aankoms het Christine en David ons welkom laat voel en kon ons lekker ontspan in 'n netjies voorbereide gastehuis met soveel aandag aan detail. Alles is prakties ingerig met al die nodige selfs strandhanddoeke en wasmasjien sou dit nodig wees. Ons sal maklik O So Kozi aanbeveel vir vakansies of 'n wegbreek vir iemand wat verlang na stilte met see 'n uitsig vanuit 'n private sitkamer. Sou die weer nie lekker wees vir buite nie is daar speletjies en oorgenoeg boeke om te ontspan in die privaat sitkamer met die geruis en gesig van die see naby aan jou. Baie dankie, ons het dit vreeslik geniet en sal O So Kozi graag aanbeveel.

Matthys C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matthys C
With spouse/partner

Very pleasant stay.

Made us feel so welcome. We got a great welcoming. The stay met all of our expectations. It had all of the little extras.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename verblyf.

Het ons baie welkom laat voel. Ons was vriendelik ontvang. Die verblyf het aan al ons verwagtinge en meer voldoen. Al die ektratjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie S
With spouse/partner

Dis asof jy by baie vriendelike familie kuier.

'n Juweel. Pragtige, gerieflike en baie skoon verblyf. Die gasvrou gaan uit haar pad om haar gaste te bederf. Biker-friendly people. Cannot wait to visit you again.

Emmerentia Z - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Emmerentia Z

Baie netjiese plekkie en vriendelike, aangename mense.

Hierdie plekkie is 'n gem. Baie netjies, skoon en heerlike ligging in Keurboomsrivier. Vriendelike mense en het selfs vir die koue in die reënerige tydjie sjerrie verskaf. Baie intiem en ook 'n vertrek met uitkyk oor die see.Tuisgebakte beskuit het die verblyf verder lekker gemaak. Was baie aangenaam om daar te bly.

Don S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Don S
With spouse/partner

Die beste en die lekkerste.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Gasvrou duisend. Ons het onmiddellik tuis gevoel en dit wat mens sien in die advertensie is wat jy kry. Die Sondagoggend scones is to die for. Sal definitief aanbeveel. By die see en die branders laat jou ontspan.

Hannalene S - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannalene S
With spouse/partner

It's a beautiful area and we had a lovely rest.

We were warmly welcomed. It was so nice to sit on the patio and to sea the see, and just relax. Everything was nice, clean and neat. Thanks for the breakfast rusk.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n pragtige omgewing en ons het heerlik gerus.

Ons is baie vriendelik ontvang. Dit was so lekker om op die stoep te sit en die stukkie see te kon sien en sommer net te ontspan. Alles was mooi skoon en netjies. Dankie vir die ontbyt-beskuitjie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerrit S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit S
With spouse/partner

Aangenaam verras.

Die eienaars is wonderlike mense en het ons vreeslik bederf. Die plekkie is mooi skoon, naby die strand en eetplek is loopaftstand. Dis baie billik geprys en ons sal vir seker weer kom.

Chris J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris J
With spouse/partner

Rustig en aangenaam.

Met aankoms het Christene ons verwelkom en dadelik tuis laat voel. Varsgebak, vrugte, lekkers en selfs cherry bewys dat die eienaars extra moeite doen om jou verblyf aangenaam te maak. Benewens 'n vesameling traktaaities van waar en wat in die omgewing te sien is het Christene ook bykomende inligting verskaf rondom eetplekke, ens. Daar is 'n oulike kuierplekkie met 'n braai ingerig. Daar is ook aangebied om ons wasgoed te was. Alles was mooi netjies, skoon.

Robbie R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Robbie R
With spouse/partner

Baie skoon, gerieflik met uitstekende gasvryheid.

O So Kozi is 'n baie netjiese, skoon en gerieflike blyplek, baie intiem met maklike toegang na die strand. Die Steeles is wonderlike mense wat verblyf baie aangenaam maak. Die bederf is bo verwagting. Ons sal altyd weer daar gaan bly en beveel die klein stukkie paradys sterk aan.

Jan V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Excellent hospitality.

Christine and David tried to make our time at their guest house as enjoyable as possible. Their facilities are well-equipped and also very close to a beautiful beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende gasvryheid.

Christine en David het ons tydjie by hulle gastehuis so aangenaam moontlik probeer maak. Hulle fasiliteite is goed ingerig en ook baie na aan 'n mooi strand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magdalena M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdalena M
On business

Baie gasvrye eienaars en die plek is ruim, met 'n pragtige uitsig oor die see en loopafstand van die strand.

Dit is 'n pragtige plek met 'n eie aparte stoep en sitkamer. Die eienaars is baie vriendelik en alhoewel dit 'n selfhelpplek is, is daar heerlike eetgoed, koffie, tee, vrugte, sjokolade, ens. vir die gaste, met vars melk in die yskas en 'n bottle water. Wasgoed word ook gratis vir jou gewas.

Reinette S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette S
With spouse/partner

Exceptional hosts, prime location in beautiful area; unique, cosy and private facilities, superb value for money!

Christine and David are wonderful hosts. Beautiful sea view from private veranda and adjoining, spacious and comfortable lounge. Unit is very well equipped and overlook a pretty courtyard for late night chats. We enjoyed our stay and were spoiled by their attention to detail and delectable baking. Easy to explore area and beaches by foot.

Ronelle V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle V
With spouse/partner

Wow, mooiste ,skoonste blyplek met die vriendelikste gasvrou en -heer.

Baie lekker gekuier. Daar vriendelike ontvangs en is lekker bederf deur die eienaars, sal enigeen aanbeveel om daar te bly silwerskoon en baie veilige verblyf baie naby aan die see jy hoor die hele tyd die branders. Dankie vir die lekker verblyf.

Tammy D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tammy D
With spouse/partner

Heerlik rustig, netjies en gerieflik.

Christine is 'n uitstekende gasvrou en het ons en ons babatjie baie welkom laat voel. Die groot leefarea en stoep wat ons ook kon gebruik was 'n baie aangename verrassing. Baie dankie!

Sunee V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sunee V
With spouse/partner

Christine en David het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te maak!

Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het en die gashere het uit hulle pad gegaan om 'n 1 jarige te akkomodeer. Die ligging is perfek, loopafstand van die strand af en 'n uitsig van die see. Ons het gemaklik vir 7 nagte gebly en dit terdeë geniet! Baie dankie!

Chandra D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chandra D
On business

A really nice and cosy place. loved it. True value for money.

I loved this place. Its very private and living up to its name, cosy. The hosts were absolutely friendly and the room was equipped with everything one needs to stay comfortably.

Penny J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Penny J
With spouse/partner

Beautiful in its situation, compact room close to beach, with hosts who exemplify fine touches in their attention to detail.

Compact room and kitchenette; patio alongside with braai; access to lounge with sea views, dolphin pods sighted often. Beautiful surrounds, with beach and restaurant within close walking distance. Hosts superlative in their fine touches and grace.

Susan En Manna B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan En Manna B
With spouse/partner

Heaven on earth.

Christine and David were very hospitable. Personal attention and lots of love is poured into every detail - absolutely perfect! Just the place to recharge our batteries.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hemel op aarde.

Christine en David was uiters gasvry. Persoonlike aandag en baie liefde word aan elke detail gegee - Absoluut perfek! Net die plek om ons batterye weer te herlaai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heidi B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi B
With spouse/partner

Heavenly!

How do you describe your stay at a place that makes you feel like you lost your heart and soul there? Christene and David were the best hosts that a person could ask for. We immediately felt at home and bonded and left as friends. Wish them all of the best forward, and success with what they're so good at.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hemels!

Hoe beskryf jy jou verblyf by 'n plek wat voel of jy jou hart en siel daar verloor het? Christene en David was die beste gasvrou/heer wat 'n mens kon vra voor. Ons het onmiddellik tuis en welkom gevoel, en 'n band gesmee, en is as vriende daar weg. Wens hul net voorspoed toe, en sukses waarmee hul baie goed in is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan & Engela A - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan & Engela A
With spouse/partner

Very good. Extras were a surprise.

Very nice to sleep as well as to wake up with the noise of the sea.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed. Ekstras was 'n verrassing.

Baie lekker om aan die slaap te raak en ook om wakker te word met die geruis van die see duidelik hoorbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lo-ann B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lo-ann B
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

O So Kozi is 'n klipgooi van die strand af. Die enigste lawaai in die nag is die branders se dreuning. Christine en David is ongelooflik gasvry, daar word baie op detail gelet, alles is netjies en skoon. Christine is 'n bobaasbakster wat mens bederf met al haar heerlike gebak. Ons het moeg gegaan en vol energie huiswaarts gekeer.

Frans N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans N
With spouse/partner

Juweeltjie by die see.

Ons was hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Daar word baie ekstra moeite ingesit om die verblyf so aangenaam en lekker as moontlik te maak, met soveel klein ekstratjies in die kamer. Die tuintjie word versorg en die liefde wat daarin gesit word straal uit deur die blomme. Ons het net een nag daar deurgebring op pad Kaap toe en dit baie geniet. Wanneer mens langer bly sal die klein privaat braai-area, wat goed beskut is, lekker wees om te gebruik. En dan het mens ook maklik toegang tot die see, wat een van ons beste en mooiste kus gebiede in ons land is.

Gerhard V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard V
With spouse/partner

One word: fantastic.

We were treated with goodies, from chocolate cake to baked bread and lovely scones the Sunday morning. Can recommend the place anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Een woord: fantasties.

Ons is so bederf met eetgoed, van sjokoladekoek tot gebakte brood en die lieflike "scons" die Sondagoggend. Kan die plekkie enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harry S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry S
With spouse/partner

Goeie, netjiese verblyf en uitstekende gasheer en -vrou.

Ons sal enige tyd O So Kozi aanbeveel. En die sterre spreek vanself.

Esme B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme B
With spouse/partner

Baie naby die see, uiters skoon en netjies met 'n wonderlike gasvrou.

Baie naby aan see. Uiters skoon en netjies met alle benodighede. Die gasvrou laat voel jou tuis. Dankie.

Bernadette G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernadette G
With spouse/partner

Wonderlik.

Absoluut heerlik. Kan nie wag om weer te gaan nie. Puik gasvryheid.

Pamela S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pamela S
With spouse/partner

Ever so Special! Ever so Kozi!

A simply perfect end to a wonderful holiday. The little extras made our holiday - particularly the birthday gift of warm scones all beautifully set out on a tray. How wonderfully special was that?

Tokkie S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tokkie S
With spouse/partner

Skoonste, beste, gerieflikste verblyf ooit.

Vanaf aankoms tot vertrek het ons die beste gasheer en gasvrou gehad. Baie dankie David en Christine vir die persoonlike aandag en bederf. Die naam "O So Kozi" is meer as wat die naam sê. Skoon, netjiese geriewe en definitief meer as 'n huis weg van jou huis. Dankie vir die heerlike sop en vars broodjie asook ook die skons, room en konfyt. Alles word so netjies voorgesit en aandag word gegee aan "detail". Die vars blommetjies, sjokolade en sjerrie in die kamer laat voel dit baie huislik. Uitsig is onverbeterlik. Die beeldhouwerke oral in die tuin getuig van baie talent. Tot die suikerbekkies in die tuin word bederf. O So Kozi word hoogs aanbeveel. Sal definitief weer daar gaan bly. Kan sien hoekom is dit is julle "happy place". Dankie David en Christine.

Eddie C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie C
With spouse/partner

Absolutely fantastic.

There simply aren't words to describe the wonderful experience we had at O So Kozi. We stayed there for our honeymoon and we were received with hospitality and were spoiled. We couldn't ask for more and we want stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties!

Daar is eenvoudig nie woorde om die absolute heerlike ervaring by O So Kozi te beskryf nie! Ons het daar vertoef vir ons honeymoon en is baie gasvry ontvang en is vreeslik bederf! Ons kon nie vir meer vra nie en sal graag weer gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dan D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dan D
With spouse/partner

Wonderlike gasvryheid en 'n heerlike verblyf.

Ons is hartlik verwelkom deur die gasvrou met ons aankoms. Die kamer het aan al ons verwagtinge voldoen. Ons het heerlik knus geslaap met die klank van die branders in die agtergrond. Die ligging is puik en die strand was net 'n hanetreetjie weg. Ons gaan beslis weer terugkeer na O So Kozi.

Bev R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bev R
With spouse/partner

Just what we booked and more.

Lovely from start to end. Every detail has been taken care of and Christine has thought of every comfort possible. Can highly recommend this little spot and will certainly be returning guests.

Anthonie D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthonie D
With spouse/partner

'n Gemaklike plekkie in 'n pragtige omgewing met die beste gasvryheid denkbaar!

Ons sal O So Kozi graag aanbeveel aan enige iemand wat 'n behoefte het aan rustige kwaliteit tyd saam in 'n pragtige omgewing. Die plek is netjies en skoon en mens sal ver moet soek vir beter gasvryheid as wat Dave en Christine bied. Snags kan jy aan die slaap raak met die geluid van branders wat breek in die agtergrond en soggens word jy wakker van suikerbekkies wat kom water soek in die tuin. Daar is veilige parkering en 'n seefront restaurant met 'n gemaklike atmosfeer binne stapafstand van O So Kozi af.

Sorice K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sorice K
With spouse/partner

O So Kozi is 'n stukkie hemel op aarde.

Ons is verskriklik gasvry ontvang. Alles was netjies en skoon. Perfek vir 2 mense. Dit is loopafstand van die strand. Sal beslis terugkom!

Amelia H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia H
Family with teenagers

Hospitable and tidy.

Christians were very hospitable, the room was neat and the beach was walking distance from the accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry en netjies.

Christene was baie gasvry, die kamer was netjies en die strand sommer loopafstand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shaun D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun D
With spouse/partner

Definitief o so cozy!

Ek en my man het heerlik gebly by O So Kozi! David en Christine is pragtige mense, vreeslik gasvry en vriendelik! Alles was baie netjies en ons het baie veilig gevoel. Dis so te sê op die strand en die lekkerste restaurant, Enrico's is net 'n entjie se stap weg, ons het sommer ons kar by die huis gelos en daarheen gestap. Dit was 'n perfekte, rustige naweek.

Kim W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kim W
With spouse/partner

Beautiful location and cottage.

We had everything we needed, the cottage was super clean and comfy and all the attention to detail and little spoils were noticed and much appreciated! (Flowers, hot-cross buns for Easter, some sherry and chocolates). It is literally a two minute walk to the beach, less if you run! You can see the sea from the garden and lounge that is available to guests. Very peaceful spot and area in general and we can't wait to go back!

Elaine V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine V
With spouse/partner

Peaceful, absolutely relaxing, and exceptional hospitality.

We had a great stay and slept well. If you want to break away for a few days to rest, this place is definitely an excellent choice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, absoluut onstpannend en besonderse gasvryheid.

Ons het lekker gebly en geslaap. As jy 'n paar dae wil wegbreek en rus is hierdie beslis 'n uitstekende keuse.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ben B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben B
With spouse/partner

Gulhartige gasvryheid, aandag aan vele klein dingetjies wat saak maak.

'n Juweel van 'n plekkie. Goed toegerus en afgewerk, alles in uitstekende toestand. Gulhartige gasvryheid.

Jan M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan M
With spouse/partner

Eersteklas verblijf met vriendelijke hosts.

Gezellige kamer met alles erop en eraan. Supervriendelijke gastvrouw/gastheer. Zeer goed gelegen en rustig. Wij komen zeker terug!

Annelize K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize K
With spouse/partner

Onbeskryflike gasvryheid.

Christine is 'n ongelooflike dierbare gasvrou. Alles was baie netjies en die plekkie het alles wat mens nodig het. Heerlike verrassing ontbyt ontvang en liefdevolle versorging tydens siekte.

Morne G - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne G
With spouse/partner

Ontspannend en knoesig.

As jy wil wegbreek en 'n paar dae wil rus is hierdie 'n uitstekende keuse.

Ilse V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ilse V
With spouse/partner

Absoluut heerlik, ontspannend.

Christine maak die lekkerste scones en beskuit. Ons het heerlik gebly. Sal definitief weer gaan.

Mart-marie En Gustav P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mart-marie En Gustav P
With spouse/partner

Die sjarme, gasvryheid en verblyf van see-toe gaan soos in my kinderjare weer herleef, fantasties!

Puik ligging. Rustig, maar tog naby alles. Al die basiese benodigdhede netjies en beskikbaar. Eienaars help graag. Vriendelike, innemende mense met interessante praatjies en stokperdjies. Die tuisgebakte skons was 'n heerlike bederf! Baie lekker gebly en geslaap!

Julius S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Julius S
With spouse/partner

Heerlik, gerieflik en skoon. Doen regtig gestand aan hulle naam "O So Kozi".

'n Groot dankie aan Christine en David vir al hul moeite om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Voorwaar 'n paartjie duisend met al die lekkernye en peusel goeters uit die kombuis. Sal beslis weer daar aanklop wanneer ons weer in die area kom kuier. Gerieflik naby aan alles en lekker stil.

Louis B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis B
With spouse/partner

Quaint, friendly host/hostess, located near the beach.

Accommodation that is ideally located with cordial hospitality. The room was clean and tidy and met all of our requirements.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gesellig, vriendelike gasheer/vrou, naby die strand geleë.

Akkommodasie wat uitstekend geleë is met hartlike gasvryheid. Die kamer is skoon en netjies en voldoen aan al ons vereistes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris S
With spouse/partner

Good value for money.

We enjoyed our stay. The hosts went out of their way to make our stay comfortable and safe. We can therefore recommend this place to everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die mense het uit hulle pad gegaan om dinge vir ons gerieflik en veilig te maak. Ons kan dus hierdie plek met groot vrymoedigheid aanbeveel by almal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Etienne D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne D
With spouse/partner

One sentence is actually not enough space to describe a most enjoyable stay with the friendliest hosts we've ever met, including the hosts from abroad.

David and Christine are the finest hosts you could ever wish to meet. The accommodation provided is summed up in the ratings above, and then some! We will not only recommend staying there, but we will be back. Thank you David and thank you Christine for also sharing something with us that we could relate to.

Johan S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Voel soos by my eie huis!

Gasvrou gaan uit haar pad om alles gerieflik te maak! Daardie klein bietjie meer omgee doen die ding!

Alwyn V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alwyn V
With spouse/partner

Alle verwagtinge oortref.

Ons het 'n great verblyf gehad. Hulle attention to detail was fantasties.

Leon K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon K
With friends

Outstanding value.

The room was very comfy and met all our requirements. Guests have access to the lving room and patio with beautiful views of the Indian Ocean. Walking distance from beautiful beaches within 2 minutes. Christine and Dawid, our hosts, did everything they could to make our stay as lovely as possible. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde.

Die kamer was baie gerieflik ingerig en het aan al ons behoeftes voldoen. Gaste het die gebruik van 'n woonkamer en stoep wat pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan bied. Loopafstand na pragtige strand binne twee minute. Gashere Christine en Dawid het alles in hulle vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Sal hierdie akkommodasie sterk aanbeveel aan vriende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Isabel M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel M
With spouse/partner

Beslis die gepaste naam, want kozi is dit beslis!

Ons het as gaste daar aangekom en is as vriende daar weg. O So Kozi kan ek met groot vrymoedigheid vir almal aanbeveel - dis veilig, skoon, in 'n pragtige omgewing, om nie eers te praat van gasvryheid nie! Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

Christian V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christian V
With spouse/partner

Absoluut fantasties!

Wat 'n plesier. Uiters skoon, netjies en pragtig versier en versorg. Baie noukeurige aandag aan fyner besonderhede en klein ekstras. 'n Mens kan nie anders as om tuis te voel nie, ware gasvryheid. Slegs enkele minute se stap na die strand.

O So Kozi's response

Julle mooi en positiewe kommentaar en die raaksien van die klein dingetjies wat ons probeer doen, moedig ons aan om net ons beste te probeer lewer. Baie dankie aan julle. Julle was fantastiese gaste.

O So Kozi
Louis D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis D
With spouse/partner

Excellent and friendly service.

The name says it all. Cosy and cute.

Lourens L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens L
With spouse/partner

Neat and relaxing accommodation.

Beautiful, neat accommodation. The room is equipped with alle the basics. Very close to the sea and unique hospitality from the Steele's. Will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en rustige verblyf.

Mooi, netjiese verblyf. Die kamer is toegerus met al die basiese benodighede. Baie naby aan die see en besonderse gasvryheid van die Steele's af. Sal beslis weer teruggaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

O So Kozi's response

Ons is altyd dankbaar vir positiewe terugvoering, want dit is 'n aanduiding dat ons op die regte pad is in die gasvryheidsbedryf.
Dit is ook makliker om vir gaste soos julle die ekstra myl te stap. Sien julle graag weer in die toekoms.

O So Kozi
Dawie K - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie K
With spouse/partner

A little cramped, but everything you need for a wonderful stay.

Our five star says it all! The courtyard where one can relax is really fantastic. The beach is three minutes away, beautiful, clean, safe and our dachshund felt like a princess. Sunbirds emphasize the 'garden' route!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Effens beknop, maar alles wat nodig is vir wonderlike verblyf.

Ons vyf sterre sê alles! Die binnehof waar mens regtig kan ontspan is fantasties. Die strand is drie minute weg, pragtig, skoon, veilig en ons worshond het soos 'n prinses gevoel. Die suikerbekkies plaas klem op die 'tuin'-roete!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jakes P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jakes P
With spouse/partner

Tidy, clean and friendliness is all you need and there's more than enough at O So Kozi.

Our hosts, David and Christine were wonderful. There are not only great views of the ocean from the patio, it's only about 100 m and you're on the beach. We had filter coffee and tasty biscuits every morning and it was a bonus. We have an old rottweiler dog, Jenna, whom we took with and it wasn't a problem for our hosts at all. On the contrary, they handled Jenna as one of their own family. Loving animals is second nature for them. David and Christine is also a source of information on the whole coast of Jeffrey's Bay beyond Mossel Bay and more. We had a lovely stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon en vriendelikheid is al wat nodig is en dis in oortolligheid by O So Kozi.

Ons gashere, David en Christine, was wonderlik. Nie alleen is daar 'n pragtige uitsig van die stoep af see se kant toe nie maar net 100m of so en jy is op die strand. Ons het elke oggend filterkoffie en lekker beskuit gekry en dit was 'n bonus. Ons het ons ou rottweiler hond, Jenna, saamgeneem en dit was geen probleem vir ons gashere nie. Inteendeel het hulle Jenna soos een van hulle eie familie hanteer. Diereliefde is tweede natuur vir hulle. David en Christine is ook 'n bron van inligting oor die hele kusgebied van Jeffreysbaai tot anderkant Mosselbaai en nog meer. Ons het baie baie lekker gebly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

O So Kozi's response

Omdat die bedryf van 'n gastekamer vir ons nuut is, is dit 'n besondere voorreg om van ons eerste gaste sulke ongelooflike positiewe kommentaar te ontvang. Dit dien as aansporing om nog beter te wil doen om sodoende 'n bydrae te kan lewer in die gasvryheidsbedryf.
Jakes en sy vrou Ina het dit reggekry om selfs vir ons te laat welkom voel in ons eie huis. Hulle is twee ongelooflike positiewe mense met 'n lus vir die lewe wat aansteeklik is.

O So Kozi
Franswa V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franswa V
Individual traveler

Amazing destination and brilliant hosts!

See star rating.

From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 18 Strand Street, Keurboomstrand, 6600, Western Cape
  • No children under 17
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkMDhiZDMwLThiMjEtNGY1Ny1iNjZjLWM0ZGFlMzc1YjNiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 65 5 1 5 18 Strand Street Keurboomstrand 6600 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 11:00 -34.003388442763 23.457395732403
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!