Kenilworth Accommodation at Oak House | TravelGround
+10

Oak House

10 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 10 reviews for Oak House
Cleanliness
4.5/5
Service
4.2/5
Location
4.4/5
Safety
4.4/5
Value for money
3.9/5
Charl M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charl M
With spouse/partner

Oak House bied net wat jy nodig het vir 'n nag of twee se verblyf in 'n moderne gastekamer.

Ons was tevrede met ons verblyf by Oak House. Vir 2 persone en kort verblyftydperk is dit ideaal. Dit is 'n netjiese, skoon en moderne gastekamer met badkamer, en privaat ingang. Ekstras soos die yskas, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, ekstra handdoeke en televisie met sekere DStv kanale, het bygedra tot ons gerief. Ons het uitstaande kliëntediens ontvang en kan met graagte Oak House aanbeveel.

Anton S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Anton S
With spouse/partner

Beknop, netjies, naby raserige en vloekende bure, nie geskik vir langer as een nag. Beslis nie gastehuis nie, eerder 'n buitekamer! Hond blaf en tjank heeltyd terwyl eienaar nie by huis.

Eienaar baie vriendelik en probeer. Eiendom ligging leen hom nie tot langer as een nag verblyf nie. Kamer was buitekamer van 3x3 meter met toilet en stort. Naby bure heining met jong mense wat Donderdag (5de April) aand vanaf 17:30 tot 22:00 gebraai, baie harde musiek gespeel het en vreeslike taal gebruik het. Sondagoggend vanaf 03:00 tot 04:00 partytjie gehou het met die vuilste taal en vreeslike musiek ons wakker laat skrik en wakker gehou het. Dit was geen goeie ondervinding nie. Ons het geen probleem om te betaal nie, maar hierdie is beslis nie aan te beveel nie!

Oak House's response

Geagte Anton, die akkommodasie word duidelik geadverteer as ‘n stylvolle gaste kamer, teenaan die huis met ‘n aparte ingang. Die tarief is diensooreenkomstig met die grootte van die akkommodasie. Ek stem saam dat die die partytjie van ons bure se tiener seun onvanpas was. Dit het plaasgevind in die afwesigheid van sy ouers. Die voorval is met die ouers opgevat en uitgeklaar en sal nie weer gebeur nie. Die onvoorsiene geval het ongelukkig ons wors hondjie verder ontsenu en omdat ons nie tuis was nie, het dit tot verdere stres gely, wat sy onnodige geblaf veroorsaak het. Hy is andersins baie rustig en geensins blafferig nie.

Ons vra omverskoning en is innig jammer vir die ongerief wat u tydens u verblyf ervaar het en kan u verseker dit was ‘n eenmalige gebeurtenis. Ons eiendom is geleë in een van die spoggerigste dele van die Suidelike Voorstede in Kaapstad, naby aan alles wat jy tydens jou verblyf mag nodig hê.

Oak House
Emmy V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Emmy V
Individual traveler

Stil omgewing, maar beslis eerder vir besigheidsdoeleindes as vakansie en grootste nadeel is geen veilige parkering in die perseel nie.

Die kamer is voldoende ingerig en gerieflik vir iemand wat reis vir besigheid en hoofsaaklik slaapplek soek. Daar is natuurlik nie ontbyt ingesluit nie en die 'kombuisgeriewe' bestaan uit 'n mikrogolfoond, ketel en yskas. Die enigste nadeel is die gebrek aan veilige parkering.

Mongezi N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Mongezi N
With spouse/partner

All good except for the following things: 1. The cottage is attached to the main house & the noise from the house in the morning is a problem. 2. No cleaning service was provided during my stay and it was never communicated to me.

See stars.

Oak House's response

Dear Mongezi,

As discussed with you on the phone, the cleaning was an optional and for you to have communicated to me. As per all my other reviews communication has been excellent with all guests. It would have been as easy as just sending me a whatsapp message to arrange for the cleaning.
The room does have a separate entrance and exit but is part of the main building (working house), we have young kids that need to get to school in the morning. However we are looking into some additional sound proofing.

Thank you
Oak House

Oak House
Oswald P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Oswald P
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Wel, wat kan ek meer sê? Ons het ons tyd geniet. Die eienaar en sy familie is baie vriendelike en bedagsame mense. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Kliëntediens is puik. Jammer ons verblyf was kort geknip maar ek sal Oak House aan enige iemand voorstel. Vees, thanks for the great service.

Gerard K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerard K
On business

Modern and classy.

Great place to stay with everything you need. Booking at this place is very easy with no hassles.

Monique W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique W
With friends

Beautiful home away from home.

We reentry stayed at Oak House, for our son's water polo tournament, which is ideally located near Wynberg Boys High. The unit is beautifully decorated and little touches like the personalised welcome sign. The owner Vees was a wonderful host and nothing was too much to ask. Lovely safe and quiet neighbourhood with great restaurants close by. The unit suited our needs perfectly and felt like it was a home away from home. We would highly recommend Oak House and will definitely be back.

Andries F - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andries F
With spouse/partner

Well located, very tidy, excellent service.

The guesthouse is located in a quiet area, which is quite central for activities in the city. Vehicle stands outside, but it's a safe neighborhood. Vees (the owner) is very helpful and just wants to see that his customers are happy! Ask him about nice restaurants in the area. A closed door separates the guest room form the house, which can be made sound proof? Enjoyed the rest of the stay, and the room has 1 of the best showers!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë, baie netjies, puik diens.

Die gastehuis is in 'n baie stil area geleë, wat redelik sentraal is vir aktiwiteite in die stad. Voertuig staan buite, maar dis in 'n veilige woonbuurt. Vees (eienaar) is verskriklik hulpvaardig en wil sy gaste net gelukkig sien! Vra hom gerus vir lekker eetplekke in die omtrek. 'n Toegeboude deur skei die gastekamer van die huis wat dalk klankdig gemaak kan word? Verder baie lekker gebly, en die kamer het ook 1 van die lekkerste storte!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lyn V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lyn V
With spouse/partner

Comfortable.

Vees, the owner was very accommodating and helpful. We were not sure what time we would arrive and it was not a problem. Accommodation was very neat and clean. Only has bar fridge, microwave and kettle with supply of tea and coffee which was suitable for us but not if you wish to do your own cooking. Accommodation secure but was just a bit concerned that the car had to park outside on the curb. Centrally located to shops and restaurants. Keen to take on suggestions i.e TV to be installed soon.

Sasha-lee B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sasha-lee B
With spouse/partner

Central location makes it easy to get around.

Room neat and location central. Safe environment, but we were a bit worried about the car standing outside. Not a very well equipped kitchen - just a microwave, fridge and a kettle. Would've been nice to have a small stove and an iron. No TV which would've made our stay more convenient. The owner, Vees, was very friendly and helpful. I recommend a TV and 2-plate stove. Everyone doesn't want to live off take-aways. Generally satisfied with the location and neatness. Excellent service and very hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ligging is sentraal en maak dit gerieflik om oor die weg te kom.

Die kamer was baie netjies en die ligging is sentraal. Alhoewel dit 'n veilige omgewing is, was ons bietjie bekommerd oor die vertuig wat buite op straat geparkeer was. Dit is ook nie baie goed toegerus vir selfsorg nie - slegs 'n mikrogolfoond, yskas en ketel. Dit sou goed wees as daar 'n klein stoof was en ook 'n strykyster. Geen televise nie en dit sal verblyf baie meer gerieflik maak. Vees (die eienaar) was baie vriendelik en altyd behulpsaam. Kan aanbeveel dat die kamer televisie kry en ook 'n tweeplaatstoof. Almal wil nie van wegneemetes leef nie. Oor die algeheel tevrede met die ligging en netheid van die verblyf. Puik diens en baie gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oak House's response

Dear Sasha-lee,
Thank you for taking the time to write a review.
Please note the room is advertised and marketed as basic self-catering and a full description of the facilities is provided.
Unfortunately, a two plate stove is not conductive to the space or from a safety perspective.
A television will be installed.

Kind regards,
Vees

Oak House
From R999
per night (sleeps 2)
From R999
per night (sleeps 2)
From R999
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 10:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 35 Oak Avenue, Upper Kenilworth, Cape Town, 7708, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyODYxZmMzLThlYzMtNGYxMy1iM2E0LWI1YWJlNzE5MTk0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R999  per night (sleeps 2) 10 5 1 5 35 Oak Avenue Upper Kenilworth 7708 Western Cape 0860 022 102 10:00-19:00 11:00 -33.994558 18.463392
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com