The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oaklands Lodge | TravelGround
+19

Oaklands Lodge

16 reviews
Guest House

Review Summary

4.1 out of 5from 16 reviews for Oaklands Lodge
Cleanliness
4.1/5
Service
4.1/5
Location
4.1/5
Safety
4.4/5
Value for money
3.9/5
Natasja L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natasja L
Family with young children

Wonderlike rustig plekkie by die see.

Dis 'n entjie van die strand af, maar 'n rustige plekkie om weg te kom van die besige dorplewe. Daar is 'n groot swembad en 'n mooi uitkyk op die see en kan walvisse sien.

Mannie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mannie V
With friends

Relatief netjies.

Gemaklik met mooi uitsig oor die see.

Xolile N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xolile N
Family with young children

Fantastic place to stay, while on a holiday.

Me and my family had a fantastic stay at Oaklands Lodge. A very peaceful area to stay while on a holiday. And the owner was very friendly and helpful. I'm definitely going back to Oaklands Lodge for my next holiday.

Freddie G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freddie G
Family with young children

Absoluut wonderlik en beslis die moeite werd om daar in te boek!

Baie lekker gewees en sal beslis weer daar gaan rus!

Charl M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charl M
Individual traveler

Lovely location and wonderful host.

I recommend the accommodation.

D D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
D D
Individual traveler

Aangename plek met puik eienares.

Ek moes gaan vir 'n kursus in Durban en moes redelik soek na akkommodasie. Ek kon gelukkig 'n plek kry by Oaklands Lodge. Ek het nie eintlik geweet wat om te verwag nie, en het maar gegaan op grond van wat ek op die internet kon oplees. Ek was aangenaam verras; ek kon gaan en kom soos wat ek wou, my voertuig was onderdak en veilig agter hek. Die kamer self het sy eie badkamer gehad, met ander geriewe soos 'n klerekas, TV, spieëlkas, stoele, ketel vir koffie en tee, en 'n kleiner tafeltjie ens. WiFi is ook beskikbaar. Die eienares het elke oggend gesorg vir 'n vroeë ontbyt, 06:30 in die oggend. Dit was nodig omdat ek vroeg reeds moes ry vir my kursus. Die ontbyt was baie smaaklik en so groot dat ek nie eers alles kon opeet nie. Sy was ook bereid om toebroodjies voor te berei vir, wel, later in die dag. Die eienares is baie beleefd, belangstellend, en het altyd interessant gesels, van haar familie vertel, aktiwiteite bv die strand in die omgewing ens. En ja, eindelaas, ek het my kursus suksesvol voltooi. Dit is 'n plek om aan te beveel.

Yolande V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Yolande V
Family with young children

Dit was teleurstellend en buitensporig duur vir wat jy kry.

Oaklands Lodge is in 'n baie afgeleë area, ver van alles af. Eenheid is baie klein, meubels verouderd, handdoeke oud en uitgerafel. Lugreëling het nie gewerk nie.

Waldo O - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Waldo O
Individual traveler

Was voldoende.

Dit was aangenaam en netjies. Maar die kamer kan opgedateer word.

Shawn C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Shawn C
Family with young children

Not worth the money.

The furniture is old - a very old blanket (woolly) were on the sofas and we are very allergic to certain types of bedding. One day the gate's remote did not work. One day they were no toilet paper. It's also not very well located. Sorry, I won't be staying here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geen waarde vir geld.

Die meubels is verouderd - 'n baie ou deken (wollerig) was op die rusbanke en ons is baie allergies vir sekere beddegoed. Die hek se afstandbeheer het een dag nie gewerk nie. Daar was een dag nie toiletpapier in toilet nie. Dit is ook baie sleg geleë. Jammer, ek sal nie weer hier kom bly nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan M
With spouse/partner

Die eenheid is ruim met 'n groot stoep en 'n beperkte uitsig op die see.

Ons eenheid was op die eerste verdieping en het 'n gedeeltelike uitsig op die see gehad. Ons het dit lekker ruim gevind omdat ons net twee in die eenheid was wat eintlik ses mense kon huisves.

Charmaine V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine V
Family with young children

Die uitsig het my 'n baie rustige gevoel gegee.

Oaklands Lodge is nie net in 'n baie rustige omgewing nie, maar ook naby als: die strand, winkels ens. Ons het regtig baie lekker gekuier. Dis baie netjies ingerig en is die perfekte plek vir 'n gesin.

Oaklands Lodge's response

Baie dankie.
Ons is baie bly dat u u tydjie saam met ons geniet het.

Oaklands Lodge
Kundan K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kundan K
Family with young children

Thanks for your excellent service.

See the stars.

Oaklands Lodge's response

Thank you for the kind words.
We are pleased to hear you enjoyed your stay and feel inspired to continue to deliver good service.

Oaklands Lodge
Tersia D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tersia D
With spouse/partner

Skoon, netjies en rustig.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Die suite was netjies en alles wat 'n mens nodig het is in die suite.

Andre J - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre J
On business

Great

No complaints, good lodge.

Christine L - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christine L

Great stay with beautiful sea views.

Had a tranquil stay. It's a very good place to spend a quiet holiday

Frederick F - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frederick F
Family with young children

Excellent

Oaklands Lodge made an excellent impression on all of my family. I will not hesitate to visit here again.

From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 17 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 341 Gray Park Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjYzcyOWY4LTdkYWItNGFkYS1iMWY4LWY0MjM0Zjk3NzRmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (for 2 people) 16 5 1 5 341 Gray Park Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -29.943156249568 31.000328063965
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!