Review Summary
George N - Feb 2021
Overall score
Dit was uitstekend om die naweek daar te kon spandeer.
Oasis Country Lodge's response
Dankie vir die mooi review George
Bly julle het dit geniet by ons
Hoop om julle gou weer te sien
Groete
John
George N - Feb 2021
Overall score
Dit was uitstekend gewees.
Ben F - Dec 2020
Overall score
Superskoon en netjies.
Vernodi H - Dec 2020
Overall score
Ek wil weer gaan!
Riaan V - Sep 2020
Overall score
Veilig parkering, vriendelike gasheer, ruim kamer met alles wat jy benodig, fantastiese aandete en rustige atmosfeer.
Alex L - Sep 2020
Overall score
Baie ruim en netjiese kamer en lieflike ou gebou.
Salie C - Sep 2020
Overall score
Dit was baie lekker
Margaretha A - Sep 2020
Overall score
Goed toegeruste, netjiese verblyf en regtig waarde vir geld.
Adriaan B - Sep 2020
Overall score
Heerlike etes en gasvryheid was tops.
Leon W - Aug 2020
Overall score
Interessante omskepping van 'n laerskool.
Herman C - Aug 2020
Overall score
Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.
Eduan N - Aug 2020
Overall score
Tweede maal hier, nog lekkerder gebly as die eerste keer. Dankie, John, en sterkte en God’s seën!
Oasis Country Lodge's response
Hi Eduan
Dankie, dis lekker om gaste te kry wat terug kom.
Bly julle het dit geniet.
Sien gou weer
Groete
John
Dalene J - Aug 2020
Overall score
Baie vriendelike diens. Heerlike etes.
Oasis Country Lodge's response
Goeie dag,
Ons is bly u het u verblyf geniet. Hopelik sien ons mekaar weer as u in ons omgewing is.
Vriendelike Groete,
John
Faan J - Aug 2020
Overall score
Reeds 4de kuier by Oasis. Voel al soos familie. John-hulle sorg baie goed vir ons.
Oasis Country Lodge's response
Mr en Me Jordaan
Dankie vir die kuier weer
As alles goed afloop en ons word gespaar sien ons mekaar weer volgende jaar
Dis n plesier om julle by ons te he
Groete
John
Hendrik P - Jan 2020
Overall score
Groot kamers, netjies, veilige area en parkering, self-catering of etes, swembad, stil buurt, WiFi werk goed, Volle DStv en baie goeie waarde!
Oasis Country Lodge's response
Goeie dag,
Ons is bly u het u verblyf geniet.
Hopelik sien ons mekaar weer as u in ons omgewing is.
Vriendelike Groete,
John
Jaco D - Sep 2019
Overall score
Ontspannend!
Andre E - Sep 2019
Overall score
Baie netjies, vriendelike diens en heerlike ontbyt.
Annelie L - Sep 2019
Overall score
Sal dit my huis kan maak.
Willem V - Aug 2019
Overall score
Everything you need and friendly service!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat jy nodig het en boonop vriendelike diens!
Dit is 'n ou skoolgebou wat omskep is in 'n unieke verblyfopset ─ baie oulik gedoen!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Oasis Country Lodge's response
Goeiedag Willem,
Ons is bly julle het die nag geniet hier. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
John
Eduan N - Aug 2019
Overall score
We arrived late but the receptionist was at his post to welcome us and make us feel at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het laat gearriveer maar die ontvangspersoon was op sy pos om ons welkom te heet en tuis te laat voel.
Oasis was net ’n oornagstop op pad elders maar dit het perfek die doel gedien om ons te laat uitrus, en met die heerlike ontbyt die volgende oggend kon ons die pad verder aanpak. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Oasis Country Lodge's response
Goeie dag Eduan
Ek is bly julle het julle aand hier geniet.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
John
Faan J - Aug 2019
Overall score
Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang en deurgaans ook so behandel. Sal vir seker weer daar gaan kuier.
Oasis Country Lodge's response
Goeie dag Mr Jordaan,
Ons is baie bly u het u kuiertjie by ons geniet.
Hoop ons sien u volgende jaar weer.
Vriendelike groete,
John
Gert V - Jun 2019
Overall score
Comfortable rooms, lots of space.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklike kamers, baie spasie.
Oulike plekkie met baie groot kamers. Baie vriendelik ontvang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Oasis Country Lodge's response
Goeie dag Mr Vrey,
Ek is bly julle het julle tydjie by ons geniet en hoop on julle weer te sien as julle in ons geweste is.
Vriendelike Groete,
John
Anthea K - Jan 2019
Overall score
Amazing getaway.
Jaco D - Dec 2018
Overall score
Koel en netjies!
Venessa I - Dec 2018
Overall score
Verblyf was groot vir 'n familie.
Hendrik B - Oct 2018
Overall score
Vriendelike mense en baie skoon.
Timothy B - Sep 2018
Overall score
Rustige, netjiese plekkie.
Read moreOasis Country Lodge's response
Goeie Dag Mr Beaton,
Ek is bly julle het die verblyf by ons geniet
Jammer oor die brosjure weereens.
Hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
John
Pieter D - Sep 2018
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Baie netjies, ruim en gasvry!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eugene V - Sep 2018
Overall score
Received very good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie diens ontvang.
Ons is baie goed ontvang en die diens was uitstekend. Oasis was voorheen 'n laerskool wat omskep is in 'n gastehuis. Ons het dus in 'n voormalige klaskamer geslaap. Dit was heerlik, behalwe dat ek die hele nag my tafels wou opsê.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Oasis Country Lodge's response
Goeie dag Eugene
Ons is bly julle het dit geniet by ons. Ek hoop jy ken jou tafels nou, wou net kyk of jy dit nog onthou. Ons hoop om julle gou weer te sien
Vriedelike groete
John
Andre M - Aug 2018
Overall score
Lekker oornagverblyf met ruim goedversorgde kamers.
Oasis Country Lodge's response
Middag Andre
Ons is baie bly julle het dit geniet by ons.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
John
Sonja B - Aug 2018
Overall score
Het alle verwagting oortref.
Oasis Country Lodge's response
Middag Sonja,
Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien in ons deel van die land.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike Groete,
John
Isabel L - Jun 2018
Overall score
Ons is vriendelik ontvang.
Oasis Country Lodge's response
Middag Willie
Dit is ons plesier, ek is bly julle het die kuier by ons geniet.
Onthou ons as julle weer in hierdie rigting kom.
Vriendelike groete
John
Brumilda G - Apr 2018
Overall score
Fantasties.
Oasis Country Lodge's response
Goeiedag Brumilda
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Was vir ons heerlik om julle hier te gehad het.
Julle is altyd welkom as julle weer 'n wegbreek nodig het.
Vriendelike groete
John
Desirie B - Jan 2018
Overall score
Goeie diens gelewer.
Oasis Country Lodge's response
Beste Desirie,
Baie dankie, ons probeer ons bes om 'n goeie diens te lewer. Onthou ons asb. as julle weer in die rigting kom.
'n Voorspoedige nuwe jaar word vir julle toegewens.
Groete,
John
Christina L - Dec 2017
Overall score
'n Oase in versengende hitte deur die vriendelike bestuurders.
Oasis Country Lodge's response
Beste Christina,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle te kon ontvang. Onthou ons asb. as julle weer in ons geweste is.
Voorspoedige nuwe jaar en alles wat mooi is vir julle.
Groete,
John
Beverley D - Dec 2017
Overall score
Dit was regtig 'n welkome oasis. Baie gasvry en vreeslik behulpsaam. Ons verblyf van 3 dae het ons baie geniet. Beveel dit sterk aan.
Oasis Country Lodge's response
Dankie Beverley,
Dit was vir ons lekker om julle te ontvang het.
Hoop julle het die Wes Kus kuier geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Voorspoedige nuwe Jaar en alles wat mooi is vir julle
Groete,
John
Johan B - Oct 2017
Overall score
Baie swak.
Riana C - Sep 2017
Overall score
Dit was ongelooflik lekker.
Oasis Country Lodge's response
More Riana,
Baie dankie vir jou terug voer. Dit was ons plesier en julle is altyd welkom.
Vriedelike groete,
John
Jan-hendrik F - Aug 2017
Overall score
Duur vir wat mens kry en akkommodasie voel soos 'n kluis.
Read moreOasis Country Lodge's response
Goeiemore Meneer,
Dankie vir die inset wat ons ontvang het en ek hoop my terugvoering sal bietjie lig werp uit u ongelukkigheid.
Eerstens is die kamer ons Honeymoon Suite daarom het dit swaar donker gordyne en ons gebruik dit verder ook vir al ons ander gaste ook as dit beskikbaar is.
Die aantuiging dat die kamers is donker, het u ons ander kamers ook gesien? Ek kan met alle eerlikheid se dit is onwaar.
Dan nou van u kyk uit op 'n lee parkeerarea, dit is waar maar dit is nie dat by Oasis see uitsig kamers is wat mens wel kry as jy uitkyk by jou venster. Ons vooraansig van die plek kan u duidelik vooraf gesien het die parkeer area onder ry vensters af van die kamers.
Ons het 2 kragproppe in daardie kamer. By die 1 krag prop is 'n multi plug juis ingesit sodat buiten die ketel, TV en yskas daar nogsteeds plek is om ander items in te plug.
Ek hoop u verstaan ons kant ook van die saak.
Geniet u dag.
Vriendelike Oasis Groete,
Hilda Jansen
Debbie V - Feb 2017
Overall score
Not at all what we expected from the photographs, as they are very misleading.
Read moreRene V - Jan 2017
Overall score
Neat, clean room, delicious breakfast, friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, skoon kamer, heerlike ontbyt, vriendelike diens.
Netjiese, skoon kamer in ou skoolgebou, heerlike ontbyt, vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Llewellyn F - Jan 2017
Overall score
It was Home away from Home.
Oasis Country Lodge's response
Good day Liewellyn,
Thank you for the good review. I am glad to hear that you enjoyed it and I can`t wait to see you again.
I informed him to book early to avoid disappointment.
Have a great day.
Regards,
Hilda
Wendy V - Jan 2017
Overall score
Oasis in the desert.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Woestyn Oase
Oasis was vir my 'n belewenis aangesien dit in 'n ou skoolgebou is. Swembad is 'n heerlike lafenis! As daar enige voorstelle is wat ek aan die bestuur kan maak sal dit wees dat hulle wit beddegoed moet gebruik. Baie lekker gekuier, dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Oasis Country Lodge's response
Goeie dag Wendy
Baie dankie vir die terugvoering en ek is bly dat jul dit geniet het.
Dankie vir u voorstel met beddegoed, maar wit beddegoed en handdoeke deug glad nie met Klawer se water nie.
Kom gerus weer en dankie vir die besoek.
Vriendelike Oasisgroete
Hilda Jansen
Bennie B - Oct 2016
Overall score
Firstly, the place doesn't look the same as the pictures on the internet. The swimming pool is run down and needs maintenance. There are better guesthouses in Vredendal which is a mere 28 km away.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wel eerstens is die plek glad nie soos die foto's op die internet nie. Die swembad is vervalle en kort onderhoud. Beter gastehuise in Vredendal 28 km verder.
Die plek is oulik as jy dink dit was 'n ou skool. Die foto's op die internet is misleidend. Die prys is duur. Baie beter en lekkerder gastehuise op Vredendal. Sal ook aandag moet gee aan swembad wat regtig swak en vuil is. Hilda is vriendelik, maar die plek is definitief te duur vir wat jy kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Oasis Country Lodge's response
Goeiemore Bennie
Dankie vir die inset ek gee dit deur vir die eienaar.
Wil net graag iets op die tafel le dat die swembad vuil lyk in die lig van verf wat af is in bad wat ander nie raaksien maar daar gelaat.
Dankie dat u wel oorgebly het en hoop u het n lekker dag
Groete
Hilda
Brian G - Oct 2016
Overall score
Vriendelike ontvangs vanaf Hilda en 'n unieke ervaring om in 'n klaskamer to slaap.
Oasis Country Lodge's response
Goeiedag Mnr Groom,
Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoering. Ek is baie bly dat u dit geniet het en hoop om jul weer vir n volgende keer te sien.
Vriendelike Oasisgroete
Hilda
Louis B - Sep 2016
Overall score
Spacious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim.
Baie vriendelik. Enigste probleem was die kapokhaantjies (3) wat om 04:00 'n helse rumoer opskop met hulle gekraaiery. Na 04:00 is slaap onmoontlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Oasis Country Lodge's response
Goeiedag Louis
Baie dankie vir die inset. Ons gaan beslis 'n plan met hul maak.
Verder hoop ek dat u het dit geniet en hoop om u weer te sien.
Mooi dag.
Hilda Jansen
Gert M - Sep 2016
Overall score
Lovely large room with old wooden floor.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike groot kamer met ou plankvloere.
Was aangenaam verras. Lekker groot kamer met houtvloere. Dame by ontvangs baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Oasis Country Lodge's response
Goeiedag Mnr. Muller,
Baie dankie vir die pragtige terugvoering en ek is bly u het dit geniet.
Hoop om u weer in die toekoms te sien.
Geniet die dag.
Vriendelike Oasisgroete
Hilda
Peter R - Sep 2016
Overall score
Our room, while clean and functional, felt rather bleak.
Trudie P - Sep 2016
Overall score
Good location and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed geleë en gerieflik.
Ons het baie lekker gebly en alles was gerieflik en skoon. Die plek is goed geleë sodat ons maklik by besienswaardighede in die omgewing kon uitkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frans And Wendy D - Aug 2016
Overall score
Service was good and room was clean.
Oasis Country Lodge's response
Hi Wendy,
Thank you for the review and we are glad that you enjoy it.
Hope to see you again.
Warm regards,
Hilda
Faan J - Aug 2016
Overall score
Quiet, peaceful atmosphere.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige en ontspanne atmosfeer.
Ruim en gerieflike kamer. Lekker ontbyt teen redelike billike prys. Ons is vriendelik ontvang. Kamer was gereed en skoon. Heerlik om buite die aktiwiteite van diere (2 springbokke, hasies, eende, ganse, ens.) gade te slaan. Tweede aand was daar 'n lawaaierige Italiaanse gesin, maar hulle het darem so teen 21:00 kalmeer. TV het net TV3-kanaal gebied. Klein instandhoudingswerkies is nodig o.m. plafon, stortdeur was bietjie stram, elektriese drade wat netjieser gemaak kan word. Heerlike ontbyt geniet. Drank, koeldrank en tjokkies in yskassie word teen baie billike pryse aangebied. Bottel rooiwyn wat R46.50 in die drankwinkel kos, kon ons koop vir R50.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Oasis Country Lodge's response
Goeienaand Mnr Jordaan,
Baie dankie vir die positiewe inset wat u vir ons gegee het en is baie bly u het lekker gebly.
Dankie dat u vir ons bewus gemaak het van die instandhoudingswerkies ons gaan dit definitief regstel.
Dit was lekker om u te kon ontmoet en te akkomodeer.
Ek sien uit na u volgende besoek by ons.
Geniet die aand verder.
Vriendelike Oasisgroete
Hilda Jansen
Robert V - Jul 2016
Overall score
Nie die plek vir enkelnag oorbly nie.
Read moreOasis Country Lodge's response
Goeiemore Mnr van Rooyen
Dankie vir die inset. Jammer dat u se ervaring so was wat u self gekies het op ons webblad.
Ek wil darem ook dit net regstel dat u kan nie sê die kamers het geen dekor nie want u het glad nie ons ander kamers gesien nie want u het net in Kamer 2 geslaap. Elke kamer lyk anders en met 'n ander kleurskema en dekor maar hoe sê hul, smaak verskil.
Daar was wel nog ander gaste in ander kamers, so ek voel u kan nie n stelling maak en dit publiseer as u nie eers die regte feite het nie. My ander kamers wat daardie aand ook ingebly het , is lang termyn huurders en hul kom laat in en vertrek vroeg.
Dankie vir u ondersteuning en geniet die dag verder.
Vriendelike Oasisgroete
Hilda Jansen
Andre V - May 2016
Overall score
Onaangenaam.
Oasis Country Lodge's response
Goeiedag Andre
Dankie vir die terugvoering .
Ek wil darem net ietsie bylas , dat op ons webtuiste staan dat dit die 1ste skool was, so u kan dadelik weet u gaan nie 'n nuutgeboude plek kry en die oorsprong is sover moontlik behou en wel veranderinge aangebring. So dit spyt my as die foto`s misleidend was en u is meer as welkom om terugvoering daarop te gee.
Ek het die aand met u vrou gesels in die kombuis, soos u weet, en ek het vir jul genoem dat hier nog gaste later gaan kom en ek hoop nie hul gaan 'n steuring wees nie. Ek het ook nog 'n gegrap en gesê, u is mos darem in die polisie, so maak maar stil want ek kan dit nie hoor waar ek bly nie, of kontak my gerus indien u enige problem sou ondervind.
Met uitklok het u wel genoem dat u maar baie lawaai het maar dat andersins als reg was. Die ligte het ek genoem dat die elektrisiën besig is met herstelwerk, en daarom is die buiteligte nog af, so sulke goed gebeur by ons almal en is buite ons beheer; en ek hoop u het begrip daarvoor.
Baie dankie dat u wel ons besoek het .
Mooi dag
Hilda
Leslie L - Apr 2016
Overall score
Professional, courteous, value for money, all nicely intermingled with Weskus friendliness that I have become used to.
Oasis Country Lodge's response
Good day Mr Leslie
I am very glad to hear and receive this positive response.
I hope to see you soon and many thanks for the visit at us.
Always a pleausure from my side.
Have a nice day further
Warm regards
Hilda
Henk K - Mar 2016
Overall score
Very relaxing and secure.
Oasis Country Lodge's response
Good day
Thank you very much . Cant wait to see you again.
Warm regards
Hilda Jansen
Zynonisa D - Jan 2016
Overall score
Fantasties! Kon nie vir beter vra.
Oasis Country Lodge's response
Goeie dag Zynonisa,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is verskriklik bly dat julle dit geniet het en dat die hoë temperature julle glad nie afgesit het nie. Dit was my plesier om tot jul tot diens te wees. Kom gerus weer kuier, ek sien uit daarna.
Mooi dag en moenie te hard werk nie.
Vriendelike Oasis-groete,
Hilda
Denise V - Jan 2016
Overall score
Friendly, neat, good food and value for money.
Ian L - Oct 2015
Overall score
Baie lekker lafenis teen die hitte - baie gerieflik en rustige atmosfeer.
Oasis Country Lodge's response
Hallo Ian
Baie dankie vir die pragtige kommentaar en is baie bly om te hoor dat jul dit geniet het.
Ja dit is jammer om nog die ent te ry maar ag wat dit is darem nie so ver nie ,, net n bietjie meer as 3.5 ure se ry vanaf Kaapstad.
Kom kuier maar n langnaweek weer vir ons.
Mooi dag
Vriendelike Oasisgroete
Hilda
Koos V - Sep 2015
Overall score
Vriendelike diens en netjiese kamers.
Oasis Country Lodge's response
Goeiedag Koos,
Verskriklik baie dankie vir die positiewe en pragtige terugvoering van u. Dit was n groot plesier om jul te akkomodeer en te leer ken, kom kuier gerus weer.
Geniet die naweek
Vriendelike Oasisgroete
Hilda Jansen
Wilna T - Sep 2015
Overall score
Moeilik om te kry.
Susan L - Sep 2015
Overall score
Quiet!
Lucas B - Aug 2015
Overall score
Netjies, aangenaam en ontspannend.
Jeanette L - Jul 2015
Overall score
Dit was heerlik.
Marianne V - Jul 2015
Overall score
Five stars for them!
Marlene E - Jun 2015
Overall score
Bekostigbaar!
Ina D - May 2015
Overall score
Lekker!
Patrick H - May 2015
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Jolanda B - Apr 2015
Overall score
Oasis Country Lodge was so lekker sentraal geleë, en ons het heerlik daar gebly!
Willem A - Apr 2015
Overall score
Gerieflik, netjies en rustig.
Anver D - Mar 2015
Overall score
Great.
Willa N - Mar 2015
Overall score
Hier is ons hartlik welkom geheet, hieroor en daaroor gesels en toe is ons kamer aan ons gewys.
Leon P - Jan 2015
Overall score
Gesinskamer.
Read moreRosa S - Jan 2015
Overall score
Swak.
Bella V - Jan 2015
Overall score
Rustig, maar lepels en glase was vuil.
Fanie U - Dec 2014
Overall score
Lieflik met baie karakter!
Liza M - Dec 2014
Overall score
Veilige oornagplek.
J V - Sep 2014
Overall score
Met vriende na die blomme gaan kyk.
Hannah R - Sep 2014
Overall score
Uniek - sal enige tyd dit aanbeveel!
Jan V - Sep 2014
Overall score
Baie lekker, vriendelik en skoon.
Des S - Aug 2014
Overall score
Vir wat hulle bied is die prys heeltemal te duur.
Vanesse S - May 2014
Overall score
Het baie lekker gebly.
Hestelle L - Apr 2014
Overall score
Amper soos by my huis.
Roy M - Mar 2014
Overall score
Good for a weekend break
Annemarie T - Dec 2013
Overall score
'n Rustige ervaring!
Juleen M - Sep 2013
Overall score
Was baie beïndruk met verblyf en vriendelike diens.
Chris P - Aug 2013
Overall score
Gasvry en behulpsaam!
Winston M - May 2013
Overall score
Good clean resort.
Malesa A - Jan 2013
Overall score
Great
- Capacity: 23 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 Vallei Street, Klawer, 8145, Western Cape
- All ages welcome