Oasis Shanti Backpackers
Review Summary
Neil Y - Sep 2020
Overall score
Pleasant.
Jacobus Petrus H - Jan 2020
Overall score
Groot kamer vir drie persone. Deel badkamer/toilette/kombuis met ander gaste. Geen probleme nie.
Corrie M - Jan 2020
Overall score
Dit was een lekker kuier en slaap daar, waarde vir geld.
Lenie G - Dec 2019
Overall score
Beautiful and real oasis. Nice braai area and social areas.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig en regte oase. Mooi braaiplekkie en kuierareas.
Vriendelike diens, skoon kamers en lieflike rusareas. Dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michell H - Aug 2019
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Dit is baie gemaklik en naby die dorp en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riva J - Jul 2019
Overall score
They will definitely see me again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hulle sien my beslis weer.
Vriendelike en behulpsame ontvangs. Alhoewel ek vrou-alleen in die huis geslaap het, het ek nie vir 'n enkele oomblik onveilig gevoel nie. Baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Trudie C - Jun 2019
Overall score
We had a great rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker geslaap.
Ons het baie lekker geslaap, net jammer dat ons elke keer in koue water moes stort a.g.v tydreëlaar op geiser wat net een maal per dag aanskakel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marirtjie V - May 2019
Overall score
Veilig, rustig, waarde vir jou geld, vriendelik en hulpvaardig.
Derrick A - Jan 2019
Overall score
Lekker plek om te bly, sal weer daar bly.
Nico Z - Jul 2018
Overall score
Dit was aangenaam.
Lorimer C - Apr 2018
Overall score
I enjoyed spending a few nights at Oasis Shanti.
Lilani F - Apr 2018
Overall score
Was very impressed with the layout.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie beïndruk met die opset.
Die plekkie is baie oulik en goed ingerig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chantelle S - Apr 2018
Overall score
Als wat ons nodig gehad het, goed voorsien aan ons behoeftes.
Richard L - Apr 2018
Overall score
Lekker!
Timothy M - Mar 2018
Overall score
Asemrowend.
Genice S - Jan 2018
Overall score
Lovely!
Pieter K - Jan 2018
Overall score
Omdat dit 'n backpackers is, was dit soms raserig, maar dis te verstane.
Melanie F - Jan 2018
Overall score
Bekostigbaar, gemaklik, goeie ligging.
Read moreNatasha V - Dec 2017
Overall score
Very clean and tidy.
Helena V - Oct 2017
Overall score
Dit was gerieflik, skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het en 'n vriendelike ontvangsdame.
Elna L - Sep 2017
Overall score
Baie netjies en veilig.
Lizelle D - Jun 2017
Overall score
Wonderful time with family and friends.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike tyd saam met familie en vriende.
Sterk aanbeveel aan ander wat reis. Ligging is perfek en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
John B - May 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Ek sal langer daar moet bly om regtig insig te kan gee.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danie S - May 2017
Overall score
It was very nice.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker gewees.
Toe ons daar aankom was die bestuurder baie vriendelik en alles was reg gewees. Al die personeel was baie vriendelik en altyd behulpsaam. Hulle het ons afslag koupons gegee en gesê wat ons alles in die omgewing kan doen, waar om te gaan eet ens. Sal dit vir almal aanbeveel en hulle pryse is ongelooflik goedkoop. Net een probleem: bestuurder wou my nie toestemming gee om 'n wit malva te steel nie. Maar uitstekende diens, geriewe en personeel. Gaan so voort en sien julle binnekort weer. Baie dankie vir uitstekende verblyf en diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sunet D - Apr 2017
Overall score
Kamer baie beknop, yskas baie raserig en verstoor rus, ander gaste pla gedurende die nag - uiters sleg geslaap, kon nie gou genoeg wegkom.
Read moreVisser P - Mar 2017
Overall score
Convenient and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en bekostigbaar.
Oasis Shanti is ver genoeg van die middedorp om rustig te verkeer tog naby genoeg om dorp toe te skiet vir ietsie gou-gou. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Sal dit definitief weer besoek as ek in die omgewing moet oorslaap of kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anita A - Dec 2016
Overall score
Peaceful holiday accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige vakansie-atmosfeer.
Rustige, veilige atmosfeer vir enkellopende ouers met klein kinders op vakansie. Gemaklik naby dorp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise B - Dec 2016
Overall score
Gerieflike fasiliteite.
Jeremy O - Nov 2016
Overall score
My choice to book Oasis Shanti was perfect and ideal.
This review has been translated,click hereto view the original version.
My keuse om Oasis Shanti te gebruik was perfek en ideaal.
Vreedsaam en rustige verblyf, ek sal beslis weer bespreek! Ons was beïndruk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eugene J - Jun 2016
Overall score
Dit was gasvry en baie ontspanne gewees.
Juanita M - Apr 2016
Overall score
Omgewing onveilig om bedags en saans na dorp te kan stap.
Gerhard C - Apr 2016
Overall score
Dit was 'n baie aangename ervaring.
Buks O - Mar 2016
Overall score
Dit was fantasties soos die vorige keer.
Juan O - Jan 2016
Overall score
Wat n belewenis!
Amelia V - Jan 2016
Overall score
As 'n groep met kinders in 'n slaapsaal, het ons die verblyf geniet.
Read moreRodney K - Dec 2015
Overall score
Adequate for the money spent.
Sonja G - Nov 2015
Overall score
Baie lekker gebly.
Ralph V - Aug 2015
Overall score
Dit was baie lekker by Oasis en die mense was baie vriendelik.
Carolin D - Apr 2015
Overall score
Ons het ons 4 dae verblyf geniet. Dit was baie privaat omdat ons in die Alan kamer gewoon het wat losstaande was met eie stort. Die personeel is baie behulpsaam
Martin B - Mar 2015
Overall score
'n Goeie opsie vir oornagverblyf
Helie J - Mar 2015
Overall score
Was gemaklik, ontspanne en heerlik om met ons gasheer te kuier.
Yolande A - Jan 2015
Overall score
Good atmosphere, good people. Had a lot of fun.
Martie V - Dec 2014
Overall score
Goeie bekostigbare verblyf.
Rodney K - Dec 2014
Overall score
Great stay
Sunet V - Oct 2014
Overall score
Lekker!
Ansa M - Sep 2014
Overall score
Vriendelike en behulpsame personeel.
Christilene A - Jul 2014
Overall score
Old fashioned warm and friendly homestay
Anne-marie V - Jul 2014
Overall score
Ons het net 'n paar uur daar geslaap.
Judy M - Jul 2014
Overall score
Great
- Capacity: 35 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 3 Church Street, Oudtshoorn, 6625, Western Cape
- All ages welcome