The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ocean Breezzz Self-catering Accommodation | TravelGround
+40

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 9 reviews for Ocean Breezzz Self-catering Accommodation
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Ernst D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ernst D
Family with teenagers

Die mooiste uitsig en omgewing.

Ocean Breezzz is pragtig. Dit is skoon en netjies met die mooiste uitsig oor die see. Dit is weg van die stad se gejaag, maar naby genoeg om PE self te geniet.

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation's response

Baie dankie Ernst ons waardeer. Kom gerus weer. Groete

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation
Andre E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre E
Family with young children

Excellent. Superb and totally wonderful experience.

Breathtaking views. Waking up to the sounds and smell of the sea. Could not have asked for much better.

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation's response

Thank you Andre, so glad that you enjoyed the stay with Ocean Breezzz. Looking forward to having you with us again. Go well.

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation
Anneke V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke V
With friends

Uitstekende diens! Baie vriendelik en gaan die ekstra myl. Ek sal dit definitief aanbeveel!

Baie netjies en skoon.

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation's response

Baie dankie Anneke. Ek is bly julle het dit baie geniet. Kom gerus wees. Vriendelike groete. Rika

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation
Louis P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louis P
Family with teenagers

Waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld. Niks klop uitsig nie.

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation's response

Baie dankie Louis. Dit was lekker om julle hier te he. Hoop julle kom gou weer.

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation
Emanual G - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emanual G
With friends

It was nice to be there.

Every thing you need is there, it's a very nice place to stay. Will go back again.

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation's response

Baie dankie Emmanuel, ons waardeer dit. Ons is so bly julle het die tydjie geniet. Kom gerus weer. Groete

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation
Johan V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V

Dit was wonderlike verblyf gewees.

Die uitsig was fantasies, die huisie is uitstekend ingerig. Die omgewing, die woonarea is netjies, skoon, veilig. 'n Mens bly in gemak daar, geen bekommernis. Mense baie gasvry en vriendelik. 10/10 vir my.

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation's response

Hi Johan, baie dankie ons waardeer dit. Dit was lekker om julle hier te kon he. Kom gerus weer. Groete

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation
Amozelle L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amozelle L
Family with young children

Alles was baie netjies, mooi en deurdag. Gasvrou en -heer was baie behulpsaam en vriendelik.

Badkamer bedompig en kort 'n extractor fan of venster. Aircon kort bo/loft. Benodig 'n buitedrom en braaibak. Plek is goed ingerig vir 4 mense. Daar is net 'n paar goedjies om aan te dink, maar alles was verder baie aangenaam.

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation's response

Baie dankie ons waardeer julle insette. Dankie vir die kuier. Hoop julle kom weer.

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation
Shawn H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Shawn H
With spouse/partner

Uitstekende uitsig en netjiese plek.

Die plek is baie stil en rustig om af te pak en ontspan, die strand is baie naby en netjies, alhoewel dit 'n oefensessie is met die duin af en dan weer op. Baie lekker plek.

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation's response

Baie dankie Shawn. Bly julle het die tydjie geniet. Kom kuier gerus weer. Rika

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation
Lucinda N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lucinda N
With spouse/partner

Baie rustig met vriendelike eienaars.

Ons het die plek baie geniet. Die eienaars het ons baie warm verwelkom, ons het sommer gou tuis gevoel. Mooi uitsig, waarde vir geld en dis naby die see geleë. Ons sal definitief weer teruggaan.

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation's response

Baie dankie Lucinda. Was lekker om julle hier te he. Kom gerus weer

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation
was R1 100
From R733
per night (sleeps 4)
was R1 100
From R733
per night (sleeps 4)
was R1 100
From R733
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 114 Oceanview Drive, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02797baa7570e3a515586696af9b276adf4934f4042c734a7ae3d6be6cf533f4f4379be0a80b573cb58d6ce1addc0cc5368e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, now From R733  per night (sleeps 4) 9 5 1 5 114 Oceanview Drive Blue Horizon Bay 6070 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.97391 25.2576
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!