The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ocean Reef Hotel | TravelGround
+36

Ocean Reef Hotel

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 11 reviews for Ocean Reef Hotel
Cleanliness
4.9/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.3/5
Jean-marie D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean-marie D
Family with young children

Heerlik en rustig op Zinkwazi.

Die hotel is vreeslik mooi met maklike toegang na die strand. Verkies steeds die Ballito-area bo Zinkwazi omdat die winkels daar is en op 'n reëndag is daar meer om die kinders besig te hou mee. Maar die wegbreek was heerlik by 'n welverdiende 5-ster-blypkek.

Karen N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen N

Heerlike kos.

Ons het heerlik vakansie gehou in 'n puik hotel wat glad nie onpersoonlik was nie.

Andries D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andries D
With spouse/partner

Aangenaam, maar effe duur vir die tyd van die jaar terwyl die hotel bykans leeg staan.

Die reis-aanwysings vanaf King Shaka lughawe moet opdateer word. Indien jy nie bekend is met omgewing, en nie GPS het nie, gaan jy sukkel. Verwys byvoorbeeld na Stanger terwyl daar op alle hoofwegborde na KwaDukuza verwys word. Foto's van verblyf is ook nie meer soos dit lyk nie. Diens was deurgaans baie vriendelik, maar effe stadig, wat te verstane is wanneer jy sien daar is slegs 2 tafels met gaste vir ontbyt en aandete. Ek was eintlik verbaas deur die standaard van kos en doen die kombuis steeds moeite vir die min gaste.

Johnny C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johnny C
Family with young children

Comfortable stay and I would definitely consider future vacations there.

See stars.

Johan D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan D
Family with teenagers

Great vacation, in a clean and maintained unit with excellent service from all staff.

See rating.

Rosa C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rosa C
Family with young children

Staying in ocean reef hotel was more than we expected even thought all information we already got from the hotel. The service provide for the rooms were excellent and on time.

The hotel is peaceful and quiet, perfect views sights to the beach, the swimming pool amazing with restaurant services. In my opinion the hotel should update the pictures on the website, in regard of beautiful sights views. For the end year party, I think that the important part is centered in midnight, while according the programme of the hotel is when it ends.

Corne V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Corne V
Family with young children

Baie lekker gesinsvakansie.

Zinkwazi-strand by Ocean Reef is 'n baie stil, skoon strand met baie rotspoeletjies waarin die kinders kan baljaar. Mens kan gemaklik gaan stap op die strand tot by die bietjie besiger lagoon en 'n lekker koue bier by die dek op die strand geniet en gemaklik terugstap hotel toe. Die personeel by die Hotel is baie vriendelik en hulpvaardig en geen versoek het gevoel soos moeite vir hulle nie- die kamers was skoon en geriewe goed. Ons het lekker gebly. Die enigste probleem was die bad - die prop het nie mooi geseël nie - so ons kon vinnig bad maar ek kon nie in die bad ontspan met 'n glas wyn nie - maar stort is vinniger en gebruik minder water.

Ria P - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria P
Family with young children

Ons het vir die Paasnaweek tuis gegaan by Osean Reef Hotel.

Ons was regtig baie beïndruk gewees. Sal die hotel aanbeveel vir enige een.

Anel D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anel D

Pragtige plek, maar swak diens. Bestuur probeer wel klagtes uitsorteer, maar spoedig duik dieselfde probleem weer en weer op.

Die restaurant is swak. Kelners traag en deurmekaar. Verblyf goed ingerig, maar Kamer 3 was nie ideaal nie, dis baie raserig a.g.v die kombuis. Die see-uitsig is minimaal. Koffie, tee en melk in die kamer aanvul was deurgaans 'n probleem. Vir die prys kan 'n mens beter waarde koop.

Tanith E - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanith E
With friends

Gorgeous place to stay.

We loved our villa and would definitely come back.

Phindy T - Dec 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phindy T
With friends

Lovely apartment,

Excellent apartment which is close to the beach. Friendly staff and good responses. The only thing that need improve is the restaurant food.

From R2 400
per night (sleeps 4)
From R2 400
per night (sleeps 4)
From R2 400
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 14:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Magai Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ODQ0NTNhLWNhODEtNDc2Ni1hZjhjLWE0NzU0ZTFkNmUzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 400  per night (sleeps 4) 11 5 1 5 17 Magai Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-14:00 10:00 -29.292855387603 31.435586214066
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!