The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ocean View Villas | TravelGround
+28

Ocean View Villas

20 reviews
Self Catering

Review Summary

3.5 out of 5from 20 reviews for Ocean View Villas
Cleanliness
3.6/5
Service
3.5/5
Location
3.6/5
Safety
3.8/5
Value for money
3.3/5
Thea J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Thea J
With spouse/partner

Die meubels is oud. Ons voel net as jy daai tipe geld betaal vir 2 weke vakansie dalk net bietjie meer opgradeer.

Die eenhede is altyd skoon en netjies gehou en dit is belangrik. Maar die meubels is oud. Slegs 4 kanale op televisie so as jy 'n reëndag het moet jy maar winkelsentrum toe gaan om besig te bly. Jy kan sien hulle het die kombuis bietjie begin opgradeer maar ook maar net sover. Vir die geld wat mens betaal sal ek vir seker aanbeveel die meubels word opgegradeer in die minste. Maar verder vriendelike mense en skoon.

Nancy O - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nancy O
With spouse/partner

James was extremely helpful.

James was extremely helpful and showed us everything when we arrived.

Kitty O - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Kitty O
With spouse/partner

Heerlike en goed geleë.

Die eenheid is goed geleë, en stapafstand van die strand af. Netjies en skoon beddegoed en gereelde skoonmaakdienste, swembad gereeld onderhou. Geen ontvangs of ander geriewe op perseel. Onderste area toegeketting, ongebruik en skep nie goeie indruk nie.

Ocean View Villas's response

I am so happy you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future. Thank you for your feedback.

Ocean View Villas
Alison L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alison L
With spouse/partner

Comfortable stay - very central.

Were happy with room and very comfy bed. Clean and close to the beach.

Ocean View Villas's response

So happy you enjoyed your stay with us.
Hope to see you again in the future

Ocean View Villas
Jp R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jp R
With spouse/partner

Lekker gebly.

Gerieflike plek om te bly. Aircon werk net nie baie goed nie. Mooi uitsig.

Irma D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Irma D

Klein en beknop met geen uitsig en baie oud.

Die blyplek is vir 6 mense, ons was 4 en dit was beknop. Die yskassie is hopeloos te klein, die bad en toilet was uitgeverf net voor ons arriveer het met gewone verf. Hul maak beddens op en was vloere, maar met al die vakansiedae moes jy self 'n besem en mop gaan koop om skoon te maak. Ontvangs was goed en vriendelik. Hekkie van eenheid kan nie toemaak nie. Geen hangplek en kombuis net so beknop. Darem ekstra remote gegee na ons dit versoek het (1 remote per eenheid van 6).

Reynette E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Reynette E
With spouse/partner

Baie raserig, veral in die oggend as die skoonmaakdienste inkom - geen laat slaap nie.

Die Villas moet definitief daaraan dink om beter traprelings by trappe aan te bring, die huidige reling bied geen vashouplek aan beide kante nie, hulle kan ook in die advertensies sê dat daar geen voorsiening gemaak word vir toiletpapier en skottelgoedseep en lappies nie, sodat dit saamgeneem kan word. Verder was die eenheid goed toegerus, moet net kyk dat buitestoele nie gekraak is nie - een het gebreek

Rudolph V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rudolph V
With spouse/partner

Verblyf voldoen aan verwagtig maar naaste strand 'n teleurstelling met geen swemplek.

Omdat daar geen swemstrand binne loopafstand is nie, moet mens ry en parkering by ander swemstrande is onvoldoende. Die wagtydperk vir die terugbetaling van die breekdeposito is onaanvaarbaar.

Susan V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Susan V
Family with young children

Glad nie aan ons vereistes voldoen nie.

Die plek is verwaarloos. Glad nie wat ons verwag het nie. Die eenheid het bietjie soos 'n grot gevoel. Geen uitsig.

Lizl V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizl V
With spouse/partner

Lekker en goedkoop akkommodasie.

Sal beslis weer van Ocean View gebruik maak. Was in die enkelkamerwoonstel en dit is ideaal vir `n paartjie.

Willie N - May 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Willie N
With spouse/partner

It didn't meet out expectations.

Struggled to get the keys. The doors don't lock properly. The parking is not easy accessable and is very small. It doesn't meet the standards that I'm used to.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit het glad nie aan die verwagtinge voldoen nie.

Het gesukkel om die sleutels te kry. Die deure sluit nie behoorlik nie. Die parkering is nie maklik bereikbaar nie en is baie beknop. Dit voldoen nie aan die standaarde wat ek gewoond is nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amanda B
Family with young children

Awesome.

Liked the lay-out. We were there with our kids and grand children and we still had our privacy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Het gehou van die uitleg. Was saam met ons kinders en kleinkinders maar het ook tog ons privaatheid gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tilana K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tilana K
With friends

Clean and neat!

We had a nice stay! Unit had a little garden and braai area which was an absolute winner for the children!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies!

Ons het baie lekker gekuier! Ons eenheid het 'n klein tuintjie en braai-area gehad wat 'n absolute wenner was met die kinders!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karen C
With spouse/partner

Baie goeie ligging, netjies met pragtige uitsig.

Strand is loopafstand, die plekkies is baie gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het.

Wilna W - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Wilna W

Nie wat ons verwag het nie.

Die gebou se buitekant kom bietjie verwaarloos voor en alhoewel die eenheid netjies en skoon was, is die kaste se deure onder afgesplinter wat nie 'n goeie indruk skep nie. Die lugversorging is 'n groot bonus! Ons yskas het nie gewerk nie en ons het binne 2 ure 'n vervanging gehad. Die ligte het 2 aande nie gewerk nie, weens probleme met die eenheid se ligskakelaars. Dit sou gaaf gewees het as daar ten minste net kerse in die eenheid was vir lig. Maar hulle het wel aandag gegee aan die probleem deur 'n elektrisiën te stuur. Daar is wel parkering vir elke voertuig maar dit is nie onderdak nie.

Lee C - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lee C
With spouse/partner

Very pleasant and the view was stunning.

It was very pleasant and the view was absolutely stunning, we really enjoyed it there.

Gunter E - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gunter E
With spouse/partner

Ocean View Villas was goed.

Die woonstel was skoon, ruim en goed toegerus. Maar Shakas Rock was egter 'n teleurstelling.

Danie J - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie J
With spouse/partner

Baie lekker gewees. Skoon en netjies.

Goeie ligging. Veilig naby strand en ander instansies. Daar is baie om te doen!

Claire W - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Claire W
Individual traveler

Our stay at Ocean Villas was good value for money

Good size rooms, location to beach excellent, and very good value for money. Only problems I had was broken light fittings and lamp, candle holders which weren't supplied (we had to use kitchen plates as the bases during a power outage) towels supplied were too small and only 3 TV channels available, Mnet, SABC 1 & Movie. Otherwise, a good stay.

Mpho H - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Mpho H
With spouse/partner

Wonderful environment and very spacious room, however parking space was a concern.

The place is in a great location and the room received was spacious. We enjoyed our stay though we got there late and had to leave early.

From R1 850
per night (sleeps 6)
From R1 850
per night (sleeps 6)
From R1 850
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 30 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 Main Road, Shakas Rock, Shakas Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxYmFhY2Q5LWI0MzEtNGY3ZS1hZjZkLTQzNmIzMjgxZTBhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 850  per night (sleeps 6) 20 5 1 4 11 Main Road Shakas Rock 4391 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.513023287727 31.230353986508
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!