The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oceanic | TravelGround
+19

Oceanic

14 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 14 reviews for Oceanic
Cleanliness
4.6/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Gavin R - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin R
Individual traveler

Great value for money

A great family getaway or for a couple. It has all you need. The location is great- Croc World, the Vernon Crooks Nature Reserve and the tidal pool are close by. What more do you need.

Lenie B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lenie B
With spouse/partner

Dit was fantasties. Almal vriendelik en behupsaam.

Ons moes ongelukkig na 2 dae huistoe gaan weens die grense na Gauteng wat toegemaak was. Dit was baie hartseer vir ons, want dit was soos om familie te groet en nie te weet wanneer sien jy hulle weer nie.

Annamarie K - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Annamarie K
With spouse/partner

Aangenaam.

Parkering vir gaste problematies. Geen plek om handdoeke te hang na 'n stort en geen stortmatjie beskikbaar. Hettie is gaaf en behulpsaam.

Lungi K - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lungi K
With spouse/partner

Bliss.

What you see is what you get and more. The house has a huge space, pool and garden which is great for relaxing and the beach is just below the house.

Linda B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B

Baie lekker gewees.

Hettie was regtig baie behulpsaam en vriendelik. Plek mooi skoon en netjies met pragtige see uitsig. Ons is bederf met lekker eetgoed en baie omgee. Ongelukkig het die WiFi, DStv en Netflix probleme gehad. Hettie het uit haar pad gegaan om dit te probeer regkry, maar die netwerk daar is baie swak. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou. Dit was heerlik.

Cindy K - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy K
Family with young children

Onvergeetlike verblyf. Sal enige dag weer teruggaan.

Huis was skoon en gerieflik alles wat mens nodig het. Diens was puik.

Devina N - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Devina N
With spouse/partner

Beauty at its best.

Breath-taking views, beautiful house and wonderful hosts. What an awesome stay. I would go back a million times over. Definitely worth the stay. Thank you to the hosts for everything.

Kyla-marie K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kyla-marie K
With spouse/partner

Baie lekker kuier!

Die pool is lekker warm, baby-stappie en baie vriendelike mense.

Loraine D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loraine D
Family with young children

Dit was heerlik en ons kon lekker rus.

Wat vir ons uitstekend was, is die feit dat Hettie ons die aand voor ons vertrek die aanwysings gestuur het en ons vroeg die volgende dag laat weet het ons eenheid is reg.

William R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William R
Family with young children

Beste gesinsvakansieplek, veilig, bekostigbaar, en uiters vriendelik.

Baie dankie vir die onbeskryfbare lekker plekkie wat ons kon gebruik, dit is een van my lekkerste vakansies ooit en sal sonder twyfel julle aanbeveel en hopenlik oor 'n jaar 'n herverskyning maak. Vandat ons daar aangekom het en vriendelik verwelkom is tot die dag wat ons ongelukkig moes totsiens sê was dit net vriendelik en rustig. Lekker af gestap en op die stand gaan loop en my 4 jarige meisiekind het selfs die tydingsswembad wat net 'n paar meter ver is geweldig geniet.

Abraham D - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abraham D
With spouse/partner

Ontspannende vakansie.

Lieflike plek, het ontspan.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Relaxing holiday.

Lovely place and feel like relax.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Naresh Kumar N - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naresh Kumar N
With spouse/partner

A place to be.

Was so peaceful. Had assistant. I was impressed.

Shane V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shane V
With spouse/partner

Great place with nice views and value for money.

Worth it, they just have to sort out the nameplate.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Groot plek met mooi uitsig en waarde vir geld.

Die moeite werd, hulle moet net die naambord uitsorteer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oceanic's response

It’s was great having you wonderful people here hope you visit us soon again

Oceanic
Chris B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris B
With spouse/partner

Verruklik, kan my vereenselwig as my toekomstige privaat vakansie-eenheid.

Die verblyf was vêr bo gemiddeld en die prysklas onverbeterlik. Die eienaar en sy gade was meer soos familie met uitstaande behulpsaamheid, vriendelikheid en bedagsaamheid. Die enigste "ongeskrewe" reël kan bestempel word as wedersydse respek en bedagsaamheid en netheid. Die woon-eenheid bied vêr bo gemiddelde geriewe, standaarde en volledigheid...alles ingeslote...Beste selfsorg wat ons nog besoek het. Die "spesiale aanbiedinge" is meer as welkom vir ons pensionarisse. Baie dankie daarvoor. Alles was net prima...prima en nog prima!

was R1 050
From R735
per night (for 5 people)
was R1 050
From R735
per night (for 5 people)
was R1 050
From R735
per night (for 5 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 37 Oceanic Grove, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4a1b315dbc2d8be7af748e77c71fe9dbb7b5fb9439e8c8e49763c2a080e809403aa0b70b52342e0849ab1ecb6c11f89ab9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050, now From R735  per night (for 5 people) 14 5 1 5 37 Oceanic Grove Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -30.323094137115 30.739058007448
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!