The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oceanic at Grotto Bay | TravelGround
+42

Oceanic at Grotto Bay

3 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 3 reviews for Oceanic at Grotto Bay
Cleanliness
4.0/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.3/5
Willem B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Willem B

Gerieflike huis met heerlike kuierstoep en baie naby see en strand.

Gerieflike huis met heerlike kuierstoep en baie naby see en strand. Uitsig oor 2 boonste kamers onverbeterlik. Huis is volledig toegerus en die buitebraai en binne-kaggel was baie gerieflik. Veilige omgewing met heerlike stapgeleenthede, in veld en langs see.

Esti K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esti K
With friends

Baie rustig en pragtige omgewing sal dit definitief aanbeveel!

Wonderlike rustyd gehad in Oceanic, huis volledig toegerus met alles wat jy sou benodig, sal dit enige tyd aanbeveel.

Irma S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma S
With friends

Fantastiese wegbreek van die gejaag uit die stad met alle geriewe denkbaar.

Die huis is perfek ontwerp met afskorting op die stoep wat dit 'n heerlike kuierplek maak in winderige weer. Kaggel binne maak ook die huis lekker warm in die koue aande. Gemaklike meubels van goeie kwaliteit en alle kombuisware, glase en breekware wat jy mag benodig. Wild en voëllewe is asemrowend. Sal definitief weer besoek aflê.

Oceanic at Grotto Bay's response

Thank you Irma for the kind review, we are so happy to hear that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back to Oceanic at Grotto Bay.

Oceanic at Grotto Bay
From R3 800
per night (sleeps 6)
From R3 800
per night (sleeps 6)
From R3 800
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 34 Seagull Close, Grotto Bay, 7345, Western Cape
  • No children under 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXLBosJTaojKM9pBwVynJ4mwsQaFvFbIiGxJtBxso09o5w6sEV6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 800  per night (sleeps 6) 3 5 1 5 34 Seagull Close Grotto Bay 7345 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -33.500707125881 18.319601075393
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!