Oceans 11'01 - Unit 1
Review Summary
Rochelle N - May 2022
Overall score
Our stay was absolutely wonderful.
Oceans 11'01 - Unit 1 's response
Thank you so much, for your kind words. We look forward to having you with us again.
Stay blessed. Have a wonderful day.
Lea B - Apr 2022
Overall score
Awesome stay.
Karen G - Sep 2021
Overall score
Awesome stay.
Grant M - Jan 2020
Overall score
The stay was great and relaxing.
Wilmarie C - Jan 2020
Overall score
Enjoyed the area, but unit is not maintained well.
Read moreOceans 11'01 - Unit 1 's response
Goeie dag Wilmarie,
Baie dankie vir jou terugvoering oor ons eenheid Oceans 1101 unit 1. Dit word hartlik wardeer.
Die ceiling fans se spoed is nie vreeslik vinnig nie ek is wel bewus daarvan, maar tog is hulle in werkende kondisie.
Die geyser in die hoof slaap kamer is splinter nuut in gesit weens die ou geyser sy gebruikers tyd bereik het en as jy die vorige resensies gelees het sou jy dit op gemerk het. Maar ek is dankbaar dat ek n nuwe grooter geyser kon in sit alhoewel hy bietjie meer spasie gebruik.
Die meubels is nie vreeslik oud nie, maar ek is wel bewus van hoe dit lyk en met die see en gaste wat maar in en uit beweeg het dit maar n toll op die banke gevat.
En ek glo jy sal verstaan dat ek nie elke 2 tot 3 jaar nuwe meubels kan koop nie.
Vir die hek wat stadig of met difficulty oop en toe maak is maar weer eens deel van die see se omligging wat maar n rol speel. As jy wou kan jy dit met die komplex se Body Corporate bespreek want dit het absoluut niks met my eenheid te doen nie.
As vir die deep freezer, ja hyt roes binne kant maar weer eens hy is in werkende kondisie en weereens dis weens die see omligging.
As jy jou bespreekings inligting gelees het, sou jy sien die eenheid se garage is nie vir gaste se gebruik nie. En ons bied glad nie opwas fasiliteite aan nie!!! En nerens in ons fotos of deskrupsie is daar gestipuleer dat ons doen nie. So daai deel van jou resensie is nie van toe passing nie!
Vir die stoof wat jy noem in die pad staan, wys presies in die fotos waar hy staan, maar steets het jy jou bespreeking by ons gemaak en die selfde gaan vir die wasbak area.
Maar ek beplan wel om in die toekoms my kombuis uitleg te verander. Die uitleg soos wat dit tans is, was maar deel van die oorsprinklike bou van die eenheid en iets waarmee ek niks te doen gehad het nie. Dis hoe ek my eenheid gekoop het. Maar wel eendag graag sal wil oor doen.
Die wall sockets wat nie werk nie is wat ons af gesit het wat geen doel het nie.
Die stort se deur was al telkemale reg gemaak maar met groot hartseer moet ek erken dat nie almal mooi werk met ander se eiendom nie. Deure word maar mee gespeel en toe geslaan.
Die tafel op die patio sal ek na kyk om bietjie kleiner te maak in lente en breedte maar die prinsiep van die tafel sal wel nie verander nie.
Dankie dat jy wel die hout deur se sleutel onder my aandag gebring het, want ek was nie bewus daarvan nie. Ek het dit sommer reeds klaar uit gesort.
As vir die kussings in die slaap kamer, ons koop 1 keer n jaar nuwe kussings. Ek stry nie met jou oor die kondisie van die kussings nie, maar dit was van jou eie keuse om ander te koop en geen sins iets met my of my unit te doen nie. En ook geen rede of doel om te noem op n resensie nie.
Tenspyte van als, wardeer ek steets jou terugvoering. En wil ek altyd my gaste tervrede stel en sal ek veranderinge maak soos ek kan en waar ek kan.
Leane V - Sep 2019
Overall score
Ek sal Oceans 11'01 - Unit 1 aanbeveel vir 'n gesinsvakansie. Dis op 'n sentrale plek geleë, loopafstand van see, 'n entjie van die swemstrand af. Naby winkelsentrums.
Read moreOceans 11'01 - Unit 1 's response
Goeiedag Leane,
Baie dankie vir jou terugvoer oor ons eenheid, Oceans 1101 - Unit 1. Dit word hartlik waardeer.
Die see met jou eie private strand is binne loopafstand van die eenheid geleë en die hoofstrand is 400m loopafstand en 1 km ry afstand van die eenheid af.
Dankie dat jy die geiser wat drup onder my aandag gebring het, alhoewel dit eers na afloop van jul verblyf gedoen word. Ek sal dit top van my prioriteite maak om so gou as moontlik daarna om te sien. En kyk wat die probleem is en dit op te los.
Vir myself, asook my eenheid se netheid, verkies ek om nie te veel hakkies teen die mure op te sit nie. Ek sal dit wel weer oorweeg, veral vir die kombuis. Daar is in die eerste kamer 'n groot ophangstaander juis vir nat klere, handdoeke asook swemklere wat vir die gaste se gebruik is.
Die klein opwasbak in die hoek was deel van die eenheid se oorspronklike uitleg. Ek verstaan jou siening daaroor en ek is van plan om dit in die toekoms te verbeter.
In die beskrywing van die profiel staan daar ons bied nie wasgoedfasiliteite aan nie en dat gaste van die naaste wassery gebruik moet maak.
Lekker dag verder.
Vriendelike groete
Oceans 11'01 - Unit 1
Marisca C - Jul 2019
Overall score
Gerieflik.
Oceans 11'01 - Unit 1 's response
Goeie dag Marisca,
Dankie vir jou terugvoering oor ons eenheid.
Ja die "almal se ekstras" waar na jy verwys is maar gaste wat dit wat in my eenheid is breek en nooit vervang nie. Want als wat in die kombuis is was tot en met n jaar trg almal volledige stelle gewees. Die badkamer deur wat nie mooi toe maak nie was weer eens n gas wat eintlik n maand voor julle daar was en hulle was n jong groepie wat nie respek het vir ander se eiendom nie. Ons het al die deur laat reg maak maar die mense het aan gejaag met die werk. Die binne huis se meubels is ek as eienaar meer as gelukkig mee ek maak mooi en verander soos ek soontoe gaan, skies as jy nie tervrede was nie. Die rede hoekom daar net 2 plate werk by stoof is oor dit n gas stoof is ( alhoewel die oond wel met krag werk saam die 2 plate ) is weens gaste wat die gas op die stoof aan los as hulle my eiendom verlaat en dit spreek vir my n hoë risiko uit. So met dit gese toe haal ek die gas uit. Wat vir my meer as reg is. Want ek is seker jy sal verstaan dat ek nie wil he my plek moet af brand weens nalatigheid nie.
Ek het juis na julle vakansie na my eenheid gegaan en weer ekstra decor en breekware soos glase en als gaan nuut koop om weer in my eenheid te sit asook nuwe gordyne maar die wat reeds daar hang is nie eers n jaar oud nie.
Ek glo en vertrou dat jy nou meer insag sal he oor al die vrae wat jy gehad het.
Vriendelike Groete
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 13:00 to 14:00
Check-out: 10:00 - Address: 3 Churchill Street, Oceans 1101 1, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- All ages welcome