The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oceanview | TravelGround
+14

Oceanview

11 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 11 reviews for Oceanview
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Leon S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leon S
With spouse/partner

Heerlike rustige verblyf.

Baie aangename tyd en aand saam met gasheer en sy vrou deurgebring.

Alison B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alison B
On business

Pleasant stay, lovely hosts. Great breakfast.

For business definitely need to have access to WiFi.

Wouter D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter D
With spouse/partner

Puik

Ongelooflik puik sal verseker weer daar tuisgaan.

Julie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julie V
With friends

Daar is net geen negatiewe kommentaar wat ek kan gee nie. Als is net perfek. Alles die moeite werd om by Oceanview te bly.

Vandat ons ingeboek het tot ons gery het, het ons 'n vreeslike lekker tyd gehad. Danie en Rita is goeie gesoute mense van die aarde, goeie eerlike en opregte mense. Vreeslik dierbaar, opreg, baie behulpsaam en het alles gedoen om ons gemaklik en gelukkig te laat voel en hulle het dit vir seker reggekry. Ons het vriende gemaak wat ons vir seker in kontak sal bly en stel die verblyf absoluut op die hoogste vlak om te gaan bly. Ons kan nie wag om weer by Danie en Rita te gaan bly nie. Die huis is vreeslik mooi, baie netjies met goeie smaak uitgelê en dit het gevoel of ek by my eie huis was, so gemaklik was ons verblyf. Baie dankie Danie en Rita, vir julle omgee, julle warm vriendelikheid en wonderbaarlike gasvryheid, ons sal julle altyd in ons harte hou, julle is baie spesiale twee mense. O ja, en dankie vir die lekker Rummicup wat ons gespeel het, dit was lekker fun!

Adele W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele W
Individual traveler

Wat 'n heerlike ervaring. Lieflike kamer, gasvryheid uit die boonste rakke en smaaklike ontbyt.

Vriendelike gasheer en pragtige, netjiese plekkie. Lekker stil en rustig en smaakvol gemeubileer.

Grazelda M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grazelda M
With spouse/partner

Oom Danie and Tannie Rita are very welcoming and made us feel right at home.

We are definitely going back to Oom Danie and Tannie Rita with our children. We were welcomed like family. It felt like home. Loved our stay.

Athol B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Athol B
With spouse/partner

Teleurstellend, klein en badkamer af in die gang.

Sal dit nie aanbeveel nie. Die kamer is klein en die badkamer is af in die gang.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Disappointed, small and bathroom down the passage.

Do not recommend as room is small and bathroom is down the passage.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
Individual traveler

Beste kliëntediens ooit en netheid onverbeterbaar.

Die vriendelikste diens met 'n huislike atmosfeer en seker die netjieste verblyf wat ek in jare beleef het. Beslis nodig om aan te beveel!

Joe B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joe B
With spouse/partner

Friendly welcome.

Our hosts were very friendly and made us feel at home. The breakfast was great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs.

Ons gasheer en gasvrou het ons vriendelik ontvang, tuis laat voel en moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Ontbyt was voortreflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Talita J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Talita J
Family with young children

Best accommodation in East London.

We had a nice time. Owners are friendly, felt like our own home! Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste verblyf in Oos-Londen!

Ons het so lekker gebly. Eienaars is so vriendelik, soos ons eie huis gevoel! Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Robyn D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robyn D
Family with young children

We stayed very nice, felt at home and we were warmly welcomed!

We stayed very nice, had a great view, everything was clean and tidy, and we felt so at home. The owners made us feel very welcome and recommended wonderful activities for our 2 year old. We will definitely visit here again when we are in the area!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly, tuis gevoel en ons was warm verwelkom!

Ons het vreeslik lekker gebly, 'n pragtige uitsig gehad, alles was skoon en netjies, en ons het so tuis gevoel. Die eienaars het ons baie welkom laat voel en heerlike aktiwiteite aanbeveel vir ons 2-jarige. Ons sal beslis weer hier kuier as ons in die area is!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oceanview's response

Baie Vriendelike en aangename gaste. Ons sal met graagte weer huisvesting in die toekoms aan jul verskaf.

Oceanview
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 124 13th Avenue, Gonubie, 5257, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHNRZEK74yHw8Fp5h6lT3dZ77KL569s11YTGMJ79ifgud5axwgE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 11 5 1 5 124 13th Avenue Gonubie 5257 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -32.9488907 28.0057885
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!