Old Sam's Cottage
Review Summary
Franz P - Jul 2022
Overall score
Baie rustige omgewing en baie goeie ligging.
Jo P - May 2022
Overall score
Rustig met mooi uitsig.
Christo H - May 2022
Overall score
Rustig.
Suzanne G - Apr 2022
Overall score
Siele rus.
Read moreLeandri F - Apr 2022
Overall score
Rustig, stil, mooie natuurskoon. Regte plek om te gaan vir stilte en ontspanning weg van die samelewing.
Read moreLerine E - Mar 2022
Overall score
Wat 'n lekker plek om te rus en heeltemal af te skakel!
Tanya G - Nov 2021
Overall score
Woorde- en asemloos, dis rerig bittermooi en rustig.
Read moreOld Sam's Cottage 's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het die tyd op die plaas geniet.
Carl S - Oct 2021
Overall score
Lekker wegbreekbestemming.
Nelis B - Oct 2021
Overall score
Hemels!
Elzáhn D - Oct 2021
Overall score
Ongelooflike wegbreekoase.
Guy N - Oct 2021
Overall score
Very comfortable.
Samantha T - Sep 2021
Overall score
Tranquil, quaint farm cottage.
Gerry J - Jul 2021
Overall score
Magnificent.
Jolene B - Jun 2021
Overall score
Amazing!
Yolandi S - Apr 2021
Overall score
Very relaxing and peaceful.
Benjamin L - Apr 2021
Overall score
Back to the days, heavenly.
Betsie M - Jan 2021
Overall score
Baie lekker gebly!
Rudi Y - Oct 2020
Overall score
Baie lekker gekuier
Tarita P - Feb 2020
Overall score
Heerlik.
Vanessa R - Jan 2020
Overall score
Tranquility.
Conrad B - Oct 2019
Overall score
Wonderlike rustige plek met prentjiemooi uitsigte op 'n plaas.
Andre G - Oct 2019
Overall score
A very well equipped little cottage.
Eleana L - Oct 2019
Overall score
Dit was rustig, net wat die dokter voorgeskryf het.
Alicia H - Sep 2019
Overall score
Rustig.
Read moreOld Sam's Cottage 's response
Ons het ongelukkig geen klagtes van jul ontvang gedurende die tyd wat jul op die plaas gekuier het nie. Ek kon dan die druk dadelik uitsorteer, n hande-handdoek bring en ekstra ligte. Die water is vir n ruk bruin totdat die eerste water deurloop. Ek sal egter aandag aan alles gee. Ek is jammer ons huis het nie aan jou verwagting voldoen nie.
Yvonne D - Aug 2019
Overall score
Rus vir jou siel!
Robin B - Aug 2019
Overall score
Incredibly peaceful and tranquil.
Mieke R - Jun 2019
Overall score
The perfect little getaway place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die perfekte wegbreekplekkie!
Dis die perfekte plek, vir stilte en rus. Pragtig uitgerus!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petro M - Jun 2019
Overall score
Wonderful getaway out away from the city.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike wegbreek uit die stad.
Ons was aangenaam verras met hoe lekker ons in hierdie klein, maar goed toegeruste huisie gebly het. Dit was koud en reënerig toe ons daar was, maar die beddegoed was heerlik snoesig. Daar is 'n gasverwarmer wat ons nie eers nodig gehad het om te gebruik nie. Wees voorbereid daarop daar daar met tye geen selfoonontvangs is nie, alhoewel daar gratis Wi-Fi is. Ons was vir basies die helfte van ons 3 dae heeltemal sonder sein. Die donkie maak die water heerlik warm, mens moet net geduldig wees - kan tot 3 ure vat. Dus, as jy hou van al die stadsgeriewe van elektrisiteit, gaan hierdie dalk nie vir jou werk nie, maar vir ons was dit heerlik. Moet wonderlik wees as mens in die somer nog in die rivier ook kan swem en roei.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sarien S - May 2019
Overall score
Peaceful and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en ontspanne.
Sal geen ander plek in Overberg aanbeveel vir 2 persone. Eienaars vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tenille T - Mar 2019
Overall score
Goed vir die siel.
Read moreKelvin R - Dec 2018
Overall score
Baie lekker verblyf en ek sal weer gaan.
Derick S - Oct 2018
Overall score
Baie lekker met 'n pragtige uitsig, ideaal vir 'n plaas atmosfeer en om weg te kom van tegnologie.
Mariaan J - Sep 2018
Overall score
Omring deur die natuur en stile. Perfek!
Linda F - Aug 2018
Overall score
Very comfortable, quaint accommodation.
Kevin F - Apr 2018
Overall score
Rustig.
Sanet P - Jan 2018
Overall score
Baie rustig en lekker.
Chanelle H - Oct 2017
Overall score
Ontspannend!
Annelien M - Aug 2017
Overall score
Rustig en baie mooi.
Old Sam's Cottage 's response
Goeie middag Annelien,
Was so 'n voorreg om jou ouers te kon ontmoet. Sal heerlik wees om jul weer te ontvang.
Groete,
Cecilia
Yolande G - Mar 2017
Overall score
Baie mooi. Sterre is asemrowend.
Old Sam's Cottage 's response
Goeie middag Yolande, baie dankie vir jou positiewe aanbeveling van Old Sam's Cottage.
Groete Cecilia
Hester F - Feb 2017
Overall score
A tranquil atmosphere in which you can completely relax.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Rustige atmosfeer waarin mens volkome kan ontspan.
Ons het elke oomblik geniet, die rustigheid, die elande en zebras wat wei tot teen die stoep, die baie mooi en kunstige binneversiering van die vertrekke. En dan laaste die nostalgie - die reuk van die olielampe het my terug gevoer na my kinderdae.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Old Sam's Cottage 's response
Baie dankie, Hester.
Ek is so bly julle het die kuier op ons plaas geniet.
Groete.
Cecilia
Erna S - Feb 2017
Overall score
Could wind down and rest for the first time. Fantastic and peaceful! Romantic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was die eerste keer wat ek werklik afgeskakel en gerus het. Fantasties en baie rustig! Romanties!
Was die beste aandjie van my lewe. So rustig en asemrowend onder die sterre! Die swem in die rivier was vreeslik lekker en mal oor die idee dat jy die donkie moet stook vir warm water. Het 'n onvergeetlike wegbreek gehad. Sal die plek beslis aanbeveel. En baie vriendelike mense!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Old Sam's Cottage 's response
Goeiemore Erna
Baie dankie vir jul wonderlike resensie! Ons is baie bly julle het die tydjie op die plaas geniet.
Groete
Cecilia
Wikus C - Jan 2017
Overall score
We had a very nice stay. Wish we could have stayed longer to enjoy the cottage and area more.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly. Wens ons kon langer kuier om die cottage en omgewing te geniet.
Die cottage is baie lekker ingerig en vir die wat lekker wil wegbreek van stad, krag en TV is die plekkie ideaal. Dink dit kan lekker wees tussen die wild. Wil net aanbeveel dat roete na Old Sam's Cottage beter op internet asook op aanwysings met bevestiging gestuur word. Die afstande op bevestigingsnota is totaal verkeerd. Van Bredasdorp se kant is ongeveer 6 km na spoor en 600 meter voor Karsrivier. Van Swellendam se kant af is dit 600 meter na Karsrivier. Draai in by gruisspad by koördinate S34º29'28.6" E020º05'24.4". Sodra afgedraai ry reguit aan tot jy by dubbele wildkamp se hek aan die regterkant kom. By die hek is twee borde met Old Sam's Cottage. Koördinate vir Old Sam's Cottage is S34º29'42.0" E020º07'07.7".
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Old Sam's Cottage 's response
Baie dankie, Wikus, ek is bly julle het die cottage geniet. Ons sal aandag gee aan die aanwysings.
Groete
Cecilia
Elsabe H - Jan 2017
Overall score
Pleasant and peaceful environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en rustige omgewing.
Cecilia is 'n gasvrou duisend. Verblyf baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Old Sam's Cottage 's response
Deon en Elsabe, baie dankie vir jul begrip met die veldbrand wat op ons plaas gewoed het. Julle was wonderlike gaste en ons sien uit daarna om julle weer op ons plaas te ontvang.
Groete,
Boeta en Cecilia.
Jacques H - Oct 2016
Overall score
It was lovely and we were very surprised by the neatness of the place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik gewees en ons is regtig verbaas deur die netheid van die plek.
Die elande in die oggend was 'n ware plesier. Die oud en luuks is fantasties! Kom beslis weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elizma N - Aug 2016
Overall score
Stunning cottage, relaxing area, perfect getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige cottage, rustige omgewing - perfekte wegbreek!
Die Cottage is volledige toegerus. Die area is verskriklik rustig en ons was so ontspanne! Die perfekte "country escape".
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Old Sam's Cottage 's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering!
Jinx L - Mar 2016
Overall score
Rus en vrede.
Old Sam's Cottage 's response
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is bly julle het die tyd op ons plaas geniet!
Lenie G - Feb 2016
Overall score
Puik!
Nantes F - Dec 2015
Overall score
Fantasties.
Stoney S - Sep 2015
Overall score
Ons het 3 baie lekker nagte hier deurgebring. Baie gerieflik naby die dorp maar tog privaat.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 11:00 - Address: Rhenosterfontien Farm, Bredasdorp, 7280, Western Cape
- All ages welcome