The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Old Time Gastehuis | TravelGround
+12

Old Time Gastehuis

29 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 29 reviews for Old Time Gastehuis
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.4/5
Kara V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kara V
With spouse/partner

Wonderlik, dankie, rustig.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad op ons wittebrood. Dankie vir jul gasvryheid. Sal beslis weer draai maak.

Martie E - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martie E
With spouse/partner

Baie lekker warm geslaap sal beslis weer gaan.

Vriendelik ontvang, baie hulpvaardig, dankie.

Old Time Gastehuis's response

Baie dankie Martie, julle is altyd welkom by ons.
Groete
Peet

Old Time Gastehuis
Danie M - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Danie M
With spouse/partner

Kortstondig maar aangenaam, een aand geslaap.

Gesellige atmosfeer en voertuig is veilig.

Niek M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niek M
With spouse/partner

Uitstekende vriendelikheid en gasvryheid.

Wanneer ons weer in die omgewing is sal ons vir seker weer daar oorbly, dalk sommer 'n week om die omgewing te verken.

Old Time Gastehuis's response

Baie dankie Niek julle sal altyd so welkom wees by ons! Dis mense soos julle wat hierdie bedryf so lekker maak!

Old Time Gastehuis
Petronella B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petronella B
Family with teenagers

Was baie rustig.

Eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Monique O - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique O
With spouse/partner

Netjies, rustig en gasvry.

Dit was een van die lekkerste plekkies waar ons al gaan slaap het. Die eienaars was so gasvry en vriendelik en ons het sommer lekker geselsies aangeknoop. Dit was mooi skoon en 'n rustige area om te kon wees. Als wat mens wil hê vir 'n wegbreek.

Anette D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anette D
With friends

Bo verwagting, baie gasvrye verblyf.

Die verblyf was baie netjies en skoon. Baie aangename en vriendelike gasheer en gasvrou en kan regtig die plek aanbeveel. Daar is als wat jy nodig het vir selfsorg.

Michelle P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle P
With spouse/partner

Very welcoming.

Lovely little place, well equipped and laid out with all needed amenities. Close enough to town, safe and secure. Very welcoming non intrusive hosts.

Old Time Gastehuis's response

Baie dankie Michelle waardeer julle as kliënte geweldig! Julle is altyd welkom. Baie dankie vir die goeie resensie. Maak gerus weer so. Groete Peet en Elsa.

Old Time Gastehuis
Esther P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Esther P
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs.

Badkamer kort meer privaatheid.

Old Time Gastehuis's response

Haai Esther, baie dankie vir jou goeie resensie, word opreg waardeer. Hoop ons sien julle weer.
Ons het egter daardie staan skerms wat vir die doel van privaatheid in die badkamers staan en dit moet net toe getrek word, maar ons sal gaste daarop atent maak, baie dankie waardeer julle ondersteuning opreg.
Goeie dag
Peet & Elsa.

Old Time Gastehuis
Sumei G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sumei G
With friends

Convenient, all that you need, comfortable accommodation.

Friendly hosts, comfortable overnight stay, perfect for larger group, but still private.

Old Time Gastehuis's response

Baie dankie julle is altyd welkom, julle maak dit die moeite werd!

Old Time Gastehuis
Chantel V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel V
With friends

Dit was onvergeetlik

Die eienaars was vriendelik, baie hulpvaardig en dit was besonders mooi daar.

Old Time Gastehuis's response

Julle sal altyd welkom wees by ons, waardeer julle opreg !

Old Time Gastehuis
Olga B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olga B
With spouse/partner

Amazing stay.

I will definitely recommend this place.

Old Time Gastehuis's response

Olga thank you for your recommendation, you guys will always be so welcome at our place.

Old Time Gastehuis
Marisa V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa V
With spouse/partner

Awesome!!

Ons was hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Peet is 'n wonderlike gasheer. Ons plekkie was netjies, skoon en het alles in wat 'n mens nodig sou kry. Ons het warm gestort en baie lekker geslaap. Ons sal defnitief weer hier inboek. Baie dankie .

Old Time Gastehuis's response

Baie dankie Marisa, julle is gawe gaste en is altyd welkom by ons skoene uitskop plekkie.

Old Time Gastehuis
Roderic V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roderic V
With spouse/partner

Vriendelik en netjies.

Netjiese verblyf. Goed toegerus. Vriendelik, veilig en rustig.

Old Time Gastehuis's response

Haai Rod dit was lekker om julle hier te ontvang ! Baie dankie julle is altyd welkom !

Old Time Gastehuis
Thea J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thea J
With spouse/partner

Wonderful visit, with hospitable reception.

Have a great time. Everything was neat and clean. Room is very convenient with everything needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike kuier, met gasvrye ontvangs.

Het baie lekker gekuier. Alles was netjiese en skoon. Kamer is baie gerieflik met alles wat nodig is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Old Time Gastehuis's response

Haai Thea, dit was lekker om julle hier te hê. Julle is altyd welkom, julle is kosbare mense.

Old Time Gastehuis
Snyma T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Snyma T
With spouse/partner

Aangenaam en baie rustig. Eienaars regtig vriendelik en behulpsaam.

Was baie vriendelik ontvang al was ek te vroeg. Was baie behulpsaam en plekke aanbeveel waarna mens kan gaan kyk. Regtig aangename gashere.

Old Time Gastehuis's response

Baie dankie Snyman waardeer julle positiewe en vriendelike terrugvoer. Julle is wonderlike gaste, kom gerus weer !
Dankie Peet

Old Time Gastehuis
Ulrike K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ulrike K
Family with young children

Everything you need!

We had a lovely stay. The room we stayed in (Lynx) has a massive bed, big enough for a man, 1 and 1 and a half year old and a pregnant woman - in other words, a family of 4. We only paid for 2 adults. Very nice, thanks Oom Hennie!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat mens benodig!

Ons het heerlik gebly. Die kamer waarin ons was (Lynx) het 'n reusebed, groot genoeg vir 'n man, 1 en 'n 1/2 jarige en 'n swanger vrou - m.a.w. 'n gesin van 4. Ons het net vir 2 volwassenes betaal. Baie gaaf, dankie Oom Hennie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Old Time Gastehuis's response

Haaie Ulrike,
Baie dankie vir julle pragtige resensie. Julle was fantastiese vriende kom gerus weer ons waardeer julle!
Groete
Peet

Old Time Gastehuis
Johan B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

Neat and clean.

Ideal for overnight. Hospitable owners.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon.

Ideaal vir oornag. Gasvrye eienaars.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Old Time Gastehuis's response

Haai Johan baie dankie vir die kosbare terugvoer, maar dis ouens soos julle wat dit vir ons die moeite werd maak. Onthou julle is altyd welkom ! Baie dankie.

Old Time Gastehuis
Leana S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Leana S
Family with young children

Aangename atmosfeer.

Aangename gasheer en -vrou. Pragtige tuin met swembad en braai-area. Bed slaap ongemaklik en nie aanbeveel vir enige persoon met rugprobleme nie.

Old Time Gastehuis's response

Haai Leana
Baie dankie vir julle verblyf hier by ons, jammer om te hoor van die bed maar ek verstaan ook dat iemand met 'n rug probleem maar seker sukkel om op enige plek te slaap, ons sou graag dalk net persoonlik by julle dit wou hoor. Maar nietemin dankie vir jou eerlikheid. Julle is altyd welkom, julle was 'n "blessing" vir ons ! Baie dankie.

Old Time Gastehuis
Francois L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois L
With spouse/partner

Absoluut fantasties!

Dit is vir seker een van die lekkerste plekke wat ons nog besoek het. Peet en Elsa is wonderlike mense en het uit hulle pad gegaan om dinge vir ons lekker te maak.

Old Time Gastehuis's response

Beste Francois,

Baie dankie vir die mooi verwysing. Met mense soos julle maak dit vir ons maklik en lekker! Julle sal altyd welkom wees hier.

Die plonspoel is weer in werking, so ons sien uit na die somer!

Groete daar by julle
Old Time Gastehuis

Old Time Gastehuis
Ria V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria V
With friends

Wonderful accommodation.

We had a friendly welcoming and the accommodation included everything we hoped for. The recommendations of attractions were so appreciated. Parys is really a jewel in the Free State and I would recommend Old Time Gastehuis anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf.

Ons is vriendelik ontvang en ons verblyf het alles ingesluit waarvoor ons gehoop het. Aanbevelings van besigtigingsplekke is gemaak, wat ons baie waardeer het. Parys is ‘n ware juweel in die Vrystaat en ek sal Old Time Gastehuis enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karien V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Karien V
With spouse/partner

Very friendly host.

We received a very warm welcome from our host. Room was clean and tidy. We understand that it was a self catering unit however, we would have preferred notices upfront regarding the supply of toilet paper as well as coffee, tea, etc.

Piet B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet B
With spouse/partner

Baie lekker gekuier by Peet en Elsa.

Die Lynx kamer is baie lekker ingerig vir twee mense. Die ontvangs deur Peet was uiters vriendelik.

Miekie S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Miekie S
With spouse/partner

Rustig en baie netjies.

Was baie lekker, gasvryheid baie lekker, hartlik ontvang.

Old Time Gastehuis's response

Baie baie dankie, dis omdat julle so oulik is!

Old Time Gastehuis
Michelle B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle B
With spouse/partner

Very humble!

It was lovely! Thank you, Peet, for the nice chat as well!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plat op die aarde!

Dit was heerlik! Dankie oom Peet vir die lekker gesels ook!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Old Time Gastehuis's response

Haai Michelle, baie baie dankie. Maar onthou dis maar omdat julle so oulik is!

Old Time Gastehuis
Jolanda V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolanda V
With spouse/partner

Excellent hospitality and lovely atmosphere.

The owners are lovely people. The place is well-equipped and very peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende gasvryheid en lieflike atmosfeer.

Dis eienaars is lieflike mense. Die plekkie is goed toegerus en baie rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Old Time Gastehuis's response

Haai Jolanda, baie baie dankie julle. Maar dis omdat julle so oulik is.

Old Time Gastehuis
Hennie T - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie T
With spouse/partner

Baie goeie, vriendelike diens.

Eienaar baie bedagsaam en gun mens jou privaatheid. Kan nie fout vind met die plek nie.

Old Time Gastehuis's response

Baie dankie Hennie dis so n voorreg om ons gaste te dien. Julle is altyd welkom.
Groete
Peet

Old Time Gastehuis
Bianca B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bianca B
With spouse/partner

Lekker oornagverblyf.

Oom Peet is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is skoon en netjies en die beddegoed ruik vreeslik lekker. Sal definitief weer daar oornag!

Old Time Gastehuis's response

Beste Bianca,

Baie dankie vir jou mooi terrugvoer, dit word opreg waardeer! Maar jy moet sien hoe oulik lyk julle van my kant af!

Julle is altyd baie welkom, enige tyd.

Old Time Gastehuis
Hannetjie D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannetjie D
With spouse/partner

Was baie stil en lekker.

Plekkie is net bietjie klein, is verder heel aangenaam om in te bly. Dit was ook nogals koud in die kamer.

Old Time Gastehuis's response

Beste Hannetjie,

Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Volgede keer gee ons n groter eenheid vir jou, herinner my net asb. daarvan Hierdie winter was een van uiterstes, maar maak gerus weer 'n draai. Julle is altyd so welkom by ons!

Old Time Gastehuis
From R590
per night (sleeps 2)
From R590
per night (sleeps 2)
From R590
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 27 Schilbach Street, Corner Schilbach and Delver Streets, Parys, 9585, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgJrZxUmcOVWVNmg8fKiob6Xypo0FxGUh80wZ1KR0BfWDVXum9M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R590  per night (sleeps 2) 29 5 1 5 27 Schilbach Street Corner Schilbach and Delver Streets 9585 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.911589790529 27.452272474765
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!