The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oliveira Self-catering Apartment | TravelGround
+12

Oliveira Self-catering Apartment

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 46 reviews for Oliveira Self-catering Apartment
Cleanliness
5.0/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Marion N - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marion N
With spouse/partner

Ons woonstel was pragtig mooi en skoon. Die omgewing is stil en veilig.

Ons kon lekker uitspan na 'n lang reis. Lekker geslaap in 'n skoon bed. Die woonstel is goed toegerus met alles wat nodig is.

Petro T - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro T
With spouse/partner

Baie gerieflik en skoon.

Uitstekend, als wat mens nodig het en nog meer. Eienaar baie vriendellik en behulpsaam.

Jaco S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S
Family with teenagers

Baie geniet en dood stil.

Pragtige huis! Lekker bed en mooi dorp.

Emmerentia L - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emmerentia L

Sielsrus. Inspirerend.

Rus vir liggaam en gees. Keurigheid en goeie smaak van gasvrou is inspirerend. Ons het niks meer nodig gehad nie. Kan regtig net positiewe kommentaar lewer.

Christa M - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christa M
With spouse/partner

Egte plattelandse gasvryheid deur Sarah ondervind.

Die plekkie was uiters skoon en baie gerieflik. Dit het omtrent so huis gevoel.

Almero O - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Almero O
On business

'n Lafenis in die Karoo.

Na vele probeerslae in Williston het ek gelukkig 'n gerieflike tuiste gevind wanneer ek weg is van my huis en kantoor. Dankie Sarah.

Nathalie G - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nathalie G
Family with young children

Enjoyed our stayed. Super spacious, clean, neat and tidy.

The owners were very welcoming and friendly. Our stay was lovely. Will definitely be back when I travel to the Northern Cape again. Thanks so much.

Syncwize K - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Syncwize K

Clean and nice.

The self-catering unit was hard to find but other than that it was clean, neat and spacious.

Helanie O - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helanie O
Family with young children

Juweel in die Karoo.

Baie netjiese verblyf met alles wat nodig is, baie dankie, ons het heerlik gebly en gerus om sodoende ons reis verder te kon aanpak. Sal beslis hoog aanbeveel!

Frikkie B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie B
Family with young children

Saligheid.

Baie netjies en baie lekker sal weer kom.

Corne P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne P
Family with young children

Baie lekker, stylvol, skoon, eenvoudig.

Ons het baie lekker gebly hier en dit was baie gemaklik en skoon.

Verette J - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verette J
With friends

Pragtig en netjiese oornagverblyf.

Ten volle toegeruste, uiters netjiese en stylvolle selfsorgwoonstel in 'n baie stil omgewing. Ideaal vir reisigers wat oornagverblyf soek.

Esmaralda N - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmaralda N
Family with young children

Lieflike oornag in mooie Karoo-dorpie.

Die huisie was baie netjies en mooi en goed toegerus. Ons heerlik oornag. Dankie vir alles.

Oliveira Self-catering Apartment 's response

Baie dankie Esmerelda, hoop om jul gou weer te sien!

Oliveira Self-catering Apartment
Chrisna K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna K

Vriendelike gasvrou, netjiese plekkie met alles wat jy nodig het.

Die ou plaashuis gevoel word gekomplimenteer deur die moderne badkamer en kombuis. Alles wat jy nodig het vir gemaklike verblyf. Veilige parkeerplek - ook vir 'n groot sleepwa. Baie vriendelike gasvrou laat jou voel soos ou vriende.

Reinette L - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette L
Family with young children

Netjie en skoon.

Behulpsaam en baie vriendelike verwelkoming. Netjies en skoon.

Chris M - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris M
With friends

Mooi en skoon verblyf met vriendelike mense en ontvangs.

Sal voorstel om bietjie beter beligting in die kamers te doen. Miskien is ek besig om oud te word, maar het dit moeilik gevind om te sien in die kamers. Dalk was die "air freshener" iewers, maar sal voorstel om so iets in die badkamer te sit.

Oliveira Self-catering Apartment 's response

Baie dankie vir die resensie, waardeer dit! Ek sal beslis kyk na beter beligting in die kamers.

Oliveira Self-catering Apartment
Johan V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With friends

Ons sal weer hier oorbly.

Goeie waarde vir geld.

Oliveira Self-catering Apartment 's response

Baie dankie Johan, waardeer! Julle is meer as welkom!

Oliveira Self-catering Apartment
Wilna S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wilna S

Waarde vir geld.

Baie netjies en skoon - ruim vertrekke. Vir koue wintersaande is daar elektriese komberse en vir warm dae, lugverkoeling. Alles wat jy nodig het, is daar. PS dalk kan 'n klipplaveisel vanaf parkeerplek tot by voordeur gelê word, sodat ons nie stof in die woonstel intrap nie.

Oliveira Self-catering Apartment 's response

Baie dankie Wilna, waardeer jou resensie! Ons sal definitief in die toekoms kyk na opgradering van die ingang.

Oliveira Self-catering Apartment
Theo M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo M
With spouse/partner

Ons het heerlik oornag.

Baie aangename gasvrou en gerieflik ingerig.

Oliveira Self-catering Apartment 's response

Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien!

Oliveira Self-catering Apartment
Gerhard J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard J
With spouse/partner

Ruimte en gemak.

Baie netjies en skoon. Weet vir seker waar om oor te slaap as ons weer daardie pad moet reis.

Oliveira Self-catering Apartment 's response

Hi Arina, baie dankie vir jou resensie. Hoop om jul gou weer te sien!

Oliveira Self-catering Apartment
Angelique B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique B
With friends

Sien sterre.

Baie netjiese plekkie, sou dit net nie vir 4 volwassenes aanbeveel nie, aangesien 1 kamer oop is.

Oliveira Self-catering Apartment 's response

Dankie Angelique, waardeer jou resensie! Ja die enkelbed kamer loop in leefarea, daarom is hul tarief baie minder as die dubbelbedkamer. Ek kan net nie aan n plan dink om n deur in te sit nie, anders gaan kamer te donker wees. Voorstelle welkom😁

Oliveira Self-catering Apartment
Francois H - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois H
Family with teenagers

Positiewe en lekker ervaring

Alles was reg en in plek. So netjies en hulpvaardig. Ons wou graag bietjie vroeër ingaan en hulle het dadelik vir ons 'n plan gemaak. Sal vir seker weer daar gaan bly, baie dankie.

Oliveira Self-catering Apartment 's response

Baie dankie vir jul resensie,waardeer!

Oliveira Self-catering Apartment
Ancois B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ancois B
Family with teenagers

Comfortable overnight stay in a cute apartment.

We slept comfortably on good quality bedding with an electric blanket. The apartment is well-equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike oorslaap in 'n oulike woonstel.

Ons het gerieflik in goeie kwaliteit beddegoed met elektriese komberse geslaap. Die woonstel is goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oliveira Self-catering Apartment 's response

Dankie Ancois, waardeer

Oliveira Self-catering Apartment
Johan M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M

Netjies, skoon en kan geen fout vind nie, wonderlike plek en sal aanbeveel.

Nuut, moderne uitleg, maar nogsteeds platteland. Wonderlik, lekker gebraai, aircon en elektriese komberse op al die beddens, gemaklike stoele in kombuis en gemaklike meubels vir kuier voor TV ens. Sal hoogs aanbeveel.

Oliveira Self-catering Apartment 's response

Baie dankie Johan, waardeer!

Oliveira Self-catering Apartment
Chrisna R - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna R
With friends

Heerlike plattelandse ervaring.

Ons lekker gebraai en gekuier. Ons gasvrou, Sarah, het seker gemaak ons voel welkom. Plekkie het alles wat ons nodig gehad het.

Oliveira Self-catering Apartment 's response

Baie dankie Chrisna, hoop om jul gou weer te sien!

Oliveira Self-catering Apartment
Willem H - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Willem H
With spouse/partner

Baie goeie keuse gewees om daar oor te bly. Alles was na wense en beter.

Dankie.

Oliveira Self-catering Apartment 's response

Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien!

Oliveira Self-catering Apartment
Rohan C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rohan C
Individual traveler

Wonderlik

Sien hulle gou weer.

Lincoln R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lincoln R
With spouse/partner

A spacious, pleasant apartment.

Williston seems little more than a fuel stop, with one of the old style general stores.

Willy S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willy S
With spouse/partner

Memorable.

Sarah and her friendly children made us feel very welcome, Sarah was a wonderful hostess.

Suzaan R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suzaan R
Family with teenagers

Netjies, gerieflik ingerig.

Oliveira is in 'n baie mooi omgewing en ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig is in 'n selfsorg-eenheid is beskikbaar. Williston het net 'n paar gevaarlike muskiete, so vat maar Tabbard saam!

Surene L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surene L
Family with young children

Heerlike gerieflike verblyf.

Ons het heerlik gebly by Oliveira. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Sal dit vir seker aanbeveel!

Graham H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Graham H
With spouse/partner

Asemrowende mooi plekkie.

Werklik 'n juweel van 'n plek. Ons asem was weggeslaan deur die smaakvolle en netjiese oase na 'n lang reis. Bring dalk net muskietafweerder saam, hulle is bietjie rof in die nag.

Ane S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ane S

Fantastiese plekkie om te bly! Skoon, netjies, veilig, modern en alles wat mens nodig het!

Dit was heerlik om om hier te oornag!

Annerie L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annerie L
Family with young children

Baie aangenaam. Gerieflik en ons sal definitief weer in die toekoms daar gaan bly.

Ons was met ope arms verwelkom. Selfsorg-eenheid was baie netjies en gerieflik met baie spasie en baie goeie ligging.

Hayley S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hayley S
With spouse/partner

Clean and comfortable.

The hosts were away so we had to turn on the geyser and electricity. No instructions that the burglar alarm was on so we set it off. The stay was comfortable and pleasant, well equipped and clean.

Trechia A - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trechia A
Family with teenagers

Rustig, gesellig, skoon, ruim en netjies.

Sarah was 'n uitstekende gasvrou wat seker gemaak het ons is gemaklik en gelukkig. Sy het uit haar pad gegaan om dit vir ons maklik te maak oor die feesseisoen wanneer baie van die winkels nie eintlik oop was nie. Verblyf is baie skoon, netjies, ruim en in 'n rustige omgewing. Sal dit enige tyd weer besoek en aanbeveel vir oornag of selfs 'n paar dae.

Marié G - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marié G
Family with teenagers

Pragtige, smaakvolle en gerieflike verblyf.

'n Pragtige oase na 'n lang dag se ry deur die Karoo.

Hein R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein R
With spouse/partner

Baie lekker gewees alhoewel ons nie die eienaars ontmoet het nie. Als was gereël en het glad verloop.

Sal graag wil hê hulle moet reël dat daar ys in die yshokkie is. Net die klein bakkie wat gewoonlik in so 'n yskas gekry word. Wanneer jy ver gery het, en 'n koue drankie wil skink, is dit 'n klein diens, maar baie belangrik. Die res kan gekoop word.

Jaco C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco C
With spouse/partner

Fantastiese eersteklas-verrassing in die Karoo!

Aangename 5 ster-verrassing in Williston, vriendelike, aangename gashere. Baie lekker gekuier in die Karoo. Sal definitief weer en weer daar aanklop in die toekoms! Baie dankie, Sarah.

Natasha F - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha F

Skoon, veilig, rustig.

Skoon, netjies, modern. Nie kritiek nie maar voorstel sal net agterstoep en braai area bietjie meer gesellig laat voel. Oulike dorp.

Christiaan Z - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan Z
Family with young children

Baie netjies en vriendelike diens.

Die eienaars is verskriklik gasvry, die eenheid is netjies ingerig. Ons het baie lekker gebly.

Marelize V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marelize V
With spouse/partner

Het oornag geniet met rustige atmosfeer en vriendelike diens.

Verblyf was pragtig en gerieflik. Vriendelike gasvrou. Alles was net reg.

Annemieke O - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemieke O
Family with young children

Het met terugkomslag weer oorgebly.

Was heerlik om weer daar waar als mooi skoon en wit is te bly. Ek het my wasgoed in die badkamer vergeet en sy was vriendelik genoeg om my in kennis te stel en sy gesê sy sal dit vir my via Paxi stuur. Ek waardeer haar eerlike opregtheid. Baie seën en voorspoed vir julle.

Annemieke O - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemieke O
Family with young children

Baie vriendelike mense en baie netjiese woonstel.

Ons het baie lekker gebly, als was mooi skoon en wit, die beddens was gemaklik en ons het die aircon en fans waardeer. Die shower was baie mooi. Ons het ons klein worshondjie saamgebring en hy was ook gelukkig. Baie dankie, sien julle weer!

Lettie O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lettie O
With spouse/partner

Uiters netjies en smaakvol ingerig.

Alle linne, meubels en toebehore was van hoogstaande gehalte en uiters netjies.

Yolande C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yolande C
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Baie vriendelike en behulpsame mense. Baie dankie. Oulike dorp om in oor te slaap. Heerlike restaurant met goeie kos.

From
R1 300
per night, for 5 ppl
From
From R1 300
per night, for 5 ppl
From
R1 300
per night, for 5 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 New Street, Williston, 8920, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6060b1e85e53a38e73efa9c11a23335e2b761e1965cab4a95a84eddc80ffcc4d9ab144b53b03e63feae29c4e149d88e5fd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 300  per night, for 5 ppl 46 5 1 5 1 New Street Williston 8920 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.336777964307 20.914639119491
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!