De Rust Accommodation at Olivier's Rust | TravelGround
+289

Olivier's Rust

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 127 reviews for Olivier's Rust
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Elzette M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elzette M
Family with teenagers

Baie rustige atmosfeer met veilige parkering.

Alles is daar wat jy nodig het om te oornag. DStv met al die kanale, 'n gerieflike stort en bad, lugverkoeling en al die basiese benodigdhede. Daar is ook braaiplekke met 'n lekker swembad om in af te koel. Daar is ook 'n restaurant (Pienk Olifant - Herrie) loopafstand as jy nie wil braai nie.

Olivier's Rust's response

Baie dankie Elzette
Ons hoop om u gou weer te sien.
Groete en mooi bly.
Bestuur

Olivier's Rust
Flip S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Flip S
With spouse/partner

Quiet.

Friendly and helpful people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Vriendelik en behulpsame mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

David W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
David W
With spouse/partner

Very comfortable and clean.

Slight problem with road noise at night - we had the apartment closest to the R62.

Olivier's Rust's response

Dear David,

Thank you for the kind review and we hope to see you again.

Regards,
Christelle

Olivier's Rust
Paul W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Paul W
With friends

Naweek uitstappie saam met gesinslede.

'n Baie aangename ervaring. Aan te beveel.

Lynn E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lynn E
With spouse/partner

Convenient and comfortable overnight.

We arrived in De Rust in time to enjoy a refreshing swim before going next door to look for dinner. Olivier's Rust provided a convenient and comfortable overnight stay en route to the Cape. We will visit again.

Olivier's Rust's response

Thank you Lynn for the beautiful review and we hope to welcome you again.

Regards,
Christelle

Olivier's Rust
Klaas B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Klaas B
With spouse/partner

Ons het dit geniet, behalwe die besige pad wat ons uit die slaap gehou het en dus nie die rus gegee het wat ons verwag het nie.

Die tuin is pragtig. Die huisie was netjies. Het wel aparte slaapkamer verwag. Moontlik my skuld omdat ek gesê het 1 kamer. Maar dit het nie gepla nie. Ek het wel goeters gemis in die huisie: kombuisskêr, 2 plastiese bakke waarin mens oorskietkos en of koekies in kan bewaar, 'n skinkbord, veral as mens buitekant wil koffie/tee drink. Beter beligting. Veral in die klein eethoekie. Dan die swembad. Dit was skoon. Helaas nie leunings om in die water te kom en of trappies met leunings. Ouer mense gly maklik. Ek is mal oor swem, maar was bang om te gly, dus nie geswem. Maar ons het dit geniet en lekker rondgery om die pragtige omgewing te geniet. Mense in die dorp en winkel en restaurant vriendelik. Daar is niks mee verkeerd. Net die armoede en die gebedel van kinders maak hartseer. Dit was ons indrukke.

Olivier's Rust's response

Vele dank vir jou indrukke. Reis lekker verder!

Olivier's Rust
Mike T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mike T
With spouse/partner

Nice, neat and clean.

See stars.

Olivier's Rust's response

Dear Mike,

Thank you for the kind review.

Regards,
Christelle

Olivier's Rust
Chris L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris L
With spouse/partner

Die gasvrou het uit haar pad uit gegaan om ons verblyf aangenaam as moontlik te maak.

Ek sal Oliver's Rust enige tyd aanbeveel of selfs weer besoek. Die wyse waarop ons ontvang is. Gasvrou se besorgdheid om seker te maak ons is gelukkig en haar lekker geselsies. Die area baie netjies en skoon en gasvryheid was van hoogstaande gehalte.

Olivier's Rust's response

Chris,

Baie dankie vir jou waardering en ons hoop om jou gou weer te verwelkom.

Groete

Christelle

Olivier's Rust
Hannelie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie V
With friends

Fantastic, friendly, neat, beautiful.

Rooms are spacious, clean and tasteful. We were treated friendly and so hospitable. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies, vriendelik, netjies, mooi.

Kamers is ruim, skoon en smaakvol. Ons is vriendelik en so gasvry bedien. Sal definitief weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olivier's Rust's response

Vele dank Hannelie, ek waardeer jou positiewe terugvoer.
Groete
Christelle

Olivier's Rust
Nick S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nick S
With friends

A lovely place. Olivier's Rust could offer what I was looking for.

Lovely relaxing place with good big space in the room. Will be back there if passing through.

Olivier's Rust's response

Dear Nick,

Thank you for the positive review and we hope to see you again.

Regards,

Christelle

Olivier's Rust
Erica V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erica V
With spouse/partner

Rustig soos die dorp se naam!

Heerlik gerus en die dorpie verken. Sal beslis weer daar kuier.

Olivier's Rust's response

More Erica,

Dankie vir jou positiewe terugvoer en ons hoop om jou gou weer te sien.

Groete

Christelle

Olivier's Rust
Johanna V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna V

Beste akkommodasie te kry.

Ek kom van tyd tot tyd in daardie omgewing en Olivier's Rust sal altyd my eerste keuse bly. Gebruik ook Olivier's Rust as 'n oornagstop vir George en Mosselbaai. Die eenhede is baie netjies. Die tuine is vars en goed versorg.

Olivier's Rust's response

Liewe Johanna,

Baie dankie vir die pragtige terugvoer en ons hoop om jou weer In die toekoms te sien.

Groete
Christelle

Olivier's Rust
Linda F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda F
On business

Quiet and safe, beautiful village.

Restaurant was walking distance from our dorm. Beautiful village to visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en veilig, pragtige dorpie.

Eetplek was sommer stapafstand vanaf ons slaapplek. Pragtige dorpie om te besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Antonie S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonie S
With friends

Nice.

Good accommodation to stay one night. Clean, comfortable and friendly accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nice.

Goeie plek om 'n aand deur te bring. Skoon, gemallik en vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olivier's Rust's response

Baie dankie Antonie, ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Groete en sien weer,
Olivier’s Rust Span

Olivier's Rust
Barbara M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara M
With spouse/partner

Stunning.

Very nice large and spacious.

Olivier's Rust's response

Dear Barbara,

Thank you for the beautiful review. We hope to see you again.

Regards,
Christelle

Olivier's Rust
Peter V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter V
With spouse/partner

Dis baie netjies en gerieflik! Beveel sterk aan!

Baie tevrede met die eenheid, baie netjies. Net jammer dat ons met muskiete gestoei het!

Olivier's Rust's response

Liewe Peter,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

So jammer oor die muskiete. Ons het olies en roommiddels in die eenhede.

Groete,
Christelle

Olivier's Rust
Kevin B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin B
With spouse/partner

Lovely place - value for money.

We needed a place to sleep over for a birthday party we attended in De Rust. Olivier's Rust turned out to be the ideal place. It provided everything we needed for our stay. We didn't use any facilities as we were out most of the day so we just really slept there.

Olivier's Rust's response

Dear Kevin,
Thank you kindly for the beautiful review. We hope to see you again in the future.
Regards,
Christelle

Olivier's Rust
Sandra Z - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sandra Z
With friends

Comfortable and convenient.

We stayed there before (while Waldo was the manager). This time, personal service and communication was a real problem. There was seldom anyone to talk to when needed. The gate was open all night. No one told us anything about meals, and we couldn't arrange with the workers on room service. We would like to stay there again, but hope the above problems are sorted out.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, gemaklik.

Ons het voorheen daar gebly (terwyl Waldo nog die bestuurder was). Hierdie keer was die persoonlike diens en kommunikasie regtig 'n probleem. Daar was selde iemand om mee te praat as dit nodig was. Die hek het heel aand oopgestaan. Niemand het vir ons iets van etes gesê nie, en ons kon nie reël met die werkers i.v.m. kamerdiens nie. Ons sal graag weer daar wil bly, maar hoop bogenoemde probleme word intussen uitgesorteer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olivier's Rust's response

Goeie middag Sandra

Ons is in die proses om ‘n eerlike en geskikte persoon in diens te neem. Ek vra onverskoning vir enige ongerief.

Groete

Christelle

Olivier's Rust
Frieda V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frieda V
With spouse/partner

Uitstekende plek, bly gerus 3 aande!

Olivier's Rust is absoluut die moeite werd! Uitstekend ingerig, alles mooi en keurig binne, beddens slaap baie lekker. Ordentlike yskas en kombuisie. Tuin en swembad 'n verkwikking na die lang reis. Maklike parkering binne. Baie beter waarde vir geld as sommige ander plekke waar ons al was. Ons kon eerder drie dae gebly het! Die ligging is pragtig, maar langs die pad. Enkele vragmotors het verby gekom, maar ons wou in elk geval vroegerig opstaan. Muskietnette bokant die beddens kan nog bygevoeg word. Ons beveel Olivier's Rust werklik aan om bietjie uit te rus en die omgewing, Kango-grotte en Oudshoorn te verken.

Olivier's Rust's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons waardeer dit baie en hoop om julle gou weer te sien.

Liefde en groete

Christelle en span

Olivier's Rust
Fanie D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Fanie D
With spouse/partner

Met all our needs. Neat and clean.

Fulfilled in all our needs. Neat and clean. Would recommend to anyone looking for a place to stay in De Rust.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het voldoen aan al ons behoeftes. Netjies en skoon.

Het voldoen aan al ons behoeftes. Netjies en skoon. Sal aanbeveel vir enige iemand wat wil oornag in De Rust.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olivier's Rust's response

Dankie vir die pragtige terugvoer en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Christelle en Span

Olivier's Rust
Adele R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele R

Vreedsaam.

Baie vriendelike diens en ontvangs. Enigste kommentaar was dat ons kamer nie kon sluit. Dis 'n veiligheidskwessie, maar behalwe dit was die verblyf baie lekker.

Olivier's Rust's response

More Adele,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Die Klein Karoo en Olivier’s Rust is baie veilig maar ons sal plan maak.
Groete,

Christelle

Olivier's Rust
Janine V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine V
Family with teenagers

Heerlike, rustige verblyf met plat op die aarde gasheer en -vrou.

Het my gidshond geakkommodeer sonder enige probleme, wens ons kon langer gebly het.

Olivier's Rust's response

Liewe Janine,

Baie dankie vir die pragtige terugvoer en ons hoop om jou en jou hond weer te sien.

Groete

Christelle

Olivier's Rust
Johan M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johan M
With friends

Prys regverdig nie wat verblyf bied nie.

Enkelbeddens bied nie steun vir volwasse gaste. Vlak van toerusting nie op standaard nie.

Imogen V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Imogen V
Family with young children

Incredibly helpful and friendly.

Incredibly helpful and friendly service. We enjoyed our time at Olivier's Rust and will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

Ongelooflik behulpsaam en vriendelike diens. Ons het ons tyd by Olivier's Rust baie geniet en sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olivier's Rust's response

Baie dankie Imogen

Dit was lekker om julle hier te hê

Hoop die kleintjie is beter

Geseënde Kersfees vir julle

Groete

Olivier's Rust
Charlotte W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlotte W
With spouse/partner

The hospitality doors are wide open in this neat, green oasis.

The hospitality doors are wide open in this neat, green oasis where the owner welcomes you himself and takes you through the neat gardens and the facilities to the neat living units. There is also a chef on the premises that will help you to prepare meals. Our stay was very pleasant, thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die gasvryheidsdeure staan wawyd oop in die netjiese groen oase.

Die gasvryheidsdeure staan wawyd oop in die netjiese groen oase waar die eienaar jou self ontvang en neem deur netjiese tuine en fasiliteite na die netjiese wooneenhede. Daar is ook 'n sjef op perseel wat op versoek sal bystaan met voorbereiding van etes. Ons verblyf was baie aangenaam, baie dankie

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olivier's Rust's response

Baie dankie vir die pragtige teurgvoer.

Groete
Christelle

Olivier's Rust
Heineke Z - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heineke Z
With friends

What a wonderful place. Beautiful, neat and excellent service. Thanks Waldo and wife!

We'll definitely stay there again, just for longer. We had to get up early for Karoo to Coast and couldn't enjoy our morning coffee outside. Next time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n wonderlike plekkie. Pragtig, netjies en uitstekende diens. Dankie Waldo en vroutjie!

Ons sal definitief weer daar bly, net langer. Ons moes vroeg opstaan vir Karoo to Coast en kon nie oggendkoffie buite geniet nie. Volgende keer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olivier's Rust's response

Hi Heineke

Baie dankie, en ons hoop om julle almal weer by Olivier's Rust te verwelkom.

Vriendelike groete

Olivier's Rust
Piet V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Piet V
Family with teenagers

Baie vriendelike ontvangs, en lekker gemaklike verblyf.

Waldo - baie dankie vir jou vriendelikheid, en dankie vir die skoon en gemaklike eenheid.

Hanlie F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie F
With spouse/partner

Neat and spacious, had a great stay.

Very friendly reception. Neat, spacious units with air conditioning in a beautiful garden and very central.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en groot, het lekker gebly.

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese, groot eenheid met lugversorging geleë in pragtige tuin en baie sentraal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olivier's Rust's response

Middag Hanlie

Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Ons hoop om julle by Olivier's Rust te verwelkom.

Vriendelike groete
Waldo

Olivier's Rust
C L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
C L
Family with young children

Very nice, everything withing walking distance. Awesome people.

Very neat and clean. Will recommend it to anyone. Will definitely stay there again. Willing to go the extra mile for guests. Thank you for your friendliness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, alles stapafstand. Awesome mense.

Baie netjies en skoon. Sal vir enige iemand aanbeveel. Sal beslis weer daar oorslaap. Bereid om ekstra moeite te doen vir hul gaste. Dankie vir jul vriendelikheid!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olivier's Rust's response

Goeiedag,

Baie, baie dankie vir jul mooi woorde. Ons is net baie bly dat ons jul kuiertjie by ons lekker gemaak het.

Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Waldo

Olivier's Rust
Anja S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anja S
Family with teenagers

Rustig en ontspannend met wonderlike, vriendelike, gasvry mense.

Waldo en Annelise gaan uit hulle pad om jou te laat welkom voel, nie net by Olivier's Rust nie, maar ook in die dorp. Die kamers is netjies en skoon en word elke dag skoongemaak. Ons het regtig heerlik gekuier en gesels.

Olivier's Rust's response

Middag Anja,

Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde, ons is net bly ons kon julle tydjie by ons lekker maak vir julle.
Hoop om julle weer binnekort te sien.

Vriendelike Groete,
Waldo & Anngeline

Olivier's Rust
Marie C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie C
With friends

Value for money.

Pleasant accommodation and helpful host.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Verblyf was aangenaam en gasheer baie behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olivier's Rust's response

Hi Marie
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons hoop om julle weer in die toekoms by Olivier's Rust te verwelkom.

Sterkte met res van die jaar.

Vriendelike Groete

Waldo

Olivier's Rust
Annelene T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annelene T
With friends

Pleasant accommodation.

Friendly, hospitable welcome and accommodation. Problem with the shower immediately got attention. Will go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verblyf.

Vriendelike en gasvrye ontvangs en verblyf. Probleem met stort het onmiddellik aandag gekry. Sal weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olivier's Rust's response

Hi Annelene,
Baie dankie vir jou mooi boodskap, en weereens jammer oor die stort.

Sterkte vir die res van 2018.

Vriendelike Groete,
Waldo

Olivier's Rust
Antonie S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antonie S
With spouse/partner

Lekker rustig.

Klein rustige veilige dorpie waar batterye gelaai kan word. Mooi omgewing.

Sandra Z - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sandra Z
With friends

Ons het rustig, gerieflik gebly met goeie diens.

Waldo en Angelique doen baie moeite om hulle gaste tuis te laat voel. Die diens is goed. Die blyplek is goed toegerus. Die pragtige tuin en swembad bied plek om heerlik te ontspan.

Olivier's Rust's response

Goeiedag Sandra,

Baie dankie vir jou mooi woorde, en ons is baie bly, dat julle dit hier by ons geniet het.

Ons hoop om julle weer binnekort hier te verwelkom.

Sterkte met die res van 2018.

Vriendelike Groete
Waldo en Anngeline

Olivier's Rust
Frans L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frans L
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, mooi tuine en swembad, gerieflike skoon kamer en badkamer.

Goeie môre, baie dankie aan die bestuur van Olivier's Rust vir 'n vriendelike ontvangs. Die swembad en tuine is pragtig uitgelê en instand gehou. Die kamer was netjies en gerieflik en skoon badkamer. Veilige parkering naby kamer. Die kompleks is gerieflik geleë naby alle restaurante en inkopiesentrum. Hoogs aanbeveelbaar.

Olivier's Rust's response

Hi Frans,

Baie dankie vir jul mooi boodskap en woorde.

Ons is te bly dat julle dit hier by ons geniet het, en ons hoop om julle gou weer by Olivier's Rust te verwelkom.

Vriendelike Groete,

Waldo

Olivier's Rust
Francois K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois K
With spouse/partner

Dit was regtig die moeite werd om hier the oornag.

Pragtig, netjies en skoon.

Renier T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier T
With spouse/partner

Wonderlike ervaring. Heerlike verblyf!

Ons kan Olivier's Rust beslis aanbeveel. Alles is baie netjies en die instandhouding is tops. Die kamer, geriewe, swembad en braaiplekke is heerlik en alles is baie netjies. Die kamer is baie ruim. Gelukkig het ons twee aande oorgebly, maar sal volgende keer nog langer bly. Die dorp De Rust is ook baie interressant met die oulikste winkels. Die gasheer en gasvrou is baie aangenaam.

Pinkie M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pinkie M
Family with young children

Genuine and nice place to stay, friendly staff, high standard of hospitality.

Place is clean and up to standard. Linen, furniture in good conditions. Nice breakfast prepared by neat and friendly staff. I wish I could stay for longer. Keep up the good work. I fully recommend this place, it's a nice place to stay. Situated right along the main road, safe not scary.

Olivier's Rust's response

Hi Pinkie,

Thank you so much for your kind words.
I am very happy that you all enjoyed your stay and your breakfast.
Good luck with 2018 and we hope to welcome you back in the future.

Kind Regards,
Waldo

Olivier's Rust
Chris H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris H
With spouse/partner

Alles wat jy verwag na 'n lang reis.

Dit is wonderlik om as jy moeg is na 'n reis in 'n netjies versogte plek in te stap wat regtig soos lafenis voel. Die vriendelike ontvangs en die netjiese tuin het ons onmiddelik laat ontspan en die geriewe in die kamer was van hoogstaande gehalte. Baie dankie vir die lekker verblyf.

Lynette L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette L
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Skoon en netjies en baie groter as wat verwag is! Juweel in die Karoo!

Jan B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
Family with teenagers

Uitstekende begin van ons vakansie.

Olivier's Rust het ons stoutste verwagtinge oortref. Dit is die ideale plek om oor te slaap om Meiringspoort en Oudtshoorn te verken. Die eenhede self is netjies en goed versorg en Waldo doen moeite om sy gaste tuis te laat voel, hulp te verleen en advies te gee. Ons sou nog 'n paar nagte hier kon bly. Ek beveel Olivier's Rust met groot vrymoedigheid aan. Olivier's Rust is nie 'n oornagplek nie, maar 'n bestemming op sy eie.

Olivier's Rust's response

Baie dankie Jan vir jou mooi woorde.

Ons hoop om julle weer in 2018 te verwelkom by Olivier's Rust.

Vriendelike Groete,
Waldo

Olivier's Rust
Stephen P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen P
With friends

Perfekte oornag of "meer"nag plek voor of na 'n lang reis!

Lieflike groot, skoon, gemaklike en lugversorgde kamers in die mooiste omgewing! Lekker geswem in die swembad en toe 'n vleisie gebraai. Priceless! Dankie Waldo en jou vrou vir jul vriendelikheid en professionaliteit!

Olivier's Rust's response

Baie dankie Stephen vir jou mooi woorde.

Ons hoop om julle weer in 2018 te verwelkom by Olivier's Rust.

Vriendelike Groete,
Waldo

Olivier's Rust
Marni V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marni V
Family with young children

Heerlike verblyf.

Ons oornagverblyf in De Rust was heerlik danksy Waldo en die personeel by Olivier’s Rust. Die kamer was ruim, met alles wat jy nodig het byderhand. Baie dankie!

Olivier's Rust's response

Baie dankie Marni vir jou mooi woorde.

Ons hoop om julle weer in 2018 te verwelkom by Olivier's Rust.

Vriendelike Groete,
Waldo

Olivier's Rust
Petri F - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petri F
With spouse/partner

Sal nie op 'n ander plek bly nie!

Baie vriendelike mense, lekker gebly, mooi binne en buite, baie lekker ontbyt gehad. Gastehuise soos dié maak vakansie lekker.

Olivier's Rust's response

Hi Petri,

Baie dankie vir jul goeie terugvoering. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier by Olivier's Rust te verwelkom.

Geseende Kersfees en Nuwe Jaar vir julle.

Vriendelike Groete,
Waldo

Olivier's Rust
Sonja M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja M
With spouse/partner

Would gladly recommend.

Very neat, spacious, affordable accommodation. Were surprised when opening the fridge: fresh milk and water. Good bed. Quiet and peaceful with a lovely garden.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal enige tyd aanbeveel.

Baie netjiese ruim, bekostigbare akkommodasie. Verrassing met oopmaak van yskas: vars melk en water. Goeie bed. Stil en rustig met pragtige tuin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olivier's Rust's response

Hi Sonja

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.

Geseende Kersfees en Nuwe jaar vir julle, en veilig reis.

Vriendelike groete

Waldo

Olivier's Rust
Christiaan L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christiaan L
Family with young children

Veilig en rustig.

Berge baie mooi vir die Vrystaters!

Olivier's Rust's response

Hi Stiaan

Baie dankie vir jou woorde.
Ek is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het, en ons hoop om julle weer hier by Olivier's Rust te verwelkom.
Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir julle.

Vriendelike Groete,

Waldo

Olivier's Rust
Frik V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frik V
With spouse/partner

'n Baie aangename ervaring.

Die kamers is skoon en netjies en gerieflik. Die tuine is 'n lus vir die oog en na 'n lang dag op die pad is dit net lekker om in die tuin te sit en ontspan. Die ontbyt wat op die perseel bedien word is vars, smaaklik en die aanbieding is uitstekend. Vir aandete is daar 'n restaurant langs die oord en hulle pryse is billik en die kos is smaaklik. Die perfekte oornag plek.

Esther Z - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther Z

Very peaceful and a great setting.

Olivier's Rust is a beautiful place to stay. Has everything you would need. And this on main route. Everything was tidy and clean. Friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en goed geleë.

Olivier's Rust is 'n pragtige verblyfplek. Het alles in wat nodig is. En dit op hoofroete. Alles was netjies en skoon. Vriendelike staf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olivier's Rust's response

Baie dankie vir jou mooi boodskap Esther.

Geseende Kersfees vir julle, en n voorspoedige Nuwe jaar.
Hoop om julle gou weer te verwelkom by Olivier's Rust

Vriendelike Groete
Waldo

Olivier's Rust
Gideon V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon V
With spouse/partner

Dit was heerlik om af te saal na 'n lang reis in 'n pragtige, skoon, koel plek!

Die kamer is pragtig, ontvangs was gul, alles het gewerk, alles was skoon, lugreëling het gewerk, tuin is baie mooi, ontbyt was ongelooflik, mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Olivier's Rust's response

Goeiedag Gideon,

Baie dankie jou mooi woorde. Ek is baie bly dat ons jul kuierjie kon aangenaam maak vir julle. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Vriendelike Groete

Waldo en Anngeline

Olivier's Rust
Rentia V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rentia V
With spouse/partner

Pragtige selfsorg-eenhede in rustige omgewing.

Baie netjiese eenhede met goed versorgde tuine. Dit skep 'n gevoel van tuis wees na 'n lang dag op die pad. Vriendelikheid en gasvryheid is aan die orde van die dag. Dankie baie.

Lize R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize R
Family with teenagers

Baie goed. Ons het oorgeslaap vir een aand en is perfek vir dit.

Sien sterre.

Alan H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alan H
With friends

Very nice people.

Enjoyed the bird population.

Olivier's Rust's response

Dear Alan.
Thanks for the lovely feedback!!
Regards,
Mare

Olivier's Rust
Joffie K - Oct 2017
Overall score