The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oluchi Lodge | TravelGround
+40

Oluchi Lodge

Review Summary

4.8 out of 5from 5 reviews for Oluchi Lodge
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.6/5
Ria E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria E
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Wat 'n juweel van 'n plek. Netjies en skoon met die pragtigste uitsig. Aangename eienaars. Sal definitief aanbeveel.

Rene C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rene C
With spouse/partner

Aangenaam, mooi plek met vriendelike mense.

Ons het nie die spesifieke kamer gekry wat ons bespreek het nie, iets het fout gegaan met die besprekingsproses wat teleurstellend was, maar behalwe vir dit het ons lekker gebly. Plek is baie mooi en skoon en die eienaars en staf was baie vriendelik.

Nel-merie A - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nel-merie A
With spouse/partner

Pragtig.

Baie mooi plek. Baie vriendelike eienaars. Baie gasvry.

Nanette F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nanette F

Pragtige, rustige omgewing met wonderlike gasvryheid!

Definitief 'n plek om aan te beveel om te herlaai. Pragtige omgewing met gasvryheid en persoonlike aandag wat jou tuis laat voel. Heerlike ontbyt en gerieflike kamers. Ek is bly ek het die juweel ontdek.

Claudia D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudia D
With spouse/partner

Ons sal nooit weer op enige ander plek in Nelspruit oorslaap nie.

Met die aankoms kan mens nie ophou kyk na die pragtige natuurskoon nie. Die mense is vriendelik en vreeslik gasvry. Die kamer is ongelooflik. Dis luuks, skoon en gemaklik. Dit was regtig 'n wonderlike ervaring en ons sal vir seker teruggaan.

From R1 500
per night (for 2 people)
From R1 500
per night (for 2 people)
From R1 500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm c20 (E), Uitkyk, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApy5twmSMZyukMayszwsDUqWIUK36tmuTGYnPbkIoYWbbVh3n0r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (for 2 people) 5 5 1 5 Farm c20 (E) Uitkyk 1200 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -25.5780798 31.018309168717
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!