The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Omnabella Guest House | TravelGround
+30

Omnabella Guest House

Guest House

Review Summary

4.1 out of 5from 11 reviews for Omnabella Guest House
Cleanliness
4.4/5
Service
3.8/5
Location
4.5/5
Safety
3.8/5
Value for money
4.0/5
Bets B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bets B
With spouse/partner

Goed geleë, mooi skoon, eenheid gerieflik en netjies. Beddens slaap lekker en heerlike warm water!

Ons is ontvang deur Cynthia, baie vriendelik, al was ons bietjie te vroeg. Omnabella is op die hoek van die hoofstraat en systraat geleë, en ons was bang vir die verkeer, maar die kamers wys weg van die straat en dit het geensins gepla nie. Kamer was baie gerieflik, ons het vir enkelbeddens gevra vir myself en my dogter en beddens was baie gerieflik en eenheid lekker groot. Badkamer het 'n bad en stort en aparte toilet, wat baie gerieflik was. Ons kon voor ons kamer op 'n piekniekbankie kuier. Die hele perseel is omhein en ons het veilig gevoel. Ek sal weer daar gaan bly, omrede die kamers word gediens deur Cynthia, dis goed geleë, skoon en waarde vir geld. Eienaar die volgende dag ontmoet, sy was baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit aanbeveel.

Omnabella Guest House 's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, hoop om julle spoedig weer by ons te verwelkom.

Omnabella Guest House
Amanda M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amanda M
Family with young children

Very happy with the place. It was clean and spacious for my kids and I.

The lady was very friendly. Would book there again.

Omnabella Guest House 's response

Thank you for the positive feedback!

Omnabella Guest House
Elize M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Elize M
Individual traveler

Rustige atmosfeer.

Omnabella Guest House het 'n baie rustige atmosfeer, dit is 'n baie gemaklike en netjiese gastehuis. Sal hom definitief aanbeveel.

Omnabella Guest House 's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering!
Ons gaan binnekort 'n elektries heining installeer,

Vriendelike Groete
Omnabella

Omnabella Guest House
Willem P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem P
With spouse/partner

Netjies en hulpvaardig.

Ons het nadat ons bespreek het nie terugvoering gekry om te bevestig nie en moes weer bel om bevestiging te kry. Die gastehuis self was baie netjies en die personeel baie hulpvaardig.

Ronelle S - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronelle S
With friends

Very pleasant, and central en route to Dullstroom.

Very friendly, tidy accommodation. Breakfast was delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam, en sentraal om te ry na Dullstroom.

Baie vriendelike, netjiese verblyf. Ontbyt was heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Steven H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Steven H
With spouse/partner

Neat, tidy and well-maintained.

We had a wonderful one-night stay here. Good value for money.

Yolandie V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Yolandie V
On business

Poor hospitality and not accommodating at all.

We let them know that we were going to be late but the hostess was still mad about it. We asked whether we could have our breakfast a little earlier but the hostess just said no. Breakfast was 07:30 and she was not going to change it. So we left without breakfast the next morning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid swak en glad nie akkommoderend nie.

Ons het hulle laat weet dat ons gaan laat wees, maar die gasvrou was nogsteeds kwaad daaroor. Ons het gevra of ons ontbyt 'n bietjie vroeër kan kry en die gasvrou het net gesê nee. Die ontbyt is 07:30 en sy gaan dit nie verander nie. Ons het toe maar sonder ontbyt gery die volgende oggend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Talitha R - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Talitha R
With spouse/partner

Clean beds acceptable for sleepover, but not worth the rates charged and would not recommend for longer than a night.

Unfriendly reception, no coffee in the room, no bins, bath plug leaks, torn doormats and dirty walls. One room did not have hanging space for clothes - we attended a wedding. Mattresses extremely uncomfortable - being a regular traveller I have stayed in much better guesthouses for lower rates per night.

Roberta J - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roberta J
Family with teenagers

Dit was perfek.

Ons is net spyt dat ons nie langer kon bly nie.

Neels V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels V
With spouse/partner

Baie mooi plek.

Baie vriendelik. Pragtige kamer waarin ons gebly het.

Lidia S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lidia S
Family with young children

Lekker gastehuis.

Kamer naaste aan swembad was lekker groot en het 'n ketel en mikrogolf. Lekker baie spasie as mens 'n babatjie het. Stort was heerlik groot en die bad ook lekker groot.

From
R1 599
per night (sleeps 2)
From
From R1 599
per night (sleeps 2)
From
R1 599
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Lobelia Street No 1, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NzFhZDc5LWMzZmItNDQ3Ni1hMDFjLTVlZmIzNDY2ZWRlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 599  per night (sleeps 2) 11 5 1 5 Lobelia Street No 1 Belfast 1100 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -25.699246068915 30.043991804123
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!