Dana Bay Accommodation at On Golden Pond Beach Apartment | TravelGround
+2

On Golden Pond Beach Apartment

2 reviews
Self Catering

Review Summary

3.7 out of 5from 2 reviews for On Golden Pond Beach Apartment
Cleanliness
3.5/5
Service
4.0/5
Location
4.0/5
Safety
3.5/5
Value for money
3.5/5
Rita K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Rita K

Die plek word nie in stand gehou nie.

Danabaai is 'n pragtige plek, baie rustig. Maar die stort op boonste vlak lek. Van die ligte werk nie. Geen ekstra komberse/duvets nie. Geen bo-lakens op die enkelbeddens nie.

On Golden Pond Beach Apartment's response

Die stort op die boonste vlak is Des. 2015 geseël, maar die ceiling in die onderste badkamer is toe nie geverf nie. Ons sal dit weer seël. Ons beplanning vir die restourasie is vir Junie en ook om weer te verf. Die ligte het almal gewerk in Januarie, maar ligte blaas mos maar. Ek was nie bewus van einge lig wat geblaas was nie. Julle kon net gevra het en dit sou vervang word. Daar is wel ekstra komberse in elke kamer in die kaste. Skoon en gereed om te gebruik in plastieksakke of houers. Jammer dat die bo-lakens nie opgesit is nie. Daar is bo-lakens vir elke bed. Het gereël met die dame wat daarvoor sorg en sy sal dit in die toekoms wel op sit. Die duvet covers was skoon gewas dus het sy nie gedink dis nodig om bolakens op te sit nie. Ek het gevra of alles reg is en die gas het niks genoem nie. Cleanliness = 2 ? Ek het dit nog nooit vuil gekry nie of vuil gelos nie. Sy sorg altyd baie goed dat dit skoon is voor gaste in gaan. Stuur gerus vir my 'n e-pos as daar nog iets is wat jy onder my aandag wil bring. Hoop julle het darem verder lekker gebly.

On Golden Pond Beach Apartment
Hennie T - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie T
Family with young children

Baie genotvol.

Die huis is goed toegerus en het 'n mooi see-uitsig op die tweede vlak vanuit die leefvertrek, hoofslaapkamer en balkon.

From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 24 E Armatastreet, Danabay, 6510, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzZDk4YWYwLTg3MTUtNGQxOC1hZmJjLTI4YTI2MjY4OTRjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 2 5 1 4 24 E Armatastreet Danabay 6510 Western Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -34.19774 22.027676
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com