The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at On the 18th | TravelGround
+24

On the 18th

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 96 reviews for On the 18th
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Bea L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bea L

'n Lieflike, kort kuiertjie in Robertson.

My ouers het daar gebly vir 'n troue. Die uitsig oor die gholfbaan, omliggende wingerde en op die berge het ons na-aan die natuur laat voel. Die gashere was uiters vriendelik en bae behulpsaam. Die lugverkoeling was 'n groot pluspunt, veral in hierdie tyd van die jaar! Die gastehuis se tuin is pragtig en die rose het ons bekoor! Ons sal enige dag na dié rustigheid terugkeer.

Clive N - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clive N
With spouse/partner

Friendly reception. Nice big room.

We were made to feel very welcome by Vicky and Johann. We were 2 minutes walk from the club house.

Karen L - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen L
Family with teenagers

Luuks, netjies, skoon, pragtige ligging.

Ek en my dogter het ons verblyf baie geniet. Ons gasheer en -vrou was vriendelik en akkommoderend en ek sal On The 18th definitief vir my vriende aanbeveel.

Adriaan Johan V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan Johan V
With spouse/partner

Baie veilig, rustig, privaat, vriendelike gashere, uitstekende uitsig uit kamer, en besonders netjies en skoon.

Vicky en Johan was baie vriendelik en ons ontvangs was ver beter as enige 5 ster-hotel. Die kamer (on the 15th) bied sy eie kombuis met alle geriewe waarvan ons nie geweet het. Ons sou die aand uiteet, maar het toe sommer besluit om sushi en wyn te geniet by die kamer se stoep terwyl ons kyk vir die uitstekende uitsig van die berge. Die huis en kamer was baie netjies. Kamers is ver uitmekaar so jy weet nie eers ander mense is in die huis nie. Die golf estate het baie sekuriteit, so het die aand gaan stap op die roete. Die klubhuis is naby hul huis met 'n restaurant. Ons het die reuk van gebakte beskuit geniet die aand voor ons gaan slaap het, en dit geniet die volgende oggend saam met koffie. Ons altwee het daai naweek verjaar en het die geskenkies ook baie waardeer. Die groot bed is top gehalte met kwaliteitlinne, en die badkamer is besonders netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld.

Danike B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danike B

Gemaklik, mooi en netjies.

Ek kan On the 18th beslis aanbeveel vir oornag verblyf. Baie skoon, netjies met 'n pragtige uitsig en vriendelike mense. Alles wat mens nodig het in die kamer.

Dirk V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk V

Heerlik.

Fantastiese uitsig oor golfbaan, boorde, berge.

Alison B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alison B
With spouse/partner

Peaceful and very relaxing.

Wonderful hosts. Johan joined us for a game of golf at Robertson. We will definitely return.

Corle S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corle S
With spouse/partner

Pragtig.

Regtig baie lekker en fantastiese gasvryheid.

Liesl D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl D

Pragtige uitsig, fantastiese ligging. So 'n mooi kamer. Was heerlik.

Eienaars is vriendelik en gasvry. Wens ons kon langer daar bly.

Elize G - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize G
With spouse/partner

Baie aangename bestuur, netjiese verblyf.

Idillies geleë, veilig en netjies, vriendelike ontvangs.

Louise M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise M
With spouse/partner

Very comfortable great hosts relaxing peaceful surroundings.

Top class furnishings, felt like home, we will be back.

Riana V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana V
With spouse/partner

Wat 'n lekker ervaring.

Ons was aangenaam verras met die fasiliteit, ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en ons heerlik bederf met varsgebakte beskuit. Ek sal hierdie fasiliteit vir elkeen aanbeveel, jy sal nie spyt wees nie. Dankie, Vicky, vir jou gasvryheid en die lekker geselsies.

Roy P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roy P
With spouse/partner

Comfortable, beautiful setting.

We stayed in comfortable luxury. Excellent base for touring, wine tasting and relaxing.

Juanita E - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita E
With friends

Lovely, very comfortable.

Vicky and Johan were amazing hosts! Everything felt so luxurious and beautiful. Better than expected.

Carlin K - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlin K
With spouse/partner

Pragtige plek, ruim kamer, met 'n mooi uitsig op die berge en gholfbaan.

Dit is in 'n baie veilige area, sal dit beslis aanbeveel.

Neil D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neil D
With friends

Pleasant

Well-maintained. Clean. Friendly people. Will definitely use On the 18th again.

Ettienne E - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ettienne E
With spouse/partner

Ons verblyf was lekker en die onthaal was aangenaam.

Sien sterre.

Stephen P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephen P
With spouse/partner

Lovely host and lovely setting, conveniently located.

We did not get the room we had signed up for but what was offered was very comfortable but definitely smaller than we had initially been offered.

Suzette W - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette W

A very spacious and comfortable space, with a friendly and most accommodating host!

We really enjoyed our stay - it felt like at home!

Andre O - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre O
With spouse/partner

Dit was werklik wonderlik en alles was perfek.

Vanaf die ontvangs was alles vriendelik en gerieflik om nie te praat van luukses en die wonderlike uitsigte nie. Johan en Vicky is fantastiese mense en het ons vriendelik en hartlik ontvang en niks was vir hulle moeite nie. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Erich B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erich B
With spouse/partner

It was nice and peaceful.

A very relaxing and quiet place to have a stay.

Kim R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kim R
With spouse/partner

Very pleasant

The owners are very helpful and friendly and made us feel quite at home!

George K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George K
On business

Skoon netjes en waarde vir geld.

Uitstekende gasvrou. Baie netjiese en skoon verblyf.

Triona N - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Triona N
On business

Quiet countryside.

If you want to get away to the quiet countryside, definitely a place to visit. Just wish I did not have to work.

Theunis C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunis C
With spouse/partner

Vriendelike mense en pragtige self-kweek-tuin.

Lekker geselsmense, lieflike kamer en naby die dorp. Sal weer daar bly.

Liezl D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Liezl D
With spouse/partner

Teleurstellend, op alle vlakke.

Vandat ons by die hek aangekom het, totdat ons die volgende oggend uitgebook het, was alles een groot underwhelming ervaring. Eerstens moes ons vir 30 min by die hek van die estate wag omdat die wag nie ons naam op sy lys gehad het nie. Dit was 30 grade en ons was regtig verbaas dat hy nie vir Vicky op haar selfoon in die hande kon kry nie, toe sy uiteindelik uitkom, het sy glo nie lugtyd gehad nie. 2 dinge as jy 'n gastehuis wil hê: Maak seker die wag by die hek weet van jou mense en airtime is seker 'n basic business essential? So, sonder om regtig om verskoning te vra het ons haar gevolg na die huis. Daar aangekom het sy haarself nie bekend gestel nie maar net saam met my man vooruit geloop na die kamer toe wat by die trappe op was. Tot my groot embarrassment het sy, in the third person, asof ek nie daar is nie, vir hom gevra of ek okay sal wees met die trappe! Wel, ek kan my ekstra kilos by die trappe opkry en ek sou self iets gesê het of sy kon my net discreetly gevra het of dit reg is dat die kamer bo is? In die kamer gekom, het sy nie regtig verduidelik watse fasiliteite die huis bied nie. Dis 'n gewone huis met 'n kombuis, ens. op die grondvloer maar daar is nie vir ons gesê of en waar ons kan braai, is die kombuis onder 'n self-catering fasiliteit of woon hulle onder nie. Sy het net deur die laaie gekyk en verbaas op 'n lint afgekom wat iemand daar gelos het en vir my wat 'n vreemdeling is, gesê sy raak so kwaad as die gaste die linte wat sy om die handdoeke sit, wegdra as aandenkings (ek voel nie mens deel daardie tipe sentimente met nuwe gaste nie). Dan, daar was geen WiFi nie, is dit nie 'n basiese vereiste deesdae nie? My man moes vir die password gaan vra het en het dit toe darem gekry. As for the satellite tv, die kanale word deur vicky en haar man beheer so ons kon net die stock markets, gholf en national geographic kyk, afhangende van wat hulle voorkeur was. Bo die TV was 'n klein sensor wat klaarblyklik die remote opvang, maar ons het dit weggedraai want, call me paranoid, dit het regtig baie na 'n webcam gelyk en reg na die bed gewys. So. Siende dat ons nie geweet het watter deel van die huis ons nog mag betree nie of wat aangaan nie, het ons KFC in die kamer geëet. Laastens, die stort het reeds gebruikte bottels Head and Shoulders en 'n reeds gebruikte bottel shower gel in gehad. Wie weet wie nog al daaraan gevat het in hulle shower routine! En laastens, ons het maar net die sleutel daar gelos met die uitbook, ons het geroep en geroep, maar daar was niemand nie, so dalk was ons heelnag alleen op die boonste vloer van 'n leë huis? Nee wat, ek sal regtig 3 keer dink voor ek R800 spandeer vir 'n naggie hier.

On the 18th's response

Ons het die saak telefonies met die gaste bespreek en die gas se terugvoer was baie positief.

On the 18th
Martin V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martin V
With spouse/partner

Uitstekend.

Pragtige plekkie met 'n goeie ligging. Vickey en Johan is 'n wonderlike gasvrou en gasheer. Sal hulle weer besoek.

Riaan V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan V
With spouse/partner

Baie goed geleë. Baie netjies.

Baie vriendelike ontvangs. Goed geleë en sal weer daar bly.

Nathan A - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nathan A
With friends

My kuier was baie lekker!

Baie rustige en netjiese plek en uitstaande diens!

Liezl G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl G
Individual traveler

Heerlike rustigheid!

On the 18th is pragtig gelee and lekker naby aan die dorp vir vinnige inkopies. Die atmosfeer is gesellig en baie rustig. My ontvangs was hartlik en die beskuit iets om oor huis toe te skryf! On the 18th het definitief die mooiste tuin in die kompleks - pragtige bosse rose. Gaan geniet gerus die vreedsaamheid!

Kaylyn L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kaylyn L
With spouse/partner

Very peaceful and relaxed.

We enjoyed our stay very much and will definitely return again. The service we received from Vicky was outstanding and they made us feel right at home. The place was extremely clean and neat and the beds were amazing. The only downside was that the jet bath was leaking, but the pros definitely outlay the cons.

Kosie V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kosie V
Individual traveler

Heerlike atmosfeer met beautiful views

Heerlike atmosfeer in die gastehuis met 'n spontane gasvrou met uitstekende diens. Die uitsigte uit die kamers is absoluut 'n wonder en gee jou 'n heerlike gevoel van ontstpanning in die natuur.

Liz C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz C
With friends

Outstanding location and hosts, Vicky and Johann. Thank you.

We loved our 4-day break at On the 18th. Beautiful flowers everywhere, everything was quite perfect. We were so lucky to have breakfast each day too! For golfers, this is a very special home and treat.

Donald G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donald G
With spouse/partner

Fantastic

Really Awesome People. Well prepared for our stay in everyway. Feeling of safety. Lovely golf estate.

Johan B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With friends

Vicky is great en sal weer daar bly.

Was 'n baie lekker plek.

Chris V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V
With spouse/partner

Alles wat ons wou hê vir ons besoek en oornag.

Johann en Vicky is uitstekende gaste. Mens bly in die huis saam met hulle maar die plek is gerieflik en groot met baie eenkantruimte vir almal en hulle gaan uit hulle pad om jou privaatheid te verseker. Sekerlik ten koste van hulself. Nietemin, baie dankie, ons het lekker gebly.

Jaco S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S
On business

On the 18th - the 19th to stay!

Value and location! Recommended for all!

Chantal K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal K
With spouse/partner

Wonderlik. Pragtig. Netjies. Skoon. Stylvol en veilig.

Wonderlike, stylvolle verblyf. Die kamer/selfsorgeenheid was pragtig, netjies, skoon en baie goed toegerus. Vicky is so gasvry en sy en haar man het ons verblyf so aangenaam gemaak. Die pragtige rosies in die badkamer, kamer en kombuis het ons so tuis laat voel. Die bankie op die stoep en die mooi rose en blomme oral in die tuin, tesame met die ongeloofloike uitsigte op die omgewing se berge, het die tydjie daar onvergeetlik gemaak. Ons kan dit definitief aanbeveel.

Liesl M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl M
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly!

Die kamer was baie mooi en skoon en Vicky en Johann was baie gasvry. Die lugversorging was baie gaaf! Ons sal beslis nie verder soek as ons weer in Robertson moet oornag nie!

Wiekus P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wiekus P
With spouse/partner

Pragtige plek met baie vriendelike gasvrou!

Baie lekker gebly. Vicky het alles gedoen om ons verblyf gemaklik te maak. Johan is nog 'n yster op die gholfbaan ook!

Arie F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arie F
Individual traveler

It was fantastic.

We have no complains and enjoyed our stay.

Jaco B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
With spouse/partner

Mooiste uitsig en baie rustig!

Ek hou baie van golf estates en hierdie is iets uniek in 'n kleiner dorpie. Ons het die verblyf verskriklik geniet en die ligging is fantasties. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam! Daar was letterlik niks wat ons sou wou anders gehad het. Regtig 'n plekkie waar ek sal moeite maak om weer oor te slaap.

Pat L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pat L
With spouse/partner

This is by far the best place to stay in Robertson.

The accommodation is quiet, safe, spotlessly clean, affordable and in the most beautiful garden setting filled with roses. It looks over the golf course and the mountains. It has everything for a self catering holiday. It is close to all activities in Robertson.

Alicia V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia V
With friends

Wat 'n groot bederf!

Het ongelooflik lekker gekuier by On the 18th. Die kamers is baie netjies, mooi opgemaak en vol toegerus met als wat jy nodig het. Rustige omgewing, pragtige uitsig oor die berge en naby aan die wynroete. Sal dit vir enige iemand aanbeveel, Vicky is fantasties!

Bertrum E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bertrum E
With spouse/partner

Baie lekker omgewing en verblyf.

My verloofde het dit beskryf as asemrowend en wow nadat ek met die eienaar gereël het om haar te verras met blomme, sjampanje en sjokolades. Dit was immers my verloofde se verjaarsdag. Die eienaar is baie gasvry en vriendelik. Die Spa-bad was 'n groot plus.

Anel B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel B
Family with teenagers

Uitstekend!

Ons is so welkom laat voel, baie vriendelik en gasvry. Ook baie netjies.

Michelle C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle C
With spouse/partner

Home away from home.

Crisp linen, home cooked breakfast, tranquillity, what more can one ask for. Vicky and Johan were the friendliest most welcoming hosts I've ever met and we will most definitely be back. Highly recommended.

Kobus H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus H
With spouse/partner

Great!

The Steyn family received us very kindly and made us feel right at home. Our room was very neat and clean, with a nice view of the golf course and mountains.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik!

Die Steynfamilie het ons baie vriendelik ontvang en ons dadelik tuis laat voel. Ons kamer was baie netjies en skoon, met 'n mooi uitsig op die gholfbaan en berge.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Norman V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norman V
With spouse/partner

Very good value for money, quiet and peaceful.

The booking process was easy, fast and efficient. On the 18th is perfect for overnight, but also for anyone who wants to rest at the venue, and of course for golfers a bonus to stay on the course.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir geld, rustig en stil.

Die besprekings proses was maklik, vinnig en doeltreffend. On the 18th is perfek vir oornag, maar ook vir iemand wat by die venue wil rus, en natuurlik vir gholfspelers 'n bonus om op die baan te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizanné D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizanné D
With spouse/partner

Unbelievable! Pretty, just like in the photo and so much more.

We will definitely be booking again, but this time for longer. It's beautiful, a lot of effort with the finest detail. Vicky and Johan, your place is a gem, we definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik! Prentjiemooi, presies soos op foto en soveel meer.

Ons gaan definitief weer bespreek, maar die keer vir langer. Dis pragtig, baie moeite met die fynste detail. Vicky en Johan, jul plek is 'n juweel, ons beveel dit vir seker aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta O
With spouse/partner

Netjies en skoon.

Perfekte ligging, baie netjies en skoon. Ons het ons verblyf daar baie geniet en sal weer teruggaan.

Daneel R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daneel R
With friends

We will definitely visit again!

Thank you very much Johan and Vicky, we were well cared for, we could just relax, our rooms and bathrooms were cleaned every day, most beautiful beds, most beautiful decor, everything laid out with care, the effort to make guests feel at home is visible. Wish we could stay longer, nice central, lovely views of the mountains and golf course, safe for jogging or hiking, what a great place! Braai facilities - Vicky had everything ready for us so we could just enjoy the evening at the fire - delicious! Next time we will stay a little longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons gaan vir seker weer kuier!

Baie baie dankie Johan en Vicky, ons is op die hande gedra, ons kon net ontspan, ons kamers en badkamers is elke dag skoongemaak, heerlikste beddens, mooiste dekor, alles met sorg uitgesit, kan sien hier is moeite ingesit om gaste tuis te laat voel. Wens ons kan langer vertoef, lekker sentraal, lieflike uitsig oor die berge en gholfbaan, veilig om te gaan draf of stap, wat 'n besonderse plek! Braaigeriewe - Vicky het alles vir ons gereed gesit sodat ons net die aand kon geniet by die vuur - heerlik! Volgende keer bly ons effe langer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilse J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse J
With spouse/partner

Pragtige plek, met vriendelike en gasvrye mense.

Hierdie gastehuis word definitief aanbeveel. Die omgewing is pragtig en veilig. Die eienaars is vriendelik.

Dalene M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene M
With friends

Ons het heerlik gebly. Dit was netjies, gemaklik en 'n mooi omgewing, naby wynplase, restaurante en ander aktiwiteite.

Die verblyf was sentraal en baie gerieflik naby al die plekke wat ons graag wou besoek. Naby die wonderlike Four Cousins Restaurant, die Graham Beck-wynplaas, Van Loveren Wynplaas, Vijoensdrift waar jy heerlik op 'n bootreis op die Breederivier kon gaan en lekker wyn kon geniet en versnaperinge geniet. Daar is nog veel meer wat ons wou doen en ons gaan weer kuier om verder ander plekke te besoek. Robertson is ook sentraal om verder in die omgewing te kan kuier, bv. Ashton.

Deon S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon S
With spouse/partner

Friendly welcome and excellent accommodation and views. Will definitely go back again.

This is an excellent stay and we felt very welcome and were warmly welcomed. The unit is very neat and the view is breathtaking. Thank you so much Vicky for a memorable stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike verwelkoming en uitstekende verblyf en uitsig. Sal vir seker weer terug gaan.

Hierdie is uitstekende verblyf en ons het baie welkom gevoel en was vriendelik verwelkom. Die eenheid is baie netjies en die uitsig is asemrowend. Baie dankie Vicky vir 'n onvergeetlike oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Albertus L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albertus L
With spouse/partner

A most pleasant experience.

Our week long stay at On the 18th was a thoroughly pleasant experience. We compliment Vicky on providing a spotlessly clean and comfortable bedroom, bathroom and kitchenette and for being available to address our every question.

Enid V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Enid V
With friends

On the 18th is a very nice, comfortable and ideal place to stay if you visit Robertson.

The accommodation was very nice, with beautiful views and very friendly people. A wonderful experience and I will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

On the 18th is 'n baie mooi, gemaklike en ideale plekkie om te bly as jy Robertson besoek.

Die verblyf was baie lekker gewees, met 'n pragtige uitsig en baie vriendelike mense. 'n Heerlike ervaring gewees en ek sal definitief weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fredine D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fredine D
With spouse/partner

Amazing and peaceful, very friendly hosts.

Amazing and peaceful, very friendly hosts, good service.

Lelani V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelani V
Individual traveler

Rustig en ontspannend.

Die eienaars is baie vriendelik en laat jou baie tuis voel en hulle loop daai ekstra myl om jou gemaklik te maak. Baie skoon en netjies met die mooiste uitsig en tuin.

Annedien D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annedien D
With friends

Heerlike, gemakliker kuier.

Ons is baie gasvry ontvang en niks was te veel moeite vir Johan en Vicky, ons gashere nie. Vicky het ekstra moeite gedoen om ons tuis te laat voel deurdat sy vir ons tafel gedek het. Die kamers is goed toegerus en pynlike netjies. Ons het absoluut heerlik gekuier.

Sienta F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sienta F
With spouse/partner

Perfect for a golfing couple.

Vicky's beautiful suite in the most beautiful rose garden. Everything you need to rest for a weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek vir 'n gholf-paartjie.

Vicky se pragtige suite in die mooiste roostuin. Als wat jy nodig het vir 'n uitrus-naweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tania I - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania I
With spouse/partner

'n Baie netjiese huis met vriendelike eienaars en 'n sentrale ligging.

Ons het heerlik gebly. Die eienaars is baie vriendelik en die kamers is baie skoon en modern. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Estelle B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle B
With spouse/partner

Baie rustig, netjiese plek met pragtige view.

Aangename ervaring, gasvrou uitstekend!

Tony P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tony P
With spouse/partner

Alles was 5-ster, presies soos ons dit wou gehad het.

Ons het op kort kennisgewing oornagverblyf gesoek en die perfekte plekkie gekry.

Kevin E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin E
With friends

Very clean, amazing setting!

Met expectations, very comfortable and clean.

Erika V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika V
With friends

Was baie lekker, vriendelike eienaars, plek netjies.

Ons het baie lekker gekuier by Johan en Vicky, hulle het ons sommer tuis laat voel. Hulle plek is baie netjies. Hul huis sit ideaal geleë op die gholfbaan, en is naby alles.

Alida E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida E

Very satisfied.

Everything was beautiful and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie tevrede.

Alles pragtig en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacobus B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus B
With spouse/partner

Very nice.

Warm and friendly welcome, neat and clean. Would definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie goed ontvang en vriendelik, netjies en skoon, sal beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elizma D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma D
With spouse/partner

Excellent host, made us feel welcome immediately.

Location is perfect for golfers. The house is beautiful and very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende gasvrou, dadelik welkom gevoel.

Ligging is perfek vir gholfspelers. Die huis is pragtig en baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allison O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Allison O
With friends

Beautiful setting with a Fairy Godmother hostess!

See stars.

Gerhardus V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardus V
With spouse/partner

Pragtig, gerieflik, netjies en vriendelik!

Sal vir seker terugkeer en aan almal sonder aarseling aanbeveel. Van die beste verblyf wat ons nog gehad het!

Pat L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pat L
With spouse/partner

Excellent accommodation in the most beautiful surroundings.

The accommodation is beautiful, clean and well maintained in a beautiful garden setting. Friendly hosts.

Christo S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christo S
With spouse/partner

Very neat, very quiet.

On the 18th was very quiet and calm. That's just what we needed after a very busy year. The golf course, vineyards and mountains were so beautiful. We will definitely go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, baie rustig.

On the 18th was verskriklik rustig en kalm. Dis net wat ons nodig gehad het na 'n baie besige jaar. Die golfbaan, wingerde en berge was so pragtig. Ons sal definitief weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liesbet S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesbet S
With spouse/partner

Gasvryheid uit die boonste rakke!

'n Vriendelike ontvangs met vars tuinblomme laat jou onmiddellik welkom en tuis voel. Daar was geen iets om oor te kla nie. Sal beslis die verblyf aan enigiemand aanbeveel en graag weer daar oorbly.

Sanri R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sanri R
With spouse/partner

Very clean and tidy.

The accommodation is very clean and tidy. Vicky is a good hostess and very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies.

Die verblyf is baie skoon en netjies. Vicky is 'n goeie gasvrou en baie behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frans D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans D
With spouse/partner

Rustig, skoon, gerieflik, wonderlike eienaars

Lieflike omgewing, sentraal, gasvrye eienaars. Sal beslis aanbeveel

Francois O - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois O
With spouse/partner

Safe, clean, perfect.

Very hospitable! The owners are wonderful people. Our room was clean and had lovely bedding. This place is perfect for a safe, clean and peaceful stay. The garden is beautiful as well as the view of the mountains.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, skoon, perfek!

Wonderlike gasvryheid! Die eienaars is wonderlike mense. Ons kamer was skoon, met wonderlike bedegoed. Indien jy dalk 'n veilige, skoon, rustige oornagplek soek, is hierdie perfek. Die huis het 'n wonderlike tuin en die mooiste uitsig van die berge.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Werner E - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner E
Individual traveler

Netjies en baie behulpsaam.

Die kamer was netjies en alles wat ons benodig het was beskikbaar. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Arthur D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Arthur D
With spouse/partner

Would have been even better if we did not battle to find a parking bay, instead had to park on the adjacent property.

The establishment was fantastic with warm and friendly owners who did not disappoint, the place was spotless with absolutely everything in place. Would definitely go back and maybe stay a little longer.

Sandra H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sandra H
With friends

Very pleasant.

Beautiful guest house with wonderful hospitality. The garden is incredibly beautiful. It would be nice to have a light breakfast in the morning. Will definitely recommend the guest house. It is great to wake up on the golf course between the mountains. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Pragtige gastehuis met wonderlike gasvryheid. Die tuin is ongelooflik mooi. Sal lekker wees om 'n klein ligte ontbyt ook in die oggend te kan kry. Sal definitief die gastehuis aanbeveel. Dit is wonderlik om so op die golfbaan tussen die berge wakker te word. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martie D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martie D
With spouse/partner

Stylvol, veilig, bekostigbare en vriendelik gashere.

Smaakvol, mooi natuurskoon en bekostigbaar.

Coba U - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coba U

Beautiful and peaceful.

I really enjoyed staying at this beautiful place. Vicky is very hospitable and all was pretty and clean. And the most beautiful view. Looking forward to my next visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en rustig.

Dit was vir my heerlik gewees om oor te bly by hierdie pragtige plek. Vicky is baie gasvry en alles was mooi en skoon. En daar is natuurlik die mooiste uitsig. Sien vir seker uit na my volgende keer daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Crystellle G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Crystellle G
With spouse/partner

Very neat and clean rooms with small details. Owners very friendly and hospitable.

Since arrival Vicky and Johann gave us a friendly welcome. Vicky goes out of her way to make guests feel at home and nothing is too much trouble. The room is decorated beautifully and there is just that something extra. It felt like Nico and I stayed with friends. We will definitely stay at On the 18th again in the future and recommend it to all our friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike netjiese en skoon kamers met 'n fyn detail. Eienaars baie vriendelik en gasvry.

Met die intrapslag het Vicky en Johann ons vriendelik ontvang. Vicky gaan uit haar pad uit om haar gaste tuis te laat voel en niks is te veel moeite nie. Die kamer is mooi versier en daar is net daai bietjie ekstra met liefde gedoen. Dit het vir my en Nico gevoel asof ons by goeie vriende tuis gaan. Ons sal definitief weer in die toekoms by On the 18th bespreek en sal dit ook aan al ons vriende aanbeveel

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theresa L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa L
Individual traveler

Beautiful, neat room with very warm and friendly owners.

A week's rest in this beautiful house overlooking the golf course and Robertson Mountains - we were truly blessed. Warm, friendly and very accommodating owners made me feel at home. Will definitely go back.

Oom Andries T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Oom Andries T
Individual traveler

Modern, convenient, neat.

The owner made us feel welcome. Will recommend it any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Modern, gerieflik en netjies.

Eienaar laat jou welkom voel. Sal enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Giovanna G - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Giovanna G
With spouse/partner

Rustige omgewing, waarde vir geld en baie vriendelike gasheer.

Lekker plek vir wanneer jy 'n potjie golf wil inkry tussen die wynproe deur.

Elsa L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa L
With spouse/partner

Heerlike, ontspanne verblyf saam met familie wat ook saam daar tuisgegaan het! Ons al vier was in vervoering!

Uitstekende verblyf - goeie smaakvolle kamers en algemene kuierareas, baie skoon en netjies maar gesllig, gasheer- en vrou egter mens-mense wat met hul gasvryheid jou oorweldig en lus maak om langer te bly! Die natuurskoon en pragtige tuin met massas kleurvolle rose en ander plante en ruimtelikheid bied die geleentheid om heerlik te ontspan en te rus!

Andries E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries E
With spouse/partner

Gemaklik.

Huis eienaar baie vriendelik. Kamer was baie netjies.

Gerrit V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerrit V
With spouse/partner

Goed geleë kamer by die 18de setperk met 'n pragtige berguitsig.

Gerieflike verblyf en 'n baie behulpsame en vriendelike gasvrou.

Willem I - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem I
With spouse/partner

Goeie, smaakvolle verblyf. Rustige omgewing.

Vriendelike gashere, privaat en stil in veilige omgewing.

Pieter B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
Individual traveler

Dit was baie lekker en rustig op die golfbaan.

Tot op hede is dit een van my lekkerste verblyfopsies wat ek deur LekkeSlaap gereël het. Die kamer was uiters mooi en skoon. Die eienaars het uit hul pad gegaan om dit so spesiaal as moontlik te maak en hulle lewer puik diens. Ek sal hulle enige dag aanraai.

Anton R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton R
With spouse/partner

On the 18th was die ideale laaste stop om `n ongelooflike vakansie mee af te sluit.

On the 18th is die perfekte oornagplek. Skoner en netjieser sal mens nie kry nie. Die kamer is pragtig en goed toegerus met alles wat mens mag nodig kry. `n Skuifdeur loop uit op `n stoep wat weer lei na `n pragtige tuintjie en die mooiste uitsig oor die gholfbaan. Vickey en Johan is 2 gasvrye mense en baie behulpsaam. Ons kan hierdie blyplek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!

Madeleine E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine E
With spouse/partner

Alles wat jy nodig het vir 'n rustige wegbreek.

Vicky en Johan is baie gasvry en het alles gedoen om dit baie maklik en gerieflik te maak vir ons rustige wegbreek. Alles is baie naby. Lekker restuarante, wynplase en natuurlik die gholfbaan. Ons kom beslis weer.

Susana P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susana P
On business

Wonderful tidy accommodation.

Wonderful tidy accommodation with a very nice patio and braai area, with a stunning view over the golf course and surrounding mountains. Very nice host.

Hein S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein S
With spouse/partner

Very quiet.

Quiet and peaceful stay. Owners very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Stil en rustige verblyf. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantell H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantell H
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Dit was baie aangenaam, netjies en baie vriendelike mense.

From
R800
per night, for 2 ppl
From
From R800
per night, for 2 ppl
From
R800
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Pinot Noir, Silverstrand Golf Estate, Robertson, 6705, Western Cape
  • No children under 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOTkwMTM4LTIxNDEtNGIyNi05NDliLWYxZjVkZjlmYTk1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night, for 2 ppl 96 5 1 5 4 Pinot Noir Silverstrand Golf Estate 6705 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.80979187071 19.850186705589
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!