De Kelders Accommodation at On the Rocks B&B | TravelGround
+21
+21

On the Rocks B&B

60 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 60 reviews for On the Rocks B&B
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Abrie J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrie J
With spouse/partner

Fantastiese ligging.

Baie mooi uitsig oor die see. Tinus en Sylvia het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Sien ons vir seker weer!

On the Rocks B&B's response

Bly julle het geniet!

On the Rocks B&B
Raymond W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raymond W
With spouse/partner

Beste uitsig oor die see.

Die kamer waar ons was het uitstekende uitsig oor die see. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer gaan net vir die uitsig en vars seelug.

On the Rocks B&B's response

Ons sien uit daarna om weer van diens te wees!

On the Rocks B&B
Shark T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shark T
Family with young children

Fantastiese uitsig.

Ons stappers kon nie uitgepraat raak oor die pragtige uitsig en het hulle verblyf baie geniet. Ons sal definitief vir Sylvia weer gebruik.

On the Rocks B&B's response

Dankie vir julle ondersteuning en sal graag van diens wees!

On the Rocks B&B
Scholtz F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Scholtz F
With spouse/partner

Amazing experience.

See stars.

On the Rocks B&B's response

Thanks Scholtz glad you could enjoy.

On the Rocks B&B
Paul L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul L
With spouse/partner

Lekker gerus.

Baie lekker en rustige verblyf. Heerlike ontbyt. Lekker mense en vriendelik ontvang. Fantastiese see-uitsigte en pragtige sonsondergang.

On the Rocks B&B's response

Dankie Paul, ek is bly julle kon dit geniet.

On the Rocks B&B
Linda Z - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda Z
With spouse/partner

Rustig, mooi uitsig. Die mooiste B&B waar ons al was.

Die gasvryheid en vriendelikheid van die personeel ook, was indrukwekkend. Ek sal beslis weer gaan.

On the Rocks B&B's response

Dankie Linda, bly julle kon geniet!

On the Rocks B&B
Hannelie A - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie A
With spouse/partner

Exceptional service and beautiful sea views.

We will definitely go back again, and recommend On the Rocks to anyone. Friendly hospitable people, breakfast prepared with care, and overall setup gets 100 out of 100.

This review has been translated, click here to view the original version.

Uitsonderlike diens en pragtige see-uitsig.

Ons sal beslis weer teruggaan, en On the Rocks aanbeveel vir enigiemand. Vriendelike gasvrye mense, ontbyt met sorg voorberei, en algehele opset kry 100 uit 100.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

On the Rocks B&B's response

Baie Dankie Hannelie,
Bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.

On the Rocks B&B
Gerhard S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard S
With spouse/partner

Was baie romanties en heerlik. Om die walvisse te sien van die balkon af was 'n groot bonus.

Ek was beïndruk met die diens en die fasiliteit. Die diens was vriendelike en tegemoetkomend. Ek sal definitief weer daar oorbly en dit aanbeveel aan al my kennisse en vriende. My vriendin is van Johannesburg en sy gaan dit aanbeveel by haar familie en vriende.

On the Rocks B&B's response

Dankie Gerhard, bly julle het geniet en dat ons van diens kon wees!

On the Rocks B&B
Robert D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert D
With spouse/partner

Everything I expected.

Excellent all round service. Pity more establishments aren't as good.

On the Rocks B&B's response

So glad you enjoyed and thank you for your response!

On the Rocks B&B
Ria G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ria G
With spouse/partner

Too short.

Hospitable. I would appreciate it if dinners were available on request - or recommendations can be made for eateries in the area.

This review has been translated, click here to view the original version.

Te kort.

Gasvry. Ek sou dit waardeer as aandetes beskikbaar was op aanvraag - of aanbevelings gemaak kan word van eetplekke in die omgewing.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

On the Rocks B&B's response

Hi Ria, ek is bly jy kon dit geniet en ek is jammer indien ons nagelaat het om die eetplek aanbeveling te doen.

On the Rocks B&B
Yolandi D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi D
With spouse/partner

Very nice, very neat.

It was a very nice stay. Very friendly owners and the breakfast was wonderful. Will definitely go back.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie aangenaam, baie netjies.

Dit was 'n baie aangename verblyf. Baie vriendelike eienaars en die ontbyt was wonderlik! Ons sal beslis weer daar bly as ons in daardie omgewing kom.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

On the Rocks B&B's response

Bly julle het geniet en dat ons van diens kon wees.

On the Rocks B&B
Cornelia P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia P
With friends

Lekker rustig.

Het baie lekker gebly, baie gasvryheid ervaar, lekker ontbyt en goeie diens.

On the Rocks B&B's response

Bly ons kon van diens wees en dat julle dit geniet het!

On the Rocks B&B
Jakkie E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakkie E
With spouse/partner

Ons het dit geniet.

Ons het ons verblyf baie geniet. Alles was mooi skoon en netjies en die eienaar en personeel was baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik en die ligging fantasties. Ons sal weer hier bly.

On the Rocks B&B's response

Plesier en bly as julle geniet het en ons van diens kon wees.

Vriendelike groete,
Sylvia

On the Rocks B&B
Christiaan B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan B
With spouse/partner

Baie netjies, privaat en vriendelik.

Ons sal dit regtig aanbeveel, dit is veilig, netjies en privaat en ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam.

On the Rocks B&B's response

Dankie Christiaan, bly julle kon geniet.

On the Rocks B&B
Guy M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Guy M
With spouse/partner

Attentive hosts, spectacular views and delicious breakfasts made for an amazing start to our 2019.

On the Rocks is a superb B&B with wonderful hosts, safe parking, swimming pool and delicious breakfasts. The family's Jack Russell's appear at your breakfast table. Also look out for Egoli the gorgeous cat!

On the Rocks B&B's response

Glad you enjoyed

On the Rocks B&B
Steyn V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steyn V
With spouse/partner

Goeie diens, pragtige uitsig.

Baie lekker gebly. Sal volgende keer net langer bly, die uitsig en ligging met uitsig oor die see was ongelooflik. Die ontbyt en die diens in die eetvertrek was van 'n uitstekende gehalte. Regtig 'n plek om aan te beveel.

On the Rocks B&B's response

Net 'n plesier en bly julle het geniet.

On the Rocks B&B
Mariana V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Mariana V
With spouse/partner

Toeganglikheid nie goed nie.

Hierdie gastehuis se verblyf is sub-standaard. Handdoeke swak gehalte, asook linne. Uitleg swak. Kamers moeilik bereikbaar met baie nou spiraaltrap binne of met kantpaadjie buite. Uitsig mooi. Ontbyt word eers om 09:00 bedien. Ons het 08:00 vertrek en geen persoon aan diens nie. Moes die hek binne aktiveer en uithardloop deur hek wat besig was om toe te gaan.

On the Rocks B&B's response

Goeie dag Mariana, jammer dat jy dit so ervaar het.
vriendelike groete
Sindy

On the Rocks B&B
Sanet V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sanet V
With spouse/partner

It was lovely and the owners were friendly and helpful.

Everything was in place and the food was delicious.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit was heerlik en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Alles was in plek en die kos was heerlik.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

On the Rocks B&B's response

Dankie Sanet, bly julle het geniet.

Groete

On the Rocks B&B
Hermine A - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermine A
With spouse/partner

Beautiful view.

Good location, right on the seafront.

Pieter B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
Family with teenagers

Baie netjies en skoon, reg op die see.

Verblyf is gerieflik. Baie dankie.

On the Rocks B&B's response

Dankie, baie bly julle kon geniet.

On the Rocks B&B
Ton V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ton V
With spouse/partner

Baie gasvry, vriendelik en mooi. As jy binnestap voel jy direk tuis.

Die gastehuis is baie mooi met een pragtige uitsig oor die see. Tinus en Sylvia die eienaars laat jou voel jy is tuis. Ons het baie geniet van die mooi huis, ons kamer, die kos en die uitsig. Ek sal dit aanbeveel by vriende en familie.

On the Rocks B&B's response

Dankie Ton, dit was lekker om julle hier te hê en net 'n plesier om van diens te wees.

On the Rocks B&B
Jurie W - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie W
With spouse/partner

Ontvangs en verblyf was warm, heerlik, ontspanne en siels-verkwikkend.

Tinus en Sylvia is twee professionele persone wat gesorg het dat ons dadelik tuis gevoel het en het van die eerste oomblik ons verblyf by hulle terdeë geniet. Die gastehuis en kamer is geleë teen die sprokiesagtige kuslyn by De Kelders. Elke oomblik van ons verblyf was 'n belewenis. Toe ons vertrek het dit gevoel ons laat vriende agter.

On the Rocks B&B's response

Dankie Jurie, ons het beslis vriende geword.

On the Rocks B&B
Dirk L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dirk L
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam.

Dit was baie aangenaam, sal On the Rocks aanbeveel.

On the Rocks B&B's response

Dankie Dirk,
Ek is bly ons kon van diens wees.
Vriendelike Groete

On the Rocks B&B
Elisabeth S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisabeth S
With spouse/partner

The accommodation was excellent and exceeded my expectations.

The beautiful view from our room with its own private stoep was amazing. The room was neat and comfortable. We were received with outstanding hospitality and immediately felt at home. A bonus is the quick walk down to the rocks and Stanford beach. We won't hesitate booking here again!

This review has been translated, click here to view the original version.

Die verblyf was uitstekend en het my verwagtinge oortref.

Die pragtige uitsig vanuit ons kamer met sy private stoepie was asembenemend. Die kamer was netjies en gerieflik. Ons is met groot gasvryheid ontvang en het dadelik op ons gemak in die huis gevoel. 'n Bonus was dat ons sommer vinnig kon afstap na die rotse en Stanford-strand. Ons sal nie huiwer om weer te gaan nie!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Monica H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica H
With spouse/partner

Awesome!

Lovely place for a stopover. Thank you, Tinus for your hospitality. Will definitely be returning!

This review has been translated, click here to view the original version.

Awesome!

Pragtige plek vir oorslaap. Baie dankie, Tinus, vir jou gasvryheid. Sal weer daar kom oorslaap!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Carmen V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carmen V
Individual traveler

Beautiful place. Customer service needs a lot of attention.

Beautiful view. Nice breakfast. Customer service needs a lot of attention.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie mooi plek. Kliëntediens het baie aandag nodig.

Baie mooi uitsig. Lekker ontbyt. Kliëntediens het baie aandag nodig.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Mpho S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mpho S
With spouse/partner

Fantasties!

Pragtige uitsig. Awesome!

Ela R - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ela R
Family with young children

Rita was an angel, also with my 4 year old daughter and the view was unbelievable. Thank you very much!

See the stars.

This review has been translated, click here to view the original version.

Rita was 'n engel, ook met my 4 jarige dogtertjie, en die uitsig was ongelooflik. Baie dankie!

Sien die sterre.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Gavin B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin B
With spouse/partner

Position, position, position - Awesome.

A very friendly, well appointed and exceptionally clean B&B right on the rocks. The bedroom was of adequate size, the breakfast was of adequate size, the en suite semi-open shower (with gorgeous view of the breakers as you showered!) was of adequate size, the hosts' readiness to make last minute dinner reservations at the Blue Goose (usually one has to book days in advance!) was the clincher - this establishment is wonderful in so many ways. Thoroughly recommended. We hope to return one day.

Jan V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Exceeded all our expectations!

Hospitality and service was outstanding.

This review has been translated, click here to view the original version.

Al ons verwagtinge is oortref!

Gasvryheid en diens was uitmuntend.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

On the Rocks B&B's response

Plesier en ek is bly as julle geniet het.

On the Rocks B&B
Fanie G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fanie G
With spouse/partner

Gerieflik, netjies met prag-uitsig.

Vriendelike, gasvrye ontvangs en diens. Netjiese, skoon en gerieflike kamers met fantastiese ligging.

On the Rocks B&B's response

Plesier en bly as julle geniet het.

On the Rocks B&B
Louis V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis V
Family with teenagers

Friendly, helpful, hospitable and picturesque view!

Friendly and helpful staff at reception! Excellent location. Highly recommended!

This review has been translated, click here to view the original version.

Vriendelik, behulpsaam, gasvry en asemrowende uitsig!

Vriendelike en behulpsame ontvangs! Uitstekende ligging. Sal definitief aanbeveel!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

On the Rocks B&B's response

Dankie, ek is bly as julle dit geniet het en ons van diens kon wees.

On the Rocks B&B
Petro M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petro M
With spouse/partner

Excellent hospitality, sea view to die for, delicious breakfast - I call this an unforgettable weekend.

From the very first moment right up until we left we enjoyed it. Tinus was an excellent host. He immediately made us feel welcome. He helped us with a flat tyre - took it off, had it repaired, put it back on and took us to our appointment. Room was cosy. Sea view to die for. Breakfast delicious. Really enjoyed our time there.

This review has been translated, click here to view the original version.

Gasvryheid uitstekend, see-uitsig om van te droom, heerlike ontbyt - dit noem ek 'n onvergeetlike naweek.

Van die eerste oomblik tot met ons vertrek het ons dit geniet. Tinus was 'n uitstekende gasheer. Het ons dadelik tuis laat voel. Ons gehelp met 'n papwiel - afgehaal, laat regmaak, weer aangesit en ons na ons afspraak geneem. Kamer was gesellig. See-uitsig om van te droom. Ontbyt heerlik. Regtig ons tyd daar geniet.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

On the Rocks B&B's response

Dankie, ons is bly as julle dit geniet het en ons van diens kon wees.

On the Rocks B&B
Vanessa S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa S
With spouse/partner

Dit was fantasties.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die gastehuis het die mooiste uitsig oor die see. Die ontbyt was fantasties en die mense baie vriendelik. Ons sal definitief weer 'n besoek aflê.

On the Rocks B&B's response

Dankie en net 'n plesier en bly julle kon geniet

On the Rocks B&B
Hestelle R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hestelle R
Family with teenagers

Heerlike verblyf.

Gasvry, rustig, wonderlike uitsig, skoon kamers en gemaklike beddens. Thinus het ons van die eerste oomblik baie welkom laat voel. Dankie vir heerlike verblyf.

On the Rocks B&B's response

Dit is n groot plesier. Hestelle

On the Rocks B&B
Etienne V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Etienne V
With spouse/partner

'n "Cozy" plekkie met 'n ongelooflike uitsig, dit voed mens se siel.

Die area is dalk te stil vir 'n jong paartjie. Die eienaars was besonders gaaf en het ons verwelkom en laat tuis voel. Dis baie netjies en rustig.

On the Rocks B&B's response

Plesier Etienne

On the Rocks B&B
Hilda L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda L
With spouse/partner

Baie lekker!

Lekker ontbyt, verblyf en wonderlike uitsig oor die see van vroeg tot laat.

On the Rocks B&B's response

Plesier Hilda

On the Rocks B&B
Jaap V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaap V
Family with teenagers

Good quality stay even for a longer period.

We found what we were looking for, complete rest, energy and friendliness, in a very relaxed atmosphere. It was a home away from home.

On the Rocks B&B's response

Thank you Jaap, it was lovely having you here!

On the Rocks B&B
Richard N - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard N
With friends

So tuis soos by jou eie huis!

Dit is 'n plesier om op On the Rocks te bly.

On the Rocks B&B's response

Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n groot plesier om julle hier te hê!

On the Rocks B&B
Anita V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita V

Geweldige accommodatie. Geschikt voor jong en oud. Prima dienstverlening. Prachtige omgeving.

De mensen van On the Rocks zijn enorm gastvrij. De accomodatie is prima. Twee kamers met uitzicht op zee gehad. Poolbiljart was leuk voor de oudere kinderen en volwassenen. Geweldig mooie omgeving. Genoeg te doen in de omgeving.

On the Rocks B&B's response

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg!

On the Rocks B&B
Martin C - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin C
With spouse/partner

Unique place to sleep.

Rita gave us a warm feeling of hospitality. Room with view on the rocks is unique.

On the Rocks B&B's response

Thank you for the feedback, I am glad you enjoyed your time here.

On the Rocks B&B
Peter G - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter G
With friends

Fantastisch.

Super vriendelijke mensen en prachtige ligging.

On the Rocks B&B's response

Dit was 'n groot plesier om julle te kon ontvang.

On the Rocks B&B
Hennie B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie B
With spouse/partner

Heerlike ervaring!

Ons het 'n baie lekker tyd gehad by De Kelders se "Dripping Caves" en On the Rocks was ideaal met 'n pragtige uitsig en ongelooflike ontbyt!

On the Rocks B&B's response

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het dit geniet!

On the Rocks B&B
Dick B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dick B
With spouse/partner

Een hele mooie plek om te logeren.

Een zeer gastvrije eigenaar en een fijne, schone grote kamer met prachtig uitzicht in een fantastische omgeving. Wat wil je nog meer? Langer verblijven!

On the Rocks B&B's response

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het geniet!

On the Rocks B&B
Rihanna V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rihanna V
With spouse/partner

Baie lekker!

Lekker, stil plekkie by die see. Vriendelike mense.

On the Rocks B&B's response

Baie dankie vir die terugvoer, dit was plesier om van diens te kon wees.

On the Rocks B&B
Elna V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna V
With spouse/partner

Baie bekostigbaar en die moeite werd.

Dit was werklik soos 'n huis weg van die huis. Ons het so gemaklik gevoel en Thinus is 'n great gasheer. Dit sal verseker ons eerste keuse wees volgende keer. Ons het heerlik na sy ervaringe geluister en sommer baie van die geskiedenis geleer. Dit was ongelooflik lekker om in so skoon plek te bly en al die geriewe tot ons beskikking gehad het. My enigste probleem is dat Thinus met sy heerlike ontbyt elke oggend 'n paar kilogram laat optel het! Ons sal verseker teruggaan as ons ooit weer daar rond is. Ons het nie 1 keer bedreig of ongemaklik gevoel nie.

On the Rocks B&B's response

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het dit geniet!

On the Rocks B&B
Georgina V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Georgina V

Ons het gekry wat ons verwag het.

Gasvry en skoon met 'n lekker ontbyt elke oggend. Die uitsig is regtig iets besonders. Sal beslis weer by On The Rocks bespreek.

Els P - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Els P

Samen met echtgenote en schoonzus een verblijf van 3 dagen.

Een persoonlijke ontvangst van Tinus met een duidelijke uitleg over de B&B en de mogelijkheden in de buurt van De Kelders. Mooie ligging, donkere kamer met een kleine douche en wastafel. Ontbijt is wat mager en niet wat we gewend zijn in de B&B's die we al sinds jaren bezocht hebben in de Westkaap. Zwembad is niet echt uitnodigend, zonder parasols (geen schaduw) en fijne ligstoelen.

Chris P - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris P
With spouse/partner

Waarde vir geld.

'n Uitstekende keuse. Privaat en stil. Onverbeterde uitsig. Lekker ontbyt en al die belangrikste geriewe. Sal aanbeveel vir enige iemand. Tinus baie goeie gasheer. Moes langer gebly het.

Pamela C - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pamela C
With spouse/partner

Great hospitality and breakfast!

We will highly recommend this value for money B&B as well as TravelGround for all the SMS's and emails to keep us on track!!

Anneli G - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneli G
With spouse/partner

We had a great stay with stunning views!! Will definitely visit again

Tinus and his wife are stunning people and we will definitely visit them again and recommend them to others.

Gina E - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gina E
Family with young children

Heerlik.

'n Asemrowende uitsig. Lekker stappaadjies al langs die kus. Gawe gashere. Baie skoon blyplek.

Gunther H - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gunther H
Family with young children

Wow, what a stay that was!

We enjoyed our stay and they where so helpful and eager to help. These guys are willing to spoil you.

Annabella V - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annabella V
With friends

Dit was werklik fantasties! Gasvryheid was uit boonste rakke!

Wonderlik by see, eienaars ongelooflik gasvry en van groot hulp ten opsigte van advies vir eetplekke en besienswaardighede.

Jonada S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonada S
Family with young children

'n Plesier van fantasmagoriese proporsies!

Ek, my man en vierjarige seuntjie het in Desember 2013 besluit om ons eerste vakansie as gesin aan te durf! Na twee weke se kuier saam met vriende en familie was ons reg om vir 'n rukkie 'n bietjie op ons eie te wees. Ek het teen die tyd al met Tinus gesels oor die foon, maar was heerlik verras oor die vriendelike verwelkoming! Ekstra moeite is gedoen om my seuntjie te akkommodeer, wat teen die tyd toe al uit soos 'n kers was! Ons was dadelik 'n drinkdingetjie aangebied, en gevra of die reëlings met ontbyt ons sal pas. Indien nie, sal hulle ons tegemoetkom so goed soos hulle kan! Nooit was hierdie paartjie opdringerig, in die pad, uit die pad, of onplesierig in enige manier nie! Ons kamer was fantasties ingerig, so uit my Ouma se huis uit. Die uitsig van die balkon af was asemrowend, en om in die aande aan die slaap te raak met die klank van die golwe in jou ore, is iets wat ons beslis weer sal kom beleef! Die ontbyt was elke oggend 'n heerlike kuiertjie met roereier en worsie geformuleer om 'n gesiggie te maak wat glimlag, wat my seuntjie tot in sy kleintoontjie laat lekkerkry het! As jy lus is vir 'n opregte en huislike atmosfeer, met heerlike ontbyt en fantastiese uitsigte, kan ek nou maar sê, On the Rocks B&B is waar jy gaan LekkeSlaap!

Schalk M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk M
With spouse/partner

Onvergeetlik en fantasties.

'n Groot dank aan Tinus en Sylvia vir hul gasvryheid, vriendelikheid en natuurlik vir die groot ontbyt in die oggende. Alles in ag geneem sal ons ON THE ROCKS by ons vriende en familie aanbeveel.

Richard N - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard N
With spouse/partner

Baie lekke gewees. Het ontspan.

Dit was baie stil gewees ... omtrent uitgerus na 'n lang jaar. Sal weer bespreek vir 'n vakansie, maar dié keer net langer.

Andrea B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Andrea B
With spouse/partner

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Anzel G - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anzel G
With spouse/partner

Lieflike plekkie waar mens weer kan asemskep met asemrowende uitsigte oor die see!

Ons het heerlik gebly. Die gasheer het uit sy pad uit gegaan om ons welkom te laat voel en om ons tydjie spesiaal te maak. Die kos was heerlik! Ons sal definitief dit aanbeveel vir familie en vriende! Ons kom gou weer!

Anne-marie B - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie B
With friends

Gasvryheid, kamer, uitsig, ontbyt, uitstekend

Tinus is baie gasvry en sy aandag en ondersteuning word hoog op prys gestel. Die uitsig is fantasties. Die bed waarop jy slaap se matras is van duursame gehalte en veral mense met rugprobleme sal baie gemaklik slaap. Die ontbyt is so heerlik en nie vetterig nie. Kamers is baie skoon en die personeel is baie vriendelik. Dit is baie veilig. Dit is 'n gastehuis waar mens lekker kan rus, op die stoep sit met 'n lieflike uitsig.

From R1 000
per night (sleeps 2)
From R1 000
per night (sleeps 2)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R1 000
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people, all ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 28 Waterkant Street, De Kelders, 7220, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzYjE1NDMxLTUxZGYtNGI2NC04N2M3LWU1NjM3OTk3YmI0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (sleeps 2) 60 5 1 4.7 28 Waterkant Street De Kelders 7220 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.5689105 19.3522763
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com