On The Run
Review Summary
Jolene C - Apr 2022
Overall score
Skielike oornag.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer, Jolene. Julle is altyd welkom.
Ansofie B - Mar 2022
Overall score
Alles was baie mooi, skoon en netjies gewees.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer, Ansofie. Julle is altyd welkom.
Edwin N - Mar 2022
Overall score
Super friendly and amazing.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Edwin. Altyd welkom.
Groete,
Gerda.
Andre V - Mar 2022
Overall score
Professioneel en vriendelik.
On The Run 's response
Dankie vir jou gunstige terugvoer, Andre.
Mark P - Feb 2022
Overall score
Het begin met my wat kort na my aankoms daar, die veiligheidshek wat bo na my kamer lei, toegestoot het toe ek op pad uit was, wat ek nie moes doen nie.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou terugvoer. Vir die eerste keer sedert ek die gastehuis bedryf, het 'n gas die veiligheidshek aan die voet van die trap wat na die gastekamer lei, toegeslaan. Daar is geen kennisgewing in die verband nie, omdat ons voel dit is nie nodig nie. Die vorige eienaar het die hek geïnstalleer en het nooit 'n sleutel aan ons oorhandig nie. 'n Slotmaker moes na-ure die slot kom vervang en 'n nuwe sleutel is aan ons oorhandig. Ek het die gas vriendelik gevra of hy bereid sou wees om die helfte van die fooi vir die vervanging van die slot sou bydra, waarop hy geweier het. Ek het dit aanvaar en die bedrag self betaal.
Wt G - Feb 2022
Overall score
Uitstekend - Presies wat die naam sê en ons behoefte was - oornagfasiliteit.
Cathy B - Jan 2022
Overall score
Was baie aangenaam en baie mooi omgewing.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer. Jy's baie welkom.
Gerda.
Carelieze V - Dec 2021
Overall score
Vriendelik, behulpsaam, netjies.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer, Carelieze. Julle is altyd welkom.
Francis D - Nov 2021
Overall score
Ongelooflike ervaring. Sal enige tyd weer daar oornag.
On The Run 's response
Francis, baie dankie vir jou gunstige terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groete.
Deidre H - Nov 2021
Overall score
See stars.
On The Run 's response
Thank You for your kind feedback. You're most welcome.
Sheldon N - Nov 2021
Overall score
Dit was baie lekker.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou terugvoer. Julle is beslis welkom.
Gerry J - Oct 2021
Overall score
Lovely experience.
Louise D - Apr 2021
Overall score
Fantastic last-minute stay.
On The Run 's response
Louise, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groete.
Gerda.
Jaco C - Apr 2021
Overall score
Perfekte plekkie en verwelkom met ope arms.
On The Run 's response
Baie dankie vir jul gunstige kommentaar. Julle is altyd welkom.
Carol F - Dec 2020
Overall score
No Covid regulations followed,.
Nolene K - Dec 2020
Overall score
Rustig, netjies en baie vriendelik.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou gunstige kommentaar, Nolene. Dit was aangenaam om julle te akkommodeer.
Daniel P - Oct 2020
Overall score
Baie vriendelik en rustig
Pieter K - Mar 2020
Overall score
Baie rustig, goed geleë en goeie gasvryheid.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou gunstige kommentaar, Pieter. Julle is altyd welkom.
Johan V - Feb 2020
Overall score
Baie gasvry ontvang en behulpsaam met alles.
Vici R - Feb 2020
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie netjies en rustig. Mense was ongelooflik met hulle gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On The Run 's response
Baie dankie Vici vir jou gunstige terugvoer. Julle is altyd weer welkom.
Groete.
Gerda.
Caryn S - Jan 2020
Overall score
Waar gashere vriende word!
On The Run 's response
Caryn, baie dankie vir jou gunstige kommentaar. Julle is altyd welkom.
Groete.
Gerda
Christa J - Jan 2020
Overall score
Baie goeie ontvangs. Netjies en skoon verblyf. Vriendelike ontvangs en personeel. Baie dankie vir 'n lekker verblyf met soveel omgee.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Christa. Julle is altyd welkom.
Groete.
Gerda.
Hanlie E - Jan 2020
Overall score
Hosts are extremely friendly and we felt at home.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Hanlie. Julle is altyd weer welkom.
Groete.
Gerda.
Done D - Jan 2020
Overall score
Lieflike akkommodasie vir oornag!
On The Run 's response
Stegne, baie dankie vir jou gunstige terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groete.
Gerda.
Welma V - Jan 2020
Overall score
Perfekte oornaggerief vir 2 mense.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer, Welma. Gaste moet maar lees wat ek bied, en nêrens noem ek dat dit selfsorg met 'n kombuis is nie. Dis gekik vir oornag en kort verblyf. Ek noem ook in my profiel op die lekkeslaap webwerf dat gaste gebruik maak van die huis se voordeur, en dat hulle wel hul eie sleutel kry.
Dankie.
Gerda.
Christha V - Jan 2020
Overall score
Puik.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Christa. Julle is altyd weer welkom.
Groete.
Gerda.
Lindie C - Dec 2019
Overall score
Gerieflike netjiese verblyf.
On The Run 's response
Lindie, baie dankie vir jou gunstige terugvoer.
Julle is altyd welkom.
Groete.
Gerda.
Francois R - Dec 2019
Overall score
Die eenheid is skoon, mooi en gerieflik.
On The Run 's response
Baie dankie Francois, vir jou gunstige terugvoer.
Julle is altyd welkom.
Groete.
Gerda.
Amelia L - Oct 2019
Overall score
Vriendelike ontvangs en kamer baie netjies en rustig. 'n Moet as jy in die omgewing is.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou gunstige en positiewe terugvoer, Amelia. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
On The Run
George W - Sep 2019
Overall score
Goeie diens teen billike prys met baie gasvryheid.
On The Run 's response
Baie dankie George, vir jou gunstige terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.
Elfrieda B - Aug 2019
Overall score
Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hul geselsies baie geniet. Jou sommer dadelik tuis laat voel.
On The Run 's response
Baie dankie Elfrieda vir julle gunstige kommentaar.
Dit was heerlik om julle te kon akkommodeer en julle is enige tyd welkom.
Groete.
Gerda en Johan
Elize K - May 2019
Overall score
We will definitely go back to On The Run!
On The Run 's response
Beste Elize,
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer. Julle is meer as welkom.
Groete,
Gerda.
Siebert N - Apr 2019
Overall score
It felt like we were home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het gevoel of ons tuis is.
Beslis die tipe verblyf wat ek wou hê.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer, Siebert. Julle is altyd weer welkom.
Groete.
Gerda.
Lesley H - Apr 2019
Overall score
It was a hospitable, comfortable and enjoyable stay.
On The Run 's response
Beste Siebert,
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Julle is baie welkom in die toekoms.
Groete,
Gerda.
Minette E - Mar 2019
Overall score
Vars lug! Naby die strand!
On The Run 's response
Baie dankie Minette vir jou gunstige terugvoer. Jou gaste was 'n plesier om te akkommodeer en ek sal hulle weer enige tyd verwelkom.
Groete,
Gerda
Debbie L - Dec 2018
Overall score
Baie aangenaam.
On The Run 's response
Baie dankie Tobie vir jou gunstige terugvoer. Julle is altyd weer welkom.
Christa E - Dec 2018
Overall score
Warm en beknop.
Megan Z - Dec 2018
Overall score
Wonderlike ervaring!
On The Run 's response
Baie dankie Megan, vir jou goeie terugvoer. Kom gerus terug, jy is welkom.
Fatima M - Jul 2018
Overall score
The owners are very adorable.
On The Run 's response
Dear Fatima,
Thank you for your kind feedback. You are most welcome.
Kobus U - Apr 2018
Overall score
Very kind hostess. We had a great stay. Felt so at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename gasvrou, lekker gebly, tuis gevoel.
Kamer heerlik sonnig, badkamer lekker ruim, behalwe die stort wat ook die bad is. Moeilik om jou balans te hou. Sou 'n klein yskassie in die kamer of sitkamer waardeer het. Verder geen klagtes nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On The Run 's response
Baie dankie Kobus, vir jou gunstige kommentaar. Daar word gewerk aan jou yskas-idee. Kom gerus weer.
Nico V - Apr 2018
Overall score
Baie vriendeike ontvangs en hartike gasvryheid.
Joey V - Mar 2018
Overall score
Absoluut teleurgesteld.
Read moreMarisca R - Feb 2018
Overall score
Stil en rustig met vriendelike en bedagsame gasvrou wat seker maak dat gaste eersteklasdiens ontvang.
On The Run 's response
Baie dankie, Marisca, vir jou gunstige terugvoer. Julle is baie welkom. Jou 'bubble bath' wag , solank ons water het! Kom gerus weer.
Groete,
Gerda.
Annemie D - Jan 2018
Overall score
Dit was baie lekker!
On The Run 's response
Baie dankie vir jou gunstige kommentaar Annemie. Julle is altyd welkom.
Groete,
Gerda.
Marius V - Jan 2018
Overall score
Gasvryheid.
On The Run 's response
Beste Marius,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groete,
Gerda.
Chrisna K - Dec 2017
Overall score
Vriendelike gasvrou met baie goeie waarde vir geld hierdie tyd van die jaar!
On The Run 's response
Baie dankie Chrisna. Dit was 'n plesier om julle hier te akkommodeer. Kom gerus weer.
Groete,
Gerda.
Ena V - Dec 2017
Overall score
Netjies en skoon en baie vriendelike gasvrou!
On The Run 's response
Baie dankie Ena, vir jou gunstige kommentaar. Julle is altyd welkom. Kom gerus weer.
Groete
Gerda.
Elize K - Sep 2017
Overall score
Baie netjies en skoon, vriendelike en gawe eienaars!
On The Run 's response
Baie dankie Elize, vir jou gunstige kommentaar. Ons deur staan altyd oop as julle weer wil kom.
Vriendelike groete
Gerda.
Rina G - Jul 2017
Overall score
Heerlike ontspanne, vriendelike en skoon geriewe.
On The Run 's response
Hallo Rina,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dit was heerlik om julle te akkommodeer. Ons deur staan altyd oop - maak weer so.
Groete,
Gerda.
Cecile N - Jul 2017
Overall score
Comfortable and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en rustig.
Baie dankie aan tannie Gerda en oom Johan wat ons so vriendelik ontvang het en al die ekstra moeite gedoen het om ons en ons seuntjie te akkommodeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On The Run 's response
Beste Cecile,
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was baie aangenaam om julle hier te huisves. Kom gerus weer.
Groete,
Gerda
Louise B - May 2017
Overall score
Pleasant and slept well.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam gewees en het lekker geslaap.
Het dit baie geniet. Die eienaar het ons welkom laat voel van af die eerste oomblik af en ek sal beslis weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On The Run 's response
Baie dankie vir die gunstige terugvoer. Dit was baie aangenaam om julle te akkommodeer en ek sien uit na toekomstige besprekings van julle.
Groete,
Gerda
Carina D - May 2017
Overall score
Comfortable, neat stop over facility.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike, netjiese oornag-fasiliteite.
Baie hartlike en warm ontvangs deur gasvrou. Netjiese en gerieflike fasiliteite vir oornag vir 1 aand. Waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erika M - Apr 2017
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Baie lekker blyplek met vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Erika. Dit was aangenaam om julle hier te huisves. Ek sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete
Gerda
Hannelie V - Apr 2017
Overall score
Beautiful, neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, netjies en skoon.
Die kamers is pragtig ingerig en alles was netjies en skoon. Die eienaars was baie vriendelik en gasvry en het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Die see is binne loopafstand en die hart van Hartenbos lekker naby. 'n Mens het niks meer nodig vir een of twee nagte se slaap nie. Sal On the Run definitief aanbeveel. Baie dankie vir goeie diens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On The Run 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Pieter. Dit was aangenaam om julle by ons te verwelkom.
Ons sien uit om julle weer te huisves.
Groete,
Gerda.
Debbie K - Mar 2017
Overall score
Gesellig en gemaklik.
Read moreRetha W - Mar 2017
Overall score
Average.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemiddeld.
Die kamer was baie netjies en die mense vriendelik, maar hou nie van die feit dat mens saam eienaar in huis moet bly nie, gevoel of ons by jou tannie kuier want eienaar was heeltyd te sien, ook geen TV of yskas in die kamer nie, geen naam op perseel nie, nie genoeg privaatheid nie, sal nie weer van On The Run gebruik maak nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On The Run 's response
Beste Retha,
Lees ""On The Run" se beskrywing vooraf voordat jy bespreek. Dan bestaan daar nie 'n misverstand by die gaste oor wat om te verwag en wat nie. Die beskrywing dui duidelik aan dat die eienaars in die woonhuis bly en dat dit slegs 'n kamer met badkamer en-suite is. Nêrens word daar gemeld dat dit 'n yskas bevat nie. Ek het wel aangebied met julle aankoms dat julle my tweede yskas op die grondvloer kon gebruik. Wat die TV betref: daar is wel 'n TV beskikbaar in my studeerkamer wat ek aan julle uitgewys het en privaat op julle vloer is. Soos wat ek my voete vind in die bedryf, beplan ek om 'n TV later in die gastekamers aan te bring. Vandat julle gearriveer het was jy siek en in jou kamer, en het ek jou nooit weer gesien nie. Ek was vriendelik en behulpsaam teenoor jou man wat in-en-uit beweeg het, maar geensins het ek 'n las van my gemaak nie. Jou kritiek dat ek die heeltyd op die voorgrond was, is dus ongegrond. Ek kan tog nie in my eie huis wegkruip nie. Julle was dus privaat op die boonste vloer. Lees dus goed volgende keer voordat jy by 'n gastehuis bespreek om te sien wat dit bied, voordat jy daarna die gasvrou onnodig kritiseer.
Hoop julle reis was verder veilig.
Gerda.
Gouwa M - Feb 2017
Overall score
It was the perfect place to 'recharge'.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was die perfekte plek om te 'recharge'.
Daar is taamlik baie om te doen en sien in die area, baie mooi plek. Sal beslis weer terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On The Run 's response
Beste Gouwna,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom hier in die toekoms.
Groete,
Gerda.
Kobus P - Feb 2017
Overall score
We felt at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Tuis gevoel.
Vriendelike diens, baie netjies en skoon en dankie vir die lekker beskuit en sjokolade.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On The Run 's response
Beste Kobus ,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Goete,
Gerda.
Carl M - Feb 2017
Overall score
Special!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Besonders!
Ons sal enige persoon aanraai om hier te bly, die gasheer en gasvrou is besonder vriendelik en laat mens sommer tuis voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On The Run 's response
Beste Carl & Linell,
Baie dankie vir jou gunstige terugvoering. Dit was heerlik om julle( en jou pa !) te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien!
Groetnis,
Gerda en Johan.
Elma T - Jan 2017
Overall score
Not what we expected.
Read moreOn The Run 's response
Dear Elma,
I am so sorry the accommodation didn't fulfil your expectations.
Regards.
Gerda.
Michelle M - Oct 2016
Overall score
Baie lekker!
On The Run 's response
Baie dankie vir julle terugvoering.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 15:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 7a Hannes Pienaar Street, Bayview, Mossel Bay, 6520, Western Cape
- No children under 18