Hermanus Accommodation at On Tromps Cove Self Catering | TravelGround
+6

On Tromps Cove Self Catering

10 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 10 reviews for On Tromps Cove Self Catering
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Michael K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael K
With spouse/partner

Baie lekker gekuier en pragtige plek. Beveel hom aan enige tyd.

Baie mooi. Amper te bang om aan iets te vat. Stil en lekker ontspanne.

On Tromps Cove Self Catering's response

Hi Michael
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle jul verblyf hier geniet het en hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Philip en Elize.

On Tromps Cove Self Catering
Wessel M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wessel M
With spouse/partner

'n Mooi gerieflik plek waar mens net kan ontspan.

Pragtige plek met baie gerieflike ligging. Naby aan al die beeldskone plekke in Hermanus!

Liezl A - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liezl A
With spouse/partner

Netjies, vriendelik, gasvry.

Baie netjiese eenheid! Eienaars baie gasvry. Eenheid kleiner as verwag, maar is baie oulik gemeubileer. Sal On Tromps Cove aanbeveel vir oornagverblyf! Eienaars moeite gedoen met fynere detail van goed wat mens dalk sou vergeet het of om verblyf gemakliker te maak. Mens voel baie veilig en word soggens gegroet deur tarentale se gesukkel.

Ruth A - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruth A
With spouse/partner

Dit was fantasties gewees. Lekker stil en privaat net wat ons nodig gehad het.

Ons het die tydjie daar baie geniet dit is baie naby die hawe en aan winkels.

On Tromps Cove Self Catering's response

Hi Ruth,

Ons is baie bly dat julle jul tyd hier geniet het.
Dankie vir die positiewe terugvoer en ons hoop om julle gou weer te sien

On Tromps Cove Self Catering
Genevieve S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Genevieve S
With spouse/partner

Everything was perfect, they really know how to make their guests feel at home.

The setting and decor was perfect, it really made a person feel at home. It was clean and easy to access. Quiet and peaceful.

On Tromps Cove Self Catering's response

Hi Genevieve
Thank you once again for choosing On Tromps Cove Self catering for your stay. We are glad to hear that you have enjoyed your stay with us.
We hope to see you again soon.
Regards,
Philip and Elize

On Tromps Cove Self Catering
Linda M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda M
With spouse/partner

Beautifully decorated quiet unit well worth while.

Unit is well located in quiet estate. Beautifully decorated and spotless. It is equipped with all one needs. Owners very friendly and helpful. Highly recommended.

On Tromps Cove Self Catering's response

Hi Linda
Thank you for staying with us and we hope to see you soon again.

On Tromps Cove Self Catering
Gerhard G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard G
With spouse/partner

Dit is 'n baie netjiese en aangename eenheid.

Ons het verblyf vir net een nag nodig gehad. Die eenheid is netjies en goed toegerus, ook met volle DStv. Ons het die verblyf rustig, veilig en aangenaam in 'n mooi omgewing gevind. Die eienaars is baie vriendelik.

On Tromps Cove Self Catering's response

Dankie dat julle on Tromps Cove Self catering gekies het vir julle verblyf en is bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Philip en Elize

On Tromps Cove Self Catering
Arno S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arno S
With spouse/partner

Awesome place and very nice owners.

The place is stunning! Nice quiet area and very friendly owners.

On Tromps Cove Self Catering's response

Beste Arno,

Weereens baie dankie dat julle On Tromps Cove Self catering gekies het vir jul verblyf. Hoop dat julle die res van julle reis geniet.

Kom kuier gou weer.

Groete,
Philip en Elize

On Tromps Cove Self Catering
Joseph N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joseph N
With spouse/partner

Prachtige blyplek.

Prima verzorgde blyplek. Mooi...netjes...gezellig. heerlijk om te kuieren. Vriendelijke gastheren. Een aanrader. Ons kom weer.

On Tromps Cove Self Catering's response

Dankie dat julle On Tromps Cove Self catering gekies het vir jul verblyf en vir die mooi woorde. Ons hoop dat julle die res van julle reis geniet en n veilinge terugkeer na julle land. Ons sal julle graag weer wil sien.

Groete
Philip en Elize

On Tromps Cove Self Catering
Felicity F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Felicity F
With spouse/partner

Most beautiful, cute little place. Would recommend it to anyone.

Beautiful and clean. Would recommend it to anyone. They put effort into the decoration.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooiste, oulikste plekkie. Sal vir enige een aanbeveel.

Baie skoon en pragtig, sal vir enigeen aanbeveel, het baie moeite gedoen met versiering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 140 Church Street, 2 Tromps Cove, Marines Village, Hermanus, 7200, Western Cape
  • No children under 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlVxcTzWsJsLvzdSNGKgRZfhKjnIVprgrwTFih7Y7PfXpDokN9p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (sleeps 2) 10 5 1 5 140 Church Street 2 Tromps Cove, Marines Village 7200 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.430070202244 19.221566762819
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com