The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ons C-huis | TravelGround
+30

Ons C-huis

31 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 31 reviews for Ons C-huis
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Norman H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norman H
Family with young children

Fantastic

Lovely house, perfect location

Karin L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karin L

Heerlike wegbreeknaweek.

Ons is 5 susters wat vir ons jaarlikse sustersnaweek by Ons C-huis gekuier het en dit was heerlik! Die huis was baie netjies, die beddegoed en handdoeke nice en die drie badkamers 'n groot lekkerte! Ons het heerlik saans voor die binnebraai vuur gesit en kuier en die view vanaf die sitkamer en balkon is baie nice!

Gary F - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary F
With friends

Baie lekker kuierhuis, met goeie ligging en al die geriewe wat 'n mens nodig het.

'n Huis wat ek sal aanbeveel indien iemand in die area wil vakansie hou.

Annaline L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annaline L

Very convenient, beautiful location!

Used as a point of attraction for bride and groom. Beautiful pictures.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik, pragtige ligging!

Gebruik as aantrekplek vir bruid en gevolg. Pragtige foto's.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dawie N - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie N
With spouse/partner

'n Onvergeetlike vakansie!

'n Heerlike huis met 'n asemrowende uitsig oor die see. Luukse verblyf in hierdie pragtige huis. Netjiese, goed toegeruste, moderne huis. Eienaar en agente baie vriendelik en hulpvaardig. Dit was ons tweede besoek en ons sal beslis weer kom. Goeie, veilige sekuriteit. Laataand kuiers op die stoep maak beurtkrag amper welkom. Het selfs 18 van SpaceX se Starlink satelliete van die stoep af gesien op 20 Februarie 2020. Wat 'n besonderse ervaring!

Marilyn L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marilyn L
Family with young children

Lovely to be able sit on the balcony and watch whales, dolphins and sunset.

We had everything we needed! One of the best spots overlooking the sea!

Rita F - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita F
Family with young children

Skoon, netjies, rustig.

Ons het só lekker gebly! Alles wat mens nodig het is hier! Jy kan nie 'n beter uitsig oor die see kry nie! Wens ons het ons hele vakansie hier bespreek! Sal vir seker weer by Ons C-huis kom vakansie hou!

Carin E - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin E

Convenient house for a group.

We really enjoyed the stay. Were treated to whales swimming past the house on Sunday evening.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike kuierhuis.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Is Sondagaand bederf met 'n walvis wat verby geswem het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francine C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francine C
With friends

Ongelooflik mooi en lekker!

Baie dankie vir 'n heerlike Paasnaweek in julle mooi en goed toegeruste huis. Sal definitief weer gebruik maak van die huis.

Ons C-huis's response

Fantasties Francine! Só bly jul het lekker gekuier Paasnaweek! Ons sien alreeds baie uit na jul volgende kuier by Ons C-Huis!!
Vriendelike C-Huis Groete,
Alida

Ons C-huis
Johan S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan S
With spouse/partner

Siels-ontspanning.

Die C-huis is baie goed geleë, reg langs die see met 'n onvergeetlike mooi uitsig. Dis modern en wel toegerus binne, met baie ruimte vir 'n gesin. Die ontvangs is baie verwelkomend, daar's 'n lekker braai buite en 'n charcoal vuurmaakplek binne. Dis veilig met aluminium shutters voor, en beams om die huis wat mens in die nag kan aktiveer vir extra gemoedsrus. Jy kan ook jou voertuig in die garage parkeer vir extra veiligheid. Mens ontspan regtig lekker as mens daar bly. Ons sal beslis weer terug wees.

Dwayne S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dwayne S
On business

Alles was uit die boonste rakke uit.

Pragtige plek, wonderlike en vinnige diens.

Alida T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida T
Family with young children

Asemrowende uitsig, ten volle toegerus, netjies, luuks, en 'n onverbeterlike ligging.

'n Vakansiehuis wat ek sonder twyfel vir enige iemand sal aanbeveel. Die gasvrou het regtig aan alles gedink, die huis is perfek toegerus. Die aandag aan detail is opmerkend. Die huis is veilig en kindervriendelik - ek kon met rustigheid 'n koffie op die stoep drink met my 2-jarige wat veilig op die stoep of in die tuin speel. See en rotspoele, is stapafstand van die huis, gerieflik geleë naby alle winkels en restaurante; die area is sentraal so jy kan maklik die omliggende plekke en swemstrande verken. Die 2 nagte hier was hemel op aarde, en voel of ek 'n week lank met vakansie was - wat ek definitief volgende keer sal doen, want dit was hopeloos te kort. Dit is een van die mees besonderse plekke waar ons al was. Dankie Alida, dat ons jou huis kon geniet (ek is natuurlik vreeslik jaloers), en dankie Janeen vir jou vriendelike diens. Julle sien ons gou weer!

Jamie-lee E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jamie-lee E

Refreshing for the soul! So peaceful!

Such a great stay we had here, equipped with everything we needed! The view is incredible and close to a tidal pool for a swim! Thank you!

Ons C-huis's response

Dear Jamie Lee, we are só glad you had a wonderful time at Ons C-Huis.
Friendly C-Huis Greetings, Alida.

Ons C-huis
Connie J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Connie J
Family with young children

Very comfortable house, well equipped with a dishwasher.

We had a lovely weekend at Ons C-Huis. The house was well equipped with everything that one can need. Maybe even 6 more coffee mugs, otherwise you need to wash the mugs after every time you use them. The house is ideal for 3 couples, because each room has it's own bathroom. I communicated to the owners in terms of safety, to add security beams, so that the vehicles would be safe at night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflike huis, goed toegerus met tot 'n skottelgoedwasser.

Ons het 'n heerlike naweek by Ons C-Huis gehad. Die huis is regtig goed toegerus met als wat jy kan nodig kry. Dalk nog 6 koffiebekers, anders moet jy elke keer was nadat jy koffie of tee gedrink het. Die huis is ideal vir 3 paartjies, want elke kamer het sy eie badkamer. Ek het met die eienaar gekommunikeer i.v.m veiligheid: laserstrale op grens van huis sal goed wees sodat voertuie ook snags beskerm word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ons C-huis's response

Beste Connie,
Ons is bly jul het `n heerlike naweek by C-Huis gehad. Baie dankie ook vir jul aanbevelings, dit is vir ons lekker om ekstra insette en aanbevelings vanaf gaste te ontvang wat die C-Huis net soveel soos ons geniet.
Vriendelike C-Huis Groete,
Alida

Ons C-huis
Eben Z - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben Z
Family with teenagers

Very relaxing.

It's really a nice house and no summer wind that bothers while you're cooking and staring at the sea.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik ontspannend.

Dit is regtig 'n lekker leefhuis en geen somerwind wat pla terwyl jy braai en na die see staar nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ons C-huis's response

Beste Eben, ons is só bly jul het só heerlik ontspan, en sien uit na julle volgende wegbreek by Ons C-Huis. Vriendelike C-Huis Groete, Alida

Ons C-huis
Elzabé C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzabé C
With friends

Ons-wil-weer-kom-ervaring!

Ons is hartlik en baie vriendelik deur die gasheer ontvang. Die ligging en uitleg van die huis is uitstekend en ons het baie lekker gekuier. Ons C-huis sal ons beslis weer in die toekoms sien.

Ons C-huis's response

Beste Elsabé,
Ons-wil-weer jul ontvang as ons gaste. Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike C-Huis Groete,
Alida

Ons C-huis
Chris N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris N
With spouse/partner

Brilliant!

Beautiful area and people. Very friendly service from start to finish. On our list of places to visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Briljant!

Pragtige area en mense. Baie vriendelike diens van begin tot einde. Op ons "besoek weer" lysie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ons C-huis's response

Beste Chris, Dit was heerlik om jul te kon ontvang as Ons C-Huis gaste. Ons sien baie uit na jul volgende besoek. Vriendelike C-Huis groete, Alida

Ons C-huis
Tertia M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertia M

Met all our expectations.

We were very impressed with how clean and modern the house was. The view is beautiful and all the rooms are very spacious. The choice of a braai inside and outside is a big plus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aan al ons verwagtinge voldoen.

Ons was beïndruk met hoe skoon en modern die huis was. Die uitsig is pragtig en al die vertrekke baie ruim. Die keuse van 'n binne- en buite-braai is 'n groot plus punt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ons C-huis's response

Beste Tertia,
Dit was net ‘n plesier om julle as ons gaste te ontvang. Ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike C-Huis Groete,
Alida

Ons C-huis
Jana W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jana W

Great house with stunning view over the ocean.

We had a nice weekend at Onc C-Huis. The house has everything you need and the stoep and 2 bedrooms' view are stunning. Will go back for a weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike kuierhuis met pragtige uitsigte van die see!

Ons het baie lekker naweek gehou by Ons C-Huis, die huis het als wat mens nodig het en die stoep en die twee slaapkamers se uitsig is pragtig! Sal graag weer daar gaan naweek hou in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ons C-huis's response

Beste Jana, ons is só bly jul het heerlik gekuier by Ons C-Huis. Ons sien daarna uit om jul weer terug te verwelkom.

Vriendelike C-Huis Groete
Alida

Ons C-huis
Marius R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius R
Family with teenagers

Excellent.

Very good, will go again and again.

Ons C-huis's response

Beste Marius, ons is so bly jul het `n heerlike wegbreek gehad by Ons C-Huis! Dit sal `n voorreg wees om jul weer te verwelkom.

Vriendelike C-Huis groete,
Alida

Ons C-huis
Laetitia K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laetitia K
Family with teenagers

Hemel op aarde!

Ons verblyf was alles wat ons verwag het en meer. Ons was baie vriendelik ontvang. Baie dankie aan Alida en Arend! Die uitsig is asemrowend en die huis baie netjies en besit als wat jy nodig het. Ons C-huis gaan ons beslis weer sien.

Ons C-huis's response

Beste Laetitia, baie dankie vir die pragtige resensie - C-Huis bly nogsteeds vir ons ook Hemel op Aarde en ons bly jul het dit ook so ervaar! Dit sal vir ons so heerlik wees om jul weer te verwelkom!

Vriendelike C-Huis Groete,
Alida

Ons C-huis
Dawie N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dawie N
With spouse/partner

An outstanding house with breathtaking views.

A beautiful house with all the facilities needed for a wonderful stay. The 3 bedrooms with 3 bathrooms, 2 en suite, ensures a lovely stay. The kitchen and washroom has everything you could need. The braai areas inside and outside are excellent and the indoor braai works very well without any smoke problems. The view from the balcony and from the lounge and the 2 bedrooms is unbeatable. The manager went out of his way to make our stay very pleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Uitsonderlike huis met 'n asemrowende uitsig!

'n Pragtige huis met alle benodigdhede vir 'n wonderlike verblyf. Die drie slaapkamers met drie badkamers, twee en suite, sorg vir gerieflike verblyf. Die kombuis en opwaskamer het alles wat mens kan benodig. Die buite- en binnebraai-areas is uitstekend en veral die binnebraai werk besonder goed sonder enige rookprobleme. Die uitsig vanaf die balkon en vanuit die sitkamer en twee slaapkamers is onverbeterlik. Arend, die bestuurder, het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ons C-huis's response

Baie dankie Dawie, dit was ‘n net ‘n plesier om jul gesin as ons gaste hier te kon akkomodeer!

Ons C-huis
Petro S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petro S
With friends

Plek om te wees vir sielsrus.

Fantastiese huis met uitstekende geriewe met 'n see-uitsig wat jou hemel op aarde laat beleef. Wil tog aanbeveel dat die matrasse by die woning beslis vervang moet word.

Ons C-huis's response

Beste Petro,

Baie dankie, ons is bly julle het Ons C-huis so wonderlik beleef! Ons het ook al die matrasse vervang om ons gaste van 'n heerlike nagrus en lekker laatlê te verseker. Hoop om julle gou weer as gaste by Ons C-huis te ontvang.

Ons C-huis
Lucian B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucian B
With spouse/partner

Dit is alles wat jy van verblyf by die see verwag - fantastiese uitsig en net 'n paar tree van die rotse af.

Ons was vriendelik ontmoet en het onmiddelik tuis gevoel. Die huis was baie netjies, skoon en goed uitgerus met alles wat nodig is vir 'n gemaklike tyd. Dit was 'n plesier om die omgewing te geniet en boonop 'n lekker tuiste te hê om terug te keer vir so bietjie laataand kuier, die branders te hoor wanneer jy snoesig in die bed lê voor jy aan die slaap raak; en om dan weer die oggend te ontmoet met 'n lieflike uitsig op die see met 'n koppie koffie.

Elanie N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elanie N
Family with young children

'n Droom huis met 'n wonderlike uitsig.

Eienaars het soveel moeite gedoen om seker te maak mens geniet die verblyf. Arend was natuurlik die beste moontlike persoon om mens enige plek in en uit te boek. Altyd 'n groot gelag en skerts. Die twee oumas en die een oupa het ure en ure se pret gehad en was mal oor die huis. Dankie Ons C huis en LekkeSlaap!

Lee-anne T - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-anne T
With friends

A Holiday destination to remember ...

As a Booking Agent for TravelGround we got to experience the other side of the journey from a guests point of view. This establishment was one we chose and never once regretted our decision! The images displayed on our website does not do this establishment any justice as the Serenity you feel being there can not be captured in an image. The views are breathtaking especially sunset ... We got to see whales so close up that binoculars were not needed! The welcome we received on arrival was so warm and friendly and the accommodation exceeded our high expectations. This is a place I would recommend and encourage anybody to stay at! Everything you needed was there, everything was so clean and everything was perfect! Again, working for TravelGround we can speak with first hand experience and say that this is once spot to not look past ... Well done Ons C-Huis!

Tanya L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya L
Family with young children

Rus en vrede.

Baie netjies en loopafstand vanaf see! Lekker braai geriewe en groot vertrekke. Volledige kombuis en baie gesellige atmosfeer.

Christo T - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo T
Family with young children

Spacious, well equipped, light holiday house with a fantastic view close to the tidal pool and incredibly pretty walking trails.

We lived in C-huis for 14 days. It was a nice, relaxing holiday which we enjoyed with a lovely view and unforgettable sunsets. The house was well equipped and the rooms spacious. The indoor and outdoor braai helped a lot. The facilities are modern and there are more than enough packing space in the kitchen and bedrooms. It was nice to have a cleaning service once a week. We can highly recommend this house!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim, goed ingerigte, ligte vakansiehuis met 'n fantastiese uitsig naby die getypoel en ongelooflike mooi staproetes.

Ons het vir 14 dae by die C-huisie gebly. Dit was 'n heerlike, ontspanne vakansie wat ons geniet het met 'n ongelooflike uitsig en onvergeetlike sonsondergange. Die huis was goed ingerig en die kamers almal ruim. Dit het geweldig baie gehelp dat daar 'n binne- en buitebraai was. Die geriewe is modern en daar was oorgenoeg pakplek in die kombuis asook slaapkamers. Dit was ook lekker om een keer 'n week skoonmaakdienste te kon geniet. Ons kan hierdie huisie met lof aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juanita K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Juanita K
With friends

Great place to relax and unwind.

Comfortable accommodation with all amenities and a stunning sea view. A wonderful escape from the hustle and bustle of everyday life. Perfect for simply taking it easy with a good book, a glass of good wine and good company.

George D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
George D
Family with young children

Beautiful view!

We really enjoyed our time here. Karin and Pierre were so kind and helpful. The location of the house is excellent. The house was neat and in good condition. Our only complaint is about he beds/mattresses that weren't on standard. The beds in both rooms were uncomfortable and should be replaced. We would definitely recommend it for families with kids.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooiste uitsig!

Ons het ons tydjie by die huis vreeslik geniet. Karin en Pierre wat ons ontvang het was baie gaaf en behulpsaam. Die ligging van die huis is uitstekend. Die huis was netjies en versorg. Ons enigste klagte is die beddens/matrasse wat nie op standaard was nie, beide kamers se beddens/matrasse was ongerieflik en moet vervang word. Ons sal die huis definitief aanbeveel vir gesinne met kinders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Genevieve L - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Genevieve L
With friends

Absolutely wonderful to stay there!

The house is perfectly located and the layout is excellent. Perfect for relaxing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut 'n genot om daar te bly.

Die huis is perfek geleë en die uitleg is uitstekend. Dis 'n perfekte ontspan-huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R2 200
per night (sleeps 6)
From R2 200
per night (sleeps 6)
From R2 200
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29 Kus Road, Gansbaai, Western Cape, 7220, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKgjPt69bhbZnjFJczuoGpiCESajWrHFGNrY1dGZ3mYCZcSZ4ne?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 200  per night (sleeps 6) 31 5 1 5 29 Kus Road Gansbaai 7220 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.5741656 19.3478288
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!