Ons Huisie
Review Summary
Corrie B - Nov 2020
Overall score
Baie lekker.
Ons Huisie's response
Dankie, Corrie. Ek dink jy vat met min woorde alles saam! Pieter
Heleen V - Sep 2020
Overall score
Heerlik, net te kort gebly.
Ons Huisie's response
Dankie, Heleen. Jammer Saterdagaand was toe nie ook beskikbaar nie. Ontvang julle graag weer!
Pieter
Ellen F - Feb 2020
Overall score
Pleasant and comfortable property but location proved too remote for us!
Ons Huisie's response
Dear Ellen,
Thank you for your kind words about Ons Huisie.
Elands Bay indeed lacks the facilities of a big town or a city - but to most quests that is the charm of the place. Like someone once answered when asked about what he had liked about Elands Bay:"Everything that is not there!"
Domenico T - Oct 2019
Overall score
'n Stukkie paradys vir die hele gesin.
Frik D - Aug 2019
Overall score
Basic use for overnight stay.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Basiese gebruik vir oornagplek.
Ons was aangenaam verras met die huisie se ligging en het die netheid, asook die vriendelikheid van Sonja, wat ons ontvang het, waardeer. Sy was ook stiptelik met ons reëling vir vertrek. Die veiligheidstralie by die agteringang was 'n raaisel. Die huisie is baie gerieflik ingerig en die twee aparte slaapvertrekke met eie badkamers was baie gerieflik vir ons en ons vriende. Die motorhuis se deur wat oopgehou moet word om in te kan ry kan problematies wees as daar nie iemand beskikbaar is om te help nie. Ons was baie tevrede met die verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ons Huisie's response
Bly julle was gelukkig! Ek dink julle het net die spesiale pen wat die motorhuis se deur moet oophou, nie raakgesien nie. Jammer!
Pieter
Johna G - Aug 2019
Overall score
Ongelooflik lekker!
Ons Huisie's response
Baie dankie Johna, dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste dit geniet het!
Groete
Pieter
Lienie H - Aug 2019
Overall score
Wonderful at the beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik by die see.
Gaan vir seker weer terug. Stil en by see. Was baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reze B - Jun 2019
Overall score
Rustig met die mooiste uitsig oor die see.
Marius C - Jun 2019
Overall score
Fantasties en gemaklik.
Ons Huisie's response
Marius,
Bly om te hoor julle het dit so geniet, veral op 'n naweek wat so spesiaal in jou en jou verloorfde se lewe was!
Pieter
Elize Z - May 2019
Overall score
It was lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik!
Ons Huisie is lieflik en volledig toegerus. Dis gesellig en het 'n prag uitsig. Ons beveel dit aan as jy van rustigheid hou. Lieflike strand en daarby troeteldier-vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
John L - Mar 2019
Overall score
Refreshing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verfrissend.
As jy wil ontspan, is dit die plek om na toe te gaan. Dis reg by die see en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ons Huisie's response
In die kol, baie dankie!
Douglas S - Feb 2019
Overall score
Great stay.
Ons Huisie's response
Glad you enjoyed it, Douglas.
Welma M - Feb 2019
Overall score
Absolutely wonderful - the peace is wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut wonderlik - rustigheid wonderlik.
Woning is baie goed geleë, skoon en baie goed toegerus. Sonja, die huishulp, was baie behulpsaam en aangenaam. Eienaars, Mr Pieter, het gereeld kontak gemaak! Enigste aanbeveling wat ek kan maak is om moontlik die twee koninggrootte-beddens se matrasse te vervang. Redelik sag en hobbelrig. Andersins uitstekende diens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ons Huisie's response
Beste Welma,
Ons is bly julle het alles geniet. Dankie vir die wenk oor die matrasse. Ek dink dit geld net die sogenaamde geel kamer. Die blou kamer se matras is slegs twee jaar oud, en word spesiaal deur die Instituut vir Blindes op Worcester vervaardig, met 'n 10 jaar waarborg. Die geel kamer se matras word baie minder gebruik, maar is inderdaad ouer. Ons sal na jou wenk omsien.
Baie dankie,
Pieter
Jaco En Maritha D - Jan 2019
Overall score
Comfortable, centrally located house with all amenities needed!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike, sentraal geleë huis met alle geriewe nodig!
Heerlike 4 dae in die pragtige ongerepte omgewing in Ons Huisie. Die huis het aan al ons verwagtinge voldoen. Sal graag terugkom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ons Huisie's response
Jaco, Jy slaan die spyker op die kop wat Elandsbaai aanbetref. Bly dit was vir julle ook so lekker.
Willemse R - Oct 2018
Overall score
Ons Huisie is a very pleasant home to relax with family or friends and is quiet and quiet. The beautiful view of the sea, would love to visit again, but next time for a little longer.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons huisie is 'n baie aangename huis om met gesin of vriende te gaan ontspan en is baie stil en rustig> Die mooi uitsig oor die see, sal graag weer gaan, maar vir seker sal ek wil bietjie langer gaan bly.
Het baie lekker ontspan en gekuier saam gesin en vriende,en saam kinders teen strand gestap een skulpies gaan optel en na die asemroowende branders te gaan staar. Ek sien verskriklik uit om weer te gaan vakansie hou op die vissersdorpie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ons Huisie's response
Dankie, Romano. Jy som die Elandsbaai-ervaring baie goed op.
Pieter
Angela T - Oct 2018
Overall score
Rustig en tevrede.
Read moreOns Huisie's response
Hello Angela.
Bly julle het die klein mooi goedjies ook raakgesien en geniet.
Pieter
Fiona S - Sep 2018
Overall score
Baie baie lekker gebly!
Ons Huisie's response
Dankie, Fiona. Ja, die vierpotiges geniet dit inderdaad altyd baie.
Hawkins D - Sep 2018
Overall score
Bliss.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Geluksalig.
Dit was vir ons die perfekte wegbreek-bestemming. Baie rustige omgewing en lekker naby alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ons Huisie's response
Dankie, Hakins. Dit is soos ons ook daaroor voel: geluksalig!
Mariaan D - Jul 2018
Overall score
Baie gerieflik, goed geleë, goed toegerust.
Ons Huisie's response
Dankie, Mariaan! Ek is bly die kinders kon hulle so geniet.
Manuela L - Jul 2018
Overall score
Heerlik en relaxing.
Ons Huisie's response
Ek is baie bly julle het dit so geniet, veral die branderplankryery en lekker kos maak. Pieter
Marnus L - May 2018
Overall score
Rustigheid vanself en baie baie netjies ingerig. Absolute juweel.
Ons Huisie's response
Beste Marnus
Ons is bly julle het dit weereens so geniet.
Candice M - May 2018
Overall score
Great spot close to beach with all the comforts of home.
Ons Huisie's response
Dear Candice,
It gives us joy when we hear people enjoyed it.
Pieter
Elize M - Apr 2018
Overall score
Dit was fantasties en so netjies, skoon, alles was perfek.
Ons Huisie's response
Elize, wat kan ek anders sê as dat ek volledig saamstem. Ek onthou hoe jy vooraf vir my laat verstaan het dat jy nogal vol nonsens is oor sindelikheid - ek is bly ons het jou nie teleurgestel nie. Pieter
Johannes D - Mar 2018
Overall score
Ongelooflik lekker gewees! Wens ons kon langer bly.
Read moreOns Huisie's response
Dankie, Johannes. Jy som dit inderdaad reg op.
Pieter
Anri B - Mar 2018
Overall score
Baie lekker, alles wat jy nodig het!
Ons Huisie's response
Ek is bly julle het dit geniet, Anri.
Diana V - Mar 2018
Overall score
Dit voel soos ñ huis van jou huis af weg!
Ons Huisie's response
Diana, ek is bly julle het alles goed gevind.
Jonash I - Feb 2018
Overall score
Had a real good time away with family. Peace and quite I really had which was awesome.
Ons Huisie's response
I am glad you enjoyed it, and could revive before tackling the hustle again. Pieter
Elize Z - Feb 2018
Overall score
Absoluut heerlik, net te kort!
Ons Huisie's response
Bly dit was vir julle lekker, Elize! Ja, ons probeer hard om ‘n hoë standaard te handhaaf. Pieter
Celeste R - Feb 2018
Overall score
Heerlike, rustige plekkie vir 'n lang wegbreek.
Read moreOns Huisie's response
Bly dit was lekker! Dit is juis die “nie veel om te doen nie” wat vir gejaagde mense die sjarme is.
Groete,
Pieter
Jan V - Dec 2017
Overall score
Rustige ontspanne vakansie.
Read moreOns Huisie's response
Beste Jan
Ons is bly julle het alles ontdek wat Ons Huisie bied en dit tot julle genot gebruik. Dit is immers hoekom dit daar is.
Kom gerus weer,
Pieter
Carina B - Dec 2017
Overall score
Lekker!
Ons Huisie's response
Beste Carina,
Ons is baie bly julle as familie met julle hondekinders het dit alles baie geniet.
Joan H - Nov 2017
Overall score
Die beste verblyf waarin ons ooit gebly het.
Ons Huisie's response
Beste Joan,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Jy sê presies dit waarna ons steeds mik - goed toegerus, skoon en netjies. En die veiligheid is gelukkig steeds 'n kenmerk van 'n klein plekkie soos Elandsbaai!
Erika B - Nov 2017
Overall score
Baie gerieflik.
Ons Huisie's response
Dankie Erika! Ek is net jammer jul kind se skoolpligte het toe gemaak dat jul verblyf kortgeknip moes word. Maar natuurlik gaan julle volgende keer sommer baie langer kom?
Anika V - Oct 2017
Overall score
Heerlike verblyf in Elandsbaai.
Ons Huisie's response
Sien julle graag weer daar! Pieter
Rika M - Sep 2017
Overall score
Heerlike verblyf en aangename eienaars, gaan die ekstra myl.
Ons Huisie's response
Dit is lekker om te hoor dat gaste dit geniet. Pieter
Christiaan J - Aug 2017
Overall score
Uitstekend!
Ons Huisie's response
Dit is vir ons lekker as ons gaste dit soos onsself geniet.
Allen G - Jul 2017
Overall score
Very comfortable, neat, well furnished and organised house with good support by the owner and cleaner.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik, netjies, goed ingerig en georganiseerde huis met goeie ondersteuning deur die eienaar en huishulp.
Die hele besprekingsproses en kontak deur eienaar tot en met okkupasie het glad verloop. Eienaar het addisionele inligting verskaf en vinnig terugvoering gegee tot navrae. Die huis self is 100% ingerig met alles wat nodig is; binnebraai, DStv, pooltafel en bordspeletjies. Dit is naby genoeg aan die see en kafee om te stap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ons Huisie's response
Hello Allen, ons is baie bly julle het dit geniet, Pieter.
Charlene D - Jun 2017
Overall score
Idyllic getaway.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Idilliese wegbreek.
Ons Huisie is 'n juweel net 'n klipgooi weg van die bekoorlikste strand. Die huis het alles wat mens nodig het (die dubbelkamers, elk met hul eie badkamer, is in teenoorgestelde hoeke van die huis, en bied dus privaatheid vir diegene wat dalk later as ander wil slaap ens.) en die ligging is veel beter as wat die foto's weergee. Die feit dat jy jou wolbabas kan saamvat sorg ook vir 'n kommervrye wegbreek. Die eienaars kommunikeer vinnig en duidelik sodat die hele huurproses glad nie frustrerend raak nie. Ek kan hierdie blyplek net met die grootste lof aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ons Huisie's response
Charlene, ons is bly dit is hoe julle gevoel het. Die kommentaar weerspieël ons eie belewenis van Elandsbaai, daarom deel ons Ons Huisie so graag. Pieter.
Jacques R - May 2017
Overall score
Restores the soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Plek om die siel te herlaai.
Ons Huisie is 'n wonderlike vakansiehuis in 'n wonderlike ligging om die batterye weer te herlaai. Die huis bied alles wat 'n mens moonlik kan benodig en die ligging is onverbeterlik reg op die strand. Wat hierdie huis regtig 'n AAA gradering werd maak is dat die honde kinners kan saam vakansie hou in 'n omgewing waaar hulle veilig en welkom is. Die strande in Elandsbaai kan nie geklop word nie en die sonsondergange is onbeskryflik. Sal vir seker teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ons Huisie's response
Dit is altyd wonderlik as ons gaste voel oor die plek soos ons self. Dankie. Pieter Fourie
Andy C - Mar 2017
Overall score
Quiet, relaxed and safe.
Ons Huisie's response
Thanks, Andy. Glad you enjoyed it the same way we normally do! Pieter
Cobus V - Feb 2017
Overall score
Peaceful, clean and very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, skoon en baie gerieflik.
Baie netjiese verblyf wat alles het wat jy benodig. Kwaliteit-beddegoed en ekstras wat nie geadverteer word nie. Sal weer my keuse wees wanneer ons Elandsbaai toe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: Boom Street, Elands Bay, 8110, Western Cape
- All ages welcome