Hartenbos Accommodation at Ons Kothuisie | TravelGround
+11

Ons Kothuisie

3 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Ons Kothuisie is in a very good location
  • 128 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Western Cape

Ons is in 'n veilige, rustige woonbuurt met mooi daluitsig geleƫ. Die Langeberg Inkopiesentrum is ongeveer 5km van Ons Kothuisie af. Die Gewilde ATKV seefront is 5km van ons af.
Die Seefront bied vele vermaak, besoek gerus die webblad.
https://hartenbos-seefront.co.za/

Mosselbaai en gewilde Mosselbaai punt is ongeveer 10km van Ons Kothuisie af.
Mosselbaai is 'n gevestigde toeriste bestemming met baie om te sien, doen en te beleef.
St Blaize Grotte, Ligtoring, Shark Laboratorium, Romanza bootreise na Robbe-eiland, Jakkalsvlei wynroete, Wildreservaat en ritte by Bottelierskop en vele meer.

Fullscreen
From R400
per night (sleeps 2)
From R400
per night (sleeps 2)
From R400
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 15:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 128 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c040093e3dc6966a2aecd8a72c2acac8c817573c6de6dee6082e7064e0041d9825700a0c3485ba572de9112fc55d523e9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R400  per night (sleeps 2) 3 5 1 5 128 Rylaan 6 Seemeeupark 6520 Western Cape 0860 022 102 15:00-22:00 10:00 -34.138973578796 22.08866360854
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com