Potchefstroom Accommodation at Ons Spens Gastehuis | TravelGround
+15

Ons Spens Gastehuis

20 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 20 reviews for Ons Spens Gastehuis
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Herrie V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herrie V
On business

Stil, aangenaam en goeie ligging.

Ek het heel lekker gebly in 'n stil omgewing.

Liesl B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl B
Individual traveler

Delicious. Service was excellent and friendly. Neat.

I will definitely use Ons Spens again if I ever need to sleep in Potchefstroom. Friendly and hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik. Diens was voortreflik en vriendelik. Netjies.

Ek sal definitief weer gebruik maak van Ons Spens as ek ooit nodig het om in Potchefstroom oor te slaap. Vriendelik en gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ons Spens Gastehuis's response

Baie dankie Liesl. Ek sien uit om jou vorentoe weer te ontvang.
Groete
Wanda

Ons Spens Gastehuis
Gizelle K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gizelle K
Individual traveler

Had an enjoyable stay.

Had a nice stay at Ons Spens. Thanks to Wanda for being able to check-in earlier on Friday due to meetings all afternoon until late at night. I will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly.

Ek het baie lekker gebly by Ons Spens. Dankie aan Wanda dat ek vroeër kon in-check die Vrydag a.g.v vergaderings die hele middag tot laat die aand. Ek sal definitief weer hier oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bianca S - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca S
Individual traveler

It was in a quiet environment, safe and very homey, it didn't even feel like I was sleeping in a different place from my own home.

I would recommend it to any person staying overnight in Potchefstroom. It's affordable, convenient and you get value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was in 'n rustige omgewing, veilig en baie huislik, dit het nie eens gevoel of ek in 'n ander plek as my eie huis slaap nie.

Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel wat vir 'n korte duur in Potchefstroom oornag. Dis bekostigbaar, gerieflik en mens kry waarde vir jou geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ons Spens Gastehuis's response

Baie dankie, Bianca. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Groete,
Wanda

Ons Spens Gastehuis
Janine W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine W
Individual traveler

Neat, clean and peaceful.

Neat and clean rooms. Good hospitality and service. I will always stay at Ons Spens when I have to stay in Potchefstroom.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon en rustig.

Netjiese en skoon kamers. Gasvryheid en goeie diens. Ek sal altyd by Ons Spens oornag, wanneer ek in Potchefstroom moet oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nadia B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nadia B

Baie lekker!

Pragtige huis en tuin in baie mooi omgewing. Baie lekker geslaap!

Gizelle K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gizelle K
Individual traveler

Excellent accommodation.

Very friendly reception. Room was spacious and clean. Will stay here again when I am in Potch. Thank you very much tannie Wanda.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf.

Baie vriendelik ontvang. Kamer was ruim en skoon. Sal weer hier oornag as ek in Potch is. Baie dankie tannie Wanda.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lucinda C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucinda C
With spouse/partner

Pragtige plekkie, rustige area.

Wonderlike gasvrou. Als was netjies en op sy plek.

Dina C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Dina C
On business

Goeie waarde vir geld, vriendelike personeel en gastehuis is skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld, vriendelike personeel en gastehuis is skoon en netjies. Gastehuis is naby aan die universiteit geleë. Al wat ongeriefliek was, was dat al het jy jou eie badkamers, is dit nie en suite nie.

Ons Spens Gastehuis's response

Beste Dina,

Dankie vir jou vriendelike terugvoer.

Ek is jammer dat die badkamer vir jou 'n probleem was. Volgens die besprekingsnavrae wat ek van jou ontvang het het jy daardie spesifieke kamer aangevra. Daar was ander kamers beskikbaar met en-suite badkamers.

Groete,
Wanda

Ons Spens Gastehuis
Annelise B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annelise B
With spouse/partner

Enjoyed a lot.

Hospitable, beautiful garden, worth the effort.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie geniet.

Gasvry, pragtige tuin, moeite werd om te probeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joan N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joan N
With spouse/partner

Baie gemaklik, niks nonsens.

Alles was netjies en op sy plek. Baie gemaklik om te gebruik.

Ons Spens Gastehuis's response

Baie dankie Joan. Hoop om julle weer te ontvang.
Groete,
Wanda.

Ons Spens Gastehuis
Llewellyn V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Llewellyn V
Individual traveler

Gerieflik.

Gerieflik.

Liana V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liana V
With spouse/partner

Die slaaptyd sjerrie was heerlik.

Dankie ons het lekker gebly. Skoon en netjies en die fyner detail soos die sjokelade en sjerrie was spesiaal, die tuin is 'n lushof en ons kon mooi foto's neem.

Ons Spens Gastehuis's response

Baie dankie Liana.

Altyd lekker vir ons om gaste te ontavng.

Groete,
Wanda

Ons Spens Gastehuis
Carina L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carina L
Individual traveler

Uitstekende waarde vir geld.

Baie goeie, vriendelike diens. 'n Tuiste weg van die huis.

Maxie B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maxie B
Individual traveler

Baie gerieflik, mooi, netjies en skoon.

Heerlike rustige verblyf baie naby die Universiteit en Potch Gimnasium.

Christo V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo V
With spouse/partner

Good

Value for money. Very friendly service, they put a lot of effort into it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed

Waarde vir geld. Baie vriendelike diens en baie moeite gedoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carina L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina L
Individual traveler

Alles wat mens verwag.

Ek het my tuiste in Potch gevind - waarde vir geld, goeie diens, lekker slaap!

Ons Spens Gastehuis's response

Baie dankie Carina. Lekker om te hoor as gaste tevrede is met ons diens. Sien jou graag weer.

Groete,
Wanda

Ons Spens Gastehuis
Villeen S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Villeen S
With spouse/partner

Lekker gebly, rustige en veilige omgewing.

Sien sterre.

Carina L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina L
Individual traveler

Vriendelik, akkommoderend, alles wat mens nodig het.

Sal definitief weer hierdie gastehuis gebruik.

Ons Spens Gastehuis's response

Baie dankie Carina. Waardeer goeie terugvoer en help graag weer .

Groete
Wanda.

Ons Spens Gastehuis
Emile C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Emile C
Individual traveler

Convenient close to Potch campus and NWU.

Nice accommodation. Better WiFi needed in the cottage outside. If they can sort that out Ons Spens would be ideal for delegates and Aardklop fans.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gemaklik naby die Potch kampus van die NWU.

Lekker tuisgegaan. Al wat kort is 'n sterk WiFi-sein in die buite-kothuis. Met dit uitgesorteer sal enige konferensieganger of Aardklop besoeker lekker kan bly by Ons Spens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Makou Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1YjNmOTQ2LTFmNTAtNDVmZi1iMzgzLTg4ZjQ1Y2Y1YmQxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 20 5 1 5 2 Makou Street Mooivallei Park 2531 North West 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -26.680909305106 27.10453978836
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com