The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ons Stee | TravelGround
+28

Ons Stee

Review Summary

4.5 out of 5from 7 reviews for Ons Stee
Cleanliness
4.7/5
Service
4.9/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.1/5
Gloudina B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gloudina B
With spouse/partner

Rustig en kalm.

Was so lekker rustig en kalm kuiertjie met kamer wat oor swembad kyk en berge en groen wingerde aan die agterkant. Baie vriendelik en gasvry ontvang met die vriendelikste, goed opgevoede 3 border kollies en die mooiste bont katjie wat super liefdevol is. Baie lekker ontbyt langs swembad. Sal definitief weer gaan kuier!

Ons Stee's response

Hi Gloudina,

Dit was nice om julle hier te ontmoet. Julle is pragtige mense

Groete
Anja en Pieter, Bono,Ita, Brownie and Lucky

Ons Stee
Albert L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Albert L
With spouse/partner

Lugreëling en ontbyt was perfek.

Lugreëling en ontbyt was perfek. Veilige onderdak parkering met elektroniese hek was goed. Die plek is splinternuut met alle toebehore van hoë gehalte. Die swembad was skoon en verfrissend. Ons sou net stewiger kopkussings wou gehad het. Vriendelike eienaars en glad nie lastig nie.

Ons Stee's response

Hi Albert, baie dankie vir die resensie.
Dit was lekker om julle te ontmoet in die gastehuis, julle was meer as welkom om ander kussings te vra

Vriendelike groete
Anja

Ons Stee
Nelmarie H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nelmarie H
With friends

Lieflike geriewe.

Baie gasvry.

Hermias V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hermias V
With spouse/partner

Gerieflik, veilig, vriendelik en aangenaam.

Met ons aankoms is ons vriendelik en joviaal ontvang deur Pieter en Anja Daelman, die eienaars, en ons het dadelik tuis gevoel. Die kamer is baie netjies met alle nodige geriewe. Ek moet melding maak van die lekker stort ! Die ontbyte was heerlik met groot verskeidenheid. Ons was daar vir 'n skoolreünie en kon dus nie al die fasiliteite benut nie, maar die swembad is pragtig. Daar is 'n buitestort en 'n verskeidenheid braaigeriewe: ingeboude braai, gasbraaier en selfs 'n vloervuurherd. Beslis aan te bevele.

Ons Stee's response

Baie dankie Hermias.
Dit was te heerlik om julle te ontmoet
Groete, Anja en Pieter

Ons Stee
Donald G - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Donald G
Individual traveler

Goeie ligging mooi tuin lekker om daar te slaap.

Met die intrap was die gasheer baie professioneel die ontvangs het soos 'n gastehuis s'n gelyk . Die kamer was op standaard met alles en nog wat. Die tuin was mooi versorg en ek het die rustigheid van die platteland geniet. Laastens was die ontbyt uit die boeke.

Altus V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Altus V
With friends

Awesome!

Anja en haar man laat jou voel of jy by vriende aan huis is nie 'n gastehuis nie. Hulle is gemaklik en baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik en daar was baie om van te kies. Die kamers is baie netjies en skoon en alles is baie mooi verduidelik. Ons Stee sal my definitief weer sien!

Ons Stee's response

Hi Altus,
Baie dankie, ons het ook baie geniet van julle kuier in Ons Stee.
Ons kyk uit na jou weerkeer
Anja en PIeter

Ons Stee
Dewan K - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Dewan K
With friends

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

From
R1 200
per night (sleeps 2)
From
From R1 200
per night (sleeps 2)
From
R1 200
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Berg en Dalstreet, 11, Wellington, 7655, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNmI5ZDdlLTNkYzktNDExYS1hZmQzLWI1ZTIzYjc5YWE2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night(sleeps 2) 7 5 1 5 Berg en Dalstreet 11 7655 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -33.636649594537 19.016304016113
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!