Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
+40

Ons Werf Self-Catering Accommodation

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 13 reviews for Ons Werf Self-Catering Accommodation
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.2/5
Andre D - Mar 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
Individual traveler

Piekfyn, netjies, skoon en 100% aan te beveel.

Heerlik gebly by Ons Werf. Alles was silwerskoon en baie netjies. Woonstel was volledig toegerus met alles wat 'n mens nodig gehad het. Die stoepie met die ingeboude braai was lieflik.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very fine, neat, clean and 100% recommended.

Had a wonderful stay at Ons Werf. Everything was spotless and very tidy. Apartment was fully equipped with everything one could need. The stoepie with the built-in braai was lovely.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful

Ons Werf Self-Catering Accommodation 's response

Baie dankie Andre, was aangenaam om jou te ontmoet en te huisves.

Ons Werf Self-Catering Accommodation
Chane P - Dec 2023
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chane P
Large group

Familie groep met twee woefies wat kom rus in Groot-Brak.

Ons groep van 8 het ons verblyf geniet. Die eienaar was baie behulpsaam en het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het. Hy het ekstra moeite gedoen om seker te maak ons woefies kon veilig bly op die perseel (stoep) as hulle nie kon saam nie. Die erf is nie regtig geskik vir troeteldiere nie, aangesien daar nie gras of 'n heining is nie. Ek sal dit volgende keer heroorweeg om hulle saam te vat op vakansie indien die perseel nie goed geskik is vir hulle nie. Die WiFi kon beslis beter wees en het slegs op 'n paar plekke in die huis opvangs gehad.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Family group with two wofies who come to rest in Groot-Brak.

Our group of 8 enjoyed our stay. The owner was very helpful and made sure we had everything we needed. He made an extra effort to make sure our woofies could stay safely on the premises (porch) if they couldn't go together. The yard is not really suitable for pets as there is no grass or a fence. Next time I will reconsider taking them on holiday if the premises are not well suited for them. The WiFi could definitely be better and only had reception in a few places in the house.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful

Ons Werf Self-Catering Accommodation 's response

Hallo Chane, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is besig om 'n WiFi 'mesh' netwerk te installeer wat die probleem van 'dooie kolle' sal oplos. Ons adverteer nie dat ons dierevriendelik is nie, presies oor die redes wat jy noem. Ons het slegs tot jou een hondjie toegestem om jou te help, en het toe ook dié punte aan jou uitgewys. Dit was lekker om julle te ontmoet. Vriendelike Groete, Dries.

Ons Werf Self-Catering Accommodation
Carel V - Jan 2023
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel V
With spouse/partner

Oom Dries en Tannie Elaine is regtig hartsmense hulle laat mens welkom voel en dit voel soos jou eie tuiste.

Ons was baie vriendelik ontvang deur oom Dries en tannie Elaine. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal met 'n geruste hart weer daar gaan bly.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Uncle Dries and Aunt Elaine are really warm people, they make you feel welcome and it feels like your own home.

We were very kindly received by uncle Dries and aunt Elaine. They were very friendly and helpful. I will stay there again with a clear heart.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful

Ons Werf Self-Catering Accommodation 's response

Baie dankie vir jou gradering en opmerkings Carel!
Was baie lekker om julle te ontvang, en hoop ons sien gou weer. Julle was ook 5 ster gaste!
Groete en alles van die beste toegewens.
Dries en Elaine vd Walt.

Ons Werf Self-Catering Accommodation
Anonymous Guest - Jan 2023
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Anonymous Guest
With spouse/partner

Very neat facilities. Very friendly host and hostess.

Accommodation was neat and owners are like old friends. 3rd time my family stay there.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful
Nadine A - Sep 2020
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine A
With spouse/partner

Beautifully decorated apartment with amazing views.

We loved our stay at Ons Werf, the apartment is beautiful and has everything you need for a relaxed self-catering stay with extra little touches like fruit and chocolates to make you feel special. The hosts Dries and Elaine are wonderful people who go out of their way to make a person feel at home. I can highly recommend this accommodation to anyone.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful

Ons Werf Self-Catering Accommodation 's response

Thank you for your stay Nadine, it was wonderful to meet you. We hope to see you soon again, you are 5-star guests.

Ons Werf Self-Catering Accommodation
Cindy V - Jan 2020
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Cindy V
Family with young children

Die plek is skoon en netjies, maar die stoele is baie ongemaklik, en die eienaar se familieportrette hang die een hele kamer vol. My kinders wou nie daar slaap nie.

Daar word geadverteer dat daar 'n tuimeldroër is, maar met aankoms het die eienaar ons ingelig dat ons dit nie mag gebruik nie en indien ons dit gebruik daar ekstra kostes is. Ek meen haal dit dan uit as dit nie gebruik mag word nie. Die waskamer is sy garage waarin sy voertuig staan en al die goed wat hy stoor. Jy moet tussen sy sleepwa en sy bokse indruk om op 'n klein wasgoedlyntjie jou goed op te hang. Die hele eenheid is ook volgeplak met briefies om jou in te lig dat jy op krag en water moet spaar. Die gratis WiFi is ook prepaid. Ek gee glad nie om om water en krag te bespaar nie, maar regtig? Een briefie sou voldoende wees. Dan die parkering: klein parkering voor die garage, maar daar moet die huis en die woonstel se voertuie indruk en dis die grootte van 'n enkelparkering.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

The place is clean and tidy, but the chairs are very uncomfortable, and the owner's family portraits fill the entire room. My children did not want to sleep there.

It is advertised that there is a tumble dryer, but on arrival the owner informed us that we are not allowed to use it and if we do use it there are extra charges. I mean take it out if it is not to be used. The laundry room is his garage in which his vehicle is parked and all the things he stores. You have to squeeze between his trailer and his boxes to hang your things on a small clothesline. The entire unit is also plastered with notes to inform you that you should save on power and water. The free WiFi is also prepaid. I don't mind saving water and power at all, but really? One note would suffice. Then the parking: small parking in front of the garage, but the house and the apartment's vehicles have to squeeze in there and it's the size of a single parking lot.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful

Ons Werf Self-Catering Accommodation 's response

Beste Cindy en Deon van der Merwe
Dit was lekker om julle te ontmoet, en dankie vir julle opmerkings, meestal hoogs aanvegbaar na my mening. Ek wou eintlik glad nie kommentaar lewer op jou menings nie, maar dan sal 'n volgende leser dalk die valse indruk kry dat wat jy sê die waarheid is. Ons meubels is heeltemal gemaklik vir mense met 'n gemiddelde liggaamsbou, en ons dekor keuses is ons prerogatief.
Julle het opgedaag met meer persone as waarvoor julle bespreek en betaal het en toe geweier om vir die ekstra persoon te betaal soos wat ons, en die meeste ander plekke, se voorwaardes is. Die huis kan ook nie soveel persone huisves nie en ons wil nie mense op matrasse op die vloer hê nie. Julle kom hier aan met 10 dae se opgehoopte vuil wasgoed wat jy op ons koste wil was en vinnig droogmaak, dit terwyl ons baie streng water beperkings gehad het, om nie eers van elektrisiteit te praat nie. Ek dink dis onbillik om dit te verwag, jy moes dit by jou vorige blyplek gewas het, of by 'n wassery, soos wat ek voorgestel het. Die WiFi is glad nie "Pre-Paid" nie, dit is gratis en "Uncapped". Die Dstv is ook gratis, en "Multichoice" se premium produk, nie so algemeen by vakansie verhurings nie. Die parkering is heeltemal groot genoeg vir beide woonplekke, maar raak klein as jy met n groot vito bus aankom, en dan nog boonop met 'n yslike bos karavaan. Elke persoon is geregtig op sy eie taksering en toewysing van sterre aan 'n blyplek, joune is egter twyfelagtig en debatteerbaar, waarop ek nie sal ingaan. Net so is 'n verhuurder ook geregtig op sy opinie van 'n gas.
Vriendelike Groete,
Dries van der Walt

Ons Werf Self-Catering Accommodation
Anja B - Dec 2019
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Anja B
Family with teenagers

Het beter verwag volgens wat ek betaal het.

Ons het meer verwag. Ons het R1800 'n aand betaal maar motor moes buite gebly het (maar besittings moes ons uithaal, dit maak mens al skrikkerig) die plek self is baie luuks (te luuks), maar was baie netjies en baie vriendelik. Nie baie privaat nie. Vir die tipe prys kan jy iets op strand kry.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Expected better from what I paid.

We expected more. We paid R1800 a night but the car should have stayed outside (but we had to take out belongings, it's scary) the place itself is very luxurious (too luxurious), but was very neat and very friendly. Not very private. For the type of price you can get something on the beach.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful
Carien F - Dec 2019
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien F
Family with teenagers

Heerlike vakansie-bestemming.

Ons het baie lekker gekuier. Dries is baie gasvry en vriendelik. Ons het dit baie geniet, huis is baie netjies en ingerig met alles wat jy benodig.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Great holiday destination.

We had a great time. Dries is very hospitable and friendly. We really enjoyed it, house is very neat and furnished with everything you need.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful

Ons Werf Self-Catering Accommodation 's response

Baie dankie vir julle kuier Carien, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Dankie vir die skoon huis agter gelaat.
Wens julle 'n mooi 2020 toe.
Dries en Elaine.

Ons Werf Self-Catering Accommodation
Ben V - Mar 2019
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben V
With spouse/partner

Aangenaam.

Baie vriendelik en behulpsaam. Netjies, skoon en voel baie welkom.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Nice.

Very friendly and helpful. Neat, clean and felt very welcome.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful

Ons Werf Self-Catering Accommodation 's response

Hallo Ben en Surika,

Was lekker om julle te ontmoet! Hoop ons sien gou weer.

Groete vir Benji,
Dries en Elaine van der Walt

Ons Werf Self-Catering Accommodation
Elizabeth D - Jan 2019
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elizabeth D

Ruim, goed toegeruste, gerieflike vakansieverblyf wat alles bied wat nodig is vir `n heerlike ontspanne vakansie. Ons het dit vreeslik geniet om saans aan die slaap gesus te word met die see in jou ore.

Ons was 4 volwassenes en 2 klein kinders wat vir 3 nagte baie lekker in die gerieflike, netjiese, oopplan, ruim, selfsorghuis gebly het. Die huis bied alles wat mens nodig het en die goed toegeruste ruim waskamer, waar die kinders ook op `n reëndag kon speel, was 'n bonus. Ons kan hierdie verblyf beslis aanbeveel.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Spacious, well-equipped, comfortable holiday accommodation that offers everything you need for a wonderfully relaxing holiday. We really enjoyed being lulled to sleep at night with the sea in your ears.

We were 4 adults and 2 small children who stayed very nicely for 3 nights in the comfortable, neat, open-plan, spacious, self-catering house. The house offers everything one needs and the well-equipped, spacious laundry room, where the children could also play on a rainy day, was a bonus. We can definitely recommend this accommodation.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful

Ons Werf Self-Catering Accommodation 's response

Hallo Liz,
Was baie lekker om julle hier te hê, vertrou die res van julle vakansie was ook baie lekker. Hoop ons sien gou weer.
Dries en Elaine van der Walt

Ons Werf Self-Catering Accommodation
Elrico V - Jan 2017
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elrico V
Family with teenagers

Dit was onbeskryflik lekker, sal enige tyd weer daar vakansie hou.

Ek sal dit enige tyd vir my vriende aanbeveel. Regtig waarde vir jou geld.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It was amazing, would go again anytime.

I'd recommend it to anybody. Really good value for your money.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful

Ons Werf Self-Catering Accommodation 's response

Baie dankie Elrico,julle was ook model gaste!!

Mooi Bly en Groete,
Dries en Elaine.

Ons Werf Self-Catering Accommodation
Eunice M - Mar 2016
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eunice M
With friends

Baie lekker.

Die Werf het alles gehad wat ons benodig het. Ons het baie lekker gebly.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very nice.

The Yard had everything we needed. We had a very nice stay.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful
Joanne S - Jan 2016
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joanne S
Family with young children

Spacious luxury living.

The beds and facilites were very comfortable, but we would just have preferred a more comfortable lounge suite.

  Helpful      
Due to being a LekkeSlaap host, you're unable to mark this review as helpful

Ons Werf Self-Catering Accommodation 's response

Hi Joanne ,
Thanks for your positive criticism. Have a great 2016 and hope to see you soon!
Regards
Dries & Elaine vd Walt

Ons Werf Self-Catering Accommodation
From
R1 000
per night (sleeps 2)
From
From R1 000
per night (sleeps 2)
From
R1 000
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 Kaaimans Way, Groot Brakrivier, Mossel Bay, 6525, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ODhhNjQwLWEwNDgtNDJkZC1iZWZhLTUxYmJjMjhjZGZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000 per night (sleeps 2) 13 5 1 5 11 Kaaimans Way Groot Brakrivier 6525 Western Cape 021 201 8900 14:00-19:00 10:00 -34.055293472241 22.214624703013
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!