Onstukihemel
Review Summary
Japie O - Jan 2021
Overall score
Puik. Jammer swembad en WiFi buitewerking, veral nou dat strande toe is.
Sonja V - Jan 2021
Overall score
Dit is die pragtigste woonstel en die mooiste uitsig oor die see en van die sterrehemel.
Read moreSusan R - Dec 2020
Overall score
Voorwaar 'n stukihemel.
Ninette H - Dec 2020
Overall score
Die huis se naam sê dit als!
Elzanne S - Sep 2020
Overall score
Uit die boonste rakke!
Mariette D - Aug 2020
Overall score
Werklik 'n stukkie hemel.
Onstukihemel's response
Dankie Mariette, dis altyd lekker om te weet gaste is tevrede. Kom kuier gou weer.
Sonia
Mariette D - Mar 2020
Overall score
Herlaai en uitgerus binne 'n naweek.
Bill M - Mar 2020
Overall score
Perfect quiet place to relax and unwind.
Este D - Feb 2020
Overall score
A "stukihemel" for all of us.
This review has been translated,click hereto view the original version.
‘n Stukihemel hemel vir elkeen van ons!
Onstukihemel is voorwaar die perfekte naam! Alles was uit die boonste rakke! Versot op die plekkie, ligging ens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Onstukihemel's response
Dankie Este, ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Sonia
Nucille P - Jan 2020
Overall score
Ons het 'n wonderlike tyd gehad en sal definitief weer gaan.
Onstukihemel's response
Dankie vir jou mooi terugvoer Nucille, dit was net 'n plesier om julle te huisves.
Groete
Sonia
Jennie T - Jan 2020
Overall score
Stukkie hemel op aarde.
Onstukihemel's response
Hi Jenny,
Ons is so bly julle het dit geniet. Dankie vir die mooi terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sonia
Louise R - Jan 2020
Overall score
Pragtige netjiese skoon woonstel met 'n fantastiese uitsig oor die see.
Onstukihemel's response
Hi Louise,
Dankie vir die lekker kuier by ons. Was net ń plesier om julle daar te hê.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Sonia
Noelle S - Oct 2019
Overall score
Very cute beach house!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulike see-huisie!
Die verblyf was fantasties en ons sal graag weer daar bly, heerlike braaiplek wat ons ongelukkig nie kon benut nie, maar graag sou wou! Enigste vreemde ding is dat daar nie 'n deur op die tweede kamer se badkamer is nie, wat dit effens ongemaklik maak in 'n kamer met twee enkelbeddens, maar mens kan gelukkig daar om kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Onstukihemel's response
Dankie vir jou terugvoer Noelle, ons sal beslis aandag gee aan jou versoek.
Groete
Onstukihemel
Theo En Annelie K - Sep 2019
Overall score
Very beautiful apartment on the beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi woonstel op die strand.
Baie mooi en skoon eenheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacques M - Aug 2019
Overall score
Uitstekend en fantasties.
Venetia S - Aug 2019
Overall score
Beautifully decorated with fantastic view
Read moreOnstukihemel's response
Dear Venetia,
Thank you for your review. I can assure you that we will pay attention to your suggestions. This time of the year the wind is always bad the times you catch it like that. Exclusively in the winter. It was a pleasure to have you at our home.
Regards,
Onstukihemel
Anel B - Jun 2019
Overall score
Ongelooflik lekker.
Hermine L - Apr 2019
Overall score
Regtig 'n stukkie hemel ervaar!
Onstukihemel's response
Beste Hermine,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het dit geniet by ons huis.
Groete
Gerhard B - Mar 2019
Overall score
Ons verwagtinge is oortref!
Read moreOnstukihemel's response
Wonderlik. Dankie Gerhard, ons is baie bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.
Baie groete
Sonia
Megan M - Mar 2019
Overall score
We had a very pleasant stay at Onstukihemel.
Onstukihemel's response
Thank you Megan, I appreciate it.
Tiaan K - Mar 2019
Overall score
Very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies.
Die woonstel is baie netjies en naby aan die see met 'n pragtige uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Onstukihemel's response
Baie dankie Tiaan, ons waardeer dit.
Groete,
Onstukihemel
Debbie S - Jan 2019
Overall score
Beslis 'n stukkie hemel.
Onstukihemel's response
Baie dankie vir jou mooi resensie Debbie. Waardeer dit baie.
Groete
Sonia
Onstukihemel
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Orgidee Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Western Cape
- All ages welcome