Gordon's Bay Accommodation at Ooskus Self Catering Holiday Home | TravelGround
+18
+18

Ooskus Self Catering Holiday Home

24 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 24 reviews for Ooskus Self Catering Holiday Home
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Carmen H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carmen H
Family with young children

It felt like home away from home.

We were close to all amenities and a stone's throw away from the beach. Our family was really comfortable. The outside could have been tidied a bit more but it was windy and we didn't spend much time outside.

Louise V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Louise V
Family with young children

We enjoyed the weekend.

House was perfect for what we were looking for.

Rosilda C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosilda C
With friends

Lovely.

We really enjoyed Ooskus Holiday Home. The house has all our requirements and we will definitely stay there again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Heerlik.

Ons het Ooskus Holiday Home vreeslik geniet. Die huis het aan al ons vereistes voldoen en ons sal beslis weer daar tuisgaan.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Keachell W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Keachell W
With friends

Amazing.

Would go back anytime!

Dillon W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dillon W
With friends

Loved it!

Had a lovely stay at Ooskus Self catering. Thank you for letting us check out later, really had an amazing time. Thank you Shaun and the staff next door.

Brenda S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda S
With friends

Fantasties.

Ooskus Self Catering Holiday Home is die beste, ek sal nie om gee om weer soontoe te gaan nie. Vriendelike personeel by die vissery sowel as die bestuurder wat aan diens was, ons het 'n klein probleempie gehad met die fridges, maar dit was in enkele minute uitgesorteer, ons wou glad nie eens huis toe kom nie. Ek sal definitief weer soontoe gaan. My vriende was in die wolke met die plek en sal ook weer soontoe gaan. Baie dankie aan almal.

Francois K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois K
With spouse/partner

Rest for my tired soul.

Excellent value for money. Very neat. It was one of the most pleasant weekends in a long time.

This review has been translated, click here to view the original version.

Rus vir my moeë siel.

Uitstekende waarde vir geld. Pynlik netjies. Dit was een van die aangenaamste naweke in 'n lang tyd.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Isabel J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Isabel J
With friends

Peaceful by the sea.

I'd definitely recommend this to anyone. We felt safe and all the facilities were provided. Great accommodation.

This review has been translated, click here to view the original version.

Rustig en naby see.

Ek sal definitief enige een aanbeveel om Ooskus Self Catering te gebruik. Ons het veilig gevoel en daar was alle geriewe. Baie lekker verblyf.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Quinten S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quinten S
Family with young children

Baie goeie waarde vir geld.

Ons was heel verras oor hoe goed die huis ingerig was. Die eienaars is baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om seker te maak dat ons verblyf van die hoogste gehalte was. Alles wat ons kon aan dink was geredelik beskikbaar in die huis tot en met 'n kersboom. Ons wil net baie dankie sê aan Raymond vir ons fantastiese vakansie.

Douw V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Douw V

Waarde vir geld.

Skoon, gerieflik en naby als.

Donwin B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donwin B
With friends

Absolutely fantastic house with lots of entertainment.

A warm house with lots of space. Definitely for people who only want to indulge in braai and chats.

This review has been translated, click here to view the original version.

Absoluut fantastiese huis met baie vermaak.

'n Warme huis met baie ruimte. Beslis vir mense wat net die braai en geselskap wil geniet.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Felecia L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Felecia L
With friends

Fantastic.

We had a wonderful time in this beautiful cottage. Will recommend it anytime. Friendly and helpful service at all times.

Candice S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Candice S

Perfekte plek. Baie goed ingerig.

Met ontvangs van sleutel was die dame nie baie behulpsaam nie. En versoek toe 'n R500-deposito wat nie vooraf bespreek was nie. Ons het nie geld gehad nie.

Ranver T - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ranver T

Lekker. Waarde vir jou geld. Dankie.

Die verblyf is baie mooi en toegerus met als wat jy aan kan dink. Baie tevrede.

Piet P - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet P
With friends

So heerlik ontspannend, baie gerieflik.

Dankie vir 'n wonderlike verblyf by Ooskus Self Catering Holiday Home. Soveel gerief, na aan die see en vriendelike diens. Pragtige huis met 'n puik see atmosfeer, pragtige plek. Dankie julle ons het heerlik gebly. Sal definitief aanbeveel.

Rina K - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina K

Wonderlik!

Ooskus is werklik een van die top-gastehuise waarin ons nog ooit gebly het. Dis mooi, netjies en waarde vir geld. Ek beveel dit aan vir enige iemand.

Marie V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie V

Wonderlik, skoon , rustig baie oulike wegbreekplekkie.

Baie dankie LekkeSlaap vir julle bedagsaamheid en vriendelike diens. Ons sal verseker weer van julle dienste gebruik maak. Sal julle aanbeveel met trots en jul naam hoog hou. Het die verblyf geniet, asemrowende, skoon plekkie vir 'n wonderlike blaaskans.

Riëth S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riëth S
With friends

Gerieflik en aangename verblyf.

Ooskus Self Catering Holiday Home is 'n uiters gerieflike en aangename blyplek. Alles is keurig ingerig in huislike styl met aandag aan baie detail, alles wat mens kan nodig kry is daar. Ons het veilig gevoel en heerlik gebly.

Lorraine K - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine K
Family with teenagers

'n Oulike huisie by die see!

Ongelooflike blyplek met alles tot jou beskikking. Sal graag in die toekoms weer van die oulike plekkie wil gebruik maak.

Michelle V - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michelle V
With friends

Die huis is gesellig, netjies en bied uitstekende geriewe!

Ons was aangenaam verras met die netjiese en gefieflike huis, kan dit vir enige iemand aanbeveel. Baie goeie diens van Raymond en Shaun. Sal definitief weer van hul verblyf gebruik maak. Baie dankie, ons het dit almal baie geniet.

Helen L - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helen L

The pool table had magnetic attraction, as did the indoor braai. Great place!

This is a great weekend place for a large family or group. Even though it rained all weekend, the house has a good entertainment area (with pool table, "foosball", bar and DStv. The indoor braai was very useful. All bedrooms were nicely kitted out. The kitchen had everything you could want - even a dishwasher, and the coffee was appreciated. We are planning to go back in summer and open the folding doors to shaded outdoor seating area, and just relax! Close enough to walk to the beach too ... very nice!

Roxanne W - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Roxanne W

Ons het baie lekker vakansie gehou, Ooskus word hoogs aanbeveel

Ooskus word hoogs aanbeveel!

Divien R - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Divien R
Family with young children

Ons het n wonderlike tyd gehad, vandat ons daar gekom het tot ons huis toe gegaan het.

Die persoon wat die sleutel aan ons gegee het met die aankoms, het ons dadelik tuis laat voel. Hulle het ons verseker dat hulle net daar is as ons enige iets nodig het. Dit is regtig 'n huis weg die huis af, die stappie van die strand af is ongelooflik, en om as 'n hele familie daar te kon wees ... Die kinders het dit regtig baie geniet! As jy 'n plekkie soek om net te gaan rus en lekker ontspan, is dit net die plek om by te wees. Nogmaals dankie, ons sal definitief die huis aanbeveel!

Enzo B - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Enzo B
With friends

Julle sien ons definitief weer.

Ek praat vir die hele groep as ek sê dat ons voorwaar 'n wonderlike tydjie gehad het. Die huis is skoon en netjies én verskriklik mooi op die oog. Dis geleë binne loopafstand van alles wat mens sou benodig. Ons het definitief 'n 5-ster ervaring gehad. Niemand wou huiswaarts keer nie!

From R1 950
per night (sleeps 8)
From R1 950
per night (sleeps 8)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R1 950
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 12 Sir Lowry Road, Gordon's Bay, Cape Town, 7150, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyZWMxZTdhLTE0MjMtNDFmYi05MmFiLThhOGUxYTdjN2ZlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 950  per night (sleeps 8) 24 5 1 4.8 12 Sir Lowry Road Gordon's Bay 7150 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -34.1567578 18.8700865
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com