Vrede Accommodation at Oostewind Guest House | TravelGround
+8

Oostewind Guest House

16 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 16 reviews for Oostewind Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.6/5
Koen M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koen M
With spouse/partner

A lovely house with beautiful surroundings.

We had a short, but lovely stay at this beautiful house. We received a very warm welcome upon arrival and our 2 hosts couldn't have been more kind helping us to plan our day. Would highly recommend!

Erina B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Erina B
With spouse/partner

Calmness.

A lovely, peaceful haven to relax and enjoy bird life by the water. Friendly and helpful host and wife and a well-equipped apartment. We have enjoyed our stay, thank you Koos and Gerna!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid.

'n Lieflike, rustige hawe om in te ontspan en voëllewe te geniet by die water. Vriendelike en hulpvaardige gasheer en -vrou in 'n goed toegeruste woonstel. Ons het alte heerlik gebly, baie dankie Koos en Gerna!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Doug D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doug D
With spouse/partner

Fantastic.

Very special, especially the stone buildings and the view of the dam.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie spesiaal, veral die klipgeboue en uitsig oor die dam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erna R - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna R
With spouse/partner

Ons kon totaal afskakel en herlaai met die stilte en skoonheid reg om ons.

Ons het verblyf nodig gehad vir 'n troue en Oostewind was toe reg langs die trouvenue - nader as wat ons gedink het. Ons verblyf daar was egter veel meer as net oornag. Ons is met warmte en hartlikheid ontvang - selfs ure voor die verwagte inkloktyd. Die ruimte en netheid, maar veral die water-uitsig was 'n verrassing. Ons was dankbaar daar was geen TV nie. Dit was lekker om te kon stap en rus. Dankie.

Dave S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dave S
With spouse/partner

Oostewind was a very pleasant and peaceful place for a stopover.

Oostewind was well-equipped, with comfortable beds and hot water. The staff were very helpful in making sure we were warm enough. The only downside for us, was a dog which barked intermittently while we were trying to have a rest.

Oostewind Guest House's response

Sorry about the dog. It was given away since because of the barking.

Oostewind Guest House
Zelna S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelna S
With spouse/partner

Ons het verskriklik lekker gebly.

Die omgewing is pragtig. Die mense vriendelik en laat mens sommer dadelik tuis voel. Ons het so lekker gebly. Die plekkie was netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer daar wil bly.

Nika P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nika P

WOW, kon nie vir 'n beter ligging vra nie!

Nie net is dit sprokiemooi nie maar Koos en Gerna is besonderse gashere en doen ver meer as wat verwag word. Dit voel omtrent of jy by die huis gekom het wanneer jy daar stop! Definitief die moeite werd sal weer gaan inloer! Vrede is dalk klein maar hierdie plek het 'n groot hart met werklike vrede wat oorspoel op mens.

Kerstin M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kerstin M
With spouse/partner

Schöner Ort zur Entspannung.

Sehr schöne Wohnung mit Garten. Sehr ruhiger Ort am See, ideal zur Entspannung. Kommen gerne wieder.

Tina B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tina B
Family with young children

Elke oomblik geniet.

Gerna was 'n fantastiese gasvrou en ons is met ope arms verwelkom. Ons was vroeër as verwag in Vrede maar kon onmiddellik na die gastehuis gaan, geen probleem. Daar aangekom was ons regtig verbaas oor hoe groot en ruim die verblyf was, die foto's wys nie hoe mooi dit is nie. Gerna het vir ons sjokolade en peuselgoedjies uitgesit en ons onmiddellik tuis laat voel. Sy kon enige vrae oor die area beantwoord en het ons van die beste plekke vertel om te eet, ens. Die kinders was mal oor haar honde en kon in die jaart na hartsgelang rondloop. Ons sal definitief weer hier aangaan.

Elna D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna D

Vriendelike behulpsaamheid in goeie oornagverblyf met 'n mooi uitsig.

Die vinnige terugvoering op ons verblyfnavraag asook redelike koste was uiters belangrik vir ons besluit oor verblyf. Aangenaam verras met ons blyplek. Vriendelik ontvang en mooi gehelp. Verblyf het meer as verwag gelewer. Hoewel ons vroegoggend vertrek het, het uitsig en ligging die oggend met ons vertrek beïndruk.

Karen C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Karen C
With spouse/partner

Very relaxing area, and had a good stay.

There was a misunderstanding and we could not get into the guesthouse, and had to wait until someone from town came to unlock it for us. Beautiful candles in guesthouse, but we are non-smokers and there were no matches to light them. Geyser works on solar heating, and water was only lukewarm that evening, and cold the following morning. We just wonder what do they do on cold, cloudy days. Lovely warm heated floors though! Nice place for some quiet time away.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige omgewing, en lekker gebly.

Daar was 'n misverstand en ons kon nie in gastehuis inkom nie, en moes wag totdat iemand vanaf dorp kom oopsluit. Mooi kerse in gastehuis, maar ons is nie-rokers en daar was geen vuurhoutjies om kerse aan te steek nie. Geyser werk op sonverhitting, en water was slegs lou-warm die aand, en koud die volgende oggend. Ons wonder maar net wat doen hulle op koue bewolkte dae. Heerlike warm vloerverhitting! Mooi plekkie vir stil wegkom tydjie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leonie S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie S
Family with teenagers

Relaxing and enjoyable stay.

We enjoyed our stay at Oostewind Guesthouse. Lovely owners, Koos and Gerna took us out on their houseboat. We will visit again.

Joe V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Joe V
With spouse/partner

The silence and lovely atmosphere.

The location and beautiful view. The sunrise over the dam. And obviously the two doggies that greet you in the morning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die stilte en heerlike atmosfeer.

Die ligging en mooi uitsig. Die sonsopkoms oor die dam. En natuurlik die twee brakkies wat jou kom groet in die oggend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gaye K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gaye K
With spouse/partner

Neat, comfortable and spacious.

Friendly hostess and lovely view. Comfortable bed and spacious living area.

Gerhard B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gerhard B
Individual traveler

Nie in die winter nie.

In die somer is dit seker idillies. Maar in die winter langs 'n dam, nee. Die diens vanaf Vrede stadsraad is sleg. Die dorp val in duie. Daar is geen krag nie, geen water nie, so dus geen stort na 'n dag se werk in die meule nie. Dit was ook erg koud, -2 grade.

Mariska M - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Mariska M
With spouse/partner

Aanvaarbaar

Die ligging is baie mooi, maar ons is 'n paar keer gepla deur mense wat aan die deur klop vir almoese. Vroegoggend word mens al wakker gemaak deur omringende geraas.

From R1 600
per night (for 4 people)
From R1 600
per night (for 4 people)
From R1 600
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 66 Vrede Marina Wes, Vrede , 9835, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmZmQ0NjYzLTMwNjAtNDQyMy1hMTY4LTdiMWZmYmYzNGIwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 600  per night (for 4 people) 16 5 1 5 66 Vrede Marina Wes Vrede 9835 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -27.445496306105 29.176326692104
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com