The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oppi-berg | TravelGround
+31

Oppi-berg

Review Summary

4.1 out of 5from 25 reviews for Oppi-berg
Cleanliness
4.3/5
Service
4.2/5
Location
4.1/5
Safety
3.8/5
Value for money
4.1/5
Juan O - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Juan O
On business

Juweel op die berg.

Netjies en skoon met ‘n baie mooi uitsig. Goeie waarde vir geld.

Charles C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charles C
On business

Waarde vir geld. Vriendelike personeel.

Mooi uitsig en eenheid het als wat nodig is. Kos in restaurant is heerlik en baie billik.

Tanja G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja G
With spouse/partner

Value for money!

Very beautiful area, friendly people and big spacious rooms. Will definitely book there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld!

Baie mooi gebied, vriendelike mense en groot, ruim kamers. Sal beslis weer daar inboek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oppi-berg's response

Ons sê altyd dat dit die mense is waat die plek spesiaal maak. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste is en julle is altyd welkom hier.
Die Oppi-Berg Span

Oppi-berg
Suzanne D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Suzanne D
With spouse/partner

Beautiful views.

Not knowing about our booking, wanted to give the outside room. Not happy with venue reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige uitsig.

Nie geweet van ons booking, wou buitekamer gee. Nie gelukkig met ontvangs by venue nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oppi-berg's response

Goeiedag
Julle het geslaap waar julle bespreek het en waar al die ander gelukkige en tevrede gaste ook geslaap het. Ons was bewus dat julle hier sou wees, maar ons self was by SARS en ons het 'n nuwe kroegdame wat nog nie seker was hoe alles werk nie.

Vriendelike groete

Oppi Berg

Oppi-berg
Trevor P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor P
With spouse/partner

It was great with hospitable people.

It was great staying over here and the people were so hospitable. The owner was also the bartender and we had such a good time. Thanks a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker met gasvrye mense.

Dit was lekker om oor te bly en die mense was baie gasvry. Die eienaar was daadwerklik die kroegman en ons het 'n baie lekker tyd gehad. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oppi-berg's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is spesiale mense soos julle wat die plek maak wat dit is. Dit was lekker om julle hier te hê en julle is enige tyd welkom.

Groete

Oppi-berg span

Oppi-berg
Nico K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nico K
With spouse/partner

Baie lekker en vriendelike gashere.

Alles baie lekker en netjies en wat jy nodig het. Een voorstel: die geiser se temperatuur moet opgestel word. Die water is te koud vir stort. Baie dankie. Sien jul weer.

Oppi-berg's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Baie dankie ook vir die voorstel oor die geyser. Ons bly nie self in die kamers nie en ons kom nie altyd agter wat fout is nie, so ons waardeer enige terugvoer.

Baie lekker dag vir julle en julle is enige tyd weer welkom.

Oppi-berg
Hein M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hein M
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Sal beslis weer hier oorbly.

Baie lekker gebly en baie vriendelik onthaal. Alles was mooi skoon en die uitsig is ongelooflik.

Welna S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Welna S
With spouse/partner

Baie lekker!

Heerlike verblyf met wonderlike uitsig! Dankie dat ek my worshondjie Roy kon saambring!

Oppi-berg's response

Dit was baie lekker om julle hier te hê. Julle moet julle reis verder geniet. Dit is verseker 'n baie interessante ervaring.

Oppi-berg
Shaun P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun P
On business

Baie welkom laat voel.

Die mense het ons baie welkom laat voel, sal beslis weer van Oppi-berg gebruik maak.

Jp D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jp D
With friends

Baie luuks, die restaurant kort net werk.

Die verblyf self was ongelooflik, en die ligging van Oppi-berg is wonderlik. Maar moet nie te veel van die restaurant verwag nie.

Martin S - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Martin S
With spouse/partner

Relaxing with great view.

A little close to the main road with heavy vehicle traffic noise. Parking somewhat inconvenient, on a main road without good security. Other than that, very kind hostess and host. Good food and affordable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker ontspanne met 'n great uitsig.

Bietjie naby aan hoofpad met swaar motorvoertuie se geraas. Bietjie ongemaklik met parkering van voertuie, dis op die grootpad sonder sekuriteit. Andersins baie gawe gasvrou en gasheer, lekker kos en baie bekostigbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Naomi D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi D

Fantastic!

We had a good rest at Oppi-berg and their food at their restaurant is delicious. Sias and Evelyn's hospitality is the best, they go the extra myle to make their guests feel welcome and their prices are reasonable for any pocket.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Ons het so lekker gerus by Oppi-berg en hul kos by hul restaurant is heerlik. Sias & Evelyn se gasvryheid is uit die boonste rakke, hul gaan uit hul pad om 'n gas welkom te laat voel en hul pryse is baie billik vir enige sak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oppi-berg's response

Baie dankie. Ons is bly as julle dit geniet het. Dit is die gaste wat die plek maak en julle is wonderlike gaste.

Oppi-berg
Wilna D - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Wilna D
With spouse/partner

Was baie lekker.

Die verblyf was baie lekker die uitsig is ongelooflik mooi, die kos was baie lekker. Die enigste negatiewe is die pad wat so raas, maar verder was dit baie lekker, sal weer daar gaan oorslaap.

Oppi-berg's response

Dankie vir julle terugvoering. Soos ons altyd sê, dit is die gaste wat die plek maak. Ons is geseën met wonderlike gaste wat party keer sommer vriende raak.

Oppi-berg
Marie H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie H
With spouse/partner

Welcoming, stunning view - it was just LOVELY staying there.

The hostess was very hospitable. It was really nice. The view is breathtaking. We really enjoyed the stay and will recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry, pragtige uitsig, dit was doodgewoon HEERLIK om daar te bly.

Die gasvrou was ongelooflik gasvry. Dit was regtig baie lekker. Die uitsig is asemrowend. Ons het baie lekker gebly en sal enige persoon van harte aanbeveel om daar te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oppi-berg's response

Baie dankie vir die goeie verslag. Indien daar enige iets fout was wil ons dit graag hoor, sodat ons altyd verbeter. Julle is altyd weer welkom. Dit was lekker om julle hier te hê.

Groete,
Evelene.

Oppi-berg
Johan O - May 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Johan O
With spouse/partner

Dit was nie wat ons verwag het of voor gevra het nie.

Ons het 'n selfsorg-eenheid verwag met 'n dubbelbed. Daar was 2 enkelbeddens in die kamer. Daar is geen potte, panne of braaigereedskap in die kamer nie. Die mat in die kamer is vuil asook die skottelgoed was nie baie skoon nie. Aangesien die plek teen die hoofpad geleë is, is dit baie raserig (groot vragmotors) en diesel-dampe waai in die wooneenheid in. Toegang tot jou eenheid is of met 'n ompad of teen n steil gras wal en terrasse uit met jou bagasie. 'n Stel trappe sou goed wees.

Pieter M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Pieter M
With spouse/partner

Mooi uitsig.

Lekker gebly maar die domste plek om jou bagasie by jou kamer te kry! Regtig nie 'n plek vir mense met bagasie nie!

Oppi-berg's response

Die perseel is teen die berg geleë, en daarom moes ons maar van die goed op offer, soos die parkering. Ons wou ook nie parkering direk voor die kamers maak nie, anders het ons die uitsig bederf. Daar is egter mense om te help met die bagasie.
Enige voostelle is baie welkom om dit in die toekoms meer gerieflik vir ander gaste te maak.

Vriendelike groete
Oppi Berg

Oppi-berg
Carlene E - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlene E
With spouse/partner

Heerlik ontspannend met die mooiste uitsig ooit gesien.

Dit was heerlik. Omdat ons nooit sonder ons verkykers reis nie, kon ons Buffels, Waterbokke, Rooibokke, Elande en Vlakvarke, vanaf ons stoep besigtig.

At V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
At V
With spouse/partner

Wonderlik rustig! Pragtige uitsig en personeel is puik.

Baie netjies en die personeel is puik, uitsig baie mooi en ons het veilig gevoel.

Jaco S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco S
With spouse/partner

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly en die een probleempie wat daar was, vinnig uitsorteer.

Marlene M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marlene M
With spouse/partner

Met aankoms was daar verwarring oor ons kamer.

Het die volgende oggend gevra vir ontbyt, maar hulle was besig om plek skoon te maak. Gery sonder ontbyt. Baie netjies. Personeel kan opgeskerp word met aankoms!

Koos P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Koos P
With spouse/partner

Diens kan verbeter.

Hulle moet aandag gee aan hulle rekeningstelsel en die korrekte bedrae op die faktuur laat reflekteer.

Jp D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jp D
With spouse/partner

Ons was een aand daar en het dit baie geniet.

Almal daar was baie vriendelik en behulpsaam. Niks was te veel moeite nie. Hulle het gesorg dat my ouers baie gemaklik was. Die aandete en ontbyt was ongelooflik lekker. Lanklaas so lekker steak gehad.

Bertie B - May 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Bertie B
With friends

Uitsig onverbeterlik, verblyf ruim en gerieflik, kos uitstekend, gasvryheid op sy beste!

Sien die sterre hieronder.

Chimone K - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Chimone K
Family with young children

Great Service and Comfortable Stay

The service was very good and the stay very comfortable. Safe parking and ease of access with regard to luggage was a bit of a concern, as well as privacy.

Ruan S - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ruan S
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Burgersfort-Lydenburg pad, Oppi Berg Lodge R37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzMTI1YjZmLTg4MmEtNDk4OC05NjA2LWI2ZjI4YTFlZDM2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 25 5 1 5 Burgersfort-Lydenburg pad Oppi Berg Lodge R37 1120 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.971044856648 30.379519434443
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!