The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oppi See | TravelGround
+35

Oppi See

14 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 14 reviews for Oppi See
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Hein B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein B
Family with teenagers

Dit was die lekkerste vakansie ooit!

Die huis is baie oopplan en voel so lekker vars en vol spasie. Die huis het al die nodige en ons het niks te kort gekom nie. Die vrou wat ons ontvang het was vriendelik en so gasvry. Ons sal vir seker weer gaan en weer daar bly. Baie dankie vir soveel memories wat ons as gesin daar kon maak. Sien weer.

Paul S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul S
Family with teenagers

Heerlike seevakansie ten spyte van Covid.

Ons het heerlik by Elsabe gekuier in hierdie juweel van 'n woonstel. Die see-uitsig is regtig meer as 180 grade. Kan sonsopkoms en ondergang sien van die balkon af. Ons het ure spandeer om na die see te sit en kyk vanuit die woonstel. Slegte weer was glad nie 'n probleem nie. Omrede Suiderkruis so dorpie op sy eie is, is die strand redelik privaat en as Covid nie 'n kwessie is nie, sal mens heerlik hier kan swem en kuier sonder te veel geroesemoes.

Elzette T - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzette T
Family with teenagers

Onvergeetlike see-uitsig en rustige atmosfeer

Ons gesin van 4 het baie lekker gekuier by Elsabe en Piet. Die see-uitsig was ongelooflik en presies wat ons gesoek het. Die braaiplek is goed beskut en baie gesellig. Die kombuis is baie goed toegerus en het niks gekort nie. Die kamers en badkamer is baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en kan die plek aanbeveel. Dankie Elsabe vir die persoonlike aandag wat ons gekry het.

Oppi See's response

More more
Baie dankie. Ek is baie bly julle het so lekker gekuier.
Onthou julle is altyd welkom.
Voorspoed vir die nuwe jaar!!
Oppi See Groete
Elsabe

Oppi See
Trevin V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevin V
Family with young children

Heerlike uitsig, klipgooi van die strand, netjies en skoon.

Oppi-See is ‘n heerlike en gemaklike 2-slaapkamer vakansie woonstel wat baie gemaklik ingerig is en wat ‘n asemrowende uitsig op die see het terwyl jy ontbyt op die balkon geniet.

Jeanine H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine H
With spouse/partner

Uitstekende ligging. Klein juweel.

Ons verblyf was baie aangenaam en ons sal enige toekomstige gaste aanbeveel om van Elsabe se gasvryheid gebruik te maak.

Oppi See's response

Baie dankie
Dit was ner 'n plesier om julle hier te gehad het.
Julle is altyd welkom.

Oppi See
Phillip S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Phillip S
Family with teenagers

Beautiful view, beautiful apartment with special interior decorating.

Friendly host and excellent lapa to braai.

Oppi See's response

Baie dankie
Julle is altyd weer welkom.
Voorspoedige 2020

Oppi See
Alouise D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alouise D

Absoluut fantasties!

Dankie Elsabè, vir 'n wonderlike kuier in julle pragtige plekkie. Als was perfek! Sal definitief weer kom! Kan nie wag nie!

Andre S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
With spouse/partner

Had a great stay.

Outstanding service and had a wonderful stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gekuier en gebly.

Uitstekende diens en baie lekker gebly en gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Megan M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan M
With friends

Regtig lekker!

Baie dankie Elsabe vir die lekker kuier! Dankie dat jy so mooi na ons omgesien het. Ek sal beslis Oppi See aanbeveel vir enige iemand. Ons het dit regtig vreeslik geniet. Sien julle hopelik weer sommer gou.

Oppi See's response

Dankie Megan.
Dit was n groot plesier om julle te huisves.
Lekker dag!

Oppi See
Suzanne B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne B
Family with teenagers

Beautiful, peaceful and comfortable.

It was a beautiful place, we enjoyed it a lot and could see other places on the Garden Route. We'll definitely go to Oppi See again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, rustig en gerieflik.

Dit was 'n pragtige plekkie, ons het dit baie geniet en kon 'n paar ander plekke sien op die tuin roete. Ons gaan beslis weer kom na Oppi See.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris W
With spouse/partner

Bedroom with double bed, bedroom with 2 single beds with more place to sleep in the lounge and a nice kitchen, bathroom and braai area.

Elsabe's spontaneous friendliness makes you feel at home right away. Then you are spoiled with a fantastic sea view, very accommodation is very neat and comfortable to sit on the balcony and watch the birds drink water. We had a very nice stay and we will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Slaapkamer met dubbelbed, slaapkamer met 2 enkelbeddens met nog 'n slaapplek in die sitkamer met 'n lekker kombuis, badkamer en braaiplek.

Elsabe se spontane vriendelikheid laat jou onmiddellik welkom en tuis voel en dan word ons nog bederf met 'n fantastiese see-uitsig, die woonplek is baie netjies en gerieflik en dit is te heerlik om op die balkon te sit en kyk hoe die suikerbekkies kom water drink, ons het baie baie lekker gebly en as dit moet sal ons weer daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Irma R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma R
Family with teenagers

Baie baie lekker.

Ons gesin het heerlik gekuier en gebly by Oppi See. Dit is baie gerieflik om so naby die strand te kon wees.

Oppi See's response

Baie dankie, julle is altyd welkom hier.

Lekker dag!

Oppi See
Gerhard V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard V
With friends

It was lovely!

Thanks so much, Elsabe and Piet, for the warm welcome and great stay. We really enjoyed it. Excellent!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik!

Baie dankie, Elsabe en Piet vir die hartlike ontvangs en lekker kuier. Ons het ons gate uit geniet. Uitstekend!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
Family with teenagers

Very friendly hostess, will definitely go again.

Clean, neat accommodation. A true home away from home. Will definitely go again. Thanks to Elsabe for her effort.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike gasvrou, sal beslis weer gaan.

Skoon, netjiese verblyf. 'n Ware tuiste weg van die huis af. Ons sal beslis weer gaan. Dankie aan Elsabe vir al haar moeite.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R950
per night (sleeps 4)
From R950
per night (sleeps 4)
From R950
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 08:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 21 Carina Road, Southern Cross, Great Brak River, 6525, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABGJcqBGgVFtHC7djIhtopvu6fVQ2niknxZzxpKAOEz31tUT9Yr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (sleeps 4) 14 5 1 5 21 Carina Road Southern Cross 6525 Western Cape 0860 022 102 08:00-19:00 10:00 -34.057694780086 22.227177775463
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!