The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oribaai Oppibaai Bydibaai | TravelGround
+36

Oribaai Oppibaai Bydibaai

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 18 reviews for Oribaai Oppibaai Bydibaai
Cleanliness
4.5/5
Service
4.3/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Claudia V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Claudia V

Beautiful view!

We enjoyed the stay so much. The most beautiful view to look out on the ocean. Although it would've been helpful to be informed about bringing toilet paper, salt and pepper and other condiments.

Christo H - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christo H

Baie goed geleë met pragtige uitsig.

Die enigste probleem was ons ongemanierde bure wat tot die vroeë oggendure lawaai het en op ons stoep gekuier het wanneer ons nie daar was nie. Miskien is die huis in te veel eenhede opgedeel wat die kamertjies baie klein maak met jou bure te teenaan jou. Net geskik vir 'n klein gesin en nie meer as een gesin nie, ook as gevolg van net een badkamer.

Annet B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annet B
With friends

Bydibaai, baie gerieflik.

Baie gerieflik, skoon en netjies. Baie goed geleë, by die strand en restaurant net oor die straat. Baie bekostigbaar.

Senobia A - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Senobia A
Family with teenagers

Was wonderlik!

Huis was netjies en skoon en die dame was baie vriendelik as ons haar gebel het vir hulp.

Leonard T - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leonard T
With friends

Perfekte ligging, baie aangename gasheer.

Perfekte ligging, was baie vriendelik verwelkom.

Andre J - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre J
With friends

Baie rustig en verfrissend.

Wonderlike ligging en uitsig oor die baai. Die parkeerplek, indien meer as een voertuig, is 'n probleem. Andersins, goeie waarde vir geld en sal die akkommodasie belsis aanbeveel vir enigeen.

Tania D - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania D
Family with teenagers

Beste ligging.

Heerlike kuier-area en die mooiste uitsigte!

Chris O - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris O
Family with young children

Lekker op Buffelsbaai. Net jammer oor die dubbele bespreking.

Ons het al van tevore by Bydibaai gebly en dit was fantasties. Dis hoekom ons dit weer bespreek het. Maar met ons aankoms is ons meegedeel deur die opsigter, dat daar al klaar ander mense in is. Sy het ons in 'n ander fasiliteit gesit vir die naweek. Dit was nie sleg nie, maar ons was teleurgesteld dat ons die plek wat ons ken, bespreek het en betaal voor, nie gekry het nie. Help asb. dat so 'n dubbele bespreking nie weer gebeur nie, andersins is Bydibaai en Buffelsbaai 'n wonderlike afsaalplek.

Ruan B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan B
With friends

We really enjoyed ou stay - I would definitely recommend it for anyone planning to stay in Buffels Bay.

The accommodation was clean and neat. It was located close the beach and restaurant. It has an amazing view.

Benjamin P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benjamin P
With spouse/partner

Ongelooflike uitsig, by die hoofstrand.

Die verblyf is netjies, alles wat jy benodig vir 'n naweek. Sal dit gerus weer in die toekoms oorweeg.

Phillip G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip G

Heerlik.

Netjiese en skoon en goed toegeruste huis. Fantastiese stoep en uitsig oor die see. Sal enige tyd weer daar wil gaan uitspan.

Jaco V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco V
With friends

Ons verblyf vir sewe mense (twee gesinne) was vir 'n naweekwegbreek.

Die ligging is uitstekend met 'n wonderlike uitsig. Toegang tot die strand en winkel is maklik - regtig 'n klipgooi ver. Verblyf is gemaklik (nie luuks nie) en is daarom baie goed geprys vir die ligging. Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak. Kry net 'n braairooster asseblief.

Junita A - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Junita A
With friends

Fantasmagories.

Die uitsig, woning en alles was uitstekend.

Wynand C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Wynand C
With spouse/partner

Fantastic view fom Oribaai unit over beautiful beach and awesome bay!

Will absolutely stay there again at the same unit. Unfortunately there are some items that need attention. No towels were available. Flying to our destination makes it difficult to make provision for extra unforeseen items on arrival, especially after hours. Bedding was not clean. In spare room beach sand still on blankets. Half toilet roll for two toilets available. Overall, we are impressed with friendliness of agent, the breathtaking view and the friendliness of visitors!

Chantal A - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal A
With friends

It was wonderful.

Indescribable. We enjoyed the view as well as the walk on the beach. The getaway was good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was wonderlik.

Onbeskryflik. Ons het die uitsig so geniet, asook die stap op die strand. Die wegbreek was goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mary-ann T - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mary-ann T

Exciting weekend.

Had an awesome weekend. Facilities clean. Beautiful sea view and sunrises.

Melanie O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie O
Family with young children

Dit was heerlik.

Netjies, skoon, gemaklik, gerieflik. Sekuriteit was aanhoudend op patrollie die hele baai vol, so ons het geweet ons is veilig. Kort stappie letterlik 2 stelle trappe af) dan was ons op die lieflikste strand. Ons kon heerlik ontspan. Watter heerlike wegbreek naweek. Baie dankie.

Fanie M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie M
With friends

Enjoyed it very much, thank you.

Will use your services again, thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie geniet, dankie.

Sal weer van julle dienste gebruik maak, dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R1 490
per night (sleeps 8)
From
From R1 490
per night (sleeps 8)
From
R1 490
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 184 Dassie Street, Buffels Bay, 6570, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt06c3svKggdBczDlHSUQTVcjbSDvv4jk3W9NhRj35dEzelemHb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 490  per night(sleeps 8) 18 5 1 5 184 Dassie Street Buffels Bay 6570 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.087376429424 22.973994836198
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!