The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oppikoppie | TravelGround
+53

Oppikoppie

10 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 10 reviews for Oppikoppie
Cleanliness
5.0/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.6/5
Pieter W - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter W

Alle geriewe is daar en baie lekker geslaap omdat dit so stil is.

Twee minute van die mall.

Jacques V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacques V
Family with young children

Baie lekker.

Was presies wat ons gesoek het vir 'n lekker wegbreek in Langebaan.

Rozeena S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozeena S
Family with young children

Friendly service, very clean and modern.

It's a very nice, relaxing place. Nice for a quick get away.

Anine T - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anine T
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld.

Skoon, netjies en gasvry.

Johan D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With friends

Ongelooflik lekker en fantastiese atmosfeer.

Hartsmense wat jou met ope arms ontvang en sommer laat tuis voel.

Viola W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Viola W
Family with young children

Was fantasties, ons dit baie geniet.

Natasha was baie vriendelik, asook die gaafste verwelkoming ontvang. Sal beslis weer teruggaan. Sy was baie gasvry, en die plekkies was baie mooi, en baie mooi ingerig.

Sonay T - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonay T
With friends

Vriendelik en Verwelkomend

Dit was n baie unieke ervaring wat ons gehad het. Dit het gevoel soos 'n huis weg van die huis.

Martha M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha M
Family with teenagers

Gerieflik, netjies met ‘n mooi uitsig.

Ons het heerlik gekuier by Natasha-hulle. Plekkies was silwerskoon met alles wat mens kan nodig kry. Ons sal beslis weer hier bly.

Willem S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem S
With friends

Baie lekker huisie wat goed ingerig is met alles wat jy nodig het.

Was baie in ons skik en sal definitief aanbeveel. Alles en meer wat ons verwag het en waarde vir geld.

Oppikoppie's response

Baie dankie! Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms!

Oppikoppie
Abrian D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrian D
Family with teenagers

Absoluut fantasties!

Die eenheid is pynlik netjies en skoon en indien jy sou moes, kan jy van die vloere af eet! Die fynste detail is nie oorgeslaan nie. Hout, vuuraanstekers, stortseep, handeseep, alle skoonmaakmiddels waaraan jy kan dink en soveel meer. Lieflike binnebraai. Fantastiese ligging en rustige atmosfeer. Ek sou lank kon aangaan, ons het baie lekker gekuier!

Oppikoppie's response

Baie dankie! Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Oppikoppie
was R1 400
From R1 190
per night (sleeps 5)
was R1 400
From R1 190
per night (sleeps 5)
was R1 400
From R1 190
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9 Oliphantskop Drive, Oliphantskop, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUz1Mrs4zxbaWEvhlmABmGZbkH2G2Q9Xf2QXCxQkcWwe76eqh97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, now From R1 190  per night (sleeps 5) 10 5 1 5 9 Oliphantskop Drive Oliphantskop 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.05596907116 18.059966787689
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!